Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Buitelandse sake
Buitelandse sake [boodskap #2841] Di, 04 November 2003 19:22 na volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek is trug vanaf Irak. Dis al wat julle hoef te weet.
Moet my asseblief nie uitvra nie.

Hallo julle>
Re: Buitelandse sake [boodskap #2844 is 'n antwoord op boodskap #2841] Di, 04 November 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Nov 2003 21:22:09 +0200, "Andries" wrote:

> Ek is trug vanaf Irak. Dis al wat julle hoef te weet.
> Moet my asseblief nie uitvra nie.
>
> Hallo julle>
>
Sending geslaagd, Andries?

Kode AZX00SEWE
Re: Buitelandse sake [boodskap #2845 is 'n antwoord op boodskap #2844] Di, 04 November 2003 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:l80gqvc782v9o2nivgd1ms98lprggqbtvb@4ax.com...
> On Tue, 4 Nov 2003 21:22:09 +0200, "Andries" wrote:
>
>> Ek is trug vanaf Irak. Dis al wat julle hoef te weet.
>> Moet my asseblief nie uitvra nie.
>>
>> Hallo julle>
>>
> Sending geslaagd, Andries?
>
> Kode AZX00SEWE

Ja, sendig geslaagd.

Kode: AJK007, IV/98163207SKTR KV
Re: Buitelandse sake [boodskap #2847 is 'n antwoord op boodskap #2845] Di, 04 November 2003 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Nov 2003 22:16:57 +0200, "Andries" wrote:

>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:l80gqvc782v9o2nivgd1ms98lprggqbtvb@4ax.com...
>> On Tue, 4 Nov 2003 21:22:09 +0200, "Andries" wrote:
>>
>>> Ek is trug vanaf Irak. Dis al wat julle hoef te weet.
>>> Moet my asseblief nie uitvra nie.
>>>
>>> Hallo julle>
>>>
>> Sending geslaagd, Andries?
>>
>> Kode AZX00SEWE
>
> Ja, sendig geslaagd.
>
> Kode: AJK007, IV/98163207SKTR KV
>

Andries!!! Daai lang kode! Het jy promosie gekry?

As ek dit probeer ontsyfer om die gewone manier
soos ons altyd die vyand s'n ontsyfer, dan klink
daai AJK007, IV/98163207SKTR KV na iet soos
'Andries Jol Kaal as oo7 In die Verre/en SKaTeR
KeelVol (van die dop?)

(Indien my ontsyfering talente my in die
steek gelaat het, moet jy sê. Dan sal ek
weer op kursus na Irak gaan - en hopelik
met net so lang DJK kode terugkom:-)
Re: Buitelandse sake [boodskap #2851 is 'n antwoord op boodskap #2847] Di, 04 November 2003 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:323gqvg5b4c0rdkjvpuvv61eigq4q0kuh1@4ax.com...
> (Indien my ontsyfering talente my in die
> steek gelaat het, moet jy sê. Dan sal ek
> weer op kursus na Irak gaan - en hopelik
> met net so lang DJK kode terugkom:-)
>

Moenie dink die twee van julle draai ons 'n rat voor oë nie..... Julle was
nie in Irak nie, julle sê net so om weg te steek dat julle alweer in
Roodepoort was! Maar eendag gaan ons dit alles ontsyfer, ons wag en ons
luister....:-)

Lorinda
Re: Buitelandse sake [boodskap #2853 is 'n antwoord op boodskap #2851] Di, 04 November 2003 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Moenie dink die twee van julle draai ons 'n rat voor oë nie..... Julle was
> nie in Irak nie, julle sê net so om weg te steek dat julle alweer in
> Roodepoort was! Maar eendag gaan ons dit alles ontsyfer, ons wag en ons
> luister....:-)

Eeeuyp - die ewwidins is besig om op te hoop. En buitendien iweet ons
mos al van jule motor sakings, en moenie dink ons weet nie dat Irak
net 'n kodewoord is vir e-kar nie (i-kar). Okay - dalk bietjie
disleksies, maar dis nie wat saakmaak nie. Ons weet....ons weet....
;-)
Re: Buitelandse sake [boodskap #2859 is 'n antwoord op boodskap #2853] Wo, 05 November 2003 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Hello DD! Ek het nie jou eerste pos in hierdie tema gesien nie, net Katryn
> se antwoord op jou... so ek het nie mooi verstaan waaroor dit gaan nie.

