Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vir dracula klein piel
vir dracula klein piel [boodskap #29063] Do, 17 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
liewe dracula BAIE KLEIN PIEL,

Lees hier die twee beriggies oor Rhodesia (nou 'n Bobbejanelandjie) wellig
sien jy die ooreenkomste met Suid Afrika. Die reisiger is wellig nie so dom as
jy dink nie.

Date: Sat, 5 Feb 2000 10:52:56 -0600
From: TJ
Subject: So Goes Zimbabwe, Soon SA Will Follow

HARARE, Zimbabwe, Feb. 5 — Vincent Dube moved to Harare nine years ago from
the impoverished province of Mashonaland and like millions of others here he
's been waiting ever since for the government to live up to its promise to
give him a piece of land to work. So the 29-year-old is not quite sure why
Zimbabwe is bothering to hold a referendum on next month to authorize the
seizure of white-owned farms dating from the colonial era.
PRESIDENT ROBERT Mugabe, 75, announced over a year ago he intended
to break up the huge white-owned farms and redistribute the land to
impoverished blacks. On Feb. 12, this nation of 12 million people will vote,
putting a veneer of democracy on Mugabe's controversial plans. At the same
time, Zimbabwe's voters will be passing judgement on a proposed new
constitution, one that gives Mugabe wide-ranging new powers.
For Zimbabwe's blacks, however, the whole exercise seems absurd.
About 4,000 whites own one-third of the best land in Zimbabwe. Whites as a
whole — about 100,000 in all — make up less than one percent of the country'
s population.
“Why on earth is he asking if we want our land back?” asked Dube.

LAND AND DEMANDS
Mugabe, who has been in power since Rhodesia became Zimbabwe on April
18, 1980, also has demanded that Britain, the former colonial power “has an
obligation to pay compensation for agricultural land compulsorily acquired
through a fund established for that purpose.” In effect, Mugabe wants
Britain to fund the land reform by paying whites for the farms his
government seizes.
So far, Britain has refused. Mugabe, hoping to show he means
business, responded by promising that if London did not pay up, no one
would. (end item)

So sad--Rhodesia, once one of jewels of Africa, a literal
"breadbasket"...Everything that the "racist whites" said would happen,
did--the Blacks have destroyed the country, and now, the last productive
areas will be trashed. Oh well. South Africa is next--they have about 15
more years before they reach this stage (seizure of all white property and
assets). Then, when those assets are squandered to the corrupt leaders, it
will revert back to the jungle and anarchy. History has a way of repeating
itself, huh?

Date: Mon, 14 Feb 2000 14:35:02 -0800
From: reisiger
Subject: Toekoms Advies vir: Zimbabwiese Regering en Presidentskap

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. En om die
SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral vir
die reddings missie wat lanseer is deur President Mbeki om
ondersteuning te lewer aan Zimbabwe. Asook om te verseker dat
gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige
industriële en ander verhoudinge onderhou word. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die Zimbabwiese besluit
neming proses 'n kwantum sprong vorentoe te neem. Behou geloof,
hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om 'n menings opname te neem, om die suksesse en
leierskap van Mnr. Ian Smith en sy Rhodesiese Kabinet voor en
tydens Zimbabwiese Onafhanklikheid te meet. Asook om die opinie
van die publiek te meet teenoor Mnr. Ian Smith en sy Kabinet
indien hulle aan beheer van sake is vandag in Zimbabwe.

Wil hoogstens aanraai, indien die resultate positief is, om Mnr.
Ian Smith en sy Kabinet demokraties te verkies om die beheer van
sake oor te neem as die Regering van Zimbabwe. Asook om Mnr. Ian
Smith as die President van Zimbabwe te verkies, indien hy bereid
is om dit te aanvaar.

