Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » geen
geen [boodskap #258] So, 18 Mei 2003 19:54 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie nuusgroeppie is alweer oppad om sy gat te sien.
Re: geen [boodskap #259 is 'n antwoord op boodskap #258] So, 18 Mei 2003 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 18 May 2003 21:54:28 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

> Hierdie nuusgroeppie is alweer oppad om sy gat te sien.
>

'kay... ek was besig om te werk.
Dis hoekom ek die laaste paar dae
nie op internet was nie.
Ons het bestellings vir BMW's
en ek moet voorsien.

Speedy Conzales
Re: geen [boodskap #260 is 'n antwoord op boodskap #259] So, 18 Mei 2003 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Vriend van my se pa het vir hom 'n merc gekoop. Al wat ek kan onthou is
dat dit 'n "compressor" is. Een van die nuwes. Silwer met 2 deure. Hulle bly
in Zhielstaat no.3, Ficksburg. As jy belang sou stel.. Of werk julle nie so
ver nie.

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:arvfcvkoh29igivtksihh4s6m7r22k04r4@4ax.com...
> On Sun, 18 May 2003 21:54:28 +0200, "Andries Kriel"
> wrote:
>
>> Hierdie nuusgroeppie is alweer oppad om sy gat te sien.
>>
>
> 'kay... ek was besig om te werk.
> Dis hoekom ek die laaste paar dae
> nie op internet was nie.
> Ons het bestellings vir BMW's
> en ek moet voorsien.
>
> Speedy Conzales
Re: geen [boodskap #261 is 'n antwoord op boodskap #258] Di, 20 Mei 2003 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:...
> Hierdie nuusgroeppie is alweer oppad om sy gat te sien.

Nie al die news servers wys hierdie groep nie. Freeserve, waar ek my
een e-pos adres het, het dit byvoorbeeld nie op hulle lys nie.

Lorinda
Re: geen [boodskap #262 is 'n antwoord op boodskap #261] Di, 20 Mei 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis jammer...


"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305192324.5837a5db@posting.google.com...
> "Andries Kriel" wrote in message
news:...
>> Hierdie nuusgroeppie is alweer oppad om sy gat te sien.
>
> Nie al die news servers wys hierdie groep nie. Freeserve, waar ek my
> een e-pos adres het, het dit byvoorbeeld nie op hulle lys nie.
>
> Lorinda
Re: geen [boodskap #263 is 'n antwoord op boodskap #261] Di, 20 Mei 2003 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 20 May 2003 00:24:33 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> "Andries Kriel" skryf in boodskap news:...
>> Hierdie nuusgroeppie is alweer oppad om sy gat te sien.
>
> Nie al die news servers wys hierdie groep nie. Freeserve, waar ek my
> een e-pos adres het, het dit byvoorbeeld nie op hulle lys nie.
>
> Lorinda

Ja, ek weet dit. Ek het tye gelede 'n vriendin hierheen gelok
om haar hier te verlei, en sy moes dit dmv 'n ander ng kry
sodat ek haar hier kon kry om haar te kry.

Ek moet nou 'n silwer Merc in Ficksburg gaan haal:-)))

Speedy Conzales
Re: geen [boodskap #264 is 'n antwoord op boodskap #263] Di, 20 Mei 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:ea2lcvs12k7btudobuoinfc6vs25eadgtl@4ax.com...
> On 20 May 2003 00:24:33 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> "Andries Kriel" wrote in message
news:...
>>> Hierdie nuusgroeppie is alweer oppad om sy gat te sien.
>>
>> Nie al die news servers wys hierdie groep nie. Freeserve, waar ek my
>> een e-pos adres het, het dit byvoorbeeld nie op hulle lys nie.
>>
>> Lorinda
>
> Ja, ek weet dit. Ek het tye gelede 'n vriendin hierheen gelok
> om haar hier te verlei, en sy moes dit dmv 'n ander ng kry
> sodat ek haar hier kon kry om haar te kry.
>
> Ek moet nou 'n silwer Merc in Ficksburg gaan haal:-)))
>
> Speedy Conzales

Hoekom het jy sulke moeite gedoen? Jy en Royleen kon mos e-pos gebruik het?
:-)

Lorinda
Re: geen [boodskap #265 is 'n antwoord op boodskap #263] Di, 20 Mei 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kom drink koffie as jy 'n tydjie te spare het. Ons plaas se naam is
Gansfontein (ja, ons het gaanse) net duskant Ficksburg. Kyk uit vir die
bordjies Gansfontein en Dreyersverdriet. As jy van die een kant afkom draai
jy links af, en as jy van die ander kant af kom, regs af. hou aan met die
gryspad. Ons is die eerste plaas op regterkant. Of as jy van die anderkant
af kom d.w.s as jy die Pekabrug-afdraai gevat het, links. Pas net op vir die
driffie in die blinde draai by Jack Lyon se grond (Dreyersverdriet) Die
bruggie daar is net breed genoeg vir een voertuig op 'n slag..so as jy daai
draai te vinnig gaan vat gaan jy jou gat sien.

