Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Johannesburg
Re: Johannesburg [boodskap #28339 is 'n antwoord op boodskap #28338] Di, 07 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie  is tans af-lyn  Frikkie
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Nee wat ou bastertjie, as ek so na al jou skrywes kyk kan ek verstaan hoekom
jy erken het jy is te sleg om `n Boeremeisie te kon kry.
Vergewe maar die spelling, want ek is nie `n onderwyser wat te sleg is om in
my eie land onderwys te gee en met `n woordeboek moet sit en spel om nie
voute te maak nie.

Hoekom antwoord jy my dan terug as jy nie met my geasosieer wil word nie.
Wys jou maar net dat jy soek na beter, maar glo my jy gaan dit nie kry nie.
So van Moeders, sussies, niggies ens. gepraat, kyk maar net na jouself en
waarmee jy sit dan hoef ons mos nou nie verder te kyk na wie dit gedoen het
nie of hoe dan nou....

BAIE BOERE GROETE
Frikkie

Sas Kloppers skryf in boodskap news:384cd0d9.11423001@news.saix.net...
> Frikkie
>
> Het jy ook vratte en dra jy ook 'n dik bril omdat you oë so sleg
> ingebroei is deur jou voorvaders wat met hul eie niggies, moeders en
> sussies gemeenskap gehad het om die geenpoel rein te hou?
>
> Shame, jy bly steeds blind selfs al glo jy dat jy die waarheid gesien
> het daar iewers in jou wit supremiteit en geloof in die
> opperallerheiligste god wat eendag jou bleekwit siel sal delg omdat jy
> snags pynlike visioene kry van meid naai in die stoor of iewers
> obskuur soos generasies van Boere voor jou en by jou eensame self
> masturbeer net omdat jy so in jou swak afrikaner siel soos 'n ingroei
> toonnael pyn oor al die kak wat jou oupa en ouma en die voor hulle in
> jou kop ingeprent het oor die wonder van blank wees.
>
> Ou Frikkie, toer die wereld en jy sal besef dat jy en jou soort nie
> die geroepe uitverkorenes is soos wat wyle oom John en wyle Dr. French
> en al die ander wyles voor hulle in jou kop ingeprent het nie. Sien
> ander mense as jou gelykes en skielik sal jy besef dat jy net soos al
> die ander voor en na jou met jou oortuiginge verkeerd is oor die
> wonderlike Utopia wat slegs in jul gedagtes voortbestaan van 'n
> soewereine onafhanklike boer volk met jul eie volkstaat.
>
> Afrikaans en die afrikaner sal voortbestaan in die monde van mense van
> vele velkleure lank nadat die wurms jou besoedelde brein en onrein
> liggaam verteer het nie omdat dit die taal van die onderdrukker en die
> taal van die uitverkorene is nie, maar omdat dit is wat dit is. Die
> taal van 'n volk wat geleer het om dit in die kombuis te praat deur
> eons se onderdrukking en eeue se marteling deur slawerny, ras
> segregrasie en aparte ontwikkeling deur mense met 'n malle godwaansin
> soos die een waaraan jy jouself skuldig maak.
>
> Jy en die "vader" van die Boer volk Oom Robert en al jou swaksinnig
> gekondisioneerde vriende sit die pot mis. Geen een van die regdenkende
> afrikaners wil met julle swaksinnighede en ideale assosieer nie. Dis
> asof julle nie genoeg cowboys en indians gespeel het toe julle
> kinnertjies was nie, en nou het dit verpotsierlik in een of ander
> sinnelose speletjie waar die leier in 'n godwaan uitsprake kan maak
> oor die lewens van minderes (in jul opinies) en terselfdertyd die lot
> werp oor 'n breë mense wat gelukkig of ongelukkig dieselfde taal
> gebruik as die een wat julle so aanbid..
>
> Fok julle.
>
> As Boerwees iets so swaksinnig is soos om met 'n khaki uniform en 'n
> ou simpel Vierkleur vlag en drie rooi sewes julself en jul magtige
> dreuning te verteenwoordig deur mense in groeperinge te plaas en
> sinnelose, rassehaat-agtige uitsprake te lewer oor wat jul as jul
> mindere sien dan verkies ek liewer om van nou af slegs engels, zoeloe
> en tswana te praat as om iets so verregaande en siek te verteenwoordig
> deur die woorde wat uit my mond uit kom.
>
> Mag die here jou sêen. Vir jou, Oom Robert, Oom Eugene, Clive
> Derby-Lewis, Janus Walusch, Barend Strydom, en andere soos daardie
> domonnosele Willem Ratte wat gedink het die volk sal een word met die
> besetting van Fort Klapperkop. 'n Klapperkop, dis wat hy en sy maters
> op hul skouers moes hê om iets so blatant dom te glo.
>
> Netsoos jy, blatant dom omdat jy dink dat jy en jou vriende deur
> bangmaak stories soos die ou fototjies op Johann Niemoller se
> webtuiste die opinie van die res van die wereld in jou guns sal swaai.
> Word wakker man. Moord op "Boere" is niks unieks aan Suid Afrika nie.
> Die boernasie self het 'n ryk geskiedenis van terroris wees. Hoeveel
> mense is in die naam van afrikanerdom, boerdom en selfs in die naam
> van god vermoor deur dieselfde mense wat jy so aanbid?
>
> Besef een ding. Ons is niks. Die mensdom is slegs 'n ou dun lagie
> besoedeling wat op die planeet aarde bestaan en wat nietig is gesien
> in die lig van die onpeilbare grootte van die uitspansel wat by die
> dag groter en groter raak. Die regse afrikaner soos jy is selfs nog
> nietiger omdat jul getalle erg kwyn soos mense wakker word vir die
> sinloosheid van jul ideale. Julle is 'n onmisbare klein vrot vlekkie
> op die mensdom in sy geheel.
>
> Maar nou is ek besig om ver te gekompliseerd te raak vir jou
> intelligensie.
>
> In elk geval, gaan vra maar nogtans jou skoolgeld terug. Iemand wat so
> swak spel verdien eerder om iewers op 'n plaas in bolle beeskak of
> varkkak of watookal rond te ploeter. Iemand soos jy. 'n Boer........
>
> Groete
>
> Sas
>
> On Sun, 5 Dec 1999 19:49:26 +0200, "Frikkie"
> wrote:
>
>> Ek is laat soos altyd sal daar gesê word, maar ek is hier...
>>
>> sas of Sies kloppers, ek ken jou glad nie, maar wil graag ook hierdie epos
>> van jou probeer uiteensit en verstaan, so ek dink ek het ook jou naam
>> reggekry aangesien ek jou nie ken nie, so kom ons kyk maar Sies....
>>
>>
>>> Anyway, my meisie is 'n Indier. Pragtig en so sewe jaar jonger as ek.
>>> Vra maar vir Teresa G. Sy ken die poppie ook al 'n paar jaar. Lieflike
>>> mens. Beter as enige afrikaner nooi wat ek ooit geken het. (Hulle is
>>> mos hoere in die kombuis en kokke in die bed, die afrikaner meisies.
>>
>> Ah, Hier sien ek nou iets anders uitkom. Jy is `n afrikaner ja en nie `n
>> Boer nie, wou sê ek het iets vreemds vermoed toe ek die brief begin lees.
>> Ek stem dus darem met die sin van jou saam van afrikaner hoere want dit is
>> so, dit is deur daardie afrikaner hoere, Mans ook hoor) wat gemaak het dat
>> hulle weg gebaster het as Boere waarvan jy ook een is en sal bly en sal vrek
>> en niks daaraan kan doen nie.
>> As ek na die uiteensetting van jou meisie moet kyk, wel soosrt soek soort s�
>> die gesegde, en dit is wat jy as afrikaner nou ook gekry het.
>>
>
Re: Johannesburg [boodskap #28340 is 'n antwoord op boodskap #28338] Di, 07 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Sas Kloppers" Skryf:

