Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Besoeke aan Piramiedes - advies vir die pad vorentoe
Besoeke aan Piramiedes - advies vir die pad vorentoe [boodskap #27982] Di, 16 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag alle Pilare in Egipte, veral die Toerisme bedryf in Egipte,
asook Egypt Air drievoudig gelukwens vir die suksesse wat sover bereik
is, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig
komplimenteer vir die super diens wat gelewer word aan al die Pilare
van die Planeet. :) Hierdie super bydrae maak lewe in in Egipte 'n
plesier om te besoek. Veral die super vriendelike Pilare van julle
Paradys, die uitstekende manier hoe mense behandel word, veral die
ordentlikheid en vriendelikheid. Te veel om op te noem. :) Insluitend
Egypt Air. Dit word deur Toeriste beskou as 'n uitstekende lugredery,
wat 'n super diens lewer. Asook besienswaardighede in Kairo, die
museum, Giza piramiedes, Luxor, veral Dahab. Veral Dahab. :))) Verstaan
die toerisme bedryf in Egipte beloop jaarliks biljoene dollars. 'n
Gevoel van onbelangrikheid oorspoel 'n mens wanneer daar voor die eeue
oue strukture en beelde gestaan word. Veral in Luxor. Voel soos voor
die begin van tyd. Lank voor die koms van mensdom op die Planeet. U
toerisme en kliente diens standaarde is uitstekend. Veral die hoë
oplettendheid van die Polisie in u Paradys. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

Wil graag alle Pilare van die VSA, insluitend talle Organisasies,
drievoudig gelukwens vir die super suksesse wat sover bereik is, veral
vir die toekoms. Hiermee word daar drievoudig komplimenteer vir die
super diens wat gelewer word aan al die Pilare van die Planeet. :)
Hierdie 100 % super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika 'n plesier
om in te leef. Veral Organisasies soo die VN, Sentrum vir Politiese
Studies, CIA, baie Rekenaar en Internet Organisasies en Verskaffers,
Verdediging, Invoere / Uitvoere, ens. , om 'n paar op te noem. And vele
meer. :) Dit word hoogstens waardeer. :) Vanuit die diepte van my hart.

Ook ingesluit is die Organiseerders van die Millenium Partytjie by die
piramiedes. Wat 'n fantastiese idee. :))) Die beste plek op aarde om
die Nuwe Jaar in te vier - by die oudste monumente op die planeet. :)))
Hierdie gebaar is die 'hoeksteen' wat op die Piramiede - van humaniteit
- geplaas word. :) Die byeenkoms van alle rasse op die planeet vanaf
die Toring van Babel se dae af. :) Die sirkel is voltooi - mense van
alle rasse stap die Millenium in as Een Aarde, Een Mensdom, Een Planeet
- ons Huis, die Ruimteskip waarin ons reis in die Heelal. :)))

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynigend is, is die baie lang
vertoef by die Piramiedes self, asook diegene wat uitspattig daar
verkeer.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om te
groei in die kennis van piramiedes, asook die speel van piramiede
energie, eksponensieel te kan verstaan.

Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Wil u graag uitnooi om na my bydraes in Desember 1997 te kyk, asook die
sluiting in Oktober 1998. Wie kon dit geskryf het ? Vandag is dit
dieselfde persoon. Kan u dit glo ? Hoe is dit moontlik ? Wat het gebeur
?

Verstaan waneer daar oorsee gereis word, word dit d.m.v. 'backpacking'
gedoen. Dan word 'n mens soos 'n plaaslike lid van die bevolking, lewe
soos een, meng met hulle, eet saam, ry saam op die busse, ens. Geniet
dit terdee. Gaan totaal mal waneer 'n mens oorsee gaan. Partykeer word
daar plekke besoek wat die plaaslike bevolking vermy. Raak totaal
uitspattig.

Het Indie in 1997 besoek - o.a. Dharamsala, Pune en Puttaparthi - Shri
Sathya Sai Baba. Baie wonderlike geestelike ervarings in Indie
meegemaak. Het die mees opwekkende, fantastiese, spontane and diepste
geestelike ondervindinge ervaar.

Egipte is agterna besoek. Vyf dae in Kairo. Die hele dag by die museum,
die dag daarna is Giza te voet gestap, piramiedes binnegegaan, die aand
die Klank en Laser vertoning bygewoon. Daarna is Luxor besoek vir vyf
dae. Met fiets meeste geskiedkundige plekke besoek. Die Klank en Laser
vertoning die aand besoek. Dahab was volgende, ook vir vyf dae. Hier
het 'n gevoel van "gatvolheid" van 'n mens besit geneem, wat daagliks
erger en erger geraak het.

