Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is Marius (D.M.) de Wet vandag?
Waar is Marius (D.M.) de Wet vandag? [boodskap #28854] Do, 27 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Jan van San Jose  is tans af-lyn  Jan van San Jose
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wie weet waar Marius de Wet homself bevind? Was jare terug op Menlopark,
toe WNNR, daarna sy eie firma D-TEK (of so iets) in Randburg bedryf. Vra
hom asb om my te kontak.

Jan grobb...@flashcom.net
Re: Waar is Marius (D.M.) de Wet vandag? [boodskap #28856 is 'n antwoord op boodskap #28854] Vr, 28 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné Nickols  is tans af-lyn  Corné Nickols
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek is jammer, maar ek weet nie waar Marius is nie. In 'n oomblik van
denkstilte (amper soos windstilte, net dat ek nie gedink het nie) het die
opskrif baie gelyk soos die "Where is Willy?" speletjie.

Sterkte met die soektog!!
Re: Waar is Marius (D.M.) de Wet vandag? [boodskap #28876 is 'n antwoord op boodskap #28854] Ma, 31 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jan van San Jose wrote:
>
> Wie weet waar Marius de Wet homself bevind? Was jare terug op Menlopark,
> toe WNNR, daarna sy eie firma D-TEK (of so iets) in Randburg bedryf. Vra
> hom asb om my te kontak.
>
> Jan grobb...@flashcom.net

Jy't duidelik 'n probleem met jou people skills, nie waar nie?
Vorige onderwerp: Help asb!
Volgende onderwerp: Die NSO is dood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:18:43 MGT 2024