> Mag die here jou sêen. Vir jou, Oom Robert, Oom Eugene, Clive
> Derby-Lewis, Janus Walusch, Barend Strydom, en andere soos daardie
> domonnosele Willem Ratte

Mmm, en nou gaan reisiger seker vir hulle ook dankie se.
Re: Johannesburg [boodskap #28341 is 'n antwoord op boodskap #28338] Di, 07 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sas Kloppers wrote:

> In elk geval, gaan vra maar nogtans jou skoolgeld terug. Iemand wat so
> swak spel verdien

Ja, ek het dit ook vantevore al opgemerk. Hoe verder "regs" hulle is,hoe meer
intens hulle aan hulle sogenaamde "Boervolk" behoort,
hoe slegter spel hulle. En hoe meer gebruik hulle Engels as voertaal.
As mens geinteresseerd is in die voortbestaan en uitbou van Afrikaans,
moet jy definitief nie jou geld op die "Boerenasie" plaas nie. Veral
nie op rsaboy Frikkie nie.

Tant Mina wat stroop kook van die meboskonfyt.
Re: Johannesburg [boodskap #28346 is 'n antwoord op boodskap #26165] Wo, 08 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sas Kloppers wrote:

> Ek wonder of 'n mens 'n werkende wiskundige model kan opstel waaraan
> 'n mens die politieke voorkeure van afrikaners kan meet aan die
> gehalte van hul taalgebruik? Iets soos:
>
> X=YxZ
>
> waar X die waarde van regswees is, gemeet aan
> die hoeveelheid Y, oftewel slegte spelling maal
> die hoeveelheid Z, oftewel intelligensie.
>

Jy het miskien iets beet hier. Maar mens het so 'n gekompliseerde
situasie wanneer jy van "die politieke voorkeure van afrikaners"
praat, dat jy nie Frikkie se soort politieke voorkeure eers as
representatief van Afrikaners kan sien nie. Hy is maar net deel
van 'n groep mense wat wereldwyd is en wat vreeslik trots is
op hulle "witheid" en op hulle "baasskap," maar wat meestal
ongeletterd is van intellek en gees. Mens vind hulle in Idaho
en Montana en die voetheuwels van die Rockies in Alberta ook.

Gloudina
Re: Johannesburg [boodskap #28347 is 'n antwoord op boodskap #26165] Wo, 08 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sas Kloppers wrote:

> Iemand wat uitstaan tussen die res van
> die swaksinnige boervrouens met hul groot gatte en aknee en slegte
> asems en hare onder hul arms, wat mans kouse dra met harige moesies op
> hul gesigte en slap, los velle wat aan hul wange en aan die onderkant
> van hul arms hang, met crimpelene rokke en wollerige pienk slippers en
> gate in hul sykouse met lang beenhare wat deur steek. Vrouens met
> krullers in hul hare. Permanent. Daagliks. (Dit was nog altyd vir my
> 'n misterie - hoekom boer vrouens wat so op swartes neersien hul hare
> moet krul en perm om subkonsieus meer soos 'n swarte te probeer lyk.)
> Vrouens met growwe stemme en gebarste hakskene en valstande wat swak
> pas. Met hang tiete. Geel gekleurde hare waarvan die swart haarwortels
> deurskyn. Olierige, vuil hare. Wat ruik soos opgekookte vark vet en
> ou, beesstalkak en Sunlight seep. Herken jy die prentjie? Jy behoort.
> Dis mos jou eie ma waarvan ons hier praat!

Sas, my seun, ek hou van jou geletterde Afrikaans en jou gebalanseerde kykop die
multifaset-gemeenskap om jou. Maar ek voel tog dat daar erens iets
in jou innerlike skeel as jy soveel gal braak oor die uiterlikheid van vroumense.

Sou jy dieselfde hoeveelheid woorde gebruik het om ou Afrikaanse ooms te
beskryf? Of ou Zulu-ooms? En om vir Frikkie se ma nou ook te wil tipeer
as iemand met olierige vuil hare. Is jy nie besig om dieselfde fout te maak as
Frikkie nie?
Onthou, dis eers wanneer ons almal, letterlik almal, wat ons in die straat
raakloop sien as beeld van die skepping van god, deel van die godheid self,
dat ons nader aan die werklikheid kom. Ek weet dis vreeslik moeilik om by
daardie punt uit te kom. Ek moet my byvoorbeeld dwing om te dink dat
ou PW Botha ook een van die aangesigte van God is (as mens nou Christelike
referensiepunte wil gebruik.) Maar dis die moeite werd om te probeer.

Tant Hessie en haar Houhyhynmm.

>
Re: Johannesburg [boodskap #28348 is 'n antwoord op boodskap #26165] Wo, 08 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sas Kloppers wrote:

> Ek kan jou ignoreer, maar dan sal mense altyd dink
> dat ALLE afrikaners soos jy is. Die skade wordl gedoen deur jul
> boerspelery en godspelery en soldaatspelery...

