Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pta: Westforth hospitaal, 2 sekswerkers, Casper the friendly ghost
Pta: Westforth hospitaal, 2 sekswerkers, Casper the friendly ghost [boodskap #28746] Sa, 15 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Departemente verantwoordelik vir die beskerming en
handhawing van Wet en Orde, veral die Polisie Dienste, asook Forensiese
Department van ons Paradys, en elders op die Planeet, gelukwens vir die
super suksesse wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
vinnige opspoor van oortreders, asook die handhawing en beskerming van
Wet en Orde in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral vir die
menige ure oortyd wat gewerk word. Asook vir die menige bydraes gelewer
aan die Suid Afrika en Afrikan Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte
te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om diegene verantwoordelik
hiervoor op te spoor. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik
het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.

Die reisiger glo die tatoeëermerk is die sleutel tot sukses in hierdie
saak. Hy het 'n sterk vermoede die tatoeëerder ken diegene
verantwoordelik hiervoor.

Sal hoogtens voorstel om 'n nadoodse ondersoek te hou. Om die
tatoeëermerk te bestudeer, veral die manier en metode hoe dit tatoeëer
is. Die reisiger vermoed dit is binne 12 - 24 uur voor die tyd
tatoeëer. In 'n paneelwa of kombi. Of in 'n kamer. Ook om die dienste
van die Forensiese Departement te betrek in hierdie saak. En later die
Forensiese Departemente van Brittanje, die VSA, Israel en Rusland, om
ondersteuning te verleen in hierdie saak.

Ook glo die reisiger dit hou verband met die uitwerking van sekere
bydraes wat by newsgroups gelewer is.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Diegene
verantwoordelik kan opgespoor word. :) Hulle kan liefde, genesing en
ondersteuning gratis ontvang. :) Die Suid Afrika en Afrika Renaissance
kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

'n Bydrae van: Sai Baba And His Message, by Dr. S. P. Ruhela. Why Shri
Sathya Sai Baba incarnates:
"For the protection of the virtuous, for the destruction of the
evildoers and for establishing righteousness on a firm footing, I
incarnate from age to age". Whenever ashanti or disharmony overwhelms
the world, the Lord will incarnate in human form to establish the modes
of earning prashanti or peace and to re-educate the human community in
the paths of peace.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om “n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer.)

Re: Pta: Westforth hospitaal, 2 sekswerkers, Casper the friendly ghost [boodskap #28763 is 'n antwoord op boodskap #28746] Ma, 17 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> <snip>

Westforth Hospitaal - dis seker uit die psigiatriese afdeling waarvan
onse Reisger pos.
Vorige onderwerp: Re: gekke woorden
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: 4x4 PV's vir Afrika en die Planeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:29:51 MGT 2024