Dit is 'n algemeen bekende feit dat Mnr. Ian Smith en sy
Rhodesiese Regering geen hulp van die VSA ontvang het. Asook dat
Rhodesie vooruit gegaan het tydens hy aan beheer was. In 'n
tydperk voordat miv+/vigs Zimbabwe binne getree het.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Zimbabwiese en Afrika Renaissance 'n kwantum
sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Mnr.
Ian Smith kan weer 'n vriend word van die Suid Afrikaanse
Regering. :) Minder hulp in bystands fondse van die VSA en Suid
Afrika kan benodig word. :) Werkverskaffing kan verhoog word. :)
Meer vryheid van spraak en uitdrukking kan in die geheel
toegelaat word. :) Veiligheid en voorspoed kan verhoog word in
Zimbabwe en Sentraal Afrika in die geheel. :) Die Zimbabwiese
Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :)
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van Zimbabwe, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: vir dracula klein piel [boodskap #29064 is 'n antwoord op boodskap #29063] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Loes & Patrick wrote:

>
>
> HARARE, Zimbabwe, Feb. 5

> For Zimbabwe’s blacks, however, the whole exercise seems absurd.
> About 4,000 whites own one-third of the best land in Zimbabwe. Whites as a
> whole — about 100,000 in all — make up less than one percent of the country’
> s population.
> “Why on earth is he asking if we want our land back?” asked Dube.

Hoor, hoor. 4,000 wit boere sit op een-derde van die land, van die
beste land in Zimbabwe. Hoekom, na al die jare, word hierdie soort
landroof nog geduld?

Gloudina

>
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29065 is 'n antwoord op boodskap #29063] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach @home.com otherwise known as die
tannie met die pigmentbef*oktheid:
-> Hoor, hoor. 4,000 wit boere sit op een-derde van die land, van die
-> beste land in Zimbabwe. Hoekom, na al die jare, word hierdie soort
-> landroof nog geduld?

Vat hulle weg en daar is f*kol van die land
oor.
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29066 is 'n antwoord op boodskap #29063] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Loes & Patrick wrote:

>
>
> Date: Sat, 5 Feb 2000

> . Zimbabwe is bothering to hold a referendum on next month to authorize the

> seizure of white-owned farms dating from the colonial era.
> PRESIDENT ROBERT Mugabe, 75, announced over a year ago he intended
> to break up the huge white-owned farms and redistribute the land to
> impoverished blacks. On Feb. 12, this nation of 12 million people will vote,
> putting a veneer of democracy on Mugabe’s controversial plans. At the same
> time, Zimbabwe’s voters will be passing judgement on a proposed new
> constitution, one that gives Mugabe wide-ranging new powers.
>

Hoop jy weet dat die kiesers op 12 Februarie teen Mugabe
se voorstelle gestem het. Is jy nie bietjie agter die tyd nie?
As julle oor Rhodesie wil praat, maak seker dat julle die
regte informasie versprei.

'n Trotse Shona (Die High Commissioner vir
Zimbabwe in Kanada kom van Mashonaland af. Soveel vir
die argument dat Mugabe teen alle Shonas is.)
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29067 is 'n antwoord op boodskap #29063] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Loes & Patrick wrote:
Rhodesia (nou 'n Bobbejanelandjie)

Neem aan julle was apartheidsvarke gedurende die
vorige regime in SA. So gereeld soos klokslag praat
die apartheidsvarke van die bobbejane. Dis soos die
Buddhiste aandui: sommige mense word as diere
gereinkarneer. Hulle is self varke. Hulle dink aan ander
as bobbejane.

Tant Mina

>
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29072 is 'n antwoord op boodskap #29063] Vr, 18 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek verbeel my dan nog al die jare dat 'n perfekte nie-rassistiese mens glad
nie die verskil sal raaksien tussen 'n wit persoon en 'n swart persoon nie,
en dat altyd net die rassistiese varke is wat altyd onderskeid moet tref
tussen velkeur. Tsk tsk dubbelle standaarde rys sy aaklige kop hierso.
Hoekom o hoekom word daar dan gesis teen 4000 WIT boere in Zimbabwe wat dan
kastig 'n derde van die grond besit? Hulle is nie WIT nie, hulle is goeie
burgers van ZIMBABWE mense. Hulle kan nie help hulle het die grond geërf van
hulle Zimbo oupas en oumas nie, hulle is gebore daar en hulle sal daar
doodgaan as Zimbo's. Omdat hulle baie grond het sê niks. Hulle velkleur sê
niks.