Jy kan net 'n klip teen -nie dwarsdeur nie!- my kamervenster gooi. My kamer
is op die boonste verdieping. Die naaste een skuins bokant die lapa. Ek sien
uit daarna om jou in persoon te ontmoet.

-Groete,
Andries

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:ea2lcvs12k7btudobuoinfc6vs25eadgtl@4ax.com...
> On 20 May 2003 00:24:33 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> "Andries Kriel" wrote in message
news:...
>>> Hierdie nuusgroeppie is alweer oppad om sy gat te sien.
>>
>> Nie al die news servers wys hierdie groep nie. Freeserve, waar ek my
>> een e-pos adres het, het dit byvoorbeeld nie op hulle lys nie.
>>
>> Lorinda
>
> Ja, ek weet dit. Ek het tye gelede 'n vriendin hierheen gelok
> om haar hier te verlei, en sy moes dit dmv 'n ander ng kry
> sodat ek haar hier kon kry om haar te kry.
>
> Ek moet nou 'n silwer Merc in Ficksburg gaan haal:-)))
>
> Speedy Conzales
>
Re: geen [boodskap #266 is 'n antwoord op boodskap #265] Di, 20 Mei 2003 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bae5fb$c9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kom drink koffie as jy 'n tydjie te spare het. Ons plaas se naam is
> Gansfontein (ja, ons het gaanse) net duskant Ficksburg. Kyk uit vir die
> bordjies Gansfontein en Dreyersverdriet. As jy van die een kant afkom draai
> jy links af, en as jy van die ander kant af kom, regs af. hou aan met die
> gryspad. Ons is die eerste plaas op regterkant. Of as jy van die anderkant
> af kom d.w.s as jy die Pekabrug-afdraai gevat het, links. Pas net op vir die
> driffie in die blinde draai by Jack Lyon se grond (Dreyersverdriet) Die
> bruggie daar is net breed genoeg vir een voertuig op 'n slag..so as jy daai
> draai te vinnig gaan vat gaan jy jou gat sien.
>
> Jy kan net 'n klip teen -nie dwarsdeur nie!- my kamervenster gooi. My kamer
> is op die boonste verdieping. Die naaste een skuins bokant die lapa. Ek sien
> uit daarna om jou in persoon te ontmoet.
>
> -Groete,
> Andries

Weet jy miskien wat die rede vir Dreyer se verdriet was? Het dit iets te
doen met die Boereoorlog of is dit n Bart Nel tipe droogte sprinkane en dood
van die eersgeborene rede?

Lorinda
Re: geen [boodskap #267 is 'n antwoord op boodskap #264] Di, 20 Mei 2003 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 20 May 2003 21:26:48 +0100, "Raj" wrote:

>
> Hoekom het jy sulke moeite gedoen? Jy en Royleen kon mos e-pos gebruik het?
> :-)
>
> Lorinda
>
>

Dis die eerste keer in my lewe
wat ek bang word vir 'n vroumens.
Jy gebruik toe nie 'n PC nie
maar 'n kristalbal.
Ek praat nie meer met jou nie.

Speedy Conzales
vinniger as ooit - aan die hardloop - weg...!!!
Re: geen [boodskap #268 is 'n antwoord op boodskap #265] Di, 20 Mei 2003 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 20 May 2003 23:08:06 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

> Kom drink koffie as jy 'n tydjie te spare het. Ons plaas se naam is
> Gansfontein (ja, ons het gaanse) net duskant Ficksburg. Kyk uit vir die
> bordjies Gansfontein en Dreyersverdriet. As jy van die een kant afkom draai
> jy links af, en as jy van die ander kant af kom, regs af. hou aan met die
> gryspad. Ons is die eerste plaas op regterkant. Of as jy van die anderkant
> af kom d.w.s as jy die Pekabrug-afdraai gevat het, links. Pas net op vir die
> driffie in die blinde draai by Jack Lyon se grond (Dreyersverdriet) Die
> bruggie daar is net breed genoeg vir een voertuig op 'n slag..so as jy daai
> draai te vinnig gaan vat gaan jy jou gat sien.
>
> Jy kan net 'n klip teen -nie dwarsdeur nie!- my kamervenster gooi. My kamer
> is op die boonste verdieping. Die naaste een skuins bokant die lapa. Ek sien
> uit daarna om jou in persoon te ontmoet.
>
> -Groete,
> Andries
>


Watse karre het julle Andries?

