Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Verkleurgloudina
Re: Verkleurgloudina [boodskap #28117] Ma, 22 November 1999 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Francois de Wet wrote:

> Het een van julle al ooit 'n verkleurgloudina gesien, wel ek het sopas
> gesien hoe die eiesoortige spesie vervel. En wie sê 'n luiperd kan nie sy
> kolle verander nie.
>
> Miskien meer soos 'n wolf in skaap klere.
>

Wel, Francois, ons het nou kabelaansluiting vir ons rekenaar,
in plaas van deur die telefoonlyne (Rodgers Cable.) Ons was
deeglik siek vir Sympatico die kort rukkie wat ons by hulle
aangesluit was. Dat Bell Canada, wat tog een van die grootste
telefoonmaatskappye in Kanada is, en ons telefoonbediener,
nou so 'n eina internet-bediener moet wees. Ons betaal wel
$15 dollars meer per maand, maar dis lekker om van ons telefoon-
lyne af te wees. En dis unlimited access. Sodra ons die rekenaar
aanskakel, is ons gekonnekteer met die internet.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Dankie Reisger
Volgende onderwerp: Bees, baas Leendert, en matesis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 20:31:27 MGT 2024