Ai ai, hierdie rassiste soos @home darem.

> For Zimbabwe's blacks, however, the whole exercise seems absurd.
> About 4,000 whites own one-third of the best land in Zimbabwe. Whites as a
> whole - about 100,000 in all - make up less than one percent of the country's
> population.
> "Why on earth is he asking if we want our land back?" asked Dube.

Hoor, hoor. 4,000 wit boere sit op een-derde van die land, van die
beste land in Zimbabwe. Hoekom, na al die jare, word hierdie soort
landroof nog geduld?

Gloudina
Loesje-Poesje & Patrick-Kuttertje ! [boodskap #29085 is 'n antwoord op boodskap #29063] Sa, 19 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
drac...  is tans af-lyn  drac...
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Oo Neee zeg; Schiet Op je Pissende Paus !

Je ben heelwat irrelevant jonge !

Ik stem er volkomen mee in met dit artikel.
Waar is de heer Reiziger even resonant met dit
artikel ? -Dat kan ik niet begrijpen.

Wij weten dat de Kaaskoppen sijn een hele boel
Liberale rotzooi, met wijnig moralitijt.

zo ...

Daag Fukkertje !

----------------------------------------------

In article ,
Loes & Patrick wrote:
>
>
> liewe dracula BAIE KLEIN PIEL,
>
> Lees hier die twee beriggies oor Rhodesia (nou 'n Bobbejanelandjie) wellig
> sien jy die ooreenkomste met Suid Afrika. Die reisiger is wellig nie so dom as
> jy dink nie.
>
> Date: Sat, 5 Feb 2000 10:52:56 -0600
> From: TJ
> Subject: So Goes Zimbabwe, Soon SA Will Follow
>
> HARARE, Zimbabwe, Feb. 5 - Vincent Dube moved to Harare nine years ago from
> the impoverished province of Mashonaland and like millions of others here he
> ís been waiting ever since for the government to live up to its promise to
> give him a piece of land to work. So the 29-year-old is not quite sure why
> Zimbabwe is bothering to hold a referendum on next month to authorize the
> seizure of white-owned farms dating from the colonial era.
> PRESIDENT ROBERT Mugabe, 75, announced over a year ago he intended
> to break up the huge white-owned farms and redistribute the land to
> impoverished blacks. On Feb. 12, this nation of 12 million people will vote,
> putting a veneer of democracy on Mugabe's controversial plans. At the same
> time, Zimbabwe's voters will be passing judgement on a proposed new
> constitution, one that gives Mugabe wide-ranging new powers.
> For Zimbabwe's blacks, however, the whole exercise seems absurd.
> About 4,000 whites own one-third of the best land in Zimbabwe. Whites as a
> whole - about 100,000 in all - make up less than one percent of the country's
> population.
> "Why on earth is he asking if we want our land back?" asked Dube.
>
> LAND AND DEMANDS
> Mugabe, who has been in power since Rhodesia became Zimbabwe on April
> 18, 1980, also has demanded that Britain, the former colonial power "has an
> obligation to pay compensation for agricultural land compulsorily acquired
> through a fund established for that purpose." In effect, Mugabe wants
> Britain to fund the land reform by paying whites for the farms his
> government seizes.
> So far, Britain has refused. Mugabe, hoping to show he means
> business, responded by promising that if London did not pay up, no one
> would. (end item)
>
> So sad--Rhodesia, once one of jewels of Africa, a literal
> "breadbasket"...Everything that the "racist whites" said would happen,
> did--the Blacks have destroyed the country, and now, the last productive
> areas will be trashed. Oh well. South Africa is next--they have about 15
> more years before they reach this stage (seizure of all white property and
> assets). Then, when those assets are squandered to the corrupt leaders, it
> will revert back to the jungle and anarchy. History has a way of repeating
> itself, huh?
>
> Date: Mon, 14 Feb 2000 14:35:02 -0800
> From: reisiger
> Subject: Toekoms Advies vir: Zimbabwiese Regering en Presidentskap
>
> Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet, insluitend individue, Organisasies, en Regerings, wat
> deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
> sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
> Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
> die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
> stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. En om die
> SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral vir
> die reddings missie wat lanseer is deur President Mbeki om
> ondersteuning te lewer aan Zimbabwe. Asook om te verseker dat
> gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige
> industriële en ander verhoudinge onderhou word. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die Zimbabwiese besluit
> neming proses 'n kwantum sprong vorentoe te neem. Behou geloof,
> hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
> hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
> het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
> verander na vrye wil.
>
> Stel voor om 'n menings opname te neem, om die suksesse en
> leierskap van Mnr. Ian Smith en sy Rhodesiese Kabinet voor en
> tydens Zimbabwiese Onafhanklikheid te meet. Asook om die opinie
> van die publiek te meet teenoor Mnr. Ian Smith en sy Kabinet
> indien hulle aan beheer van sake is vandag in Zimbabwe.
>
> Wil hoogstens aanraai, indien die resultate positief is, om Mnr.
> Ian Smith en sy Kabinet demokraties te verkies om die beheer van
> sake oor te neem as die Regering van Zimbabwe. Asook om Mnr. Ian
> Smith as die President van Zimbabwe te verkies, indien hy bereid
> is om dit te aanvaar.
>
> Dit is 'n algemeen bekende feit dat Mnr. Ian Smith en sy
> Rhodesiese Regering geen hulp van die VSA ontvang het. Asook dat
> Rhodesie vooruit gegaan het tydens hy aan beheer was. In 'n
> tydperk voordat miv+/vigs Zimbabwe binne getree het.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Zimbabwiese en Afrika Renaissance 'n kwantum
> sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Mnr.
> Ian Smith kan weer 'n vriend word van die Suid Afrikaanse
> Regering. :) Minder hulp in bystands fondse van die VSA en Suid
> Afrika kan benodig word. :) Werkverskaffing kan verhoog word. :)
> Meer vryheid van spraak en uitdrukking kan in die geheel
> toegelaat word. :) Veiligheid en voorspoed kan verhoog word in
> Zimbabwe en Sentraal Afrika in die geheel. :) Die Zimbabwiese
> Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :)
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
> vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
> 'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
> 21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
> all.
>
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
> Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
> en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
> leiding. :)
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van Zimbabwe, en elders op die Planeet, met Prag en
> Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
> hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
> sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
> aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29110 is 'n antwoord op boodskap #29063] Di, 22 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
@home.com wrote in message ...
Charles van der Wath wrote:

> Ek verbeel my dan nog al die jare dat 'n perfekte nie-rassistiese mens glad
> nie die verskil sal raaksien tussen 'n wit persoon en 'n swart persoon nie,
> en dat altyd net die rassistiese varke is wat altyd onderskeid moet tref
> tussen velkeur. Tsk tsk dubbelle standaarde rys sy aaklige kop hierso.
> Hoekom o hoekom word daar dan gesis teen 4000 WIT boere in Zimbabwe wat dan
> kastig 'n derde van die grond besit? Hulle is nie WIT nie, hulle is goeie
> burgers van ZIMBABWE mense. Hulle kan nie help hulle het die grond geërf van
> hulle Zimbo oupas en oumas nie, hulle is gebore daar en hulle sal daar
> doodgaan as Zimbo's. Omdat hulle baie grond het sê niks. Hulle velkleur sê
> niks.
>

