Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Lou se bydraes
Toekoms Advies vir: Lou se bydraes [boodskap #29002] Ma, 14 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag Lou gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Vir die deursettings vermoë en
vasberadenheid om aan hier deel te neem. Veral vir die inligting
wat gedeel word met bydraes. En die humoristiese bydraes wat
partykeer gelewer word. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die leesbaarheid by die
lys van artikels te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde.
Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning
te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil hoogstens aanraai Lou pos sy bydraes se hoof opskrifte in
klein letters.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Vriende en lesers aan hierdie nuusgroep kan met die eerste
oogopslag onderskei tussen Lou en die reisiger se bydraes. :)
Lou kan voortgaan om bydraes te lewer wat soos die reisiger s'n
lyk. :) Eendag kan Lou sy van aan mede lesers deel. :) En 'n
beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Lou se bydraes [boodskap #29017 is 'n antwoord op boodskap #29002] Di, 15 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> Wil graag Lou gelukwens vir die super sukses wat bereik is
> sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
> asook elders op die Planeet. Vir die deursettings vermoë en
> vasberadenheid om aan hier deel te neem. Veral vir die inligting
> wat gedeel word met bydraes. En die humoristiese bydraes wat
> partykeer gelewer word. Insluitend die menige bydraes wat
> gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog
> baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
> waardeer.
>

Dan was my sarkasme weerens gemors - dêm!

> Wil hoogstens aanraai Lou pos sy bydraes se hoof opskrifte in
> klein letters.

Ek wil aanraai dat reisger pos sy bydraes se letters in vanishing ink
...

>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
> Vriende en lesers aan hierdie nuusgroep kan met die eerste
> oogopslag onderskei tussen Lou en die reisiger se bydraes. :)
> Lou kan voortgaan om bydraes te lewer wat soos die reisiger s'n
> lyk. :) Eendag kan Lou sy van aan mede lesers deel. :) En 'n
> beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Duh!!! En jou van is .... en ek k het ten miste 'n mail adres ...

>
Vorige onderwerp: Re: Afrikaanse oorspronge
Volgende onderwerp: Bespaar tyd en geld!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 16:57:50 MGT 2024