Watbedoeljydannoualweer??? Dat ek nie samehangende gedagtes neerpen
nie?
;-)

> Bly om jou weer hier te sien! Ek het laat gewerk vanaand en het inderdaad
> deur die misreen huis toe geploeter. Ek kon mysyelf darem daaraan troos dat
> terwyl daar fyn reen oor hierdie stad uitsak is die plek se "mythos"
> onbeskadigd:-)


Londen se mythos mag dalk intakt bly, maar dis jou ethos waaroor ons
bekommerd raak!

;->>


> "Lorinda" wrote:
>
>> Moenie dink die twee van julle draai ons 'n rat voor oë nie..... Julle was
>> nie in Irak nie, julle sê net so om weg te steek dat julle alweer in
>> Roodepoort was! Maar eendag gaan ons dit alles ontsyfer, ons wag en ons
>> luister....:-)
> Katryn
> Eeeuyp - die ewwidins is besig om op te hoop. En buitendien iweet ons
> mos al van jule motor sakings, en moenie dink ons weet nie dat Irak
> net 'n kodewoord is vir e-kar nie (i-kar). Okay - dalk bietjie
> disleksies, maar dis nie wat saakmaak nie. Ons weet....ons weet....
> ;-)


LOL hier was veel om oor te lag, maar Lorinda se skrywe kry ek slegs
by Katryn se briewe. Ek kry om een of ander rede geen pos (direk) van
jou kry nie Lorinda.

Ek het Vrydag 'n DVD skrywer in my rekenaar gesit.
Geformateer en 'n nuwe image gemaak van hoe my
hardeskyf nou lyk. Toe verloor ek die url wat ek vir julle
twee gegee het. Laat my dit weer kry asseblief:-)))

DD
Re: Buitelandse sake [boodskap #2860 is 'n antwoord op boodskap #2859] Wo, 05 November 2003 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ek het Vrydag 'n DVD skrywer in my rekenaar gesit.

Het jy een van daardie wat + en - is gekoop? Hoe werk dit? Hoe
vinnig? Ek dink ook daaraan om ene te koop. Ek sien hulle is nou net
so onder $100.00 vir die +/- skrywers.

> Geformateer en 'n nuwe image gemaak van hoe my
> hardeskyf nou lyk. Toe verloor ek die url wat ek vir julle
> twee gegee het. Laat my dit weer kry asseblief:-)))

http://www.r3mteam.tk/
Re: Buitelandse sake [boodskap #2862 is 'n antwoord op boodskap #2860] Wo, 05 November 2003 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Nov 2003 14:46:27 -0500, CIA Internet speurtak van die KGB
wrote:

> DD wrote:
>
>> Ek het Vrydag 'n DVD skrywer in my rekenaar gesit.
>
> Het jy een van daardie wat + en - is gekoop? Hoe werk dit? Hoe
> vinnig? Ek dink ook daaraan om ene te koop. Ek sien hulle is nou net
> so onder $100.00 vir die +/- skrywers.
>
>> Geformateer en 'n nuwe image gemaak van hoe my
>> hardeskyf nou lyk. Toe verloor ek die url wat ek vir julle
>> twee gegee het. Laat my dit weer kry asseblief:-)))
>
> http://www.r3mteam.tk/

Ja, Gigabyte Technology
DVD Dual
DVD +/- 4X, DVD+RW 4X, DVD-RW 2X, CD-R 40X, CD-RW 24X,,
DVD-ROM 12X, (DVD+/- RW, +/-R) 6X, CD-R 40X, CD-RW 32X.

