Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die skisofreniese antie
Die skisofreniese antie [boodskap #29054] Do, 17 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach @home.com, die skisofreniese
antie in Kanada:

-> So gereeld soos klokslag kry ons hier op hierdie nuusgroepmense soos
-> Dracula (wat nie eens die woord Dracula kan
-> spel nie.) Hulle geskryf is aanmekaargetimmer met vieslike
-> seksuele innuendos. Hulle kry blykbaar (seksuele?) plesier
-> daarin om so te sit en praat.

Natuurlik het Dracula 'n psigiater nodig,
indien nie 'n houtpen deur die hart nie, maar
ai, my antie, dis tyd dat jy 'n seksioloog
gaan spreek.
Re: Die skisofreniese antie [boodskap #29082 is 'n antwoord op boodskap #29054] Sa, 19 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
drac...  is tans af-lyn  drac...
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Mnr. Pris

Ek moet erken dat jy my nogal aan die lag gekry het met
hierdie een. Ek dink jy het 'n goeie sin vir humor.
Jou skrywe is waardeerbaar.

Groete

Oom 'Draak'-cula (met die effense oorverhitte mond).

NS. Ek het maar besluit om 'n brandblusser te sluk.

------------------------------------------------------

In article ,
1@2 (A.S. Pris) wrote:
> Also sprach @home.com, die skisofreniese
> antie in Kanada:
>
> -> So gereeld soos klokslag kry ons hier op hierdie nuusgroepmense soos
> -> Dracula (wat nie eens die woord Dracula kan
> -> spel nie.) Hulle geskryf is aanmekaargetimmer met vieslike
> -> seksuele innuendos. Hulle kry blykbaar (seksuele?) plesier
> -> daarin om so te sit en praat.
>
> Natuurlik het Dracula 'n psigiater nodig,
> indien nie 'n houtpen deur die hart nie, maar
> ai, my antie, dis tyd dat jy 'n seksioloog
> gaan spreek.
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Liewe Antie Hessie
Volgende onderwerp: Dat so 'n gesiggie so baie kan regkry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:36:47 MGT 2024