Terug in SA, het dit erger en erger geraak. Het baie geleendhede gehad
om verhoudings aan te koop, maar het geen energie gehad daarnatoe. Die
draaikolk van "vernietiging" en "gatvolheid" het erger geraak. En
uiteindelik is daar na ng’s toe. Baie wette gebreek. Teen almal los
getrek. En 'n nege maande oorlog is begin, onwetend. Was letterlik
bereid om tronk toe te gaan. Toe vreemdelinge my uitvra oor
Vrymesselary, was dit 'n bewys dat 'n mens vergewe is. God seen hulle
wat vegewe, sodat hierdie inligting vandag aan u meegedeel kan word.
Vandag is dit dieselfde persoon - New Age deur en deur.

Verstaan 'n mens was vooraf gewaarsku om die goeie pad te volg. 'n Mens
glo alle aanmanings was doelbewus ignoreer, a.g.v. uitspattigheid by
die piramiedes. Bespreek gerus die saak met die CIA, hulle behoort die
argument te kan ondersteun.

Besoek gerus die piramiedes. Dit is opspraakwekkend. Verstaan dat
indien u slegs op piramiedes vir 'n LANG tyd vertoef, u "gatvolheid"
kan ervaar wanneer u terug kom. Dit is moontlik om daarvan te herstel.
Piramiedes moet besoek word, met matigheid voor oë.

Egipte het pragtige besienswaardighede - Nyl bootritte, fantastiese
koraal - Ras Mohamed Nasionale Park het van die pragtigste koraal op
die planeet. Die hippie atmosfeer by Dahab is fantasties. Dit is langs
die Rooi See. Baie snorkel en skuba duik sentrums is beskikbaar. Asook
geleendhede on in die woestyn in te ry met motorfietse. Lekker plek.
Berg Sinai het interssante plekke om te besoek.

Sal hartlik aanbeveel om toeriste te laat rondbeweeg. Sluit Israel in,
omliggende lande, besoeke aan Meditireense stede, ens. Besoekers aan
vermaaklikheid sentrums in Orlando, Florida word asemrowend
rondgeskuif. Dieselfde bestuurs tegnieke kan hier ook gebruik word.
Toerisme tussen Egipte en Israel sal verhoudinge asemrowend tussen
hierdie twee lande verbeter.

Resultate sal asemrowend wees. :) Verhoudinge tussen Israel en Egipte
sal baie verbeter. :) Daardeur sal toeriste ook 'n uitmuntunde ware
multi-kulturele ondervinding meemaak. :))) Toeriste kan in Bethlehem,
Israel wees op Kersdag, en die laaste paar dae van die oujaar, asook
die nuwe jaar by die piramiedes deurbring. :) Wat ‘n program. :))) Wens
ek kon daar wees. :)))

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Pilare, besoek die Piramiedes met Passie, vir medium tyds-Periodes, en
behou so U Posisie en Polariteit wanneer U terugkeer na u Paradys, deur
Psigologies te Presteer. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Besoeke aan Piramiedes - advies vir die pad vorentoe [boodskap #28002 is 'n antwoord op boodskap #27982] Wo, 17 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca wrote:
> Jy is gelukkig om te voet op te gegaan het.Welmenende vriende het
> my gedwing om
> dit
> op 'n kameel se rug te doen.
> Gloudina

Het 'n minibus taxi van die stad na die woonbuurt langs Giza geneem.
Daar brekfis by 'n straat kafee geëet, en na Giza se hek gestap. 'n
Toergids het die eerste ruk gehelp. Toe besluit om te stap. En heel
laaste by die piramiede langs die plek waar die kamele gehou word,
gestop. Interessant. Min toeriste gesien. Nogal geniet. Die sandduine
is iets wonderliks om in te stap. 'n Ander manier om gewig te verloor.
:) Geniet dit om te stap, wanneer 'n mens oorsee gaan.

