Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uit die argiewe van die Globe and Mail, 1 Desember 1899
Uit die argiewe van die Globe and Mail, 1 Desember 1899 [boodskap #28255] Wo, 01 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

100 Years Ago:
On December 1, 1899, the Globe reported that the situation in
South Africa was brighter than at any time since the Boer War
began earlier in the year, with Ladysmith and Mafeking considered
safe. All was well with the Canadian contingent, recently arrived
and reported in Cape Town. And in Leicester, British statesman
Joseph Chamberlain (father of Neville) called for an understanding
between Germany and Great Britain - a natural alliance that would
go far in preserving world peace.
Re: Uit die argiewe van die Globe and Mail, 1 Desember 1899 [boodskap #28265 is 'n antwoord op boodskap #28255] Do, 02 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
Robert du Plooy  is tans af-lyn  Robert du Plooy
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dit is darem ironies dat ons eie "Transvaalse" Engelse koerant ,"The
Star",wat oor die afgelope 10 of wat jare gereeld onderaan die redakteur
se bladsy, altyd "100 years ago"gepubliseer het.
Heelwat skrywers uit die ABO het genoem hoedat "The Star" meegedoen het
teen die Boere -Republieke...miskien voel die huidige redaksie dat dit
raadsamer is om niks te sê oor dit wat 100 jaar gelede in die ABO
gebeur het nie....miskien voel hulle skuldiger as Koniging "Bettie" wat
nie wil verskoning aanteken nie???Selfs vandag 2/12/99,wil die "Star"
niks wys wat hy 100 jaar terug teen die Boerenasie uitgekryt het nie??
Bittergroete.
Chicks

@home.com wrote:

> 100 Years Ago:
> On December 1, 1899, the Globe reported that the situation in
> South Africa was brighter than at any time since the Boer War
> began earlier in the year, with Ladysmith and Mafeking considered
> safe. All was well with the Canadian contingent, recently arrived
> and reported in Cape Town. And in Leicester, British statesman
> Joseph Chamberlain (father of Neville) called for an understanding
> between Germany and Great Britain - a natural alliance that would
> go far in preserving world peace.
Vorige onderwerp: Meander december
Volgende onderwerp: Lord Methuen uitgeoorlê - 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 17:44:29 MGT 2024