Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Windybrow & Johannesburg Civic Theatre
Windybrow & Johannesburg Civic Theatre [boodskap #29141] Sa, 26 Februarie 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie bydraes word nie gelewer. Onbaatsugtige diens waarborg
die beste geluk.

Wil graag 'n versoek rig aan die betrokke Organisasie, om die
uitsending van die verteenwoordiger van die Jhb Civic Theatre se
houding teenoor Persone van ons Paradys, asook teenoor die
kwaliteit van lewe in die Nuwe Suid Afrika tydens die lewering
van bg. aanbieding op Puntradio te ondersoek. Wil ook 'n
voorstel rig aan Radio Omroepers om hulle diskresie tydens
uitsendings te gebruik, tydens bg. opmerkings. Verstaan
miv+/vigs is benoem as nommer 1 prioriteit deur President Thabo
Mbeki. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Die toekoms van bg. Teaters, asook die houding van bg.
teenwoordiger word ten volle aan die ANC en bg. betrokke
Organisasie se bekwame hande oorhandig. Gaan voort om op te
staan vir die reg om te lewe, asook die kwaliteit van lewe vir
die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Werkers Unies & Alliansies
Volgende onderwerp: Re - vinger gebreek, dental surgery, pay your debt, ens.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 11:36:47 MGT 2024