> Ag, ou Charles, mens word moeg vir hierdie sofistiese ou geboemel
> van julle klomp. Altyd die ou argumente as dit julle pas. Jy is 'n goeie
> opvolger van die sofistrie van Leendert van Oostrum, daardie verdediger
> van Verwoerd, wat sy hele filosofie gebou het op velkleur. En kyk nou
> hoe het jy nou die dag gesit en kwetter oor anderskleuriges hier en
> anderskleuriges daar in London se Afrikaanse kerke. Terloops, ek
> dink dat swart mense trots is, nie net dat hulle swart is nie, maar ook
> dat hulle nie wit is nie. Die apartheidsvarke het vir wit mense 'n slegte
> naam gegee. Soveel so, dat selfs die sogenaamde "Kleurlinge" hulself
> ook nou "swart" noem.

Nee, @home, ek is nie skaam om te sê ek is 'n rassis nie, maar julle
liberales is mos al te gelukkig om voor te gee dat julle verby kleur kyk.
Dit is absolute bull. Almal op hierdie planeet het 'n vorm van rasse
diskriminasie in hom, dis natuurlik en dit sal altyd so bly. Ander dalk
minder as die volgende een, maar almal in 'n mate.

Ek hoef nie verder as Londen te kyk om dit (die mees onrassistiese nasie ter
wêreld as jy dit so kan stel,) te kan sien nie. Suid van die rivier (die
Teems) is amper die helfte van die inwoners swart. Heel toevallig word die
persentasie laer aan die noordekant van die rivier. Die oostelike deel van
die stad is daar weer 'n hoë konsentrasie oosterse mense. En dis nie omdat
hulle gedwing is om daar te bly nie, HULLE VERKIES DIT SO. Selle rede hoekom
jy jouself in Kanada gaan vestig het en nie in Pakistan of Kenya nie. Sien?
Selfs jy is 'n rassis @home maar te bleddie lam in die knieë om dit te
besef.

Jammer as ek jou kaarthuisie inmekaar laat tuimel het, (@home gaan nie
vanaand 'n oog toemaak nie :)) maar dis die waarheid.
Gaan lê bietjie en gaan dink oor jou ware identiteit. Waarom het die hemelse
vader ons met verskillende velkleure gemaak? Om alles weer in een verfpot te
gooi? Waar gaan ons eendag ophou? Totdat almal kleurlinge is? Asseblief. Ek
verhef nie myself bokant anderskleuriges nie, maar glo in my eie identiteit.
Ek stem saam dat swart mense trots is, goed en wel so. Maar net so is ek ook
trots omdat ek wit is. Jy gaan dit nie verander nie. Net so is ek ook trots
omdat ek 'n Afrikaner is (jy tel nie meer nie want jy's nou 'n Kanadees) al
het my nasie al goed gedoen waaroor hy nie trots kan wees nie. Maar net so
is daar nie 'n nasie op aarde wat 'n spierwit rekord het nie.

Charles is nou moeg gepreek, hy gaan nou pis en rus.
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29118 is 'n antwoord op boodskap #29063] Wo, 23 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
ProPacem wrote in message ...
>> "Charles van der Wath"
>
>> Nee, @home, ek is nie skaam om te sê ek is 'n rassis nie
>
> Ah. Vanaf 'n verontwaardigde en onthutste aantyging dat ek "ras in alles sien"
> tot die bekentenis dat hy "kultuuristies" is tot die uiteindelike "ek is nie
> skaam om te se ek is 'n rassis nie". Krap net 'n bietjie en die waarheid bloei
> veldiep.

En jy is ook 'n rassis. As jy nie was nie dan sou "wit" en "swart" nie in
jou woordeskat bestaan het nie. Maar jy is ook maar baie gou om kleur uit te
wys.

>> Almal op hierdie planeet het 'n vorm van rasse
>> diskriminasie in hom, dis natuurlik en dit sal altyd so bly
>
> Dit is dus in ons gene - ons word (natuurlik) "rassisties" gebore.

