Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: the only solution for ZA- Partition
Re: the only solution for ZA- Partition [boodskap #28662] Di, 04 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
toby  is tans af-lyn  toby
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
and forget about the "colourds" again i think they sould get together and
declair there own independence

Johan wrote in message ...
>> The Cape Republic (Cape town and area surrounding Cape Town) An English
>> speaking multi-racial nation which could become the "Singapore of Africa"
>> with EU and UN help.
>
> Oopsie, as jy dit regkry dat die De Villierse van die Kaap dit aanvaar, sal jy
> inderdaad ook die hele land se probleme kan oplos. Waarheen met al die Kaap
> se ou snob Afrikaners? Jong daai lot is te styf in die bolip om te rebeleer,
> maar jy gaan dit nie maklik aan hulle verkoop nie.
>
Re: the only solution for ZA- Partition [boodskap #28663 is 'n antwoord op boodskap #28662] Di, 04 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
> The Cape Republic (Cape town and area surrounding Cape Town) An English
> speaking multi-racial nation which could become the "Singapore of Africa"
> with EU and UN help.

Oopsie, as jy dit regkry dat die De Villierse van die Kaap dit aanvaar, sal jy
inderdaad ook die hele land se probleme kan oplos. Waarheen met al die Kaap
se ou snob Afrikaners? Jong daai lot is te styf in die bolip om te rebeleer,
maar jy gaan dit nie maklik aan hulle verkoop nie.
Re: the only solution for ZA- Partition [boodskap #28669 is 'n antwoord op boodskap #28662] Do, 06 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Beta one  is tans af-lyn  Beta one
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jip dis gladnie 'n slegte idee nie. Maar hoekom net die kleurlinge? Hoekom
nie die regses ook nie? Dan kan Frikkie en kie mos ook hul independence
declair (sic) en hul lang verwagte Volkstaat kry.

Beta

"toby" skryf in boodskap news:FVjc4.804$E92.8354@afrodite.telenet-ops.be...
>
> and forget about the "colourds" again i think they sould get together and
> declair there own independence
>
>
> Johan wrote in message ...
>>> The Cape Republic (Cape town and area surrounding Cape Town) An English
>>> speaking multi-racial nation which could become the "Singapore of Africa"
>>> with EU and UN help.
>>
>> Oopsie, as jy dit regkry dat die De Villierse van die Kaap dit aanvaar, sal jy
>> inderdaad ook die hele land se probleme kan oplos. Waarheen met al die Kaap
>> se ou snob Afrikaners? Jong daai lot is te styf in die bolip om te rebeleer,
>> maar jy gaan dit nie maklik aan hulle verkoop nie.
>>
>
Vorige onderwerp: Ferdi se Voorspelling
Volgende onderwerp: Afrikaanse Poslyste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:52:33 MGT 2024