Daar, Sas, slaat jy nou die spyker op die kop. Frikkie se heleselfbeeld is
gedrenk in sy "soldaatspelery." Hy behoort aan
eposlyste waar hulle sit en gesels oor die goeie ou dae toe
hulle terrs gejag het. Toe was Frikkie werklik gelukkig. In a
male dominated society. Frikkie hou daarvan om in mans
se geselskap te wees. Dis hoekom hy so baie oor gays praat,
natuurlik altyd negatief en minagtend, maar die praat is altyd
daar. Selfde hier in Noord-Amerika. Hulle behoort aan die
National Rifle Association en bash gays.

Die Ruiter in die Dag

>
Re: Johannesburg [boodskap #28349 is 'n antwoord op boodskap #26165] Wo, 08 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Colin McElroy  is tans af-lyn  Colin McElroy
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Goeiemore

Jou waarneming is nogal interresant!

Ek wonder of 'n mens 'n werkende wiskundige model kan opstel waaraan
'n mens die politieke voorkeure van afrikaners kan meet aan die
gehalte van hul taalgebruik? Iets soos:

X=YxZ

waar X die waarde van regswees is, gemeet aan
die hoeveelheid Y, oftewel slegte spelling maal
die hoeveelheid Z, oftewel intelligensie.

Maar dit sou nie werk nie want om iets positiefs te vermenigvuldig met
iets anders wat ook positiefs is, word die waarde van die
eindresultaat vergroot en ons weet almal hoe kleinlik die Regses in
ons geledere is so:

X=Y/Z

want ons weet almal uit ondervinding dat radikale regsheid en groot
intelligensie twee konsepte is wat nie aan mekaar gekoppel kan word
nie, so, in my eenvoudige opinie behoort X dan teoreties 'n klein
waardetjie te wees en liberalisme 'n groter resultaat te lewer.

(....ou Frikkie sou 'n baie klein waarde oplewer......)

Maar ek is nie 'n wiskundige nie.

Hehehehehe

Groete

Sas

On Tue, 07 Dec 1999 18:15:24 GMT, @home.com wrote:

> Sas Kloppers wrote:
>
>> In elk geval, gaan vra maar nogtans jou skoolgeld terug. Iemand wat so
>> swak spel verdien
>
> Ja, ek het dit ook vantevore al opgemerk. Hoe verder "regs" hulle is,hoe meer
> intens hulle aan hulle sogenaamde "Boervolk" behoort,
> hoe slegter spel hulle. En hoe meer gebruik hulle Engels as voertaal.
> As mens geinteresseerd is in die voortbestaan en uitbou van Afrikaans,
> moet jy definitief nie jou geld op die "Boerenasie" plaas nie. Veral
> nie op rsaboy Frikkie nie.
>
> Tant Mina wat stroop kook van die meboskonfyt.
>
Re: Johannesburg [boodskap #28350 is 'n antwoord op boodskap #28339] Wo, 08 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Colin McElroy  is tans af-lyn  Colin McElroy
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Beste Boertjie

Gun my asseblief 'n oomblik om 'n paar foute reg te stel:

1. Ek is nie 'n bastertjie nie. Ek is rasgeklassifiseerd as blank. Nie
dat dit my enigsinds pla nie want of ek nou blank, gekleurd, swart,
geel, groen of kotspienk was, ek het myself nie geskep nie. Aan die
ander kant, as ek glo wat Dr. Hans Heese oor die boerenasie te skryf
het, (en ek glo dit nogal, gesien in die lig van al die verbastering
in boer geledere wat die laaste paar jaar aan die lig gekom het.) is
selfs jy nie so Aries rein soos wat jy wil glo nie. So maak vrede met
die feit dat jy dalk ook 'n ou bastertjie is. In elk geval, die
boereras is niks anders as 'n klomp basters nie. Duitse, Franse,
Engelse, Flaamse, Belgiese, Ierse, Skotse, en selfs, kan dit waar
wees???? SWART Afrika bloed druis deur ons are! Geskok? Vors 'n
bietjie jou voorgeslag na en jy sal agterkom dit is die goddelike
waarheid en niemand kan iets daaraan doen nie.

2. Ek is of was nog nooit te sleg om 'n afrikaner meisie te hê nie.
Was inteendeel vir 18 jaar getroud aan een. Nogal iemand wat ek vandag
steeds beskou as iets besonder. Iemand wat uitstaan tussen die res van
die swaksinnige boervrouens met hul groot gatte en aknee en slegte
asems en hare onder hul arms, wat mans kouse dra met harige moesies op
hul gesigte en slap, los velle wat aan hul wange en aan die onderkant
van hul arms hang, met crimpelene rokke en wollerige pienk slippers en
gate in hul sykouse met lang beenhare wat deur steek. Vrouens met
krullers in hul hare. Permanent. Daagliks. (Dit was nog altyd vir my
'n misterie - hoekom boer vrouens wat so op swartes neersien hul hare
moet krul en perm om subkonsieus meer soos 'n swarte te probeer lyk.)
Vrouens met growwe stemme en gebarste hakskene en valstande wat swak
pas. Met hang tiete. Geel gekleurde hare waarvan die swart haarwortels
deurskyn. Olierige, vuil hare. Wat ruik soos opgekookte vark vet en
ou, beesstalkak en Sunlight seep. Herken jy die prentjie? Jy behoort.
Dis mos jou eie ma waarvan ons hier praat!

3. Ek is ook nie 'n onderwyser nie. Sien my eerder as iemand wat
probleme oplos. Probleme soos jou nougesetheid. Jou rassehaat. Jou
wanindruk van superioriteit. Jou swak geleertheid. Maae ek hou jou nie
verantwoordelik vir jou swak staatsgewaarborgde onderwys onderrig deur
boeronderwysers wat met hul sluwe oë na die tieties van jong
boermeisies gluur nie. Dis nie jou skuld nie. Jy is slegs swak
gekondisioneer. Ek geniet dit om mense soos jy wat swak geleer is van
goeie raad te bedien. Soort van om jou op die regte pad te bring, jy
sien. Te leer dat jy wel water van dieselfde kraan kan drink as swart
mense omdat ons almal tog maar net van een god afkomstig is. So jy
sien, ek is 'n onderwyser op 'n ander manier as wat jy dink ou
Frikkie.