R2000.00 (of te wel R1999.00 natuurlik:-)))

DVD intereseer my inderwaarheid baie min, maar die voordeel is
4.7 gig per CD:-)

en dankie Danielle, nou kan ek vanaf bl 71 begin studeer:-)))

DD
Re: Buitelandse sake [boodskap #2865 is 'n antwoord op boodskap #2862] Wo, 05 November 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ja, Gigabyte Technology

Ag, nou het jy my alweer verlei. So, die gewone CDR brand hy teen
40x, maar die DVD's brand hy teen 4x?

Hoeveel kos die blank DVD CD's daar by julle?
Re: Buitelandse sake [boodskap #2867 is 'n antwoord op boodskap #2859] Wo, 05 November 2003 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:tmeiqvserfo1pkrn49pv63jbqajkv4goe2@4ax.com...
>
> LOL hier was veel om oor te lag, maar Lorinda se skrywe kry ek slegs
> by Katryn se briewe. Ek kry om een of ander rede geen pos (direk) van
> jou kry nie Lorinda.
>

Jy sien nie my pos nie, en ek sien nie joune nie (bogenoemde het darem deur
geglip:-) so wie onderskep dit? Andries, ons is nie veronderstel om sulke
tricks op mekaar uit te haal nie, die vyand is daar oorkant!

Lorinda
Re: Buitelandse sake [boodskap #2873 is 'n antwoord op boodskap #2862] Do, 06 November 2003 02:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Desember 2002 se PC Pro het A-OPEN se DVD-skrywer die "redakteurs-keuse"
verklaar - die goedkoopste prys ten spyt.
Lyk my die skryf van DVD's bied die grootste probleem - terwyl die
datavaslegging 'n stukkie koek ("piece of cake") is.

"DD" skryf in boodskap news:9jliqv4q9v16103o7mvnhrg7al77fbli0q@4ax.com...
> On Wed, 05 Nov 2003 14:46:27 -0500, CIA Internet speurtak van die KGB
> wrote:
>
>> DD wrote:
>>
>>> Ek het Vrydag 'n DVD skrywer in my rekenaar gesit.
>>
>> Het jy een van daardie wat + en - is gekoop? Hoe werk dit? Hoe
>> vinnig? Ek dink ook daaraan om ene te koop. Ek sien hulle is nou net
>> so onder $100.00 vir die +/- skrywers.
>>
>>> Geformateer en 'n nuwe image gemaak van hoe my
>>> hardeskyf nou lyk. Toe verloor ek die url wat ek vir julle
>>> twee gegee het. Laat my dit weer kry asseblief:-)))
>>
>> http://www.r3mteam.tk/
>
> Ja, Gigabyte Technology
> DVD Dual
> DVD +/- 4X, DVD+RW 4X, DVD-RW 2X, CD-R 40X, CD-RW 24X,,
> DVD-ROM 12X, (DVD+/- RW, +/-R) 6X, CD-R 40X, CD-RW 32X.
>
> R2000.00 (of te wel R1999.00 natuurlik:-)))
>
> DVD intereseer my inderwaarheid baie min, maar die voordeel is
> 4.7 gig per CD:-)
>
> en dankie Danielle, nou kan ek vanaf bl 71 begin studeer:-)))
>
> DD
>
Re: Buitelandse sake [boodskap #2875 is 'n antwoord op boodskap #2847] Do, 06 November 2003 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:323gqvg5b4c0rdkjvpuvv61eigq4q0kuh1@4ax.com...
> On Tue, 4 Nov 2003 22:16:57 +0200, "Andries" wrote:


> Andries!!! Daai lang kode! Het jy promosie gekry?
>
> As ek dit probeer ontsyfer om die gewone manier
> soos ons altyd die vyand s'n ontsyfer, dan klink
> daai AJK007, IV/98163207SKTR KV na iet soos
> 'Andries Jol Kaal as oo7 In die Verre/en SKaTeR
> KeelVol (van die dop?)
>
> (Indien my ontsyfering talente my in die
> steek gelaat het, moet jy sê. Dan sal ek
> weer op kursus na Irak gaan - en hopelik
> met net so lang DJK kode terugkom:-)
>

