Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krismis
Krismis [boodskap #28583] Vr, 24 Desember 1999 00:00
Steve Du Plessis  is tans af-lyn  Steve Du Plessis
Boodskappe: 10
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dagsê/Naandsê aan al die lesers,

"n Baie Geseënde Kersfees vir jul almal en ek hoop dat ons teen volgende
Kersfees geleer het om die balk in ons eie oë te sien voordat ons probeer
om splinters uit ons medemens se oog te haal.

Vir die taal tegnikuste op die nuusgroep, ek vra nederig om verskoning vir my
sin samestelling en spelling.

Van die du Plessis gesin.
Vorige onderwerp: Geseënde Kersfees en Voorspoedige Jaar 2000 en daarna
Volgende onderwerp: Om effektiwiteit van G-7, G-8 en G-20 vergaderings te verhoog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:57:48 MGT 2024