Speedy
'n Heel produktiewe een
Re: geen [boodskap #269 is 'n antwoord op boodskap #268] Di, 20 Mei 2003 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 20 May 2003 23:47:35 +0200, Speedy Conzales
wrote:

> On Tue, 20 May 2003 23:08:06 +0200, "Andries Kriel"
> wrote:
>
>> Kom drink koffie as jy 'n tydjie te spare het. Ons plaas se naam is
>> Gansfontein (ja, ons het gaanse) ....
>>

Gaansfontein of Gansfontein?:-)))

Baie dankie vir die uitnodiging, Andries.
Ek verwag om een van die dae parool te kry.

Speedy
Re: geen [boodskap #270 is 'n antwoord op boodskap #267] Di, 20 Mei 2003 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
>
> Dis die eerste keer in my lewe
> wat ek bang word vir 'n vroumens.
> Jy gebruik toe nie 'n PC nie
> maar 'n kristalbal.
> Ek praat nie meer met jou nie.
>
> Speedy Conzales
> vinniger as ooit - aan die hardloop - weg...!!!


Waarom nou so stil, Rachel?

Speedy
Re: geen [boodskap #271 is 'n antwoord op boodskap #270] Di, 20 Mei 2003 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:t9alcvce41tc994okqhm7e28ku7oggpr3h@4ax.com...
>>
>> Dis die eerste keer in my lewe
>> wat ek bang word vir 'n vroumens.
>> Jy gebruik toe nie 'n PC nie
>> maar 'n kristalbal.
>> Ek praat nie meer met jou nie.
>>
>> Speedy Conzales
>> vinniger as ooit - aan die hardloop - weg...!!!
>
>
> Waarom nou so stil, Rachel?
>
> Speedy

Ek verstaan nie die Rachel verwysing nie, tensy jy nie met my praat nie.

Lorinda
Re: geen [boodskap #272 is 'n antwoord op boodskap #269] Wo, 21 Mei 2003 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy het toegang tot die net in die tronk!! Cool.

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:ll8lcv4utp84l966q1qb1dkdv2bcavbshc@4ax.com...
> On Tue, 20 May 2003 23:47:35 +0200, Speedy Conzales
> wrote:
>
>> On Tue, 20 May 2003 23:08:06 +0200, "Andries Kriel"
>> wrote:
>>
>>> Kom drink koffie as jy 'n tydjie te spare het. Ons plaas se naam is
>>> Gansfontein (ja, ons het gaanse) ....
>>>
>
> Gaansfontein of Gansfontein?:-)))
>
> Baie dankie vir die uitnodiging, Andries.
> Ek verwag om een van die dae parool te kry.
>
> Speedy
>
Re: geen [boodskap #273 is 'n antwoord op boodskap #268] Wo, 21 Mei 2003 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toyota Condor, 2 Isuzu bakkies. (een is my pa s'n en die ander een myne.) en
'n Toyota tazz. Hoekom??

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:7i8lcvcirp0g4sjucfclev47nh68c25cve@4ax.com...
> On Tue, 20 May 2003 23:08:06 +0200, "Andries Kriel"
> wrote:
>
>> Kom drink koffie as jy 'n tydjie te spare het. Ons plaas se naam is
>> Gansfontein (ja, ons het gaanse) net duskant Ficksburg. Kyk uit vir die
>> bordjies Gansfontein en Dreyersverdriet. As jy van die een kant afkom draai
>> jy links af, en as jy van die ander kant af kom, regs af. hou aan met die
>> gryspad. Ons is die eerste plaas op regterkant. Of as jy van die anderkant
>> af kom d.w.s as jy die Pekabrug-afdraai gevat het, links. Pas net op vir die
>> driffie in die blinde draai by Jack Lyon se grond (Dreyersverdriet) Die
>> bruggie daar is net breed genoeg vir een voertuig op 'n slag..so as jy daai
>> draai te vinnig gaan vat gaan jy jou gat sien.
>>
>> Jy kan net 'n klip teen -nie dwarsdeur nie!- my kamervenster gooi. My kamer
>> is op die boonste verdieping. Die naaste een skuins bokant die lapa. Ek sien
>> uit daarna om jou in persoon te ontmoet.
>>
>> -Groete,
>> Andries
>>
>
>
> Watse karre het julle Andries?
>
> Speedy
> 'n Heel produktiewe een
>
Re: geen [boodskap #274 is 'n antwoord op boodskap #271] Wo, 21 Mei 2003 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 20 May 2003 23:24:03 +0100, "Raj" wrote:


>
> Ek verstaan nie die Rachel verwysing nie, tensy jy nie met my praat nie.
>
> Lorinda
>
>



Sal nou-nou met jou praat. Eers moet ek dié inligting
hieronder analiseer en ek het dit nou in verskillende
flessies gegooi om te sien wat kom daar uit.

