Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tyd vir bene rek, reisiger
Re: Tyd vir bene rek, reisiger [boodskap #28157] Wo, 24 November 1999 00:00
john-doe  is tans af-lyn  john-doe
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Go Bees! Go Bees!

Hygend hert as ek maar die taalvernuf van party mense op hierdie groep gehad het! Is jy 'n skrywer/joernalis Bees? Behoort te wees.

Inelkgeval: wat is daardie ou opgewerk oor?? As hulle darem nou al die geinstitusionaliseerdes (eina, anglisisme) besig hou deur hulle op die net toe te laat, maar dalk is dit juis die oënskynlik normales wat buite die hakiesdraad heining rondloop wat gevaarlik is....daar is nou net te veel krankes wie se opinies orals verkoop en aan 'n mens opgedring word.

Dit was my stuiwer in die armbeurs.

Groete,

Johan Degenaar
Vorige onderwerp: Re: Grooot vraag
Volgende onderwerp: Re: Employment Equity Act No 55 of 1998
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 19:26:57 MGT 2024