Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie DMSS
Dankie DMSS [boodskap #28082] So, 21 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die DMSS (Duitse Militere Sekuriteits Dienste) drievoudig
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig komplimenteer vir die super
diens wat U lewer aan Pilare van ons Paradys, asook Pilare van ons
Planeet. :) Hierdie super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika
asook die Planeet 'n plesier om in te leef. :) Veral vir die beskerming
van Parlementariers wanneer hulle oorsese lande besoek. En nog baie
meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die feit dat
hierdie pragtige Organisasie valslik beskuldig word.

'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om lig
op die onderwerp te laat skyn. Verstaan enige advies hier word gegee in
die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te
gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Het ‘n vermoede daar is 'n Organisasie, wat met dieselfde naam en
baniere funksioneer, wat verantwoordelik is vir hierdie dade, en
daarmee U valslik beskuldig. 'n Uitnodiging word gereik aan enigiemand,
wat aan die Hof enige wettiglike aanvaarbare bewyse lewer, wat kan
bewys die DMSS is skuldig.

Is deur die Gode ingelig dat U Suid Afrika gehelp het om te beweeg na
'n multi-kulturele demokrasie. Asook om te verseker dat die Nuwe Suid
Afrika vandag die voorbeeld van vrede vir die res van die wereld is.
Dit is die feitlike bewys vir die hele Planeet van
mede-verantwoordelikheid. Hierdie bydrae in die verlede asook die hede
word hoogstens waardeer. :)))

Wil graag hartlike dank uitspreek dat U die Nuwe Suid Afrika sover
ondersteun het, asook vir die toekoms. :) U voortdurende ondersteuning
word hoogs waardeer om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika 'n
multi-kulturele demokrasie kan bly. :)))

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Dankie DMSS [boodskap #28122 is 'n antwoord op boodskap #28082] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Daniel"
wrote:
> Hoe baie kan EEN mens 'Dankie' sê??
>>> Hiermee word daar drievoudig komplimenteer vir die super diens
> wat U lewer
[color=blue]> aan Pilare van ons Paradys
Re: Dankie DMSS [boodskap #28123 is 'n antwoord op boodskap #28082] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
reisiger schreef...
> "Daniel" wrote:
>> Die letter 'u' word net as hoofletter gebruik wanneer daar na 'n
>> goddelikheid verwys word....
>> Jan van Perth
>
> Baie dankie vir die advies.
>

Is dat echt zo? In het Nederlands kun je "U" gebruiken als je heel erg
beleefd wil zijn. Vroeger moest je -geloof ik- zelfs altijd "U" schrijven,
vergelijkbaar met het Duitse "Sie". God spreek je eerder aan met "Gij". Ik
verwachtte eigenlijk dat dat in het Afrikaans ook zo zou zijn.

Groeten,
Arthur
Re: Dankie DMSS [boodskap #28124 is 'n antwoord op boodskap #28082] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Wil graag die DMSS (Duitse Militere Sekuriteits Dienste) drievoudig
> gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
> toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig komplimenteer vir die
> super
> diens wat U lewer aan Pilare van ons Paradys, asook Pilare van ons
> Planeet. :) Hierdie super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika
> asook die Planeet 'n plesier om in te leef. :) Veral vir die
> beskerming
> van Parlementariers wanneer hulle oorsese lande besoek. En nog baie
> meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
> 'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die feit
> dat
> hierdie pragtige Organisasie valslik beskuldig word.
> 'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
> enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
> a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> lig
> op die onderwerp te laat skyn. Verstaan enige advies hier word
> gegee in
> die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te
> gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
> Het ‘n vermoede daar is 'n Organisasie, wat met dieselfde
> naam en
> baniere funksioneer, wat verantwoordelik is vir hierdie dade, en
> daarmee U valslik beskuldig. 'n Uitnodiging word gereik aan
> enigiemand,
> wat aan die Hof enige wettiglike aanvaarbare bewyse lewer, wat kan
> bewys die DMSS is skuldig.
> Is deur die Gode ingelig dat U Suid Afrika gehelp het om te beweeg
> na
> 'n multi-kulturele demokrasie. Asook om te verseker dat die Nuwe
> Suid
> Afrika vandag die voorbeeld van vrede vir die res van die wereld
> is.
> Dit is die feitlike bewys vir die hele Planeet van
> mede-verantwoordelikheid. Hierdie bydrae in die verlede asook die
> hede
> word hoogstens waardeer. :)))
> Wil graag hartlike dank uitspreek dat U die Nuwe Suid Afrika sover
> ondersteun het, asook vir die toekoms. :) U voortdurende
> ondersteuning
> word hoogs waardeer om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika 'n
> multi-kulturele demokrasie kan bly. :)))
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
> Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
> Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle
> wil. :)
> Word 'n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar
> almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
> Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike
> handelinge
> bewys die bestaan van God. :)
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van
> lewe,
> asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)
> Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
> van
> 'n veranderende situasie kan maak. :)
> Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
> Planeet,
> en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
> My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
> Perfeksie nodig. :)
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare
> van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
> asook
> Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
> Peil. :)
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word
> wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor.
> Vergewe asb.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

DMSS kan ook beteken: Deursettingsvermoë Materialiseer Super Sukses. :)

Re: Dankie DMSS [boodskap #28125 is 'n antwoord op boodskap #28082] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hoe baie kan EEN mens 'Dankie' sê??

>> Hiermee word daar drievoudig komplimenteer vir die super diens wat U lewer
aan Pilare van ons Paradys
Vorige onderwerp: Dankie MI5
Volgende onderwerp: 94.7 Fietsry Uitdaging (Cycle Challenge)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:54:28 MGT 2024