Speedy
*******************************************************






R1: (unknown) - 11 April 1951 19:44:38 -0000
(qmail 2675 invoked by uid 104)

R2: (unknown)
from lor...@freint.fsnet.co.uk
by polonium.telkomsa.net
by uid 101
with qmail-scanner-1.14

R3: 195.92.193.18 - 11 April 1951 19:44:36 -0000
from cmailm1.svr.pol.co.uk ([195.92.193.18]) (envelope-sender
)
by intekom.com (qmail-ldap-1.03)
with SMTP
for

R4: 62.136.156.240 - Mon, 11 April 1951 20:46:10 +0100
from modem-112.dorlas.dialup.pol.co.uk ([62.136.156.240]
helo=pbncomputer)
by cmailm1.svr.pol.co.uk
with smtp (Exim 4.14)
id 19HqaH-0005XD-JU
for dav...@intekom.co.za



===All e-mail Internet
Headers==================================================

X-Symantec-TimeoutProtection: 0
X-Symantec-TimeoutProtection: 1
Return-Path:
Delivered-To: intekom_co...@intekom.co.za
Received: (qmail 2675 invoked by uid 104); 11 April 1951 19:44:38
-0000
Received: from lor...@freint.fsnet.co.uk by polonium.telkomsa.net by
uid 101 with qmail-scanner-1.14
(clamscan: 20030317. Clear:.
Processed in 0.954196 secs); 11 April 1951 19:44:38 -0000
X-Qmail-Scanner-Mail-From: lor...@freint.fsnet.co.uk via
polonium.telkomsa.net
X-Qmail-Scanner: 1.14 (Clear:. Processed in 0.954196 secs)
Received: from cmailm1.svr.pol.co.uk ([195.92.193.18])
(envelope-sender )
by intekom.com (qmail-ldap-1.03) with SMTP
for ; 11 April 1951 19:44:36 -0000
X-vSMTP: intekom.com
Received: from modem-112.dorlas.dialup.pol.co.uk ([62.136.156.240]
helo=pbncomputer)
by cmailm1.svr.pol.co.uk with smtp (Exim 4.14)
id 19HqaH-0005XD-JU
for dav...@intekom.co.za; Mon, 11 April 1951 20:46:10 +0100
Message-ID:
From: "Lorinda Freint"
To: "Dave Du Plessis"
References:
Subject: Re: Hallo Jy...
Date: Mon, 11 April 1951 20:52:31 +0100
MIME-Version: 1.0
Content-Type: multipart/related;
type="multipart/alternative";
boundary="----=_NextPart_000_0033_01C31E48.91FD96E0"
X-Priority: 3
X-MSMail-Priority: Normal
X-Mailer: Microsoft Outlook Express 6.00.2600.0000
X-MIMEOLE: Produced By Microsoft MimeOLE V6.00.2600.0000
Re: geen [boodskap #275 is 'n antwoord op boodskap #271] Do, 22 Mei 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 20 May 2003 23:24:03 +0100, "Raj" wrote:

>
> Ek verstaan nie die Rachel verwysing nie, tensy jy nie met my praat nie.
>
> Lorinda
>
>

Rachel? Dit moes 'n spelfout gewees het. Het seker bedoel
'hallo' of so iets.
Terug na wat jy gesê het van Royleen (ek het die argiewe
bietjie gaan bestudeer) dit was ene Didi se girl. Nie Speedy
Conzales s'n nie.

Speedy
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #276 is 'n antwoord op boodskap #266] Do, 22 Mei 2003 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die plaas het voor die Boere oorlog aan 'n "Dreyer" behoort. Toe die oorlog
verby was en hy weer op die plaas aankom was die huis en al die buitegeboue
afgebrand, en daar was nie een lewende dier soos hy hulle agtergelaat het
nie. Twee van sy dogters en sy jongste seuntjie is in die konstentrasie-kamp
op Bloemfontein oorldele. Dit was net hy, sy vrou, een seun en een dogter
wat die oorlog oorleef het. Daarom het hy besluit om die plaas se naam te
verander na "Dreyersverdriet" toe. 'n Deel van die huis wat vandag daar
staan is op die ou huis se vondasie gebou. Die huis is deur George Lyon se
pa vergroot. Jack -oom George se- seun het die boerdery oorgeneem.