Nie enige iemand kry sommer so 'n kode nie. Ek was op in Irak op 'n kamp wat
die Surviver reeks op TV na kinderspeletjies laat lyk.
Ek het amper my een been verloor tydens een van die imunity kompetisies.
Drie is dood en twee lê in die hospitaal met brandwonde.
Ek wil nie verder praat nie...
Re: Buitelandse sake [boodskap #2876 is 'n antwoord op boodskap #2853] Do, 06 November 2003 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Eeeuyp - die ewwidins is besig om op te hoop. En buitendien iweet ons
> mos al van jule motor sakings, en moenie dink ons weet nie dat Irak
> net 'n kodewoord is vir e-kar nie (i-kar). Okay - dalk bietjie
> disleksies, maar dis nie wat saakmaak nie. Ons weet....ons weet....
> ;-)

lol
Re: Buitelandse sake [boodskap #2878 is 'n antwoord op boodskap #2873] Do, 06 November 2003 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" wrote:


> Lyk my die skryf van DVD's bied die grootste probleem - terwyl die
> datavaslegging 'n stukkie koek ("piece of cake") is.

Is daar dan nie 'n Afrikaanse sin of uitdrukking wat gebruik kan word
in die plek van 'n direkte vertaling van die Engelse "piece of cake"
nie?
Re: Buitelandse sake [boodskap #2879 is 'n antwoord op boodskap #2878] Do, 06 November 2003 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:q2clqvgrhp4dr3ep4lkk7qqajpr1fblq4i@4ax.com...
> "Ben" wrote:
>
>
>> Lyk my die skryf van DVD's bied die grootste probleem - terwyl die
>> datavaslegging 'n stukkie koek ("piece of cake") is.
>
> Is daar dan nie 'n Afrikaanse sin of uitdrukking wat gebruik kan word
> in die plek van 'n direkte vertaling van die Engelse "piece of cake"
> nie?

Of vir "guilty as sin" nie?

Lorinda
Re: Buitelandse sake [boodskap #2881 is 'n antwoord op boodskap #2875] Do, 06 November 2003 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:boe0s7$nvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Nie enige iemand kry sommer so 'n kode nie. Ek was op in Irak op 'n kamp wat
> die Surviver reeks op TV na kinderspeletjies laat lyk.
> Ek het amper my een been verloor tydens een van die imunity kompetisies.
> Drie is dood en twee lê in die hospitaal met brandwonde.
> Ek wil nie verder praat nie...
>

Andries, voordat ons jou heeltemaal verloor, wat is 'n imunity kompetisie?

Lorinda
Re: Buitelandse sake [boodskap #2882 is 'n antwoord op boodskap #2875] Do, 06 November 2003 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 19:37:09 +0200, "Andries" wrote:


>
> Nie enige iemand kry sommer so 'n kode nie.

Ek praat nie van enigiemand nie, Andries!
Maar van self!

XXX
Re: Buitelandse sake [boodskap #2883 is 'n antwoord op boodskap #2865] Do, 06 November 2003 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Nov 2003 15:44:36 -0500, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Ja, Gigabyte Technology
>
> Ag, nou het jy my alweer verlei. So, die gewone CDR brand hy teen
> 40x, maar die DVD's brand hy teen 4x?
>
> Hoeveel kos die blank DVD CD's daar by julle?

Ja, maar prakties gesproke lyk dit nie na so 'n groot verskil nie.

Ek het 10 blank DVD disks gekoop vir R150.00
en 'n CDRW is .... o, ek weet nie. Ek het een
saam met die pakket gekry. Dit sal ek gebruik
vir image's. Sal jou môre sê wat die RW's kos.

DD
Frases [boodskap #2884 is 'n antwoord op boodskap #2879] Do, 06 November 2003 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"  wrote:

>>  Is daar dan nie 'n Afrikaanse sin of uitdrukking wat gebruik kan word
>>  in die plek van 'n direkte vertaling van die Engelse "piece of cake"
>>  nie?
>
> Of vir "guilty as sin" nie?

