Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie kan die eerste klip gooi?
Wie kan die eerste klip gooi? [boodskap #28389] Sa, 11 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dit het nou 'n algemene sport in die res
van die wêreld geword om die “Amerikaners”
vir alles en nog wat te blameer. (Dit vervul
seker die sielkundige funksie wat ons by
individue ook waarneem: as jy na die splinter
in ander se oë kan wys, dan hoef jy nie die
balk in jou eie te sien nie.) Hier in Kanada
neem ons maar seker deel aan daardie sport.
Maar ek word moeg daarvan.
Die VSA word geblameer vir “urban
sprawl” wat landbouland opeet. Ek sien
egter dat hulle deeglik daaroor agoniseer.
Waar in die wereld is daar egter een van
die grootste voorbeelde van hoe mense
deur urban sprawl omtrent 'n hele land
verorber het: dis in Nederland. Elke keer
as ek in Nederland kom, hinder dit my
diep, veral in die westelike deel van die
land, hoe daar net die een dorp en stad
na die ander is.
Nog 'n ander beskuldiging teen die
Amerikaners: die kwaliteit van hulle
“pop culture.” Nouja, dan luister ek
nou na sommige van die sogenaamde
Afrikaanse sangers en hulle klink vir
my ook maar na slaafse imitasies van
die pop-songs in die VSA. Hier in
Kanada kry ons een Franse kanaal wat
direk uit Frankryk uitgesaai word (ek
dink dis vir internasionale konsumpsie.)
En dit maak my gereeld naar op die maag
om daarna te kyk: dit is sulke lewelose
imitasies van wat hulle dink Amerikaanse
pop culture is. Die Franse verstaan nie
die Amerikaanse pop-culture se referensie-
punte nie. Hulle slaan die punt gereeld mis.
Dis ook die wat hulle Jerry Lewis as een
van die grootste Amerikaanse filmsterre
vereer. Hy het glo nou onlangs die hoogste
toekenning in Frankryk gekry. Aan hom
oorhandig deur die Minister van Kultuur.
Maak dus eers seker dat jy die dinamiek
van die Amerikaanse pop-culture verstaan
voordat jy dit aan die een kant veroordeel
of op die ander hand dit namaak. Ek dink
David Kramer verstaan regte Amerikaanse
pop-culture en dit stel hom in staat om
werklike Afrikaanse pop-culture voort te
bring.

Gloudina
Re: Wie kan die eerste klip gooi? [boodskap #28390 is 'n antwoord op boodskap #28389] Sa, 11 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
al...  is tans af-lyn  al...
Boodskappe: 20
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina,

Wat doe je eigenlijk in je dagelijks leven? ; ik word nieuwsgierig omdat je
kennelijk regelmatig heen en weer reist tussen de VS en Europa.

Groeten,

Alwin

En inderdaad Nederland (vooral de Randstad) is een stadstaat en zal in de
toekomst best wel eens meer kunnen gaan lijken op dat andere Nederland;
Nieuw-Nederland, New York (staat) dus.

schreef in berichtnieuws 38528B57.ADE25F83@home.com...
Dit het nou 'n algemene sport in die res
van die wêreld geword om die "Amerikaners"
vir alles en nog wat te blameer. (Dit vervul
seker die sielkundige funksie wat ons by
individue ook waarneem: as jy na die splinter
in ander se oë kan wys, dan hoef jy nie die
balk in jou eie te sien nie.) Hier in Kanada
neem ons maar seker deel aan daardie sport.
Maar ek word moeg daarvan.
Die VSA word geblameer vir "urban
sprawl" wat landbouland opeet. Ek sien
egter dat hulle deeglik daaroor agoniseer.
Waar in die wereld is daar egter een van
die grootste voorbeelde van hoe mense
deur urban sprawl omtrent 'n hele land
verorber het: dis in Nederland. Elke keer
as ek in Nederland kom, hinder dit my
diep, veral in die westelike deel van die
land, hoe daar net die een dorp en stad
na die ander is.
Nog 'n ander beskuldiging teen die
Amerikaners: die kwaliteit van hulle
"pop culture." Nouja, dan luister ek
nou na sommige van die sogenaamde
Afrikaanse sangers en hulle klink vir
my ook maar na slaafse imitasies van
die pop-songs in die VSA. Hier in
Kanada kry ons een Franse kanaal wat
direk uit Frankryk uitgesaai word (ek
dink dis vir internasionale konsumpsie.)
En dit maak my gereeld naar op die maag
om daarna te kyk: dit is sulke lewelose
imitasies van wat hulle dink Amerikaanse
pop culture is. Die Franse verstaan nie
die Amerikaanse pop-culture se referensie-
punte nie. Hulle slaan die punt gereeld mis.
Dis ook die wat hulle Jerry Lewis as een
van die grootste Amerikaanse filmsterre
vereer. Hy het glo nou onlangs die hoogste
toekenning in Frankryk gekry. Aan hom
oorhandig deur die Minister van Kultuur.
Maak dus eers seker dat jy die dinamiek
van die Amerikaanse pop-culture verstaan
voordat jy dit aan die een kant veroordeel
of op die ander hand dit namaak. Ek dink
David Kramer verstaan regte Amerikaanse
pop-culture en dit stel hom in staat om
werklike Afrikaanse pop-culture voort te
bring.

