Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verfrissend
Verfrissend [boodskap #2827] So, 02 November 2003 05:34 na volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Baie bly om te sien hier is lewe op die ng.
Ek hoop dis 'n verbetering op die ander ene - daar is so 'n groepie wat so
ietwat vasgehaak het - dieselfde onderwerpe - dieselfde deelnemers. En
verbysterend eng.
Re: Verfrissend [boodskap #2829 is 'n antwoord op boodskap #2827] Ma, 03 November 2003 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" wrote:

> Baie bly om te sien hier is lewe op die ng.
> Ek hoop dis 'n verbetering op die ander ene - daar is so 'n groepie wat so
> ietwat vasgehaak het - dieselfde onderwerpe - dieselfde deelnemers. En
> verbysterend eng.

Welkom, Ben.
Dis maar stil hier, want vir een of ander obskure rede wat net die
Internet netwerk gode sal kan verklaar, propageer hierdie groep nie so
goed soos die ander Afrikaanse groep nie.
Re: Verfrissend [boodskap #2840 is 'n antwoord op boodskap #2829] Di, 04 November 2003 03:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dis maar seker soos dit in verkoopsentrums gaan - mense gaan alleenlik binne
as hulle ander daar binne sien.
So - winkelpoppe kan werk.

"Katryn" skryf in boodskap news:141dqv87uaq7j883g6ok5384mkvokqv1b8@4ax.com...
> "Ben" wrote:
>
>> Baie bly om te sien hier is lewe op die ng.
>> Ek hoop dis 'n verbetering op die ander ene - daar is so 'n groepie wat so
>> ietwat vasgehaak het - dieselfde onderwerpe - dieselfde deelnemers. En
>> verbysterend eng.
>
> Welkom, Ben.
> Dis maar stil hier, want vir een of ander obskure rede wat net die
> Internet netwerk gode sal kan verklaar, propageer hierdie groep nie so
> goed soos die ander Afrikaanse groep nie.
>
Re: Verfrissend [boodskap #2843 is 'n antwoord op boodskap #2840] Di, 04 November 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Nov 2003 05:00:14 +0200, "Ben" wrote:

> Dis maar seker soos dit in verkoopsentrums gaan - mense gaan alleenlik binne
> as hulle ander daar binne sien.
> So - winkelpoppe kan werk.
> "

So, Ben, jy het hier ingestap omdat jy gesien het
dat hier poppies is? Vir jou inligting... ek het hulle eerste gesien!

Speedy
the fastest mouse in all Mexico
Re: Verfrissend [boodskap #2846 is 'n antwoord op boodskap #2843] Di, 04 November 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
> So, Ben, jy het hier ingestap omdat jy gesien het
> dat hier poppies is? Vir jou inligting... ek het hulle eerste gesien!
>
> Speedy
> the fastest mouse in all Mexico
>

Nee hulle het na my toe gekom.

(nicname classified)
Re: Verfrissend [boodskap #2854 is 'n antwoord op boodskap #2843] Di, 04 November 2003 23:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> So, Ben, jy het hier ingestap omdat jy gesien het
> dat hier poppies is? Vir jou inligting... ek het hulle eerste gesien!

LOL! Shhh....maar moet liewer niks verder sê nie. Laat die ou eers
bietjie skoene uitskop en gemaklik raak. Dalk het hy ook ware wat hy
graag wil uitstal!
;-)
Re: Verfrissend [boodskap #2855 is 'n antwoord op boodskap #2854] Wo, 05 November 2003 03:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nee - ek is die skaam en teruggetrokke tipe - wat maklik bloos - oeps ...

