Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Shame, Simpel Simon
Shame, Simpel Simon [boodskap #29046] Do, 17 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
drac...  is tans af-lyn  drac...
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
------------------------------------------------------------ --------

SIMPLE SIMON SAID:

Simon Prinsloo skryf in boodskap news:88eg1n$9hl$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> En ek bedoel "shame" soos 'n Afrikaner dit gebruik.
>
> Dit moet besonder swaar wees om so verbitterd te wees soos Drac.
>
> Ek kan my skaars indink hoe erg swaar dit moet wees as jou woordeskat
so
eng
> is. Net die vieslike woorde en nog 'n paar ander het klaarblyklik
> vasgesteek. G'n mens kan so dom gebore wees nie, so Drac het seker maar 'n
> hou teen die kop weg, tensy daar ernstige inteling was.
>
> Dan gebruik Drac ook nog begrippe uit Openbaring, van alle plekke, terwyl
> Drac klaarblyklik geen insig in die apokaliptiek het nie. Wat praat ek, ek
> het nou net daarop gewys dat Drac se taalvermoë maar swak is, so waar sal
> Drac nou letterkunde, en dit uit 'n vreemde taal soos Grieks, bemeester?
>
> Nogal 'n oulike klank: "Drac". Die letters wat Drac homself noem herinner
> baie aan 'n Afrikaanse woord wat dieselfde klink. Wonder of dit nie is wat
> Drac probeer skryf het nie. Dan is daar dalk tog lig...
>
> Simon
------------------------------------------------------------ -------

Simpel Simon

Ja, Shame vir jou ook jou ou dweperige Basset-voertsek.
Jy tjank nes 'n brandsiek "pavement special" op soek na jou huis.
Jou hele skrywe bevat geen puntsgewyse redenasies aangaande
die sake wat ek aangespreek het nie. Nes 'n tipiese Liberale,
slapgat, skeinheilige Afrikanertjie-poefie kyk jy ook natuurlik
slegs in die "vieslike woorde" vas, sonder om belangstelling te
toon in die kern van die pos met al die verskeie stellings daarin.
Die walm van vrot Liberalisme syfer tussen die letters van jou
skrywe deur. SHAME is die woord vir "Afrikaner"- Liberales,
en nie vir Konserwatief-Denkende Witmense nie.

Jy probeer klink soos 'n vreeslike "slim" Liberaal, maar jou
dwaasheid skyn sterker deur as wat jy dink.
Verbitterd ne ? Duidelik is jy net so in jou skik met die
toestand van jou "vaderland" [of is dit dalk jou "geliefde
bobbejaan-naaste Land"] as wat ons naiwe "Reisiger" is.
Waarom bevestig jy nie ook jou Reenboognasie-Trots so
met "woord-en-lied" nie ?

Dom ne? Ja ek is verskriklik dom. So dom soos 'n esel.
Ek brabbel maar sommer hier so 'n paar deurmekaar
woordjies neer. Blankes wat "ingeteel" het, bring nie
so 'n verskeidenheid van "dom" basters voort, soos wat
Liberales voortbring wanneer hulle so alte graag met
"bobbejane" kruisteel nie. Dit is mos vandag die nasionale
"sport" van Liberales, om so Lekker met "bobbejane" te
kruisteel. -Dit is seker waarvoor hulle in die geheim
Twee Maal "JA" gestem het. Nou sing julle ook julle
nuwe Volkslied; nl. "Bobbejaan klim die berg".

Ons neem hiermee aan dat jy 'n oorvloed "Insig" in die
apokaliptiek het, en dat jy ons ook in tyd volledig daarin
sal onderrig. Waarom het jy dan ook nie sommer so
braaf gevoel om my opmerkings te "korregeer" nie.
-Of ten minste darem net 'n kort kommentaar op die
verskeie punte wat ek gemaak het. Probeer gerus
weer vader Simon.

'n Gewone mens benodig sekerlik nie grieks om die Bybel
te verstaan nie. Dit is geskryf sodat selfs 'n kind dit kan
verstaan. God het nie Sy Woord slegs vir "Skrifgeleerdes"
[soos "eerwaarde" vader Simon] daar gestel nie.

Interessant om te verneem dat jy die klank "drac" so
opsienbaar aantreklik vind. Miskien herhinder die
"klank" jou aan die sekreet, waar jy elke dag so graag
jou fekaliee hersirkuleer, om hier gedeeltelik daarvan
ontslae te raak. Ek hoop nie dat jy dalk eendag alles
op een slag oor ons laat vloei nie.

