Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkleurgloudina
Verkleurgloudina [boodskap #28118] Ma, 22 November 1999 00:00 na volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Het een van julle al ooit 'n verkleurgloudina gesien, wel ek het sopas
gesien hoe die eiesoortige spesie vervel. En wie sê 'n luiperd kan nie sy
kolle verander nie.

Miskien meer soos 'n wolf in skaap klere.

Francois
_______________________________________

@home.com wrote in message ...
> toets
>
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28119 is 'n antwoord op boodskap #28118] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hallo,
Ons het ook al amper drie maande 'n kabelkonneksie. Dis soos jy sê,
Gloudina, baie lekker : ons surf baie vinniger (kan aflaai tot 10 Mbsec !)
en die telefoonlyn is vry. Jy kan ook heeltyd interaktief met die net wees
as die rekenaar aangeskakel is.
Lewe die kabel !!
Groete uit 'n vreeslike koue België.
Hilda.
schreef in berichtnieuws 38397D83.7F5D4B44@home.com...
> Francois de Wet wrote:
>
>> Het een van julle al ooit 'n verkleurgloudina gesien, wel ek het sopas
>> gesien hoe die eiesoortige spesie vervel. En wie sê 'n luiperd kan nie sy
>> kolle verander nie.
>>
>> Miskien meer soos 'n wolf in skaap klere.
>>
>
> Wel, Francois, ons het nou kabelaansluiting vir ons rekenaar,
> in plaas van deur die telefoonlyne (Rodgers Cable.) Ons was
> deeglik siek vir Sympatico die kort rukkie wat ons by hulle
> aangesluit was. Dat Bell Canada, wat tog een van die grootste
> telefoonmaatskappye in Kanada is, en ons telefoonbediener,
> nou so 'n eina internet-bediener moet wees. Ons betaal wel
> $15 dollars meer per maand, maar dis lekker om van ons telefoon-
> lyne af te wees. En dis unlimited access. Sodra ons die rekenaar
> aanskakel, is ons gekonnekteer met die internet.
>
> Gloudina
>
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28138 is 'n antwoord op boodskap #28118] Di, 23 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobbe  is tans af-lyn  Kobbe
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hilda en Gervaas schreef in
onvervalst(?) Afrikaans het bericht
I_f_3.2293$UW4.65387@afrodite.telenet-ops.be...
|
| Hallo,
| Ons het ook al amper drie maande 'n kabelkonneksie. Dis
| soos jy sê, Gloudina, baie lekker : ons surf baie vinniger
| (kan aflaai tot 10 Mbsec !) en die telefoonlyn is vry.
| Jy kan ook heeltyd interaktief met die net wees
| as die rekenaar aangeskakel is. Lewe die kabel !!
| Groete uit 'n vreeslike koue België.
| Hilda.
|
[Kobbe:] Hilda, je gaat me toch niet vertellen dat je in
Leuven "Afrikaans" gestudeerd hebt. Bovenstaande tekst
verraadt óf een Afrikaanse afkomst óf een vrij lang
verblijf in Afrika..?
En verder: zo koud is het nu ook weer niet. Die paar
sneeuwbuitjes...

Sintneklaai moe' nogh komn..!
/Kobbe
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28139 is 'n antwoord op boodskap #28118] Di, 23 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hilda en Gervaas wrote:

> Hallo,
> Ons het ook al amper drie maande 'n kabelkonneksie. Dis soos jy sê,
> Gloudina, baie lekker : ons surf baie vinniger (kan aflaai tot 10 Mbsec !)
> en die telefoonlyn is vry. Jy kan ook heeltyd interaktief met die net wees
> as die rekenaar aangeskakel is.
> Lewe die kabel !!
> Groete uit 'n vreeslike koue België.
> Hilda.

Ja, ons beweeg darem nou in 'n baie snaakse wereld in. Ons het 'n suspisie
dat mense op 'n sekere musieksite (wat chat insluit) musiek uit my man se
versameling kan aflaai terwyl ons rekenaar afgeskakel is. En sodra ons
aanskakel, weet my suster in Pretoria dit deur haar sagteware en kan sy
'n geselskap aanknoop. Daar ontwikkel nou 'n hele wereld wat niks met
fisiese dinge (behalwe elektrisiteit en golwe oor die eter?) te doen het nie.

Jammer dat julle koud kry. Hier by ons wil dit weer nie koud word nie.
Dis amper elke dag bo vriespunt. Daar is geen sneeu op die grond nie.

Gloudina
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28140 is 'n antwoord op boodskap #28118] Di, 23 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hilda wrote:

> Dink jy dat dit makliker is om langs die kabel iets van jou saait af te laai
> as langs 'n telefoonverbinding ?

My man dink so. Ek is egter nie beindruk met die stadigheid waarmeeeposte soms
weggaan nie. Maar ek het agtergekom dat mens maar kan
afskakel. As jy weer kyk, is dit weg.