Die huis waarin ons bly is deur 'n Brit gebou in 1930. Daar is 'n storie dat
die boere in die omgewing het hom toetaal verwerp en nie aanvaar het nie. Hy
is skynbaar toe terug Engeland toe.

"Raj" skryf in boodskap news:3eca9fc8_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries Kriel" wrote in message
> news:bae5fb$c9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kom drink koffie as jy 'n tydjie te spare het. Ons plaas se naam is
>> Gansfontein (ja, ons het gaanse) net duskant Ficksburg. Kyk uit vir die
>> bordjies Gansfontein en Dreyersverdriet. As jy van die een kant afkom draai
>> jy links af, en as jy van die ander kant af kom, regs af. hou aan met die
>> gryspad. Ons is die eerste plaas op regterkant. Of as jy van die anderkant
>> af kom d.w.s as jy die Pekabrug-afdraai gevat het, links. Pas net op vir die
>> driffie in die blinde draai by Jack Lyon se grond (Dreyersverdriet) Die
>> bruggie daar is net breed genoeg vir een voertuig op 'n slag..so as jy daai
>> draai te vinnig gaan vat gaan jy jou gat sien.
>>
>> Jy kan net 'n klip teen -nie dwarsdeur nie!- my kamervenster gooi. My kamer
>> is op die boonste verdieping. Die naaste een skuins bokant die lapa. Ek sien
>> uit daarna om jou in persoon te ontmoet.
>>
>> -Groete,
>> Andries
>
> Weet jy miskien wat die rede vir Dreyer se verdriet was? Het dit iets te
> doen met die Boereoorlog of is dit n Bart Nel tipe droogte sprinkane en dood
> van die eersgeborene rede?
>
> Lorinda
>
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #277 is 'n antwoord op boodskap #276] Do, 22 Mei 2003 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 22 May 2003 20:45:07 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

> Die plaas het voor die Boere oorlog aan 'n "Dreyer" behoort.
> 'n Deel van die huis wat vandag daar
> staan is op die ou huis se vondasie gebou.
>

So, die huidige huis is op die ou huis se fondasie gebou, sê jy.

>
> Die huis waarin ons bly is deur 'n Brit gebou in 1930. Daar is 'n storie dat
> die boere in die omgewing het hom toetaal verwerp en nie aanvaar het nie. Hy
> is skynbaar toe terug Engeland toe.
>

Sou vreemd gewees het as hy aanvaar was.
Snaaks dat ons vandag nog aan die nasiemoord
op die Joodse volk dink wanneer ons 'n Duitser sien.
Aan die apartheidsdae dink wanneer ons met 'n Suid Afrikaner gesels.
Dit onmoontlik vind om versoening tussen die Suid Afrikaners en die
Britte te aanvaar as gevolg van wat ook as 'n poging tot volksmoord
gesien kan word. Want dit is werklik wat dit is.

Dit nog erger vind wanneer dieselfde Duitsers die Suid Afrikaners
kritiseer. Die Britte sanksies teen Suid Afrika instel. Die selfde
Amerikaners wat die Rooi Huide in reservate gedruk het, afsonderlike
ontwikkeling as verkeerd sien. die selfde Australiëaners wat so
onlangs as 100 jaar gelede 'n losprys op Aborigenis gehad het,
apartheid kritiseer.


Speedy
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #278 is 'n antwoord op boodskap #277] Do, 22 Mei 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die geskiendenis leer dat die mens nie uit die geskiedenis leer nie...


"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:eg9qcvo5cttnh0ptti650egrsb64t42uim@4ax.com...
> On Thu, 22 May 2003 20:45:07 +0200, "Andries Kriel"
> wrote:
>
>> Die plaas het voor die Boere oorlog aan 'n "Dreyer" behoort.
>> 'n Deel van die huis wat vandag daar
>> staan is op die ou huis se vondasie gebou.
>>
>
> So, die huidige huis is op die ou huis se fondasie gebou, sê jy.
>
>>
>> Die huis waarin ons bly is deur 'n Brit gebou in 1930. Daar is 'n storie dat
>> die boere in die omgewing het hom toetaal verwerp en nie aanvaar het nie. Hy
>> is skynbaar toe terug Engeland toe.
>>
>
> Sou vreemd gewees het as hy aanvaar was.
> Snaaks dat ons vandag nog aan die nasiemoord
> op die Joodse volk dink wanneer ons 'n Duitser sien.
> Aan die apartheidsdae dink wanneer ons met 'n Suid Afrikaner gesels.
> Dit onmoontlik vind om versoening tussen die Suid Afrikaners en die
> Britte te aanvaar as gevolg van wat ook as 'n poging tot volksmoord
> gesien kan word. Want dit is werklik wat dit is.
>
> Dit nog erger vind wanneer dieselfde Duitsers die Suid Afrikaners
> kritiseer. Die Britte sanksies teen Suid Afrika instel. Die selfde
> Amerikaners wat die Rooi Huide in reservate gedruk het, afsonderlike
> ontwikkeling as verkeerd sien. die selfde Australiëaners wat so
> onlangs as 100 jaar gelede 'n losprys op Aborigenis gehad het,
> apartheid kritiseer.
>
>
> Speedy
>
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #279 is 'n antwoord op boodskap #278] Do, 22 Mei 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 22 May 2003 22:01:30 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

