Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: POES & PATRICK SPEAK
Re: POES & PATRICK SPEAK [boodskap #29155] Ma, 28 Februarie 2000 00:00
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Squirrel
wrote:
> I think we've hit the bottom now - our friends Poes & Patrick
> have confirmed this suspicion with their latest posting.
> How much more ridiculous can get get than stating the obvious.
> What did you fools actually think people were going to do with
> their documents - bury them at the botom of the garden?
> You've obviously haven't got anything to do .. get a job!
> Squirrel
>
> Ag ou eekhorinkie nie almal is so skerp as jy en ons nie. En juis vir jou
informasie en om jou gerus te stel ons het 'n daglikse besigheid.
En by onse daglikse besigheid gee ons raad aan weduwees en wewenaars waarvan
die man of die vrou gedurende hul lewe niks opgeskryf het nie, en sodoende die
oorgeblewene geen papiere of wat het agtergelaat nie. Dis baie moeilik so'n
nalatenskap af te wikkel. Ek het gedink die teks (wat EK nie geskryf het nie)
is van algemeen belang. Soos jy se ek "state the obvious" - dis vir baie mense
egter nie vanselfsprekend om hulle persoonlike papiere veilig op te berg nie.
Vra in jou omgewing willekeurige mense of hulle weet watter van hul beide oumas
het gehet - byna 90% mense sal jou vra met ek weet nie beantwoord.
Baie mense dra geen weet waar die eggenoot of eggenote sy persoonlike papiere
het weggestop, en as een dood begin die probleme.
Duidelik so ?

Notaris
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Beter Media Inhoud
Volgende onderwerp: berig vir reisiger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:19:30 MGT 2024