Re: Besoeke aan Piramiedes - advies vir die pad vorentoe [boodskap #28147 is 'n antwoord op boodskap #27982] Wo, 24 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Wil graag alle Pilare in Egipte, veral die Toerisme bedryf in
> Egipte,
> asook Egypt Air drievoudig gelukwens vir die suksesse wat sover
> bereik
> is, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig
> komplimenteer vir die super diens wat gelewer word aan al die
> Pilare
> van die Planeet. :) Hierdie super bydrae maak lewe in in Egipte 'n
> plesier om te besoek. Veral die super vriendelike Pilare van julle
> Paradys, die uitstekende manier hoe mense behandel word, veral die
> ordentlikheid en vriendelikheid. Te veel om op te noem. :)
> Insluitend
> Egypt Air. Dit word deur Toeriste beskou as 'n uitstekende
> lugredery,
> wat 'n super diens lewer. Asook besienswaardighede in Kairo, die
> museum, Giza piramiedes, Luxor, veral Dahab. Veral Dahab. :)))
> Verstaan
> die toerisme bedryf in Egipte beloop jaarliks biljoene dollars. 'n
> Gevoel van onbelangrikheid oorspoel 'n mens wanneer daar voor die
> eeue
> oue strukture en beelde gestaan word. Veral in Luxor. Voel soos
> voor
> die begin van tyd. Lank voor die koms van mensdom op die Planeet. U
> toerisme en kliente diens standaarde is uitstekend. Veral die
> hoë
> oplettendheid van die Polisie in u Paradys. :) Byvoorbaat baie
> dankie.
> Dit word inniglik waardeer.
> Wil graag alle Pilare van die VSA, insluitend talle Organisasies,
> drievoudig gelukwens vir die super suksesse wat sover bereik is,
> veral
> vir die toekoms. Hiermee word daar drievoudig komplimenteer vir die
> super diens wat gelewer word aan al die Pilare van die Planeet. :)
> Hierdie 100 % super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika 'n
> plesier
> om in te leef. Veral Organisasies soo die VN, Sentrum vir Politiese
> Studies, CIA, baie Rekenaar en Internet Organisasies en
> Verskaffers,
> Verdediging, Invoere / Uitvoere, ens. , om 'n paar op te noem. And
> vele
> meer. :) Dit word hoogstens waardeer. :) Vanuit die diepte van my
> hart.
> Ook ingesluit is die Organiseerders van die Millenium Partytjie by
> die
> piramiedes. Wat 'n fantastiese idee. :))) Die beste plek op aarde
> om
> die Nuwe Jaar in te vier - by die oudste monumente op die planeet.
> :)))
> Hierdie gebaar is die 'hoeksteen' wat op die Piramiede - van
> humaniteit
> - geplaas word. :) Die byeenkoms van alle rasse op die planeet
> vanaf
> die Toring van Babel se dae af. :) Die sirkel is voltooi - mense
> van
> alle rasse stap die Millenium in as Een Aarde, Een Mensdom, Een
> Planeet
> - ons Huis, die Ruimteskip waarin ons reis in die Heelal. :)))
> 'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynigend is, is die baie
> lang
> vertoef by die Piramiedes self, asook diegene wat uitspattig daar
> verkeer.
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om te
> groei in die kennis van piramiedes, asook die speel van piramiede
> energie, eksponensieel te kan verstaan.
> Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
> Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit
> is, en
> / of te verander na vrye wil.
> Wil u graag uitnooi om na my bydraes in Desember 1997 te kyk,
> asook die
> sluiting in Oktober 1998. Wie kon dit geskryf het ? Vandag is dit
> dieselfde persoon. Kan u dit glo ? Hoe is dit moontlik ? Wat het
> gebeur
> ?
> Verstaan waneer daar oorsee gereis word, word dit d.m.v.
> 'backpacking'
> gedoen. Dan word 'n mens soos 'n plaaslike lid van die bevolking,
> lewe
> soos een, meng met hulle, eet saam, ry saam op die busse, ens.
> Geniet
> dit terdee. Gaan totaal mal waneer 'n mens oorsee gaan. Partykeer
> word
> daar plekke besoek wat die plaaslike bevolking vermy. Raak totaal
> uitspattig.
> Het Indie in 1997 besoek - o.a. Dharamsala, Pune en Puttaparthi -
> Shri
> Sathya Sai Baba. Baie wonderlike geestelike ervarings in Indie
> meegemaak. Het die mees opwekkende, fantastiese, spontane and
> diepste
> geestelike ondervindinge ervaar.
> Egipte is agterna besoek. Vyf dae in Kairo. Die hele dag by die
> museum,
> die dag daarna is Giza te voet gestap, piramiedes binnegegaan, die
> aand
> die Klank en Laser vertoning bygewoon. Daarna is Luxor besoek vir
> vyf
> dae. Met fiets meeste geskiedkundige plekke besoek. Die Klank en
> Laser