"Katryn" skryf in boodskap news:l7dgqvobpd374esvatvimb6n3mnpa208ot@4ax.com...
> Speedy Gonzales wrote:
>
>> So, Ben, jy het hier ingestap omdat jy gesien het
>> dat hier poppies is? Vir jou inligting... ek het hulle eerste gesien!
>
> LOL! Shhh....maar moet liewer niks verder sê nie. Laat die ou eers
> bietjie skoene uitskop en gemaklik raak. Dalk het hy ook ware wat hy
> graag wil uitstal!
> ;-)
>
Re: Verfrissend [boodskap #2856 is 'n antwoord op boodskap #2855] Wo, 05 November 2003 03:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" wrote:

> Nee - ek is die skaam en teruggetrokke tipe - wat maklik bloos - oeps ...

Oooo....nee, reg so Jonas/Jakes/Vusi/Ben wieookal. :-)
Re: Verfrissend [boodskap #2857 is 'n antwoord op boodskap #2856] Wo, 05 November 2003 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Oeps - 4/7 ...

"Katryn" skryf in boodskap news:utqgqv4nnd0ian07f57j0deio117d0tttt@4ax.com...
> "Ben" wrote:
>
>> Nee - ek is die skaam en teruggetrokke tipe - wat maklik bloos - oeps ...
>
> Oooo....nee, reg so Jonas/Jakes/Vusi/Ben wieookal. :-)
>
Re: Verfrissend [boodskap #2858 is 'n antwoord op boodskap #2856] Wo, 05 November 2003 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 04 Nov 2003 22:19:14 -0500, Katryn wrote:

> "Ben" wrote:
>
>> Nee - ek is die skaam en teruggetrokke tipe - wat maklik bloos - oeps ...
>
> Oooo....nee, reg so Jonas/Jakes/Vusi/Ben wieookal. :-)


O, ek het dit ook opgemerk, Katryn:-)
En vir die wat nie weet waarvan ons praat nie,
sò lyk dit...

************************************************************ ******************************
NNTP-Posting-Host: tbnb-ip-nas-1-p05.telkom-ipnet.co.za
From: "Ben"
X-Trace: ctb-nnrp2.saix.net 1068001274 20519 155.239.180.5 (5 Nov 2003
03:01:14 GMT)hhhh


Path: ctb-nnrp2.saix.net!ctb-nntp1.saix.net!not-for-mail
From: "Jonas"
NNTP-Posting-Host: tbnb-ip-nas-1-p05.telkom-ipnet.co.za
X-Trace: ctb-nnrp2.saix.net 1068000992 20449 155.239.180.5 (5 Nov 2003
02:56:32 GMT)
************************************************************ *******************************

DD
Re: Verfrissend [boodskap #2861 is 'n antwoord op boodskap #2858] Wo, 05 November 2003 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> O, ek het dit ook opgemerk, Katryn:-)
> En vir die wat nie weet waarvan ons praat nie,
> sò lyk dit...

Ons kan hom seker maar hierdie ou indiskresietjie vergewe, nè DD?
After all, hy was darem braaf genoeg om te kom gesig wys. Die ander
ou lafaards loer net, en is te bang om iets te sê!
Jy weet mos ons kan presies sien wie hier "loer" en waar hulle vandaan
inskakel met daardie "tracker" wat ons vir hierdie groep spesifiek
opgestel het. Terloops, daar is 3 loerders van Kanada ook!
;-))
Re: Verfrissend [boodskap #2866 is 'n antwoord op boodskap #2827] Wo, 05 November 2003 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

>
> "Ben" wrote in message

>> Oeps - 4/7 ...
>
> Ai die karwei van geheime:-) Die plek lê daarvan vol.....
>
> Lorinda

Ek het juis gewonder oor daardie ene.
My undercover CIA handboek van internet kodes sê dis 'n standaard
kode vir "busted" ? :-))
Re: Verfrissend [boodskap #2868 is 'n antwoord op boodskap #2857] Wo, 05 November 2003 20:52 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" skryf in boodskap news:boajuh$2n0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oeps - 4/7 ...

Ai die karwei van geheime:-) Die plek lê daarvan vol.....

Lorinda
Vorige onderwerp: Praat Saam se gas vanoggend
Volgende onderwerp: Die Lyftaal vertel Alles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:09:51 MGT 2024