Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boerewors Express
Boerewors Express [boodskap #28314] Ma, 06 Desember 1999 00:00
Bokkie[1]  is tans af-lyn  Bokkie[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dagsê almal
Nog 'n uitgawe van die Boerewors Express is beskikbaar. Vir 14 maande,
was dit 'n gratis e-pos nuusbrief. Vanaf einde Augustus 1999, is dit net
deur lugpos
beskikbaar. Elke uitgawe het 'n minimum van 12 bladsye, A4 grootte.
Maandeliks uitgee. Boerewors Express het artikels in Engels en
Afrikaans. Die nuusbrief is gemik op Suid-Afrikaners wat nou buite
Suid-Afrika woon. Ons berig oor die nuus agter die RSA nuus, sports
gebeure, resepte, RSA klubs in die buiteland, gee raad vir nuwe
emigrante, ens...
Tans is daar intekenaars in Kanada, VSA, Engeland, Swede, Japan,
Australië en Nieu-Zeeland.
Boerewors Express is 'n moet vir elke Suid-Afrikaner buite RSA.
Vir meer besonderhede oor kostes, stuur e-pos aan lk...@citytel.net en
meld aan die land waarin jy nou woon.
Baie dankie en lekker bly
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: 16 Desember - Dag van Gebed
Volgende onderwerp: Advies: Om beskikbaarheid van miv+ / vigs medisyne te verhoog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 17:58:59 MGT 2024