Agge NEE - nou laat jy my dink, en dis pynlik! :-(
Oor die "piece of cake" ding - die Amerikaanse variant daarvan  is
"easy as pie".  En Mark Twain het "as easy as rolling of a log"
geskep.  Ek is seker Langenhoven of een of ander slim ou in die
Afrikaner geskiedenis sou met 'n dergelike sinsnede vorendag kon kom?
So maklik soos......??
So skuldig soos....???
Re: Frases [boodskap #2885 is 'n antwoord op boodskap #2884] Do, 06 November 2003 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> "easy as pie". En Mark Twain het "as easy as rolling of a log"

Offfffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffff fffffff
Ai toggie....:-)
Re: Buitelandse sake [boodskap #2886 is 'n antwoord op boodskap #2883] Do, 06 November 2003 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

>> Ag, nou het jy my alweer verlei. So, die gewone CDR brand hy teen
>> 40x, maar die DVD's brand hy teen 4x?

> Ja, maar prakties gesproke lyk dit nie na so 'n groot verskil nie.

Dis juis na die praktiese ervaring wat ek gevra het. Want ek wil weet
of ek my huidige 42x burner dan kan weggee?

> Ek het 10 blank DVD disks gekoop vir R150.00
> en 'n CDRW is .... o, ek weet nie. Ek het een
> saam met die pakket gekry. Dit sal ek gebruik
> vir image's. Sal jou môre sê wat die RW's kos.

Gladnie slegte pryse nie. Sowat 10 of meer jaar gelede was enige
elektroniese ding baie duurder in SA as wat dit elders in die wereld
was. Maar dit lyk darem asof pryse nou baie meer "mededingend" is?
Re: Buitelandse sake [boodskap #2887 is 'n antwoord op boodskap #2886] Do, 06 November 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 06 Nov 2003 16:41:39 -0500, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>>> Ag, nou het jy my alweer verlei. So, die gewone CDR brand hy teen
>>> 40x, maar die DVD's brand hy teen 4x?
>
>> Ja, maar prakties gesproke lyk dit nie na so 'n groot verskil nie.
>
> Dis juis na die praktiese ervaring wat ek gevra het. Want ek wil weet
> of ek my huidige 42x burner dan kan weggee?

Ek het geglimlag toe jy dit vra, want vanmiddag skakel die eienaar van
winkel waar ek die DVD laat installeer het, en sê dat ek die 40X
burner wat uitgehaal is daar gelaat het. My antwoord was dat dit met
opset was.

>
>> Ek het 10 blank DVD disks gekoop vir R150.00
>> en 'n CDRW is .... o, ek weet nie. Ek het een
>> saam met die pakket gekry. Dit sal ek gebruik
>> vir image's. Sal jou môre sê wat die RW's kos.
>
> Gladnie slegte pryse nie. Sowat 10 of meer jaar gelede was enige
> elektroniese ding baie duurder in SA as wat dit elders in die wereld
> was. Maar dit lyk darem asof pryse nou baie meer "mededingend" is?

Tog waar wat jy sê. Wanneer ons kyk na R/$ verskille, is elektronika
werklik somtyds goedkoper hier. Patriotte sal natuurlik antwoord dat
ons in die tyd waarvan jy praat, meer selfversorgend was.
Dit is natuurlik debateerbaar, maar lekker om, soos jy sê, baie meer
mededingend te wees.