Gloudina
Re: Wie kan die eerste klip gooi? [boodskap #28414 is 'n antwoord op boodskap #28389] So, 12 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef ...
>
> Dit het nou 'n algemene sport in die res
> van die wêreld geword om die "Amerikaners"
> vir alles en nog wat te blameer.

Een hoop is te herleiden op afgunst. Afgunst op een goed draaiende economie,
militaire kracht, culturele kracht, natuurschoon, ruimte, ....... Bovendien
zijn de Amerikanen zeer open over hun "problemen", terwijl andere
samenlevingen onvolkomenheden wel eens willen verdoezelen. Juist die
eerlijkheid en openhartigheid werken vaak tegen ze.

> Die VSA word geblameer vir "urban
> sprawl" wat landbouland opeet. Ek sien
> egter dat hulle deeglik daaroor agoniseer.
> Waar in die wereld is daar egter een van
> die grootste voorbeelde van hoe mense
> deur urban sprawl omtrent 'n hele land
> verorber het: dis in Nederland. Elke keer
> as ek in Nederland kom, hinder dit my
> diep, veral in die westelike deel van die
> land, hoe daar net die een dorp en stad
> na die ander is.

Ik was me er niet van bewust dat de VS een probleem had met verstedelijking.
Ruimte zat, toch? Dat Nederland er wel een probleem mee heeft komt omdat ons
land zo vol is (al is het niet politiek correct om dat te beweren, het spijt
me .....). 16 miljoen mensen op een stuk land van 40000 km2, waarvan 7000
water en dan nog het grootste deel daarvan in een gebied van ruwweg 50 bij
50 km dat we gemakshalve al de Randstad noemen. Bijna net zoveel mensen als
er in de staat New York wonen op minder dan een kwart van het oppervlak.
Vergeleken met Zuid Afrika ongeveer 10 maal meer mensen per km2.

Tegenwoordig is het niet alleen meer voor de verstedelijking dat landbouw
het veld moet ruimen, maar ook voor de natuur. Steeds meer landbouwgebieden
worden omgevormd tot natuurgebieden om het kleine beetje natuur dat we nog
hebben te kunnen behouden (meer mensen + even veel natuur = meer druk op de
natuur. Omdat het verminderen van het aantal mensen niet aan de orde is, is
de enige manier om de druk op de natuur niet steeds verder te laten toenemen
om ervoor te zorgen dat er meer natuur komt). Een beetje hypocriet
natuurlijk, want om onze levensstandaard te kunnen behouden gebruiken we nu
ongeveer 27 maal ons eigen landoppervlak en worden elders in de wereld grote
natuurgebieden omgevormd tot landbouwgebieden. Tel al die plantages, land-
en mijnbouwgebieden in de rest van de wereld maar eens bij elkaar op die ons
van materialen en voedsel (voornamelijk veevoer!) voorzien.

Groetjes,
Arthur
Vorige onderwerp: Lord Methuen uitgeoorlê - 4
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Nepal Besigheid Sentrum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 18:40:14 MGT 2024