Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons lus vir Engels (vervolg)
Ons lus vir Engels (vervolg) [boodskap #28403] Sa, 11 Desember 1999 00:00
al...  is tans af-lyn  al...
Boodskappe: 20
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Beste Gloudina,

Het onderstaande klink plausibel; echter wat ik me afvraag is het volgende:

Je stelt dat het de 'elite' was die het voortouw nam; dat zal ongetwijfeld,
echter het was ook juist een ander deel van de elite die tegenstander waren
van het Afrikaans! En dat deel van de elite dat voorstander was van het
vervangen van het Nederlands door het Afrikaans, of, anders gezegd, het
verheffen van het Afrikaans tot cultuurtaal in plaats van dialect van het
Nederlands, had daar, volgens sommigen, juist, politieke bedoelingen mee; ik
citeer onderstaande uit "my land, van hoop, die lewe van Beyers Naudé":

"Ek vermoed dat die stryd in die gemeente van Graaff-Reinet deel van 'n
breër strategie van 'n klompie nasionaalgesinde Afrikaners in Graaff-Reinet
was om te verseker dat daar sterke kulturele en kerklike bome geplant moes
word, wat met die oog op die toekoms hul penwortels in die nasionale
lewensbodem kon vestig. In hoeverre die Broederbond (AB) in die geheim
daarin 'n rol, miskien 'n leidende rol gespeel het,weet ek niet....."
(Beyers Naudé, My land....(Kaapstad, Pretoria en Johannesburg 1995) 21.)

Je kan je dus afvragen hoe oprecht de motieven van sommigen zijn
geweest.....

Groeten (uit Groningen)

Alwin

schreef in berichtnieuws 384D7C6A.AE206EBE@home.com...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Gloudina schreef...
>>> In Vlaandere was die geveg teen Frans. In Suid-Afrika was die geveg teen
>>> Nederlands.
>>>
>>
>> Was dit echt een "gevecht" van Afrikaans tegen Nederlands of meer gevecht
>> van het plat sprekende volk tegen de bekakt sprekende elite? Dan is de
>> situatie in Vlaanderen en Zuid Afrika ineens weer heel goed vergelijkbaar
>> ........
>>
>
> Nee, ek dink dit was juis 'n elite wat begin betoog het vir "Afrikaans,"
> terwyldie gewone man in die straat (my oupa) hulle nie met sulke bog wou ophou
>
> nie, maar aangegaan het om hulle Nederlanse bybels te lees. Hulle moes tot
> amper die middel van die eeu nog altyd die psalms en gesange in Nederlands
> sing. Dis die elite wat die voortou geneem het om Afrikaans as offisiele taal
> aangeneem te kry - veral omdat baie mense moeg was om beskuldig te
> word dat hulle "slegte" Nederlands praat, wanneer hulle eintlik 'n ander
> kultuurtaal praat. Dieselfde ding gebeur hier in Kanada met Akadiese
> Frans, gewortel in sewentiende eeuse Frans en baie verskillend (en idiomaties
> ryker) as Franse Frans. Maar omdat Akadiese Frans nie as 'n aparte
> kultuurtaal verklaar is nie, moet die Akadiese mense altyd hoor watter
> "snaakse" en ongeletterde Frans hulle praat, veral van Quebecers.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Toekoms advies vir: Groei Oos Kaap ekonomie
Volgende onderwerp: Afrikaanssprekenden; help alsjeblieft het Nederlands......!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 14:08:36 MGT 2024