Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » voorstedelike legende
voorstedelike legende [boodskap #28740] Sa, 15 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
charld...  is tans af-lyn  charld...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Weet iemand iets van hierdie urban legend (en wat
is 'n urban legend in afrikaans in elk geval?)

Daar was hierdie hijacking baron in Germiston wat
twee kinders gehad het. Toe die dogter 21 word
toe vra hy wat wil sy he^ vir haar verjaardag, en
sy sê toe 'n geel BMW. Hy sê toe nee gaaf en
stuur sy handlangers om 'n geel BMW te gaan kaap,
per bestelling, en dit word ook toe nie lank
daarna afgelewer.

Met sy seun se verjaardag vra die pa toe wat wil
jy graag he^, en die seun dink toe dat 'n geel
BMW vir hom ook net die ding is. En die
kaapkoning stuur toe sy cronies om die geskenk
te 'gaan haal'. Hulle kom ook toe nie lank daarna
terug met die item.

Net toe bel iemand die pa en sê jou dogter is
nou net in 'n hijacking doodgeskiet.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: voorstedelike legende [boodskap #28753 is 'n antwoord op boodskap #28740] So, 16 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nog nie die storie gehoor nie, maar ek hou van die poging om 'n
Afrikaanse term te kry vir "Urban Legend".

Dalk 'n ironiese naam soos:

"ewige" waarheid

of

ware liegstorie?
Re: voorstedelike legende [boodskap #28768 is 'n antwoord op boodskap #28740] Di, 18 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach Johan
-> Nog nie die storie gehoor nie, maar ek hou van die poging om 'n
-> Afrikaanse term te kry vir "Urban Legend".
-> Dalk 'n ironiese naam soos: "ewige" waarheid of ware liegstorie?

Dwaalstorie

Groetnis
Vorige onderwerp: J.M. COETZEE, tweekeer Booker-pryswenner
Volgende onderwerp: IRC Kanaal vir Vergaderings Ens #vn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:22:20 MGT 2024