> Die geskiendenis leer dat die mens nie uit die geskiedenis leer nie...
>
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> ne

Raak gesê. Waar's Lorinda vanaand?

SC
Re: geen [boodskap #280 is 'n antwoord op boodskap #275] Do, 22 Mei 2003 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:tp4qcvst8rs1sbo0s0ens5ll3hab0a4n1k@4ax.com...
> On Tue, 20 May 2003 23:24:03 +0100, "Raj" wrote:
>
>>
>> Ek verstaan nie die Rachel verwysing nie, tensy jy nie met my praat nie.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Rachel? Dit moes 'n spelfout gewees het. Het seker bedoel
> 'hallo' of so iets.
> Terug na wat jy gesê het van Royleen (ek het die argiewe
> bietjie gaan bestudeer) dit was ene Didi se girl. Nie Speedy
> Conzales s'n nie.
>
> Speedy

Jy is reg. Ek het nou ook na die argiewe gaan kyk, en Royleen was DD se
girl. Wys jou baie mense gebruik die groep vir daai rede:-).
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #281 is 'n antwoord op boodskap #276] Do, 22 Mei 2003 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:baj5ss$m56$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die plaas het voor die Boere oorlog aan 'n "Dreyer" behoort. Toe die oorlog
> verby was en hy weer op die plaas aankom was die huis en al die buitegeboue
> afgebrand, en daar was nie een lewende dier soos hy hulle agtergelaat het
> nie. Twee van sy dogters en sy jongste seuntjie is in die konstentrasie-kamp
> op Bloemfontein oorldele. Dit was net hy, sy vrou, een seun en een dogter
> wat die oorlog oorleef het. Daarom het hy besluit om die plaas se naam te
> verander na "Dreyersverdriet" toe. 'n Deel van die huis wat vandag daar
> staan is op die ou huis se vondasie gebou. Die huis is deur George Lyon se
> pa vergroot. Jack -oom George se- seun het die boerdery oorgeneem.
>
>
> Die huis waarin ons bly is deur 'n Brit gebou in 1930. Daar is 'n storie dat
> die boere in die omgewing het hom toetaal verwerp en nie aanvaar het nie. Hy
> is skynbaar toe terug Engeland toe.

Wie bly nou op Dreyersverdriet? Oor die Brit gepraat, dink jy die mense sou
hom in die distrik aanvaar het voor die Boere oorlog?
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #282 is 'n antwoord op boodskap #279] Do, 22 Mei 2003 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:nccqcv8lo9q2md84fb5vv3uffj2acjkt1j@4ax.com...
> On Thu, 22 May 2003 22:01:30 +0200, "Andries Kriel"
> wrote:
>
>> Die geskiendenis leer dat die mens nie uit die geskiedenis leer nie...
>>
>>
>> "Speedy Conzales" wrote in message
>> ne
>
> Raak gesê. Waar's Lorinda vanaand?
>
> SC

Het heel aand voor n groep gestaan en n presentation (wat is die afrikaanse
woord hiervoor?) gedoen oor n spoorwegbrug.....
Niks met die hoofkantoor te doen nie - daar sit nie mense onder hierdie brug
nie, dis te vogtig.

