Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » gesoek *BAGASIE*
gesoek *BAGASIE* [boodskap #28908] Do, 03 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hallo groep,

Het enig iemand die volledige teks van *BAGASIE* deur Andre p. Brink ?

Ek het nou slegs DEEL 1 en ons is einlik baie nuusgierig na die oorblywende

deel 2 en 3. Dit skyn 'n blyspel te wees in drie tonele.

Waar kry ons die volledige teks ?

Baie dankies vir U antwoord,

Patrick (van Nederland)
Re: gesoek *BAGASIE* [boodskap #28951 is 'n antwoord op boodskap #28908] Ma, 07 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Maarten Jansonius  is tans af-lyn  Maarten Jansonius
Boodskappe: 29
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Loes & Patrick schreef:
>
> Hallo groep,
>
> Het enig iemand die volledige teks van *BAGASIE* deur Andre p. Brink ?
> Ek het nou slegs DEEL 1 en ons is einlik baie nuusgierig na die oorblywende
> deel 2 en 3. Dit skyn 'n blyspel te wees in drie tonele.
> Waar kry ons die volledige teks ?
> Baie dankies vir U antwoord,
>
> Patrick (van Nederland)

Verwijzingen naar enige online teksten vind je op:
http://www.stud.ifi.uio.no/~lmariusg/brink/index.html

Maar de tekst is nogal lang, dus die zal niet online staan.
Hij staat wel in de Koninklijke Bibliotheek in Den Haag, Nederlands
grootste openbare bibliotheek:
http://www.konbib.nl/

> Bagasie : triptiek vir die toneel / Andre P. Brink. - Kaapstad : Tafelberg,
> 1965. - 87 p. ; 22 cm
> "Die koffer" verscheen oorspronkelijk in andere vorm in "Die beskermengel en
> andere eenbedrywe" door Anna M. Louw e.a. (1962). - Bevat: 1. Die koffer. 2.
> Die trommel. 3. Die tas.
>
> Onderwerpscode Wet. Collectie : 0475 bc
>
> 1 AANVRAAGNUMMER : 7001 C 7
> AANVRAAGINFORMATIE : uitleenbaar

Hij staat trouwens ook in de universiteitsbibliotheek hier in Nijmegen.

tot uw dienst,

Maarten.
.
.
.
.
.

.
.
.
.
.
.

.
.
.
Vorige onderwerp: JIM REEVES afrikaanse songs
Volgende onderwerp: saixuck
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:57:15 MGT 2024