4. Frikkie, frikkie, Frikkie! 'n Mens spel foute met 'n GROOT,
LANG F. Gaan skryf dit een honderd keer uit en as jy dit dan steeds
nie kan bemeester nie kom dat Oom Sas jou leer hoe 'n mens 'n LANG F
maak. Toe, wees 'n gehoorsame seuntjie.

5. Assosiasie? Ek het geen ander keuse as om jou terug te antwoord
nie, liewe vriend. Die mensdom assosieer MY met JOU deur 'n
gemeenskaplike taal. (Gemeenskaplik is NIE iets wat jy met die ousie
skelmpies doen nie. Dit is iets wat ons saam gebruik, verstaan jy?) So
ek het twee keuses. Ek kan jou ignoreer, maar dan sal mense altyd dink
dat ALLE afrikaners soos jy is. Die skade wordl gedoen deur jul
boerspelery en godspelery en soldaatspelery. As ek jou sou ignoreer
sou ek myself skade aandoen. My eie siel sou nie die pyniging van
sulke selfverraad kon oorleef nie so ek neem maar die tweede opsie, en
dit is om jou te probeer reghelp. Om die skille van jou swak ogies te
laat afval deur aan jou te wys hoe sinloos en selfvernietigend jou en
jul ideale is. Selfvernietigend asook vernietigend vir diegene wat
deur geen vrye keuse deur die mensdom met jul walglike ideale
geassosieer te word. Ja, ek soek na beter. 'n Beter en meer
verdraagsame houding teenoor die Afrikaner. 'n Beter Afrikaner nasie
sonder swaksinnige mense wat verkies om hulself boere te noem.

....toevallig is daar twee S'e in aSSosieer. Jy kan darem seker tot
twee tel, of hoe?!

6. En waarmee sit ek nogal, ou Frikkie? Toe, vertel vir my want ek
weet ek sit nie met 'n swak geen geteel uit die geledere van
generasies van rassehaters nie. Ek sit nie met porfirie in my bloed of
hoë bloeddruk soos meeste boeremans wat met hul boeppense wag om nog
'n bloederige stuk beesvleis bedien te word deur die een of ander
swart huisslaaf of die een of ander lelike ou vrou nie. Ek het
definitief nie een of ander seksueel oordraagbare siekte nie. Ek het
ook nie 'n swakkerige intelligensie nie, inteendeel. Ek het ook nie 'n
siek siel nie. Ek haat nie mense nie. My enigste swak is dat ek dwase
nie kan verduur nie. Dwase soos jy. So, waarmee sit ek nogal in jou
opinie?

Laastens net 'n ou bietjie raad. Dink hieraan wanneer jy by die een of
ander verkeerslig staan en bedel vir geld. Jul dae is getel. Netsoos
Oom Eugene sy gat baie goed gaan moet beskerm in die tronk vir die
volgende ses jaar (Here, ek kan nie glo dat iemand hom sal wil bykom
van agter nie, maar nogtans) sal jy en die res van die Boervolk hul
gatte moet dophou, want julle is besig om deur jul gatte te verdwyn.
Vinnig. So, pas aan, of loop. FIFO, en nee, dis nie First in First out
nie, inteendeel. Fit In or Fuck Off. 'n Eenvoudige wet van die natuur.

Waarheen sal net julle weet....

Sas

On Tue, 7 Dec 1999 22:21:44 +0200, "Frikkie" wrote:

