Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wonder net.
Wonder net. [boodskap #28008 is 'n antwoord op boodskap #28010] Wo, 17 November 1999 00:00 na volgende boodskap
du Preez, Jaco  is tans af-lyn  du Preez, Jaco
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Wat is "Random" in afrikaans?

Dankie
Jaco
Re: Wonder net. [boodskap #28009 is 'n antwoord op boodskap #28008] Wo, 17 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

du Preez, Jaco wrote:

> Wat is "Random" in afrikaans?
>
>

Toevallig, blind.

Gloudina
Re: Wonder net. [boodskap #28010 is 'n antwoord op boodskap #28008] Wo, 17 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Stem saam Ferdi! Lukraak is goeie afrikaans vir "random"
Veral in die rekenaar bedryf waar "random number generators" dikwels gebruik
word: "Lukraakgetalgenerator"

Thys op die 'Bos
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Wed, 17 Nov 1999 14:58:53 +0200, "du Preez, Jaco"
> wrote:
>
> Lukraak
>
>
>> Wat is "Random" in afrikaans?
>>
>> Dankie
>> Jaco
>>
>
Re: Wonder net. [boodskap #28011 is 'n antwoord op boodskap #28010] Wo, 17 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Nov 1999 14:58:53 +0200, "du Preez, Jaco"
wrote:

Lukraak

> Wat is "Random" in afrikaans?
>
> Dankie
> Jaco
>
Re: Wonder net. [boodskap #28012 is 'n antwoord op boodskap #28010] Wo, 17 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Thys de Wet"
wrote:
> Stem saam Ferdi! Lukraak is goeie afrikaans vir "random"
> Veral in die rekenaar bedryf waar "random number generators"
> dikwels gebruik
> word: "Lukraakgetalgenerator"
> Thys op die 'Bos
> Ferdi Greyling wrote in message
> ...
>> On Wed, 17 Nov 1999 14:58:53 +0200, "du Preez, Jaco"
>> wrote:
>>
>> Lukraak
>>
>>
>>> Wat is "Random" in afrikaans?
>>>
>>> Dankie
>>> Jaco
>>>
>>>
>>

"memory with random access" word in Afrikaans "geheue met
lukraaktoegang" genoen. Unisa het 'n interessante Afrikaans / Engelse
rekenaar woordeboek. 'n Paar interessante vertalings kom daarin voor. :)

Re: Wonder net. [boodskap #28013 is 'n antwoord op boodskap #28010] Wo, 17 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dit hang ook af van die konteks waarin dit gebruik word. In statistiek of
wiskunde sou "random" eerder met "ewekansig" vertaal word.

Dries Venter

Ferdi Greyling wrote in article
...
> On Wed, 17 Nov 1999 14:58:53 +0200, "du Preez, Jaco"
> wrote:
>
> Lukraak
>
>
>> Wat is "Random" in afrikaans?
>>
>> Dankie
>> Jaco
>>
>
Re: Wonder net. [boodskap #28035 is 'n antwoord op boodskap #28010] Do, 18 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Johann  is tans af-lyn  Johann
Boodskappe: 9
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jy sou ook willkeurig kon gebruik
Johann

> Dit hang ook af van die konteks waarin dit gebruik word. In statistiek of
> wiskunde sou "random" eerder met "ewekansig" vertaal word.
>
> Dries Venter

>> Lukraak
>>> Wat is "Random" in afrikaans?
>>> Dankie
>>> Jaco
>>
Re: Wonder net. [boodskap #28036 is 'n antwoord op boodskap #28010] Do, 18 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> du Preez, Jaco wrote:
>
>> Wat is "Random" in afrikaans?
>>
>
> Toevallig, blind.
>
> Gloudina

Willekeurig?
Vorige onderwerp: Lank lewe die poëet!
Volgende onderwerp: Dankie MOSSAD
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 08:00:23 MGT 2024