Lorinda
Re: geen [boodskap #283 is 'n antwoord op boodskap #274] Vr, 23 Mei 2003 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:defncvgsrmubfunlddtj2j6rpq17bqejj0@4ax.com...
> On Tue, 20 May 2003 23:24:03 +0100, "Raj" wrote:
>
>
>>
>> Ek verstaan nie die Rachel verwysing nie, tensy jy nie met my praat nie.
>>
>> Lorinda
>>
>
>
>
> Sal nou-nou met jou praat. Eers moet ek dié inligting
> hieronder analiseer en ek het dit nou in verskillende
> flessies gegooi om te sien wat kom daar uit.
>
> Speedy
> *******************************************************

En toe jy dit analiseer sien jy ek is nie Rachel nie? Ek is nie die een met
veel en wildverskillende persoonlikhede nie.... :-)

Lorinda
Re: geen [boodskap #284 is 'n antwoord op boodskap #280] Vr, 23 Mei 2003 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 22 May 2003 22:59:48 +0100, "Raj" wrote:

>
>
>
> Jy is reg. Ek het nou ook na die argiewe gaan kyk, en Royleen was DD se
> girl. Wys jou baie mense gebruik die groep vir daai rede:-).
>


Presies die rede waarom ek nou hier vassteek
toe ek jou op die sypaadjie sien

SC
Re: geen [boodskap #285 is 'n antwoord op boodskap #284] Vr, 23 Mei 2003 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 23 May 2003 21:57:43 +0200, Speedy Conzales
wrote:

> On Thu, 22 May 2003 22:59:48 +0100, "Raj" wrote:
>
>>
>>
>>
>> Jy is reg. Ek het nou ook na die argiewe gaan kyk, en Royleen was DD se
>> girl. Wys jou baie mense gebruik die groep vir daai rede:-).
>>
>
>
> Presies die rede waarom ek nou hier vassteek
> toe ek jou op die sypaadjie sien
>
> SC

'skuus dat ek so stil is
]Ek het kuiermense wat steeds lekker kuier.
Sien julle môre...
Re: geen [boodskap #286 is 'n antwoord op boodskap #273] Vr, 23 Mei 2003 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een Isuzu bakkie behoort aan my pa, die ander een aan my, die Tazz aan my
suster en die Condor aan my ouers gesaamentlik.

"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bagbn7$crh$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toyota Condor, 2 Isuzu bakkies. (een is my pa s'n en die ander een myne.) en
> 'n Toyota tazz. Hoekom??
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:7i8lcvcirp0g4sjucfclev47nh68c25cve@4ax.com...
>> On Tue, 20 May 2003 23:08:06 +0200, "Andries Kriel"
>> wrote:
>>
>>> Kom drink koffie as jy 'n tydjie te spare het. Ons plaas se naam is
>>> Gansfontein (ja, ons het gaanse) net duskant Ficksburg. Kyk uit vir die
>>> bordjies Gansfontein en Dreyersverdriet. As jy van die een kant afkom draai
>>> jy links af, en as jy van die ander kant af kom, regs af. hou aan met die
>>> gryspad. Ons is die eerste plaas op regterkant. Of as jy van die anderkant
>>> af kom d.w.s as jy die Pekabrug-afdraai gevat het, links. Pas net op vir die
>>> driffie in die blinde draai by Jack Lyon se grond (Dreyersverdriet) Die
>>> bruggie daar is net breed genoeg vir een voertuig op 'n slag..so as jy daai
>>> draai te vinnig gaan vat gaan jy jou gat sien.
>>>
>>> Jy kan net 'n klip teen -nie dwarsdeur nie!- my kamervenster gooi. My kamer
>>> is op die boonste verdieping. Die naaste een skuins bokant die lapa. Ek sien
>>> uit daarna om jou in persoon te ontmoet.
>>>
>>> -Groete,
>>> Andries
>>>
>>
>>
>> Watse karre het julle Andries?
>>
>> Speedy
>> 'n Heel produktiewe een
>>
>
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #287 is 'n antwoord op boodskap #281] Vr, 23 Mei 2003 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Wie bly nou op Dreyersverdriet?

Die plaas behoort huidiglik aan Jack Lyon.




> Oor die Brit gepraat, dink jy die mense sou
> hom in die distrik aanvaar het voor die Boere oorlog?

Dalk, ek weet nie.
Ek weet nie of dit in ander destrikte ook so gaan nie, maar hier by ons is
daar 'n tipe van 'n skeiding tussen Afrikaanse en Engelse Boere in die
gemeenskap. Daar is glad nie 'n oor-en-weer gekuiery nie.
Re: geen [boodskap #288 is 'n antwoord op boodskap #269] Vr, 23 Mei 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
G - A - N - S - F - O - N - T - E - I - N
Re: geen [boodskap #289 is 'n antwoord op boodskap #288] Sa, 24 Mei 2003 05:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 24 May 2003 00:40:51 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

> G - A - N - S - F - O - N - T - E - I - N
>
Die vraag was maar net omdat jy gesê het dat
julle gaanse op die plaas het.