Ja. Almal van ons. Jy ook. :) As jy nie is definieer vir my dan wat is
'n rassis.

>
>> Waarom het die hemelse
>> vader ons met verskillende velkleure gemaak? Om alles weer in een verfpot te
>> gooi? Waar gaan ons eendag ophou? Totdat almal kleurlinge is? Asseblief
>
> So dis 'n sonde om, byvoorbeeld, oor die kleurlyn te trou, kinders te he, en so
> meer - die hemelse vader wil dit tog nie he nie, of hoe? Inderwaarheid -
> kleurlinge as groep is gebore in sondigheid en verteenwoordig derhalwe
sondval.

>
>
> Jy, net soos alle rassiste, is 'n sot, 'n dwaas, en 'n klad op menswaardige
> moontlikheid en potensiaal.
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29119 is 'n antwoord op boodskap #29063] Wo, 23 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Charles van der Wath"

> Nee, @home, ek is nie skaam om te sê ek is 'n rassis nie

Ah. Vanaf 'n verontwaardigde en onthutste aantyging dat ek "ras in alles sien"
tot die bekentenis dat hy "kultuuristies" is tot die uiteindelike "ek is nie
skaam om te se ek is 'n rassis nie". Krap net 'n bietjie en die waarheid bloei
veldiep.

> Almal op hierdie planeet het 'n vorm van rasse
> diskriminasie in hom, dis natuurlik en dit sal altyd so bly

Dit is dus in ons gene - ons word (natuurlik) "rassisties" gebore.

> Waarom het die hemelse
> vader ons met verskillende velkleure gemaak? Om alles weer in een verfpot te
> gooi? Waar gaan ons eendag ophou? Totdat almal kleurlinge is? Asseblief

So dis 'n sonde om, byvoorbeeld, oor die kleurlyn te trou, kinders te he, en so
meer - die hemelse vader wil dit tog nie he nie, of hoe? Inderwaarheid -
kleurlinge as groep is gebore in sondigheid en verteenwoordig derhalwe sondval.

Jy, net soos alle rassiste, is 'n sot, 'n dwaas, en 'n klad op menswaardige
moontlikheid en potensiaal.
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29128 is 'n antwoord op boodskap #29063] Do, 24 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

> Jammer as ek jou kaarthuisie inmekaar laat tuimel het, (@home gaan nie
> vanaand 'n oog toemaak nie :)) maar dis die waarheid.
> Gaan lê bietjie en gaan dink oor jou ware identiteit. Waarom het die hemelse
> vader ons met verskillende velkleure gemaak? Om alles weer in een verfpot te
> gooi? Waar gaan ons eendag ophou? Totdat almal kleurlinge is? Asseblief. Ek
> verhef nie myself bokant anderskleuriges nie, maar glo in my eie identiteit.
> Ek stem saam dat swart mense trots is, goed en wel so. Maar net so is ek ook
> trots omdat ek wit is. Jy gaan dit nie verander nie.

Dis jou ou kaarthuisie wat wankel, ou Charles. Buitendien, ou Charles, jy is nie

wit nie, maar heelwaarskynlik pienk met bruin kolletjies. En moenie die hemelse
vader inroep nie. Dit het uit die mode gegaan toe die apartheidspredikante vir
hulself en andere probeer oortuig het dat die hemelse vader enigsins iets met
velkleur beplan het. En lees nou asseblief jou bostaande geskrywery. Watter
hooghartige neerbuigendheid vertoon jy teenoor sogenaamde "Kleurlinge." Sies,
Charles van der Wath. Dis die 21 ste eeu en jy leef nog in die neentiende eeu.
En die kanse is goed dat daar deur jou are bloed van allerhande soort kleure
vloei.

Gloudina
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29129 is 'n antwoord op boodskap #29063] Do, 24 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach @home.com
->. Buitendien, ou Charles, jy is nie wit nie, maar heelwaarskynlik pienk met bruin kolletjies.