> Nee wat ou bastertjie, as ek so na al jou skrywes kyk kan ek verstaan hoekom
> jy erken het jy is te sleg om `n Boeremeisie te kon kry.
> Vergewe maar die spelling, want ek is nie `n onderwyser wat te sleg is om in
> my eie land onderwys te gee en met `n woordeboek moet sit en spel om nie
> voute te maak nie.
>
> Hoekom antwoord jy my dan terug as jy nie met my geasosieer wil word nie.
> Wys jou maar net dat jy soek na beter, maar glo my jy gaan dit nie kry nie.
> So van Moeders, sussies, niggies ens. gepraat, kyk maar net na jouself en
> waarmee jy sit dan hoef ons mos nou nie verder te kyk na wie dit gedoen het
> nie of hoe dan nou....
>
> BAIE BOERE GROETE
> Frikkie
>
>
> Sas Kloppers wrote in message
> news:384cd0d9.11423001@news.saix.net...
>> Frikkie
>>
>> Het jy ook vratte en dra jy ook 'n dik bril omdat you oë so sleg
>> ingebroei is deur jou voorvaders wat met hul eie niggies, moeders en
>> sussies gemeenskap gehad het om die geenpoel rein te hou?
>>
>> Shame, jy bly steeds blind selfs al glo jy dat jy die waarheid gesien
>> het daar iewers in jou wit supremiteit en geloof in die
>> opperallerheiligste god wat eendag jou bleekwit siel sal delg omdat jy
>> snags pynlike visioene kry van meid naai in die stoor of iewers
>> obskuur soos generasies van Boere voor jou en by jou eensame self
>> masturbeer net omdat jy so in jou swak afrikaner siel soos 'n ingroei
>> toonnael pyn oor al die kak wat jou oupa en ouma en die voor hulle in
>> jou kop ingeprent het oor die wonder van blank wees.
>>
>> Ou Frikkie, toer die wereld en jy sal besef dat jy en jou soort nie
>> die geroepe uitverkorenes is soos wat wyle oom John en wyle Dr. French
>> en al die ander wyles voor hulle in jou kop ingeprent het nie. Sien
>> ander mense as jou gelykes en skielik sal jy besef dat jy net soos al
>> die ander voor en na jou met jou oortuiginge verkeerd is oor die
>> wonderlike Utopia wat slegs in jul gedagtes voortbestaan van 'n
>> soewereine onafhanklike boer volk met jul eie volkstaat.
>>
>> Afrikaans en die afrikaner sal voortbestaan in die monde van mense van
>> vele velkleure lank nadat die wurms jou besoedelde brein en onrein
>> liggaam verteer het nie omdat dit die taal van die onderdrukker en die
>> taal van die uitverkorene is nie, maar omdat dit is wat dit is. Die
>> taal van 'n volk wat geleer het om dit in die kombuis te praat deur
>> eons se onderdrukking en eeue se marteling deur slawerny, ras
>> segregrasie en aparte ontwikkeling deur mense met 'n malle godwaansin
>> soos die een waaraan jy jouself skuldig maak.
>>
>> Jy en die "vader" van die Boer volk Oom Robert en al jou swaksinnig
>> gekondisioneerde vriende sit die pot mis. Geen een van die regdenkende
>> afrikaners wil met julle swaksinnighede en ideale assosieer nie. Dis
>> asof julle nie genoeg cowboys en indians gespeel het toe julle
>> kinnertjies was nie, en nou het dit verpotsierlik in een of ander
>> sinnelose speletjie waar die leier in 'n godwaan uitsprake kan maak
>> oor die lewens van minderes (in jul opinies) en terselfdertyd die lot
>> werp oor 'n breë mense wat gelukkig of ongelukkig dieselfde taal
>> gebruik as die een wat julle so aanbid..
>>
>> Fok julle.
>>
>> As Boerwees iets so swaksinnig is soos om met 'n khaki uniform en 'n
>> ou simpel Vierkleur vlag en drie rooi sewes julself en jul magtige
>> dreuning te verteenwoordig deur mense in groeperinge te plaas en
>> sinnelose, rassehaat-agtige uitsprake te lewer oor wat jul as jul
>> mindere sien dan verkies ek liewer om van nou af slegs engels, zoeloe
>> en tswana te praat as om iets so verregaande en siek te verteenwoordig
>> deur die woorde wat uit my mond uit kom.
>>
>> Mag die here jou sêen. Vir jou, Oom Robert, Oom Eugene, Clive
>> Derby-Lewis, Janus Walusch, Barend Strydom, en andere soos daardie
>> domonnosele Willem Ratte wat gedink het die volk sal een word met die
>> besetting van Fort Klapperkop. 'n Klapperkop, dis wat hy en sy maters
>> op hul skouers moes hê om iets so blatant dom te glo.
>>
>> Netsoos jy, blatant dom omdat jy dink dat jy en jou vriende deur
>> bangmaak stories soos die ou fototjies op Johann Niemoller se
>> webtuiste die opinie van die res van die wereld in jou guns sal swaai.
>> Word wakker man. Moord op "Boere" is niks unieks aan Suid Afrika nie.
>> Die boernasie self het 'n ryk geskiedenis van terroris wees. Hoeveel
>> mense is in die naam van afrikanerdom, boerdom en selfs in die naam
>> van god vermoor deur dieselfde mense wat jy so aanbid?
>>
>> Besef een ding. Ons is niks. Die mensdom is slegs 'n ou dun lagie
>> besoedeling wat op die planeet aarde bestaan en wat nietig is gesien
>> in die lig van die onpeilbare grootte van die uitspansel wat by die
>> dag groter en groter raak. Die regse afrikaner soos jy is selfs nog
>> nietiger omdat jul getalle erg kwyn soos mense wakker word vir die
>> sinloosheid van jul ideale. Julle is 'n onmisbare klein vrot vlekkie
>> op die mensdom in sy geheel.
>>
>> Maar nou is ek besig om ver te gekompliseerd te raak vir jou
>> intelligensie.
>>
>> In elk geval, gaan vra maar nogtans jou skoolgeld terug. Iemand wat so
>> swak spel verdien eerder om iewers op 'n plaas in bolle beeskak of
>> varkkak of watookal rond te ploeter. Iemand soos jy. 'n Boer........
>>
>> Groete
>>
>> Sas
>>
>> On Sun, 5 Dec 1999 19:49:26 +0200, "Frikkie"
>> wrote:
>>
>>> Ek is laat soos altyd sal daar gesê word, maar ek is hier...
>>>
>>> sas of Sies kloppers, ek ken jou glad nie, maar wil graag ook hierdie
> epos
>>> van jou probeer uiteensit en verstaan, so ek dink ek het ook jou naam
>>> reggekry aangesien ek jou nie ken nie, so kom ons kyk maar Sies....
>>>
>>>
>>>> Anyway, my meisie is 'n Indier. Pragtig en so sewe jaar jonger as ek.
>>>> Vra maar vir Teresa G. Sy ken die poppie ook al 'n paar jaar. Lieflike
>>>> mens. Beter as enige afrikaner nooi wat ek ooit geken het. (Hulle is
>>>> mos hoere in die kombuis en kokke in die bed, die afrikaner meisies.
>>>
>>> Ah, Hier sien ek nou iets anders uitkom. Jy is `n afrikaner ja en nie `n
>>> Boer nie, wou sê ek het iets vreemds vermoed toe ek die brief begin lees.
>>> Ek stem dus darem met die sin van jou saam van afrikaner hoere want dit
> is
>>> so, dit is deur daardie afrikaner hoere, Mans ook hoor) wat gemaak het
> dat
>>> hulle weg gebaster het as Boere waarvan jy ook een is en sal bly en sal
> vrek
>>> en niks daaraan kan doen nie.
>>> As ek na die uiteensetting van jou meisie moet kyk, wel soosrt soek soort
> sê
>>> die gesegde, en dit is wat jy as afrikaner nou ook gekry het.
>>>
>>
>
Re: Johannesburg [boodskap #28358 is 'n antwoord op boodskap #26165] Do, 09 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sas Kloppers wrote:

> Ja, ek was ongelukkig ook daar. Het lekker saam met oom Konstant terrs
> gejag in Angola met ops Protea en Daisy in '79 - 80. Was 'n valskerm
> soldaat en selfs 'n offisier. Maar toe Swapo die kak uit ons uit skiet
> in Xangongo en my een korporaal noodlottig wond het ek begin besin oor
> die waarde van 'n oorlog.
>

Vertel nog meer. Hoe voel dit om uit 'n valskerm uit te spring?
En van Swapo.

Gloudina
Re: Johannesburg [boodskap #28359 is 'n antwoord op boodskap #26165] Do, 09 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Beta one wrote:

> Sorry Suid Afrika. Die uittog het weereens begin. Ons dink aan jou in die
> nagwaak van jou ondergang. Liefde, barmhartigheid en vrede word oor jou
> uitgespreek. Mag Kanada, Engeland, Nieu Zeeland, Australie en vele ander
> beloofde lande daardie enkelinge wat die sprong waag, die vrede in hul midde
> bring
> waarna die Afrikaner so smag, en wat vele al daar gekry het.
>

Ag ou Beta, daar in Australie, waarheen jy "gevlug" het, hou op
om vir Australia uit te maak as die "beloofde land." Julle sit daar
ook maar soos kolonialistiese nete op die lande wat eintlik aan
ander behoort (en waar in Queensland die eerste nasies van
Australia alreeds ko-besitters is van die kroongrond.) Een
van die mooi dae begin daardie eerste nasies hulle regte meer
en meer vra, gehelp deur internasionale druk. Soos die Nisga
nou in British Columbia hier in Kanada. En Australia se voorland
in die 21ste eeu is in alle geval die oorvloeding deur Suid-Asiese
immigrasie. So begin tog nou maar Sjinees leer, of Vietnamees.