Ja, jy hoef slegs jou anus van jou stoel af op te lig, dan
sal daar sekerlik weer voldoende Lig in jou huis wees.

Sterkte

Oom Dracculla

------------------------------------------------------------ -----

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Shame, Simpel Simon [boodskap #29055 is 'n antwoord op boodskap #29046] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon Prinsloo  is tans af-lyn  Simon Prinsloo
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Jou hele skrywe bevat geen puntsgewyse redenasies aangaande
> die sake wat ek aangespreek het nie. Nes 'n tipiese Liberale,

In die eerste plek het ek toe nęrend van "Oom Dracculla" se punte verskil
nie. Ek het bloot 'n aanmerking oor uiter swak taalgebruik gemaak. Dít het
ek duidelik gemotiveer. Oor die res hoef ek nie puntsgewys te skryf nie,
want, soos reeds geskryf, het ek nie kommentaar op die inhoud gelewer nie.

> skrywe deur. SHAME is die woord vir "Afrikaner"- Liberales,
> en nie vir Konserwatief-Denkende Witmense nie.

En wie't gesê ek is nie 'n "Konserwatief-Denkende Witmense" nie? Om jou
broer saam met die "'Afrikaner'- Liberales" te groepeer is darem laer as om
baster te wees...

> Twee Maal "JA" gestem het. Nou sing julle ook julle
> nuwe Volkslied; nl. "Bobbejaan klim die berg".

Ek het nog nooit "JA" gestem nie. Maar as ek geweet het hoe erg 'n "JA" jou
sou frustreer, dan het ek.

>
> Ons neem hiermee aan dat jy 'n oorvloed "Insig" in die
> apokaliptiek het, en dat jy ons ook in tyd volledig daarin
> sal onderrig. Waarom het jy dan ook nie sommer so
> braaf gevoel om my opmerkings te "korregeer" nie.
> -Of ten minste darem net 'n kort kommentaar op die
> verskeie punte wat ek gemaak het. Probeer gerus
> weer vader Simon.

Ek weet genoeg van die apokaliptiek om te weet dit is die deel wat ons maar
vir die Profesore en Dominies los om uit te lê. Ek hoef nie 'n hoender te
wees om te weet of die eier vrot is nie.

Soek jy 'n kort kommentaar op jou punte? Hier volg een:
Mooi so Drac! Hou so aan! Maar let op jou taal. Nou-nou dink die hele wêreld
wat hierdie NG lees die Afrikaner is 'n dom klit met 'n woordskat so eng dat
dit uiters swaar is om woorde te vind wat die semantiese begrip akkuraat
oordra. (Weet jy darem wat se ding is 'n "klit". Ek bedoel, weet jy waar
vind mens dit in die anatomie?)

> 'n Gewone mens benodig sekerlik nie grieks om die Bybel
> te verstaan nie. Dit is geskryf sodat selfs 'n kind dit kan
> verstaan. God het nie Sy Woord slegs vir "Skrifgeleerdes"
> [soos "eerwaarde" vader Simon] daar gestel nie.

Dit mag wees, maar dan moet jy dit nie probeer uitlê asof jy die letterkunde
bemeester het nie. Lê dit uit soos 'n gelowige, liefdevolle mens. (Geloof en
liefde, dit is tog die taal van kinders, die boodskap van die Bybel). Jou
uitlatings is egter minder liefdevol en duidelik het jy geen geloof in die
Liewe Vader om die lewe beter te maak nie, ten spyte van 'n sg.
"Bobbejaan-regering". Verstaan jy dan swakker as die kind in jou eie
stelling?

>
> Oom Dracculla
>

Is jy te bang om jou regte naam te gebruik? Heeltemal skaam oor jou
identiteit?

