Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Fair Deal
Toekoms Advies vir: Fair Deal [boodskap #28880] Di, 01 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag Isabel Jones, Mnr. Paul Zwick en die Fair Deal
personeel en produksie span gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook om die geloof, hoop en vertroue
van menige Suid Afrikaners te verhoog. Baie spesiale dank aan
ABSA Bank, om die Fair Deal span te borg. Veral word dank ook
betuig aan die SABC, om hierdie super reeks vir die menige jare
uit te saai. En die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. Insluitend om die Regering
van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Daaglikse en Weeklikse nuusmedia, asook Radio
en TV Stasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë
en vasberadenheid. Asook die deel van menige inligting gewende
en vermaaklikheids artikels en programme. En die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance.
Insluitend om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die effekiwiteit van
Fair Deal te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die
oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos
dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om Fair Deal kantore in verskeie stede op te rig, bv.
Durban, Port Elizabeth en Kaapstad. Asook elders, indien
genoegsame fondse beskikbaar is. En om fasiliteite en inligting
aan kliente en die publiek beskikbaar te stel, om skenkings te
maak, wanneer hulle wil.

Sal hoogstens aanraai om TV program inhoud te verhoog vir
kliente van die laer inkomste groep. Veral om klem te verhoog op
transaksies in die finansiele, opleiding en onderwys, en
gesondheids verwante aspekte van die gemeenskap.

Asook om programme oor radio stasies uit te saai, bv. Kaya FM,
Radio 702, Lotus FM, ens.

Sal hoogstens aanraai om artikels te publiseer op 'n daaglikse
en/of weeklikse basis in koerante, bv. The Soweton, The City
Press, The Star, Sunday Times, Sunday Independant, ens. Artikels
kan ook publiseer word in woongebied en/of streeks koerante.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Kliente diens kan uitnemend verhoog word, veral vir laer
inkomste gemeenskappe. :) Wye media dekking. :) Koerant verkope
kan verhoog word. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog
word. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig
bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n
kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Fair Deal [boodskap #28894 is 'n antwoord op boodskap #28880] Wo, 02 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"daniel" skryf:
> Gaan dit ooit ophou????
>
> Jan van Perth.

Die lewe is 'n reis. Geniet die rit, reisiger.
Re: Toekoms Advies vir: Fair Deal [boodskap #28895 is 'n antwoord op boodskap #28880] Wo, 02 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> Asook om programme oor radio stasies uit te saai, bv. Kaya FM,
> Radio 702, Lotus FM, ens.

Heg die volgende aan:

Inslitend radio stasies wat mense van Afrika afkoms na luister,
kan ook ingesluit word.

Re: Toekoms Advies vir: Fair Deal [boodskap #28896 is 'n antwoord op boodskap #28880] Wo, 02 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gaan dit ooit ophou????

Jan van Perth.

> Wil graag Isabel Jones, Mnr. Paul Zwick en die Fair Deal
> personeel en produksie span gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
> vermoë en vasberadenheid. Asook om die geloof, hoop en vertroue
> van menige Suid Afrikaners te verhoog. Baie spesiale dank aan
Re: Toekoms Advies vir: Fair Deal [boodskap #28915 is 'n antwoord op boodskap #28880] Vr, 04 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> In article , "daniel"
> wrote:
>> Gaan dit ooit ophou????
>>
>> Jan van Perth.
>
> Die lewe is 'n reis. Geniet die rit, reisiger.

So jy ry 'n Nissan? Hmmm? Mag 'n boom voor jou virtuele news s.c.sa.a
nissan inspring!

