Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reisiger.
Reisiger. [boodskap #28238] Ma, 29 November 1999 00:00 na volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Nou raak dit te erg!!

Ek is nie iemand wat graag van vloekwoorde gebruik maak nie, maar f**off tog
asseblief!!!

Sommige mense het dikwels passies oor die lewe, en wil dit graag deel met
hul medemense, maar jy raak nou te erg!

Jan van Perth.
Re: Reisiger. [boodskap #28239 is 'n antwoord op boodskap #28238] Ma, 29 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Daniel wrote:

> Nou raak dit te erg!!
>
> Ek is nie iemand wat graag van vloekwoorde gebruik maak nie, maar f**off tog
> asseblief!!!
>
> Sommige mense het dikwels passies oor die lewe, en wil dit graag deel met
> hul medemense, maar jy raak nou te erg!
>
> Jan van Perth.

Kalmeer jouself nou, Jan van Perth. Reisiger is besig om kosmieseprogrammering
te doen. As jy nie geprogrammeer wil word nie,
moenie lees nie.
Wanneer stuur jy vir ons 'n gedig (nie net een reel nie) sodat ons
kan sien of jy werklik poetiese hare op jou tande het.

Gloudina
Re: Reisiger. [boodskap #28250 is 'n antwoord op boodskap #28238] Di, 30 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina,

Ek het nie 'n probleem met enige indiwidu se persoonlike missie in die lewe
nie. Ek is net nie te vinde daarvoor as dit in ander se keelgate afgestop
word nie. Reisiger kan sy kosmieseprogrammering elders doen, ek voel nie dat
hierdie 'publieke forum' die regte plek is daarvoor nie!

So by the way.....ek het reeds voorheen genoem dat ek, volgens my ooreenkoms
met die uitgewers van my digbundel, nie daaruit mag aanhaal op 'n publieke
forum soos hierdie nie.

Maar net om jou te troos......

"Jou baar brak bliksem van die onderdorp se hoerstrate

Ek wil pluk aan jou stingeldun gemoed...

en dan spoeg,

uit soos 'n kersie-pit."

Sela.
Jan van Perth.

>
> Kalmeer jouself nou, Jan van Perth. Reisiger is besig om kosmieseprogrammering
> te doen. As jy nie geprogrammeer wil word nie,
> moenie lees nie.
> Wanneer stuur jy vir ons 'n gedig (nie net een reel nie) sodat ons
> kan sien of jy werklik poetiese hare op jou tande het.
>
> Gloudina
>
Re: Reisiger. [boodskap #28251 is 'n antwoord op boodskap #28238] Di, 30 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Daniel wrote:

> So by the way.....ek het reeds voorheen genoem dat ek, volgens my ooreenkoms
> met die uitgewers van my digbundel, nie daaruit mag aanhaal op 'n publieke
> forum soos hierdie nie.

Maar jy skryf tog (as jy 'n digter is) steeds gedigte. Hoekom kanjy nie een pos
waaroor jy kontrole het nie.

>
>
> Maar net om jou te troos......
>
> "Jou baar brak bliksem van die onderdorp se hoerstrate
>
> Ek wil pluk aan jou stingeldun gemoed...
>
> en dan spoeg,
>
> uit soos 'n kersie-pit."
>
>
>
>

Ongelukkig sien ek teveel redelike goeie reels in andersindsbaie amateuragtige
gedigte. Dus sal ek alleen my opinie kan
baseer op 'n HELE gedig, van begin tot end.

Gloudina
Re: Reisiger. [boodskap #28257 is 'n antwoord op boodskap #28238] Wo, 01 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Daniel wrote:

> ....en klaarblyklik het jy nie vermoens het om te besef dat selfs 'n reël
> op sy eie as digkuns verklaar kan word

Alle skryf van gedigte is digkuns. Maar 'n digter maak gedigte. Duskan kritici
alleen oordeel oor 'n hele gedig wanneer hulle die werk van
digters in beskouing neem.

> Ek sou graag ook later vanaand seks wou ervaar (dan is ek
> ook seker 'n prostituut?).
>

'n Heel interessante logiese argumentasie-proses wat hier aangaan:
ek verander my vonkproppe, maar ek is nie 'n motordeskundige nie;
ek kook, maar dit maak nog van my 'n kok nie;
ek wil seks ervaar, maar ek is nie 'n prostituut nie. So word die
prostituut dus aangedui as deskundige. Prostitute moet gevlei
wees deur so 'n vergelyking. (Weet jy dat baie vroulike prostitute
lesbiane is?)

Ek sien in alle geval daarna uit om 'n volledige gedig van jou
te lees. Sal heelwaarskynlik dit alleen kan doen as dit op hierdie
nuusgroep geplaas word, of as jy dit op 'n homepage erens het.

Gloudina
Re: Reisiger. [boodskap #28258 is 'n antwoord op boodskap #28238] Wo, 01 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina, ek het nooit myself uitgegee as 'n digter nie - ek het egter
genoem dat ek wel 'n bundel laat publiseer het. Dit maak nie van my
noodwendig 'n 'digter' nie! Ek herstel dikwels van my elektriese toebehore
en dink nie aan myself as 'n elektrisien nie! Onlangs het ek my motor se
olie en vonkproppe vervang maar ek is beslis nie bekwaam genoeg om te sê dat
ek 'n werktuigkundige is nie.

Ongelukkig het ek nie meer die nodige tyd vir skryf so veel soos wat ek sou
wou nie. Eendag wanneer ek aftree....

.....en klaarblyklik het jy nie vermoens het om te besef dat selfs 'n reël
op sy eie as digkuns verklaar kan word, en 'Thanks' but 'No thanks' - ek
verwag nie jou opinie oor dit wat ek geplaas het nie....ek vermoed dit is te
amateuragtig vir jou! Lees liewers verder aan Reisiger se 'kuns'.

Terloops, jy noem die volgende: >>sal ek alleen my opinie kan baseer op 'n
HELE gedig, van begin tot end.
Vorige onderwerp: Uit die Argiewe van die GLOBE AND MAIL,1899
Volgende onderwerp: Test
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:36:16 MGT 2024