Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan Gloudina: Oor Gloudina se kinders
Aan Gloudina: Oor Gloudina se kinders [boodskap #28240] Ma, 29 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag Gloudina hartlik bedank vir haar ondersteuning in die
verlede. Asook vir terugvoer, gediggies, Teilhard de Chardin se
bydraes, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Sal hou daarvan om weer van jou te hoor. Die 3e Demokratiese Verkiesing
is a.g.v. jou ondersteuning. Hou gerus bydraes agterna dop.

Jy het 2 kinders. Miskien is jou man jou 2e man. My kinders, jou
kinders, ons kinders ?

'n Aanhaling vanuit Kahlil Gibran se boek "The Prophet". Om jou kinders
beter te verstaan. Dieboek is ook op CD beskikbaar. Pragtig om na te
luister.

And a woman held a babe against her bosom said, Speak to us of
Children. And he said: Your children are not your children. They are
the sons and daughters of Life's longing for itself. They come through
you but not from you, And though they are with you yet they belong not
to you.

You may give them your love but not your thoughts, For they have their
own thoughts. You may house their bodies but not their souls, For their
souls dwell in the house of tomorrow, which you cannot visit, not even
in your dreams. You may strive to be like them, but seek not to make
them like you. For live goes not backward nor tarries with yesterday.
You are the bows from which your children as living arrows are sent
forth. The archer sees the mark upon the path of the infinite, and He
bends you with His might that his arrows may go swift and far. Let you
bending in the Archer's hand be for gladness; For even as He loves the
arrow that flies, so He loves the bow that is stable.

Die reisiger wil byvoeg: 'n Stabiele boog sal sorg dat die pyl sy
doelwit bereik. Sonde in die Grieks beteken om die doelwit te mis. 'n
Mens het elke keer nog 'n kans om weer te mik. Dit is nooit die einde,
nooit verby, nooit te laat. Besef dit. Die Voorbeeld 2000 jaar gelede
het gekom om vir mense te wys hoe om hulle doelwit te bereik. Volg Sy
Voorbeeld. En bereik sukses. Aanhouer wen. Dit is die resep vir sukses.
Al was die wortels van die opvoeding bitter, die vrugte daarvan is
stroopsoet. :)))

Geseende Kersfees, en beste wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Aan Gloudina: Oor Gloudina se kinders [boodskap #28252 is 'n antwoord op boodskap #28240] Di, 30 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> Wil graag Gloudina hartlik bedank vir haar ondersteuning in die
> verlede. Asook vir terugvoer, gediggies, Teilhard de Chardin se
> bydraes, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> Sal hou daarvan om weer van jou te hoor. Die 3e Demokratiese Verkiesing
> is a.g.v. jou ondersteuning. Hou gerus bydraes agterna dop.
>
> Jy het 2 kinders. Miskien is jou man jou 2e man. My kinders, jou
> kinders, ons kinders ?
>

RODFEHMMV!!! En jou antwoord is Gloudina ... en dank aan die reisiger
vir daai stukkie 'wysheid'. :)
Re: Aan Gloudina: Oor Gloudina se kinders [boodskap #28270 is 'n antwoord op boodskap #28240] Do, 02 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> reisiger wrote:
>>
>> Wil graag Gloudina hartlik bedank vir haar ondersteuning in die
>> verlede. Asook vir terugvoer, gediggies, Teilhard de Chardin se
>> bydraes, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
> word
>> inniglik waardeer.
>>
>> Sal hou daarvan om weer van jou te hoor. Die 3e Demokratiese
> Verkiesing
>> is a.g.v. jou ondersteuning. Hou gerus bydraes agterna dop.
>>
>> Jy het 2 kinders. Miskien is jou man jou 2e man. My kinders, jou
>> kinders, ons kinders ?
>>
> RODFEHMMV!!! En jou antwoord is Gloudina ... en dank aan die
> reisiger
> vir daai stukkie 'wysheid'. :)

Waarvoor staan RODFEHMMV ?

> en dank aan die reisiger vir daai stukkie 'wysheid'. :)

Verduidelik asb.

Re: Aan Gloudina: Oor Gloudina se kinders [boodskap #28291 is 'n antwoord op boodskap #28240] Vr, 03 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> In article , lou
> wrote:
>> reisiger wrote:
>>> Jy het 2 kinders. Miskien is jou man jou 2e man. My kinders, jou
>>> kinders, ons kinders ?
>>>
>> RODFEHMMV!!! En jou antwoord is Gloudina ... en dank aan die
>> reisiger
>> vir daai stukkie 'wysheid'. :)
>
> Waarvoor staan RODFEHMMV ?

Rol op die vloer en hou my maag vas!

>
>> en dank aan die reisiger vir daai stukkie 'wysheid'. :)
>
> Verduidelik asb.
>

Jy uitgekom daarmee - jy verduidelik wat jy nou eintlik bedoel het! :b
Re: Aan Gloudina: Oor Gloudina se kinders [boodskap #28292 is 'n antwoord op boodskap #28240] Vr, 03 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> reisiger wrote:
>>
>> In article , lou
>> wrote:
>>> reisiger wrote:
>>>> Jy het 2 kinders. Miskien is jou man jou 2e man. My kinders,
> jou
>>>> kinders, ons kinders ?
>>>>
>>> RODFEHMMV!!! En jou antwoord is Gloudina ... en dank aan die
>>> reisiger
>>> vir daai stukkie 'wysheid'. :)
>>
>> Waarvoor staan RODFEHMMV ?
> Rol op die vloer en hou my maag vas!
>>
>>> en dank aan die reisiger vir daai stukkie 'wysheid'. :)
>>
>> Verduidelik asb.
>>
> Jy uitgekom daarmee - jy verduidelik wat jy nou eintlik bedoel
> het! :b

Die pad van New Age en politiek het die anoniemes hier, en veral
Gloudina, gehelp om in lyn te bring, om die twee te integreer. Veral
Gloudina het my elke keer vra om terug te kom. Dit het my weer laat
moed skep.

Geestelike bywoning help om 'n mens om op die regte spoor terug te
bring, en jou doel te bereik.

Vorige onderwerp: Lord Methuen uitgeoorlê - 2
Volgende onderwerp: Lord Methuen uitgeoorlê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:24:16 MGT 2024