Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » David Icke: geen verdere bydras word gelewer
David Icke: geen verdere bydras word gelewer [boodskap #28670] Do, 06 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. Die reisiger beskou: G7 /
G8 ontmoetings voor G20 ontmoetings, en ander bydraes, as meer
waardevol.

Wil graag Vrymesselaars en Globale Elite gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om miljoene Rande, Dollars,
ens. te spandeer om 'n suksesvolle J2K te bereik. Asook om G20
ontmoetings in die lewe te roep. En om die Regering van ons Paradys,
asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Die reisiger sal voortgaan om ondersteuning aan Vrymesselaars en die
Globale Elite te verleen. Om bydraes te lewer wat 'n klein belegging
benodig, en hoë opbrengste lewer. Baie dankie vir die geleendheid om u
te kan dien. Hierdie mede-verantwoordelike ondersteuning word gratis
verskaf, tot en met die einde van 2006.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: David Icke: geen verdere bydras word gelewer [boodskap #29336 is 'n antwoord op boodskap #28670] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Daar is gewag vir 'n super suksesvolle J2K om bydraes te lewer.
Finale bydraes is beplan vir April 2000. Wanneer "reptiele"
en mites eers in die regte perspektief geplaas is, is die res
eenvoudig.

Te danke aan die Internet Polisie se optrede op 30/12/1999 is
besluit om bg. bydraes miskien op 'n latere stadium te lewer,
indien nodig.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :)

Vorige onderwerp: David Icke: geen verdere bydras word gelewer
Volgende onderwerp: "Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 10:00:24 MGT 2024