Minnehaha
Re: Johannesburg [boodskap #28360 is 'n antwoord op boodskap #26165] Do, 09 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Beta one  is tans af-lyn  Beta one
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
O, en die kanker van haat drup in lang, taai tranedruppels nogsteeds tussen
Afrikaners. Potgieter, Pretorius en Trichard se onvermoee om hande te vat en
'n volk te lei na die beloofde land manifesteer homself weereens in die
kleinlikheid van hierdie geslag.

Sorry Suid Afrika. Die uittog het weereens begin. Ons dink aan jou in die
nagwaak van jou ondergang. Liefde, barmhartigheid en vrede word oor jou
uitgespreek. Mag Kanada, Engeland, Nieu Zeeland, Australie en vele ander
beloofde lande daardie enkelinge wat die sprong waag, die vrede in hul midde
bring
waarna die Afrikaner so smag, en wat vele al daar gekry het.

Sela.

"Frikkie" skryf in boodskap news:82jq8j$gsq$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nee wat ou bastertjie, as ek so na al jou skrywes kyk kan ek verstaan hoekom
> jy erken het jy is te sleg om `n Boeremeisie te kon kry.
> Frikkie
>
>
> Sas Kloppers wrote in message
> news:384cd0d9.11423001@news.saix.net...
>> Frikkie
>>
>> Het jy ook vratte en dra jy ook 'n dik bril omdat you oë so sleg
>> ingebroei is deur jou voorvaders wat met hul eie niggies, moeders en
>> sussies gemeenskap gehad het om die geenpoel rein te hou?
Re: Johannesburg [boodskap #28361 is 'n antwoord op boodskap #26165] Do, 09 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sas Kloppers wrote:

> "Ons was belieg en ons was bedrieg.
> Ons moes soos roofvoëls diep in ons moer in oor Angola gaan vlieg
> Maar toe ons terugkom in my land, daar sit die vyand
> en onderhandel met die leiers van ons kerke
> wat soos ou hoere moes bieg

Watter band is dit? Vertel meer. Indien moontlik, pos meerlirieke. Watter
instrument speel jy?

Gloudina

>
>
> .
Re: Johannesburg [boodskap #28362 is 'n antwoord op boodskap #26165] Do, 09 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Koot wrote:

> Hierdie is nou regtig 'n fassinerende debat om te volg. Net sodra 'n mens
> dink hulle het nuwe laagtepunte van platvloersheid en swak smaak bereik, kom
> hulle met nog 'n verrassende insig vorendag.
>
> Ek wag bewend op die volgende episode.
>
> Gloudina, as jy netnou wakkerword daar in Kanada - moenie die vloei van
> galbrakery kompliseer met beskaafde tussenwerpsels nie!
>
>

Ek twyfel of Frikkie baie langer meer op die nuusgroep sal antwoord.Hy sal Sas
op sy "kill file" sit, net soos hy my al lankal daarop gesit het.
So, alleen wanneer iemand anders my aanhaal, lees Frikkie rsaboy wat
ek skryf. Jy kry die hint!
Is my tussenwerpsels altyd so beskaaf?

Gloudina
Re: Johannesburg [boodskap #28363 is 'n antwoord op boodskap #26165] Do, 09 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sas Kloppers wrote:

> Hehehe, Ja, PW. Of FW. Of ou Steve Tswete met sy rasper stem en
> Cokebottel bril. Selfs ek is nie 'n oil painting nie. (Raak nou
> bietjie lank in die tand soos wat die jare aanstap.) Daar's baie soos
> ons. Lelik van aangesig. Maar min wat so opgeskroef is soos
> idealistiese regse boere volkstaters. Nogtans, die ou Boer tannies
> vat die koek. Ek weier om te glo god het hulle na sy gelykenis geskep.
> Die uitverkorene boer nasie het mos hulself geskep, of hoe. Anders het
> god 'n helse siek sin vir humor. Ek weier om dit te glo.
>
>

Nouja, Sas my seun, vir jou volgende meditasie-oefening, sit stilen kontempleer 'n
spesifieke ou boeretannie as die aangesig van
god. Nie 'n boeretannie-stereotiep, wat net 'n maaksel van jou
eie medulla oblongata is nie, maar 'n spesifieke boeretannie as
die aangesig van God. En sien wat gebeur.

Tant Hessie en haar witperd
Re: Johannesburg [boodskap #28364 is 'n antwoord op boodskap #28350] Do, 09 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie is nou regtig 'n fassinerende debat om te volg. Net sodra 'n mens
dink hulle het nuwe laagtepunte van platvloersheid en swak smaak bereik, kom
hulle met nog 'n verrassende insig vorendag.

Ek wag bewend op die volgende episode.

Gloudina, as jy netnou wakkerword daar in Kanada - moenie die vloei van
galbrakery kompliseer met beskaafde tussenwerpsels nie!

Koot die verskriklike.
Re: Johannesburg [boodskap #28365 is 'n antwoord op boodskap #26165] Do, 09 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Colin McElroy  is tans af-lyn  Colin McElroy
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hello vriend/in

On Wed, 08 Dec 1999 15:24:11 GMT, @home.com wrote:

>
> Sas, my seun, ek hou van jou geletterde Afrikaans en jou gebalanseerde kykop die
> multifaset-gemeenskap om jou. Maar ek voel tog dat daar erens iets
> in jou innerlike skeel as jy soveel gal braak oor die uiterlikheid van vroumense.

Ja, nie alle Suid Afrikaanse blanke vrouens is so vrek lelik soos
RSA-booi se ma nie, ek moet toegee. Maar dit wil vir my lyk asof al
die gemorskos etery en sit voor die televisie veroorsaak dat vrouens
hier in ons ou landjie besig is om te degenereer in vormlose selluliet
gedrogte net soos die Amerikaners. Gelukkig nie almal van hulle nie
nie hoor!

