Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Ontmoetings met die reisiger
Toekoms Advies vir: Ontmoetings met die reisiger [boodskap #28982] Vr, 11 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. En die deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Asook om
bydraes van die reisiger te lees, en oplossings op 'n beter
manier te implementeer. En om ondersteuning te lewer, aan die
talle aspekte van die samelewing op die Planeet. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag vriende en bydraers van artikels by nuusgroepe
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid
om die reisiger se bydraes te lees. En om kommentaar, partykeer
humoristies (hemel reis sentrums) daaroor te plaas. Asook vir
die gediggies wat geplaas word en gesprekke wat hier gevoer
word. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance.En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om kwaliteit van
kommunikasie met die reisiger te verhoog. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Wil voorstel details van ontmoetings word met die volgende
persone bespreek:

(1) Die manlike persoon met swart lang broek en swart
leerbaadjie by die internet kafee, wat na die reisiger se kant
gekyk het.

(2) 'n Afrikaanse vrou wat direk agter die reisiger in 'n
vliegtuig gesit het, tydens die reisiger se groei periode.
Omtrent Julie/Augustus 1999.

(3) 'n Man wat in 'n motor voertuig gesit het, by 'n
restaurant/kafee langs die snelweg. Terwyl die reisiger geëet en
boek gelees het. Omtrent 30 Desember 1999.

Wil hoogstens voorstel Vrymesselaars deel op meriete met bg.
gevalle. Veral die laaste geval - die persoon is direk
verantwoordelik vir die reisiger se besluit om bydraes aangaande
David Icke te kanselleer.

Dit sal inninglik waardeer word indien bg. persone se name en
vanne per e-pos aan die reisiger gestuur word, indien moontlik.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Vrymesselaars verstaan die redes hoekom bydraes oor David Icke
gekanselleer is. :) Meer genotvolle ontmoetings kan tussen
vriende en die reisiger plaasvind. :) Groter eenheid kan teweeg
gebring word. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word.
:) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
:) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Ontmoetings met die reisiger [boodskap #28988 is 'n antwoord op boodskap #28982] Sa, 12 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Voortaan sal die reisiger bydraes lewer wanneer hy beskikbaar is
vir 'n geselsie en/of koffie drink. Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

Re: Toekoms Advies vir: Ontmoetings met die reisiger [boodskap #28993 is 'n antwoord op boodskap #28982] So, 13 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:

As jy na Nederland reis is jy by ons welkom. Patrick & loes

> Voortaan sal die reisiger bydraes lewer wanneer hy beskikbaar is
> vir 'n geselsie en/of koffie drink. Byvoorbaat baie dankie. Dit
> word inniglik waardeer
Re: Toekoms Advies vir: Ontmoetings met die reisiger [boodskap #29018 is 'n antwoord op boodskap #28982] Wo, 16 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink Reisiger het 'n sagteware produk ontwikkel, Microsoft Kakpraat 2000,
want daar is geen manier dat iemand so baie drek kan kwyt raak nie.

Canis Lupus

reisiger wrote in message ...
> Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
> deursettings vermoë en vasberadenheid. En die deurlopende.................
bla bla bla bla bla ...................
Re: Toekoms Advies vir: Ontmoetings met die reisiger [boodskap #29040 is 'n antwoord op boodskap #28982] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , Loes & Patrick
wrote:
> In article , reisiger
> wrote:
>
> As jy na Nederland reis is jy by ons welkom. Patrick & loes
>
>> Voortaan sal die reisiger bydraes lewer wanneer hy beskikbaar is
>> vir 'n geselsie en/of koffie drink. Byvoorbaat baie dankie. Dit
>> word inniglik waardeer
>
>
>
>
>

Baie dankie vir die uitnodiging. Dit word hartlik aanvaar. Sien
julle eersdaags. :)

Re: Toekoms Advies vir: Ontmoetings met die reisiger [boodskap #29138 is 'n antwoord op boodskap #28982] Sa, 26 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Canis Lupus"
wrote:
> Ek dink Reisiger het 'n sagteware produk ontwikkel, Microsoft Kakpraat 2000,
> want daar is geen manier dat iemand so baie drek kan kwyt raak nie.
>
> Canis Lupus
>
> reisiger wrote in message
...
>> Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
>> bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
>> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
>> deursettings vermoë en vasberadenheid. En die
deurlopende.................
> bla bla bla bla bla ...................
>
>
>
>

As jy daar was, kon ons gesels het. :)

Die finale besluit om die Icke bydraes te kanselleer is geneem
na 30 Desember 1999. Die persoon wat die reisiger vroeg in
Januarie 2000 gebel het, het ook tot hierdie besluit toegedra.

Vorige onderwerp: Re: Nomzamo Winnie - FREE as a bird!
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Werkers Unies & Alliansies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 21:30:19 MGT 2024