DD
Re: Frases [boodskap #2889 is 'n antwoord op boodskap #2884] Do, 06 November 2003 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 22:53:29 -0000, "Lorinda"  wrote:

>
> "Katryn"  wrote in message
> news:d3flqv457bb6l586lrrk1f1vv0u562ld58@4ax.com...
>>
>>  Agge NEE - nou laat jy my dink, en dis pynlik! :-(
>>  Oor die "piece of cake" ding - die Amerikaanse variant daarvan  is
>>  "easy as pie".  En Mark Twain het "as easy as rolling of a log"
>>  geskep.  Ek is seker Langenhoven of een of ander slim ou in die
>>  Afrikaner geskiedenis sou met 'n dergelike sinsnede vorendag kon kom?
>>  So maklik soos......??
>>  So skuldig soos....???
>
> Toemaar, dis nie ons skuld nie Katryn. Ons het 'n verskoning::-) DD?
> Andries? Ben?
>
> Lorinda
>

Iets om oor te spekuleer voor ek insluimer...zzzzzzzzzzz

DD
Re: Frases [boodskap #2891 is 'n antwoord op boodskap #2884] Do, 06 November 2003 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"  skryf in boodskap news:d3flqv457bb6l586lrrk1f1vv0u562ld58@4ax.com...
>
>  Agge NEE - nou laat jy my dink, en dis pynlik! :-(
>  Oor die "piece of cake" ding - die Amerikaanse variant daarvan  is
>  "easy as pie".  En Mark Twain het "as easy as rolling of a log"
>  geskep.  Ek is seker Langenhoven of een of ander slim ou in die
>  Afrikaner geskiedenis sou met 'n dergelike sinsnede vorendag kon kom?
>  So maklik soos......??
>  So skuldig soos....???

Toemaar, dis nie ons skuld nie Katryn. Ons het 'n verskoning::-) DD?
Andries? Ben?

Lorinda
Re: Frases [boodskap #2892 is 'n antwoord op boodskap #2885] Do, 06 November 2003 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:fjflqv8n7iomq7g82aphm3jg1ibga91lip@4ax.com...
> Katryn wrote:
>
>> "easy as pie". En Mark Twain het "as easy as rolling of a log"
>
> Offfffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffffff fffffff
> Ai toggie....:-)

JY is geregtig op 'n tikfout Katryn! Maar ek hou van hoe die "f" die hele
mening verander... want om 'n log te roll is glad nie maklik nie - nie dat
ek dit sal probeer nie:-)

Lorinda
Re: Buitelandse sake [boodskap #2893 is 'n antwoord op boodskap #2881] Vr, 07 November 2003 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
dis 'n kompetisie wat die deelnemers hou. Die een wat wen kan dan nie
uitestem word nie.


"Lorinda"  skryf in boodskap news:3faab83a_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>  "Andries"  wrote in message
>  news:boe0s7$nvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>  Nie enige iemand kry sommer so 'n kode nie. Ek was op in Irak op 'n kamp wat
>>  die Surviver reeks op TV na kinderspeletjies laat lyk.
>>  Ek het amper my een been verloor tydens een van die imunity kompetisies.
>>  Drie is dood en twee lê in die hospitaal met brandwonde.
>>  Ek wil nie verder praat nie...
>>
>
>  Andries, voordat ons jou heeltemaal verloor, wat is 'n imunity kompetisie?
>
>  Lorinda
>
Re: Buitelandse sake [boodskap #2896 is 'n antwoord op boodskap #2893] Sa, 08 November 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:...
> dis 'n kompetisie wat die deelnemers hou. Die een wat wen kan dan nie
> uitestem word nie.
>

Wel, moenie aan verdere sulke kompetisies deelneem nie, ons wil nie 'n
papegaai by Tobie moet gaan kry om die prentjie te voltooi nie (met
die een been en so aan:-))

Lorinda
Re: Frases [boodskap #2897 is 'n antwoord op boodskap #2889] Sa, 08 November 2003 12:57 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Iets om oor te spekuleer voor ek insluimer...zzzzzzzzzzz
>
> DD

Wat was die resultaat van die spekulasie? Kom aan, jy is die kreatiewe
tipe, ek is seker jy sal aan iets kan dink... As dit nie bestaan nie
is dit jou kans om geskiedenis te maak. Veral met die "so skuldig
soos...." :-))

Lorinda
Vorige onderwerp: Wie wen die naweek?
Volgende onderwerp: Vertalings.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:13:01 MGT 2024