Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Terugvoer - die ontbyt van kampioene
Terugvoer - die ontbyt van kampioene [boodskap #28090] Ma, 22 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag Anoniemes wat bydraes hier lees en noukeurig evalueer,
drievoudig gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig komplimenteer vir die
super diens wat U lewer aan al die Pilare van ons Paradys. :) Hierdie
super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika en die Planeet 'n
plesier om in te leef. :) Veral vir besprekings vanuit baie
verskillende politieke en godsdienstige oorde, veral die pos van
gediggies, en die bydrae tydens Urine Terapie en Vigs. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag diegene wat bydraes hier lees, en / of advies noukeurig
evalueer en toepas, drievoudig gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig
komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan al die Pilare van ons
Paradys. :) Hierdie super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika en
die Planeet 'n plesier om in te leef. :) Veral die manier hoe daarna in
die media verwys word, en hoe Pilare van ons Paradys gehelp word
daardeur. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

AAn die Anoniemes: 'n Saak wat na aan die hart raak, is bydraes wat
suksesvol ingehandig word. Dit sal inniglik waardeer word indien 'n
boodskap bygevoeg word wat dui dat die bydrae suksesvol ingedien is. :)
Die resultate kan asemrowend wees - die reisiger kan konsentreer op
nuwe bydraes, asook projekte aanneem wat vir Anoniemes na aan die hart
raak. :))) Belowe Urine Terapie sal die laaste "onwelriekende" bydrae
wees.

'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. Vergewe asb. That was then. This is
now.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om
bestaan op die Planeet beter te verstaan.

Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Bestaan op die Planeet het verander van onafhanklikheid na
inter-afhanklikheid. Mense, groepe en lande het mekaar nodig om in
vrede te kan voortbestaan. Die reisiger se manier is om 'n diens aan
die Nuwe Wêreld Orde te lewer, deur advies te gee, en
mede-verantwoordelik te wees vir die sukses van die NWO, deur 'n
magiese Planeet te skep wat bevry is van pyn en leiding.

Kan God die verlede verander ? Die geheim uit die verlede is om te
vergewe. Heilig, heilig, heilig is hulle wat kan vergewe. Deur na die
toekoms te reis met die visie op die truspieeltjie, is die uiteinde om
in die draaikolk van die verlede te beland. Diegene met hulle eie
verwagtinge, sal die profeet verwerp. Dit kan verkeerd wees.

'n Mens kan net karma skep, indien jy gebonde is. Drange bepaal die
intensiteit van gebondenheid. Laat vaar alle drange - en die boeie val
soos skille af. Dan word die mens waarlik vry. En die matriks stort in
duie. Kyk gerus na die bydrae - Wil julle geld hê ?

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Terugvoer - die ontbyt van kampioene [boodskap #28129 is 'n antwoord op boodskap #28090] Di, 23 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
afro...@my-deja.com wrote:
>
> In article ,
> reisiger wrote:
> (Moes dit erg versnip om meer sin te kon maak)
> .......Pilare van ons Paradys.....Urine Terapie en Vigs..... Pilare van
> ons Paradys. ..Pilare van ons Paradys ...die reisiger kan konsentreer op
> nuwe bydraes.....Belowe Urine Terapie sal die laaste "onwelriekende"
> bydrae wees....Planeet beter te verstaan.....Nuwe Wêreld Orde
> ....magiese ....Heilig, heilig, heilig .... Super Pilare ....magiese
> Pilaar ..'n Paradys en Planeet .....Gelukige Pilare
> .......Pilare.....Paradys en Planeet..... My Paradys .....Planeet is my
> Porsche.....Porsche .....Verstand, Vlees en Voorspoed ....Pilare ..
> Paradys.......Planeet.......Prag ..... Praal..... Passie..... Profytvol
> ..... sissende slange ... Apologie
>
> DIE KLONG SE CLUTCH GLY!!!!!!
>

Ek dink hy't olie oppie ding gemors!
Vorige onderwerp: Re: Magsvertoon in Fremantle
Volgende onderwerp: Dankie Reisger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 04:27:50 MGT 2024