> vertoning die aand besoek. Dahab was volgende, ook vir vyf dae.
> Hier
> het 'n gevoel van "gatvolheid" van 'n mens besit geneem, wat
> daagliks
> erger en erger geraak het.
> Terug in SA, het dit erger en erger geraak. Het baie geleendhede
> gehad
> om verhoudings aan te koop, maar het geen energie gehad daarnatoe.
> Die
> draaikolk van "vernietiging" en "gatvolheid" het erger geraak. En
> uiteindelik is daar na ng’s toe. Baie wette gebreek. Teen
> almal los
> getrek. En 'n nege maande oorlog is begin, onwetend. Was letterlik
> bereid om tronk toe te gaan. Toe vreemdelinge my uitvra oor
> Vrymesselary, was dit 'n bewys dat 'n mens vergewe is. God seen
> hulle
> wat vegewe, sodat hierdie inligting vandag aan u meegedeel kan
> word.
> Vandag is dit dieselfde persoon - New Age deur en deur.
> Verstaan 'n mens was vooraf gewaarsku om die goeie pad te volg. 'n
> Mens
> glo alle aanmanings was doelbewus ignoreer, a.g.v. uitspattigheid
> by
> die piramiedes. Bespreek gerus die saak met die CIA, hulle behoort
> die
> argument te kan ondersteun.
> Besoek gerus die piramiedes. Dit is opspraakwekkend. Verstaan dat
> indien u slegs op piramiedes vir 'n LANG tyd vertoef, u
> "gatvolheid"
> kan ervaar wanneer u terug kom. Dit is moontlik om daarvan te
> herstel.
> Piramiedes moet besoek word, met matigheid voor oë.
> Egipte het pragtige besienswaardighede - Nyl bootritte, fantastiese
> koraal - Ras Mohamed Nasionale Park het van die pragtigste koraal
> op
> die planeet. Die hippie atmosfeer by Dahab is fantasties. Dit is
> langs
> die Rooi See. Baie snorkel en skuba duik sentrums is beskikbaar.
> Asook
> geleendhede on in die woestyn in te ry met motorfietse. Lekker
> plek.
> Berg Sinai het interssante plekke om te besoek.
> Sal hartlik aanbeveel om toeriste te laat rondbeweeg. Sluit Israel
> in,
> omliggende lande, besoeke aan Meditireense stede, ens. Besoekers
> aan
> vermaaklikheid sentrums in Orlando, Florida word asemrowend
> rondgeskuif. Dieselfde bestuurs tegnieke kan hier ook gebruik word.
> Toerisme tussen Egipte en Israel sal verhoudinge asemrowend tussen
> hierdie twee lande verbeter.
> Resultate sal asemrowend wees. :) Verhoudinge tussen Israel en
> Egipte
> sal baie verbeter. :) Daardeur sal toeriste ook 'n uitmuntunde ware
> multi-kulturele ondervinding meemaak. :))) Toeriste kan in
> Bethlehem,
> Israel wees op Kersdag, en die laaste paar dae van die oujaar,
> asook
> die nuwe jaar by die piramiedes deurbring. :) Wat ‘n
> program. :))) Wens
> ek kon daar wees. :)))
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
> Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
> Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle
> wil. :)
> Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te
> skep waar
> almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
> Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike
> handelinge
> bewys die bestaan van God. :)
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van
> lewe,
> asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)
> Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
> van
> 'n veranderende situasie kan maak. :)
> Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
> Planeet,
> en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
> My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
> Perfeksie nodig. :)
> Pilare, besoek die Piramiedes met Passie, vir medium
> tyds-Periodes, en
> behou so U Posisie en Polariteit wanneer U terugkeer na u Paradys,
> deur
> Psigologies te Presteer. :)
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word
> wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor.
> Vergewe asb.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Sal aanbeveel word dat bg. feite met wetenskaplikes wat in die
Piramiedes navorsings werk doen, bevestig word. Veral Dr. J. J. Hurtak.

Re: Besoeke aan Piramiedes - advies vir die pad vorentoe [boodskap #28208 is 'n antwoord op boodskap #28147] So, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
Sal aanbeveel word dat bg. feite met wetenskaplikes wat in die
Piramiedes navorsings werk doen, bevestig word. Veral Dr. J. J. Hurtak,
voordat enige veranderinge aangebring word.

Vorige onderwerp: Re: Mandela (alt views)
Volgende onderwerp: Radio Lelystad in Nederland vraag hulp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 10:08:31 MGT 2024