Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weermag Geselslys
Weermag Geselslys [boodskap #28180] Do, 25 November 1999 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die van julle wat belangstel om saam te gesels op `n Afrikaanse Weermag
geselslys, gaan gerus na die volgende URL en sluit aan.

http://members.xoom.com/weermag/

Weermag Groete
Frikkie
Re: Weermag Geselslys [boodskap #28181 is 'n antwoord op boodskap #28180] Do, 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Strand Jakkals  is tans af-lyn  Strand Jakkals
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Genade Frikkie, jy kan dalk 'n bynes oopskop en daar mag dalk
'n paar manne wees wat alergies is vir bysteek. Hou maar die net
reg :o)))
Bye groete
Die Jakkals

Frikkie Potgieter wrote in message ...
> Die van julle wat belangstel om saam te gesels op `n Afrikaanse Weermag
> geselslys, gaan gerus na die volgende URL en sluit aan.
>
> http://members.xoom.com/weermag/
>
> Weermag Groete
> Frikkie
Re: Weermag Geselslys [boodskap #28200 is 'n antwoord op boodskap #28180] Sa, 27 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wel Bye Jakkals,
Raak dan deel van die opregte bye en nie die moffies wat rondloop nie.
Groete
Frikkie

Strand Jakkals skryf in boodskap news:383dac10@news.hawaii.rr.com...
> Genade Frikkie, jy kan dalk 'n bynes oopskop en daar mag dalk
> 'n paar manne wees wat alergies is vir bysteek. Hou maar die net
> reg :o)))
> Bye groete
> Die Jakkals
>
> Frikkie Potgieter wrote in message ...
>> Die van julle wat belangstel om saam te gesels op `n Afrikaanse Weermag
>> geselslys, gaan gerus na die volgende URL en sluit aan.
>>
>> http://members.xoom.com/weermag/
>>
>> Weermag Groete
>> Frikkie
>
Re: Weermag Geselslys [boodskap #28201 is 'n antwoord op boodskap #28180] Sa, 27 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Raak dan deel van die opregte bye en nie die moffies wat rondloop nie.

Omtrent elke keer as Frikkie iets hier plaas, het dit iets oor "moffies"of
iets soortgelyks. Nou dis 'n welbekende feit dat mens se fasinasie
met sekere onderwerpe (gewoonlik negatief ) iets omtrent jou vertel -
jy dwaal daarop, want dis belangrik vir jou. So ek dink Frikkie het
'n probleem hier. En die probleem het iets met mans te doen.

Tant Mina (wat stroop kook vir Tant Alie van die meboskonfyt)

>
Re: Weermag Geselslys [boodskap #28202 is 'n antwoord op boodskap #28180] Sa, 27 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Strand Jakkals  is tans af-lyn  Strand Jakkals
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Frikkie, dis nou net hier waar ek vir jou sê, "ek het jou mos gesê" J
Hier is die eerste bysteek dan nou, en ou swaer, in een opsig is die by reg,
kry nou die moffies uit jou kop of pla hulle jou wragtig so baie ?

Die ou mense het van melewe mos altyd gesê," as jy iemand agter die deur
soek, staan jy self gewoontlik daar" Aag wat, miskien het jy maar net sleg
gevoel toe jy voor jou rekenaar gaan sit het L Ek hoop jy voel beter as jy
die een antwoord.

Moenie altyd die sleg sien nie, kyk na die mooi en word rustig.
Rustige Jakkals JJJJJ
@home.com wrote in message ...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Raak dan deel van die opregte bye en nie die moffies wat rondloop nie.
>
> Omtrent elke keer as Frikkie iets hier plaas, het dit iets oor "moffies"of
> iets soortgelyks. Nou dis 'n welbekende feit dat mens se fasinasie
> met sekere onderwerpe (gewoonlik negatief ) iets omtrent jou vertel -
> jy dwaal daarop, want dis belangrik vir jou. So ek dink Frikkie het
> 'n probleem hier. En die probleem het iets met mans te doen.
>
> Tant Mina (wat stroop kook vir Tant Alie van die meboskonfyt)
>
>>
>
Re: Weermag Geselslys [boodskap #28309 is 'n antwoord op boodskap #28180] So, 05 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie  is tans af-lyn  Frikkie
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Oe hoe lekker was dit nie...
Gee my meer man....
Liefde Frikkie

Strand Jakkals skryf in boodskap news:38407243@news.hawaii.rr.com...
Frikkie, dis nou net hier waar ek vir jou sê, "ek het jou mos gesê" J
Hier is die eerste bysteek dan nou, en ou swaer, in een opsig is die by reg,
kry nou die moffies uit jou kop of pla hulle jou wragtig so baie ?

Die ou mense het van melewe mos altyd gesê," as jy iemand agter die deur
soek, staan jy self gewoontlik daar" Aag wat, miskien het jy maar net sleg
gevoel toe jy voor jou rekenaar gaan sit het L Ek hoop jy voel beter as jy
die een antwoord.

Moenie altyd die sleg sien nie, kyk na die mooi en word rustig.
Rustige Jakkals JJJJJ
@home.com wrote in message ...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Raak dan deel van die opregte bye en nie die moffies wat rondloop nie.
>
> Omtrent elke keer as Frikkie iets hier plaas, het dit iets oor "moffies"of
> iets soortgelyks. Nou dis 'n welbekende feit dat mens se fasinasie
> met sekere onderwerpe (gewoonlik negatief ) iets omtrent jou vertel -
> jy dwaal daarop, want dis belangrik vir jou. So ek dink Frikkie het
> 'n probleem hier. En die probleem het iets met mans te doen.
>
> Tant Mina (wat stroop kook vir Tant Alie van die meboskonfyt)
>
>>
>
Re: Weermag Geselslys [boodskap #28512 is 'n antwoord op boodskap #28180] Do, 16 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
@home.com wrote:
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Raak dan deel van die opregte bye en nie die moffies wat rondloop
nie.
>
> Omtrent elke keer as Frikkie iets hier plaas, het dit iets oor "moffies"of
> iets soortgelyks. Nou dis 'n welbekende feit dat mens se fasinasie
> met sekere onderwerpe (gewoonlik negatief ) iets omtrent jou vertel -
> jy dwaal daarop, want dis belangrik vir jou. So ek dink Frikkie het
> 'n probleem hier. En die probleem het iets met mans te doen.
>
> Tant Mina (wat stroop kook vir Tant Alie van die meboskonfyt)
>

Hmmm.....

Frikkie se geite interesseer my nie juis nie. Maar nou _moet_ mens
eenvoudig wonder oor Gloudina se negatiewe fasinasies.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Lord Methuen uitgeoorlê - 6
Volgende onderwerp: liederen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 14:37:37 MGT 2024