> Onthou, dis eers wanneer ons almal, letterlik almal, wat ons in die straat
> raakloop sien as beeld van die skepping van god, deel van die godheid self,
> dat ons nader aan die werklikheid kom. Ek weet dis vreeslik moeilik om by
> daardie punt uit te kom. Ek moet my byvoorbeeld dwing om te dink dat
> ou PW Botha ook een van die aangesigte van God is (as mens nou Christelike
> referensiepunte wil gebruik.) Maar dis die moeite werd om te probeer.
>
> Tant Hessie en haar Houhyhynmm.
>

Hehehe, Ja, PW. Of FW. Of ou Steve Tswete met sy rasper stem en
Cokebottel bril. Selfs ek is nie 'n oil painting nie. (Raak nou
bietjie lank in die tand soos wat die jare aanstap.) Daar's baie soos
ons. Lelik van aangesig. Maar min wat so opgeskroef is soos
idealistiese regse boere volkstaters. Nogtans, die ou Boer tannies
vat die koek. Ek weier om te glo god het hulle na sy gelykenis geskep.
Die uitverkorene boer nasie het mos hulself geskep, of hoe. Anders het
god 'n helse siek sin vir humor. Ek weier om dit te glo.

Lekker dag

Sas
Re: Johannesburg [boodskap #28366 is 'n antwoord op boodskap #26165] Do, 09 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Colin McElroy  is tans af-lyn  Colin McElroy
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 08 Dec 1999 15:38:43 GMT, @home.com wrote:

> Sas Kloppers wrote:
>
>> Ek kan jou ignoreer, maar dan sal mense altyd dink
>> dat ALLE afrikaners soos jy is. Die skade wordl gedoen deur jul
>> boerspelery en godspelery en soldaatspelery...
>
> Daar, Sas, slaat jy nou die spyker op die kop. Frikkie se heleselfbeeld is
> gedrenk in sy "soldaatspelery." Hy behoort aan
> eposlyste waar hulle sit en gesels oor die goeie ou dae toe
> hulle terrs gejag het. Toe was Frikkie werklik gelukkig. In a
> male dominated society. Frikkie hou daarvan om in mans
> se geselskap te wees. Dis hoekom hy so baie oor gays praat,
> natuurlik altyd negatief en minagtend, maar die praat is altyd
> daar. Selfde hier in Noord-Amerika. Hulle behoort aan die
> National Rifle Association en bash gays.
>
Ja, ek was ongelukkig ook daar. Het lekker saam met oom Konstant terrs
gejag in Angola met ops Protea en Daisy in '79 - 80. Was 'n valskerm
soldaat en selfs 'n offisier. Maar toe Swapo die kak uit ons uit skiet
in Xangongo en my een korporaal noodlottig wond het ek begin besin oor
die waarde van 'n oorlog.

"Ons was belieg en ons was bedrieg.
Ons moes soos roofvoëls diep in ons moer in oor Angola gaan vlieg
Maar toe ons terugkom in my land, daar sit die vyand
en onderhandel met die leiers van ons kerke
wat soos ou hoere moes bieg

....'n stukkie liriek van 'n lied op 'n album waaraan ons tans werk
genaamd "die laaste wit soogdier". Dit laat my bitter dat dom boere so
onnosel kan wees dat hulle steeds aan die verlede vaskleef soos
meidkak aan 'n polisiekombers, en dat ek deur geforseerde assosiasie
gegroepeer word in dieselfde kring van sotlikheid. Dis nie my keuse
nie!

....en ek verseg om te gaan lê voordat mense besef daar is twee tipes
afrikaner mense.

> Die Ruiter in die Dag

Of in Frikkie se geval Die Rug Ridder?

Hehe

Sas
Re: Johannesburg [boodskap #28382 is 'n antwoord op boodskap #26165] Vr, 10 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Is my tussenwerpsels altyd so beskaaf?
>
> Gloudina
>
Nie rêrig nie, maar ek gee jou net meer latitude omdat ek 'n ander Gloudina
ken wat sê sy is familie van jou. Ook die een of ander Noord-Kaapse herkoms
(Upington?)- sy woon tans in Knysna.

Koot (wat eers weer na die naweek sal kan reageer)
Re: Johannesburg [boodskap #28383 is 'n antwoord op boodskap #26165] Vr, 10 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Raak gesê, jong. En dêm sêd.

Koot.

Beta one skryf in boodskap news:82obr2$nkl$2@yeppa.connect.com.au...
> O, en die kanker van haat drup in lang, taai tranedruppels nogsteeds tussen
> Afrikaners. Potgieter, Pretorius en Trichard se onvermoee om hande te vat en
> 'n volk te lei na die beloofde land manifesteer homself weereens in die
> kleinlikheid van hierdie geslag.
Re: Johannesburg [boodskap #28384 is 'n antwoord op boodskap #26165] Vr, 10 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dries Venter wrote:

> He he he! Ek sou hoop dat hy MET 'n valskerm gespring het. As hy UIT hom
> gespring het sou hy seker nie nou hier gewees het om ons te vertel hoe dit
> voel nie!
>
>

Ok, Ok, Dries. Ek word ook toegelaat om so nou en dan 'n glipsdeur te laat.
Ons kan nie almal perfek wees nie.

Gloudina
Re: Johannesburg [boodskap #28385 is 'n antwoord op boodskap #26165] Vr, 10 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Koot wrote:

> maar ek gee jou net meer latitude omdat ek 'n ander Gloudina
> ken wat sê sy is familie van jou. Ook die een of ander Noord-Kaapse herkoms
> (Upington?)- sy woon tans in Knysna.
>