Praat tog sense my ou - jy irriteer die hel uit ons almal hier! Wil jy
nie weg gaan nie - verrrrrrrrrr weg!
Re: Toekoms Advies vir: Fair Deal [boodskap #28939 is 'n antwoord op boodskap #28880] So, 06 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
lou skryf:
> reisiger wrote:
>>
>> In article , "daniel"
>> wrote:
>>> Gaan dit ooit ophou????
>>>
>>> Jan van Perth.
>>
>> Die lewe is 'n reis. Geniet die rit, reisiger.
>
> So jy ry 'n Nissan? Hmmm? Mag 'n boom voor jou virtuele news s.c.sa.a
> nissan inspring!
>
> Praat tog sense my ou - jy irriteer die hel uit ons almal hier! Wil jy
> nie weg gaan nie - verrrrrrrrrr weg!
>
>

Dit kom uit 'n advertensie wat die reisiger op SABC gesien het.

Vanuit 'n Goodyear advertensie: Wanneer die reisiger wen, wen
almal.
Re: Toekoms Advies vir: Fair Deal [boodskap #28959 is 'n antwoord op boodskap #28880] Di, 08 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger skryf:
>
> In article , lou
> wrote:
>> reisiger wrote:
>>>
>>> In article , "daniel"
>>> wrote:
>>>> Gaan dit ooit ophou????
>>>>
>>>> Jan van Perth.
>>>
>>> Die lewe is 'n reis. Geniet die rit, reisiger.
>>
>> So jy ry 'n Nissan? Hmmm? Mag 'n boom voor jou virtuele news s.c.sa.a
>> nissan inspring!
>>
>> Praat tog sense my ou - jy irriteer die hel uit ons almal hier! Wil jy
>> nie weg gaan nie - verrrrrrrrrr weg!
>>
>
> Dit kom uit 'n advertensie wat die reisiger op SABC gesien het.
>
> Vanuit 'n Goodyear advertensie: Wanneer die reisiger wen, wen
> almal.
>

Ok stuur my deel na die volgende bankrekening:
Canadian Firstt National # 9978-0023-6755-092

Dankie
Lou
Re: Toekoms Advies vir: Fair Deal [boodskap #28983 is 'n antwoord op boodskap #28880] Vr, 11 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
joh  is tans af-lyn  joh
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Veels geluk met die super sukses wat jy behaal het om die keer vir reisiger
met sarkasme eerder as agressie te antwoord. Dit maak die wêreld 'n beter
plek. In ons Paradys asook elders op die Planeet. Dit word ten ergste
waardeer.
Re: Toekoms Advies vir: Fair Deal [boodskap #28997 is 'n antwoord op boodskap #28880] Ma, 14 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die ondersteuning, Joh. Vir die persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet.

Re: Toekoms Advies vir: Fair Deal [boodskap #28998 is 'n antwoord op boodskap #28880] Ma, 14 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
lou skryf:
> reisiger wrote:
>>
>> In article , lou
>> wrote:
>>> reisiger wrote:
>>>>
>>>> In article , "daniel"
>>>> wrote:
>>>> >Gaan dit ooit ophou????
>>>> >
>>>> >Jan van Perth.
>>>>
>>>> Die lewe is 'n reis. Geniet die rit, reisiger.
>>>
>>> So jy ry 'n Nissan? Hmmm? Mag 'n boom voor jou virtuele news s.c.sa.a
>>> nissan inspring!
>>>
>>> Praat tog sense my ou - jy irriteer die hel uit ons almal hier! Wil jy
>>> nie weg gaan nie - verrrrrrrrrr weg!
>>>
>>
>> Dit kom uit 'n advertensie wat die reisiger op SABC gesien het.
>>
>> Vanuit 'n Goodyear advertensie: Wanneer die reisiger wen, wen
>> almal.
>>
>
> Ok stuur my deel na die volgende bankrekening:
> Canadian Firstt National # 9978-0023-6755-092
>
> Dankie
> Lou
>

:) Wanneer die reisiger sukses behaal, dan wen almal.
Vorige onderwerp: Soek E-Pos Vriende
Volgende onderwerp: Re: Meet Susan L. Taylor of Essence Magazine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 08:26:28 MGT 2024