Speedy
Re: geen [boodskap #290 is 'n antwoord op boodskap #285] Sa, 24 Mei 2003 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales skryf in boodskap news:...
> On Fri, 23 May 2003 21:57:43 +0200, Speedy Conzales
> wrote:
>
>> On Thu, 22 May 2003 22:59:48 +0100, "Raj" wrote:
>>
>>>
>>>
>>>
>>> Jy is reg. Ek het nou ook na die argiewe gaan kyk, en Royleen was DD se
>>> girl. Wys jou baie mense gebruik die groep vir daai rede:-).
>>>
>>
>>
>> Presies die rede waarom ek nou hier vassteek
>> toe ek jou op die sypaadjie sien
>>
>> SC

Waar kom jou kuiermense vandaan, en hoe behuis jy hulle onder die brug?

Lorinda


> 'skuus dat ek so stil is
> ]Ek het kuiermense wat steeds lekker kuier.
> Sien julle môre...
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #291 is 'n antwoord op boodskap #287] Sa, 24 Mei 2003 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:...
>> Wie bly nou op Dreyersverdriet?
>
> Die plaas behoort huidiglik aan Jack Lyon.
>
>
>
>
>> Oor die Brit gepraat, dink jy die mense sou
>> hom in die distrik aanvaar het voor die Boere oorlog?
>
> Dalk, ek weet nie.
> Ek weet nie of dit in ander destrikte ook so gaan nie, maar hier by ons is
> daar 'n tipe van 'n skeiding tussen Afrikaanse en Engelse Boere in die
> gemeenskap. Daar is glad nie 'n oor-en-weer gekuiery nie.

Maar hulle verander nie die name van die plase nie? Bv Jack Lyon (ek
neem aan hy is Engels?).

Lorinda
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #292 is 'n antwoord op boodskap #291] Sa, 24 Mei 2003 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Maar hulle verander nie die name van die plase nie? Bv Jack Lyon (ek
> neem aan hy is Engels?).
>
Nee, Jack Lyon is Afrikaans. Hy het dalk Engelse voorouers of iet gehad,
weet nie. ken nie sy familie geskiedenis nie.
Re: geen [boodskap #293 is 'n antwoord op boodskap #289] Sa, 24 Mei 2003 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
oh.

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:gdvtcvgcng6977vrnbs1dhaggkenh29idl@4ax.com...
> On Sat, 24 May 2003 00:40:51 +0200, "Andries Kriel"
> wrote:
>
>> G - A - N - S - F - O - N - T - E - I - N
>>
> Die vraag was maar net omdat jy gesê het dat
> julle gaanse op die plaas het.
>
> Speedy
>
Re: geen [boodskap #294 is 'n antwoord op boodskap #290] Sa, 24 Mei 2003 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
>
> Waar kom jou kuiermense vandaan, en hoe behuis jy hulle onder die brug?
>
> Lorinda
>
>

Verdomp Lorinda, ek het 'n kolossale huis.
Met 'n rivier wat deur die woonvertrek vloei!
Dit is 'n grootpad (4 lane!) wat oor die brug
lei, en 'n afvoerwatersloot loop onderdeur.
Die karre gaan heel speedy daaroor, hoor!

Speedy
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #295 is 'n antwoord op boodskap #292] Sa, 24 Mei 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 24 May 2003 12:29:09 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

>>
> Nee, Jack Lyon is Afrikaans. Hy het dalk Engelse voorouers of iet gehad,
> weet nie. ken nie sy familie geskiedenis nie.
>

of iet wat, Dries?

Speedy (grinnikend)
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #296 is 'n antwoord op boodskap #295] Sa, 24 Mei 2003 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Nee, Jack Lyon is Afrikaans. Hy het dalk Engelse voorouers of iet gehad,
>> weet nie. ken nie sy familie geskiedenis nie.

...of Engelse voorouers of iets gehad,...

Ek vra nederig onverskooning vir die spelfout.
Re: "Dreyersverdriet" [boodskap #297 is 'n antwoord op boodskap #292] Sa, 24 Mei 2003 16:15 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:...
>> Maar hulle verander nie die name van die plase nie? Bv Jack Lyon (ek
>> neem aan hy is Engels?).
>>
> Nee, Jack Lyon is Afrikaans. Hy het dalk Engelse voorouers of iet gehad,
> weet nie. ken nie sy familie geskiedenis nie.

As "Jack Lyon" afrikaans sprekend is, en homself as afrikaans sien en
as afrikaner aanvaar word beteken dit mos dat daar wel "oor en weer
gekuier" was tussen die twee groepe.

Lorinda
Vorige onderwerp: Oor die verlore wit kind
Volgende onderwerp: Nuusgroep.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 10:24:53 MGT 2024