Vind uit wat haar tweede naam is. As sy ook Gloudina Maria is, deel ons
miskien dieselfde voorgeslag. My oupa Rykheer is getroud met 'n
weduwee Gloudina Maria du Toit ( nooiensvan De Beer) in 1884. Sy
moes dus uit 'n De Beer familie gekom het waar daar Gloudina Maria's
was. Uit haar eerste huwelik met 'n Du Toit sou daar Gloudina Maria's
wees. En uit haar huwelik met my oupa Rykheer was daar 'n hele paar
Gloudina Maria's. Gloudina Maria's is dus versprei oor die Noordweste
en heelwaarskynlik Namakwaland. Ek ken die stukkie geskiedenis omdat
my pa vir my lank gelede 'n bladsy papier gegee het waarop daar in 'n
bewerige handskrif geskryf is. Ek het vir 'n ruk gedink dis hy wat sy
geskiedenis beskryf het. Later besef ek toe dat hy sy pa gevra het om
sy geskiedenis neer te skryf. My oupa het dit (in 1936) nog in gebroke
Nederlands neergeskryf. Ek wens tog dat ek my pa se voorbeeld gevolg
het en vir hom gevra het om sy geskiedenis neer te skryf. Miskien het
ek, en hy het daardie bladsy gaan haal van sy eie pa, en vergeet om vir
my sy eie geskiedenis neer te skryf. Al wat my pa vir my nagelaat het
is al die stories wat hy vir my in die aande vertel het van die hasie wat so
tussen die blomme rondgehardloop het en sy eskapades. Omdat ek
geweet het dat Namakwaland baie droog was (hy het ook stories van
die droogte vertel) het ek altyd gedink hy lieg maar oor die baie
blomme waartussen die hasie rondhardloop. Eers later het ek besef
dat hy natuurlik praat van daardie tye wat dele van Namakwaland
met blomme oortrek is.

Gloudina Maria
Re: Johannesburg [boodskap #28386 is 'n antwoord op boodskap #26165] Vr, 10 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
He he he! Ek sou hoop dat hy MET 'n valskerm gespring het. As hy UIT hom
gespring het sou hy seker nie nou hier gewees het om ons te vertel hoe dit
voel nie!

Groete,
Dries Venter
Pretoria

@home.com wrote in article ...

> Vertel nog meer. Hoe voel dit om uit 'n valskerm uit te spring?
> En van Swapo.
Re: Johannesburg [boodskap #28431 is 'n antwoord op boodskap #26165] So, 12 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Beta One wrote:

> Ek mind nie die veterogies nie. Hulle kan maar kom - ek sal met 'n smile die
> tjonkie taal leer. (Veterogies: jy kan hulle blindoek met 'n skoenveter :-)
> Hulle is beskaafd en lewer 'n positiewe bydrae tot die opbouing van die
> land. Onthou hulle was in Suid Afrika honorary whites.

Sover ek kan onthou, was dit net die Japannese wat "honorary whites"in SA was.
Ja, eenkeer 'n rassis, altyd 'n rassis. Wag maar totdat een
van die veterogies met jou dogter trou of jou eerste minister word.
Ek neem aan dat die kinders van die veterogies in Australia, net soos
in ander dele van die wereld, ook eerste in die klas staan.

>
>
> En vir wat rek JY jou bek, wat ook maar laat spat het toe die omstandighede
> nie meer ideaal vir jou geword het nie?

Nee, ou Beta, Toe ek SA verlaat het, was die vleespotte vir die mense met
my wit vel
opgetop met kaviaar en sjampanje. Ek het die land verlaat uit protes teen wat
die kaviaar-konings van die wit vleespotte in SA gedoen het met die tagtig
persent van my medeburgers wat nie dieselfde velkleur gehad het nie. Goddank
daardie dae is nou verby. Die stryd is gestry. Die stryd is gewen. In Australia
is daar nog 'n wond wat etter. Eendag sal dit oopbars. Ek neem aan die
veterogies sal net hulle veelseggende glimlagte lag en voortgaan met wat
hulle nog al die eeue besig is om te doen. Dis julle witbekke daar in
Australia
wat weer die goedjies sal moet oppak en weer trek, wonder waarheen.

Amakeia

>
Re: Johannesburg [boodskap #28432 is 'n antwoord op boodskap #26165] So, 12 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Beta one  is tans af-lyn  Beta one
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina,

Ek het nooit gese dat Australie die beloofde land is nie. Inteendeel, ek is
die eerste persoon om te se dat dit nie Eutopia is nie. Maar in dieselfde
asem ... dis bleddie close hoor!

Ek mind nie die veterogies nie. Hulle kan maar kom - ek sal met 'n smile die
tjonkie taal leer. (Veterogies: jy kan hulle blindoek met 'n skoenveter :-)
Hulle is beskaafd en lewer 'n positiewe bydrae tot die opbouing van die
land. Onthou hulle was in Suid Afrika honorary whites.

En vir wat rek JY jou bek, wat ook maar laat spat het toe die omstandighede
nie meer ideaal vir jou geword het nie?

skryf in boodskap news:3850141A.DBD93F17@home.com...
> Beta one wrote:
>
>> Sorry Suid Afrika. Die uittog het weereens begin. Ons dink aan jou in die
>> nagwaak van jou ondergang. Liefde, barmhartigheid en vrede word oor jou
>> uitgespreek. Mag Kanada, Engeland, Nieu Zeeland, Australie en vele ander
>> beloofde lande daardie enkelinge wat die sprong waag, die vrede in hul midde
>> bring
>> waarna die Afrikaner so smag, en wat vele al daar gekry het.
>>
>
> Ag ou Beta, daar in Australie, waarheen jy "gevlug" het, hou op
> om vir Australia uit te maak as die "beloofde land." Julle sit daar
> ook maar soos kolonialistiese nete op die lande wat eintlik aan
> ander behoort (en waar in Queensland die eerste nasies van
> Australia alreeds ko-besitters is van die kroongrond.) Een
> van die mooi dae begin daardie eerste nasies hulle regte meer
> en meer vra, gehelp deur internasionale druk. Soos die Nisga
> nou in British Columbia hier in Kanada. En Australia se voorland
> in die 21ste eeu is in alle geval die oorvloeding deur Suid-Asiese
> immigrasie. So begin tog nou maar Sjinees leer, of Vietnamees.
>
> Minnehaha
>
Re: Johannesburg [boodskap #28468 is 'n antwoord op boodskap #26165] Ma, 13 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> Vind uit wat haar tweede naam is.
>> Gloudina Maria

Ek sien haar so oor 'n week of wat, dan kan ons behoorlik familie uitlê. Ons
het 'n baie sagte plekkie vir haar - sy is een van daardie vir wie 'n mens
graag moeite doen. Ek sal vir haar 'n kopie van jou brief uitdruk: miskien
kan sy 'relate' met van die goed wat jy opnoem.

Groete
Koot
Vorige onderwerp: Dankie Daewoo en die Regering van Suid Korea
Volgende onderwerp: Advies vir: Bemarking van transformasie en veranderings proses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:55:30 MGT 2024