Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vertalings.
Vertalings. [boodskap #2822] Vr, 31 Oktober 2003 20:01 na volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wat dink julle van die vertalingsaanvraag? Gaan ons probeer help?
Re: Vertalings. [boodskap #2824 is 'n antwoord op boodskap #2822] Vr, 31 Oktober 2003 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> Wat dink julle van die vertalingsaanvraag? Gaan ons probeer help?

Andries - jy's terug!!
So tesame met Halloween...Hmmmm....
:-))

Oor jou vraag - ek sien jy het alreeds gehelp. Ek was nie seker watse
tipe websaait dit voor was nie, en het daarom maar verby gehou.
Maar ek dink jy was baie gaaf om hom te gehelp het.
Re: Vertalings. [boodskap #2828 is 'n antwoord op boodskap #2822] So, 02 November 2003 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Waarom niet?

"Andries" skryf in boodskap news:bnuf3h$6sv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat dink julle van die vertalingsaanvraag? Gaan ons probeer help?
>
Re: Vertalings. [boodskap #2832 is 'n antwoord op boodskap #2824] Ma, 03 November 2003 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:aej5qvcqnao76oi016rll5lqcsuno6j3j4@4ax.com...

> Andries - jy's terug!!
> So tesame met Halloween...Hmmmm....
> :-))

LOL!! Andries keer terug met Halloween, en DD is weg! Nou watter
gevolgtrekking kan ons hiervan maak....:-))

Lorinda
Re: Vertalings. [boodskap #2834 is 'n antwoord op boodskap #2832] Ma, 03 November 2003 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> LOL!! Andries keer terug met Halloween, en DD is weg! Nou watter
> gevolgtrekking kan ons hiervan maak....:-))

Ja nee, die ding begin baie interessant raak.
Ek dink dis dalk 'n geval vir "ghosbusters"?
:-))
Re: Vertalings. [boodskap #2895 is 'n antwoord op boodskap #2832] Sa, 08 November 2003 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newbie  is tans af-lyn  newbie
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
>> Andries - jy's terug!!
>> So tesame met Halloween...Hmmmm....
>> :-))
>
> LOL!! Andries keer terug met Halloween, en DD is weg! Nou watter
> gevolgtrekking kan ons hiervan maak....:-))
>
> Lorinda


lol
>
Re: Vertalings. [boodskap #2899 is 'n antwoord op boodskap #2895] Sa, 08 November 2003 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newbie  is tans af-lyn  newbie
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hallo wie's jy?

"newbie" skryf in boodskap news:boijv2$dbp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Andries - jy's terug!!
>>> So tesame met Halloween...Hmmmm....
>>> :-))
>>
>> LOL!! Andries keer terug met Halloween, en DD is weg! Nou watter
>> gevolgtrekking kan ons hiervan maak....:-))
>>
>> Lorinda
>
>
> lol
>>
>
Re: Vertalings. [boodskap #2900 is 'n antwoord op boodskap #2899] Sa, 08 November 2003 21:35 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Nov 2003 22:14:22 +0200, "newbie" wrote:

> Hallo wie's jy?
>
> "newbie" wrote in message
> news:boijv2$dbp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Andries - jy's terug!!
>>>> So tesame met Halloween...Hmmmm....
>>>> :-))
>>>
>>> LOL!! Andries keer terug met Halloween, en DD is weg! Nou watter
>>> gevolgtrekking kan ons hiervan maak....:-))
>>>
>>> Lorinda
>>
>>
>> lol
>>>

jy kàn mos lees, kan jy nie?

DD
Vorige onderwerp: Buitelandse sake
Volgende onderwerp: Verkiesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:47:49 MGT 2024