> Watter soort sagteware gebruik jou suster in Pretoria om te weet dat jy
> aangeskakel is ? Ek kan dit weet as ek my ICQ oopmaak en iemand op my lysie
> aanwesig is, maar anders is dit nie moontlik nie.

Ek dink ons het albei Yahoor Messenger. Ons het net vir haar op ons"vriende"
lys. Dus hoor ons wanneer sy opkom (die klop) en wanneer
sy afgaan van haar rekenaar (die deur wat toeklap.) Dis snaaks om
so verbind te wees aan 'n ander persoon deur 'n stuk sagteware. Ek
neem aan as ons baie "vriende" op ons lys plaas (wat ons nie wil doen
nie) dan sal die nabyvoel aan een persoon meer verwater wees.

> Die temperature is besig om te styg - gewoonlik hou ek op met kla as ons 10
> grade (of meer) kry.
> Hier by die kus, vries dit nie dikwels nie. Maar in die Ardenne, kan mense
> alreeds ski !

Ja, ons hoor daar is sneeu in Spanje. Vandag was nog 'n wonderlike dag.12 C en
so wasig blou. Die Canada geese weet seker ook nie wat aangaan
nie. Hulle is in hulle honderde op die Ottawa-rivier.

Gloudina

>
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28141 is 'n antwoord op boodskap #28118] Di, 23 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Ja, ons beweeg darem nou in 'n baie snaakse wereld in. Ons het 'n suspisie
> dat mense op 'n sekere musieksite (wat chat insluit) musiek uit my man se
> versameling kan aflaai terwyl ons rekenaar afgeskakel is. En sodra ons
> aanskakel, weet my suster in Pretoria dit deur haar sagteware en kan sy
> 'n geselskap aanknoop. Daar ontwikkel nou 'n hele wereld wat niks met
> fisiese dinge (behalwe elektrisiteit en golwe oor die eter?) te doen het
nie.

Dink jy dat dit makliker is om langs die kabel iets van jou saait af te laai
as langs 'n telefoonverbinding ?
Watter soort sagteware gebruik jou suster in Pretoria om te weet dat jy
aangeskakel is ? Ek kan dit weet as ek my ICQ oopmaak en iemand op my lysie
aanwesig is, maar anders is dit nie moontlik nie.

> Jammer dat julle koud kry. Hier by ons wil dit weer nie koud word nie.
> Dis amper elke dag bo vriespunt. Daar is geen sneeu op die grond nie.

> Gloudina
Die temperature is besig om te styg - gewoonlik hou ek op met kla as ons 10
grade (of meer) kry.
Hier by die kus, vries dit nie dikwels nie. Maar in die Ardenne, kan mense
alreeds ski !
Maar ons kry nooit daardie baie lae temperature soos julle in Kanada nie.

Groete.
Hilda.
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28142 is 'n antwoord op boodskap #28118] Di, 23 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> [Kobbe:] Hilda, je gaat me toch niet vertellen dat je in
> Leuven "Afrikaans" gestudeerd hebt. Bovenstaande tekst
> verraadt óf een Afrikaanse afkomst óf een vrij lang
> verblijf in Afrika..?
Kobbe,
Ik was een tijdje in contact met Afrikaners in Kinshasa en daarna heb ik
"die Taal" op m'n eentje verder gestudeerd. Ik zit nu ook al drie jaar op
deze nieuwsgroep en correspondeer nog met andere Afrikaners via e-mail.
> En verder: zo koud is het nu ook weer niet. Die paar
> sneeuwbuitjes...
Ik vind het vreeeeeeeeeeeslijk koud - Wanneer is de zomer er weer ?

> Sintneklaai moe' nogh komn..!
"Sintneklaai" : ben je soms van Oostende ?

> /Kobbe

Groetjes uit Oostende :-)
Hilda.
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28143 is 'n antwoord op boodskap #28118] Di, 23 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Sintneklaai moe' nogh komn

Of is het Kortrijk ??? :-))

Hilda.
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28197 is 'n antwoord op boodskap #28118] Vr, 26 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Kobbe  is tans af-lyn  Kobbe
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hilda en Gervaas schreef in
berichtnieuws
Ges_3.2480$UW4.71514@afrodite.telenet-ops.be...
|
| >[Kobbe:]
| >Sintneklaai moe' nogh komn..!
| [Hilda:]
| "Sintneklaai" : ben je soms van Oostende ?
|
| Groetjes uit Oostende :-)
| Hilda.
|
[Kobbe:] Is Roeselare wok hoed ?
Maar toch: groeten uit Noord-Brabant.

Kobbe... van 't kobbenet
(niet op de tv-kabel)
Vorige onderwerp: Dankie Sentrum vir Politieke Studies
Volgende onderwerp: Re: Mandela (alt views)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:08:24 MGT 2024