Simon
Re: Shame, Simpel Simon [boodskap #29076 is 'n antwoord op boodskap #29046] Sa, 19 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
drac...  is tans af-lyn  drac...
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Siemon"

DANKIE

Dit was my Punt. - Jy kan Slegs Aanmerkings maak.
Jy ? Konserwatief ? Ha !
Broer ?? Daars Geen aanduiding daarvan.
Jy "sou" 'dan' "JA" stem ?? - Dis Beginselloos !!
Dominees & Proffesore ?? - Hulle beweer ons lewe tans
in die Duisendjarige Vredesryk ! - Hoe "Slim" NE ?!
Wereld ne ? 1. Die "wereld" verstaan meestal nie AFR nie.
2. Die "wereld" hou nie van / stel nie belang in
AFR nie.
3. Die "wereld" dink reeds meestal dat die
"Afrikaners" 'n klomp "watsenaams" is.
Ek & letterkunde ?? - Daar was Geen so 'n aanduiding.
Geloof & Liefde: Ja, geloof in Die Messiah-en-liefde-
vir Die Vader. Maar Geen liefde vir "beginsels", mense of
"leerstellings" wat uit die bose / onbybels is nie.
- Enige Kind verstaan Dit.
Identiteit: Mense soos ek word op gejag. - Nie mense
soos jy nie.

..."Oor en Uit"...

-----------------------------------------------------------

In article ,
"Simon Prinsloo" wrote:
>> Jou hele skrywe bevat geen puntsgewyse redenasies aangaande
>> die sake wat ek aangespreek het nie. Nes 'n tipiese Liberale,
>
> In die eerste plek het ek toe n�rend van "Oom Dracculla" se punte verskil
> nie. Ek het bloot 'n aanmerking oor uiter swak taalgebruik gemaak. Dít het
> ek duidelik gemotiveer. Oor die res hoef ek nie puntsgewys te skryf nie,
> want, soos reeds geskryf, het ek nie kommentaar op die inhoud gelewer nie.
>
>> skrywe deur. SHAME is die woord vir "Afrikaner"- Liberales,
>> en nie vir Konserwatief-Denkende Witmense nie.
>
> En wie't gesê ek is nie 'n "Konserwatief-Denkende Witmense" nie? Om jou
> broer saam met die "'Afrikaner'- Liberales" te groepeer is darem laer as om
> baster te wees...
>
>> Twee Maal "JA" gestem het. Nou sing julle ook julle
>> nuwe Volkslied; nl. "Bobbejaan klim die berg".
>
> Ek het nog nooit "JA" gestem nie. Maar as ek geweet het hoe erg 'n "JA" jou
> sou frustreer, dan het ek.
>
>>
>> Ons neem hiermee aan dat jy 'n oorvloed "Insig" in die
>> apokaliptiek het, en dat jy ons ook in tyd volledig daarin
>> sal onderrig. Waarom het jy dan ook nie sommer so
>> braaf gevoel om my opmerkings te "korregeer" nie.
>> -Of ten minste darem net 'n kort kommentaar op die
>> verskeie punte wat ek gemaak het. Probeer gerus
>> weer vader Simon.
>
> Ek weet genoeg van die apokaliptiek om te weet dit is die deel wat ons maar
> vir die Profesore en Dominies los om uit te lê. Ek hoef nie 'n hoender te
> wees om te weet of die eier vrot is nie.
>
> Soek jy 'n kort kommentaar op jou punte? Hier volg een:
> Mooi so Drac! Hou so aan! Maar let op jou taal. Nou-nou dink die hele wêreld
> wat hierdie NG lees die Afrikaner is 'n dom klit met 'n woordskat so eng dat
> dit uiters swaar is om woorde te vind wat die semantiese begrip akkuraat
> oordra. (Weet jy darem wat se ding is 'n "klit". Ek bedoel, weet jy waar
> vind mens dit in die anatomie?)
>
>> 'n Gewone mens benodig sekerlik nie grieks om die Bybel
>> te verstaan nie. Dit is geskryf sodat selfs 'n kind dit kan
>> verstaan. God het nie Sy Woord slegs vir "Skrifgeleerdes"
>> [soos "eerwaarde" vader Simon] daar gestel nie.
>
> Dit mag wees, maar dan moet jy dit nie probeer uitlê asof jy die letterkunde
> bemeester het nie. Lê dit uit soos 'n gelowige, liefdevolle mens. (Geloof en
> liefde, dit is tog die taal van kinders, die boodskap van die Bybel). Jou
> uitlatings is egter minder liefdevol en duidelik het jy geen geloof in die
> Liewe Vader om die lewe beter te maak nie, ten spyte van 'n sg.
> "Bobbejaan-regering". Verstaan jy dan swakker as die kind in jou eie
> stelling?
>
>>
>> Oom Dracculla
>>
>
> Is jy te bang om jou regte naam te gebruik? Heeltemal skaam oor jou
> identiteit?
>
> Simon
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Zimbabwiese Regering en Presidentskap
Volgende onderwerp: Liewe Antie Hessie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:01:47 MGT 2024