Amen, ja. Ons wittes is almal sewe persent
swart. Hier in Suid-Afrika van die jaar 2000
het ons geen probleem daarmee nie. Hoekom het
jy in Kanada, ou antie?
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29130 is 'n antwoord op boodskap #29063] Do, 24 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

A.S. Pris wrote:

> Also sprach @home.com
> ->. Buitendien, ou Charles, jy is nie wit nie, maar heelwaarskynlik pienk met bruin kolletjies.
>
> Amen, ja. Ons wittes is almal sewe persent
> swart. Hier in Suid-Afrika van die jaar 2000
> het ons geen probleem daarmee nie. Hoekom het
> jy in Kanada, ou antie?

Nee, Leendert, ek het nie. Maar ou Charles van derWath daar op die vlaktes van Lambeth en die
heuwels
van Finchley het. Hy worstel en hy worstel en hy
worstel met die teologiese vraag oor hoekom die
liewen heer vir ons verskillende kleure gemaak het.

Minnehaha
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29131 is 'n antwoord op boodskap #29063] Do, 24 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Charles van der Wath wrote in message
...

> Waarom het die hemelse
> vader ons met verskillende velkleure gemaak? Om alles weer in een verfpot te
> gooi? Waar gaan ons eendag ophou? Totdat almal kleurlinge is?

Is dit dalk die soort teologie wat in die Afrikaanse kerk elke
week by Kings Cross verkondig word?

Swart Simon
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29132 is 'n antwoord op boodskap #29063] Do, 24 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

> Selle rede hoekom
> jy jouself in Kanada gaan vestig het en nie in Pakistan of Kenya nie. Sien?
> Selfs jy is 'n rassis @home maar te bleddie lam in die knieë om dit te
> besef.

Nou, ou Charles, soos 'n tipiese rassis praat jy asof Kanada"wit" is. Waarop
baseer jy jou opname. Op dieselfde gegewens
wat nou kort gelede geopper is deur die ouers (in Pretoria) van
'n jong vrou wat in Alberta op haar oggendhardloop doodgemaak
is? Die pa verklaar, sonder om die teenstrydigheid te sien, dat dit
in Kanada gebeur het "waar daar geen misdaad is nie."

@home in 'n multikulturele Kanada

>
Re: vir dracula klein piel [boodskap #29133 is 'n antwoord op boodskap #29063] Do, 24 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

> Jammer as ek jou kaarthuisie inmekaar laat tuimel het, (@home gaan nie
> vanaand 'n oog toemaak nie :)) maar dis die waarheid.
> Gaan lê bietjie en gaan dink oor jou ware identiteit. Waarom het die hemelse
> vader ons met verskillende velkleure gemaak? Om alles weer in een verfpot te
> gooi? Waar gaan ons eendag ophou? Totdat almal kleurlinge is? Asseblief. Ek
> verhef nie myself bokant anderskleuriges nie, maar glo in my eie identiteit.
> Ek stem saam dat swart mense trots is, goed en wel so. Maar net so is ek ook
> trots omdat ek wit is. Jy gaan dit nie verander nie.

Dis jou ou kaarthuisie wat wankel, ou Charles. Buitendien, ou Charles, jy is
niewit nie, maar heelwaarskynlik pienk met bruin kolletjies. En moenie die
hemelse
vader inroep nie. Dit het uit die mode gegaan toe die apartheidspredikante vir
hulself en andere probeer oortuig het dat die hemelse vader enigsins iets met
velkleur beplan het. En lees nou asseblief jou bostaande geskrywery. Watter
hooghartige neerbuigendheid vertoon jy teenoor sogenaamde "Kleurlinge." Sies,
Charles van der Wath. Dis die 21 ste eeu en jy leef nog in die neentiende eeu.
En die kanse is goed dat daar deur jou are bloed van allerhande soort kleure
vloei.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: "So I should have been sterilized?"
Volgende onderwerp: Blote bobbejaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 12:14:27 MGT 2024