Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » New Oxymoron - Afrikaans Culture
New Oxymoron - Afrikaans Culture [boodskap #27928] Do, 11 November 1999 00:00 na volgende boodskap
Sindile  is tans af-lyn  Sindile
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Old saying - There is more culture in a tub of yogurt than in the whole of the
Afrikaaner nation.
Re: New Oxymoron - Afrikaans Culture [boodskap #27942 is 'n antwoord op boodskap #27928] Vr, 12 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Nov 1999 20:09:34 GMT, sin...@hotmail.com (Sindile) wrote:

Afrikaaner nation.>>[/color]

Another old saying: Nameless insults tells one a lot about those that
send them.
Re: New Oxymoron - Afrikaans Culture [boodskap #27943 is 'n antwoord op boodskap #27928] Vr, 12 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Rood  is tans af-lyn  Hans Rood
Boodskappe: 11
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 11 Nov 1999 20:09:34 GMT, sin...@hotmail.com (Sindile) wrote:

> Old saying - There is more culture in a tub of yogurt than in the whole of the
> Afrikaaner nation.

"Moet hy hier wees? Ken, Raka, hy,
die sterk dier, ons fyn fyn net
van die woord, waarmee ons blink en vet
visse uit baie water haal?
Ken hy die vuurgeheim? Het hy die vaal
drade van die katoen leer spin en weef
en in die kleurpot week? Het hy leer leef
onder die wette wat ons oudstes sing?
Kan hy die pyl wet, en die dun lem bring
tot glans? Die snel dier moet dood,
of hy sal heers oor ons, en groot
en lang pyn bring."
Re: New Oxymoron - Afrikaans Culture [boodskap #27961 is 'n antwoord op boodskap #27928] Sa, 13 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
sin...@hotmail.com (Sindile) wrote:
> Old saying - There is more culture in a tub of yogurt than in the
> whole of the
> Afrikaaner nation.

Read Clem Sunter's book "The New Century - Quest for the High Road".

Make the right investment: Choose the high road.

Support the ANC - together for a better future.

To remain on the High Road: Continously stand up for the right to life,
as well as the quality of life - as if it will be your last act.

Hope this helps. Together for a better future. :)

One for all and All for one. :)

Re: New Oxymoron - Afrikaans Culture [boodskap #27987 is 'n antwoord op boodskap #27928] Di, 16 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Voesek Skollie wrote:

> "Moet hy hier wees? Ken, Raka, hy,
> die sterk dier, ons fyn fyn net
> van die woord, waarmee ons blink en vet
> visse uit baie water haal?
> Ken hy die vuurgeheim? Het hy die vaal
> drade van die katoen leer spin en weef
> en in die kleurpot week? Het hy leer leef
> onder die wette wat ons oudstes sing?
> Kan hy die pyl wet, en die dun lem bring
> tot glans? Die snel dier moet dood,
> of hy sal heers oor ons, en groot
> en lang pyn bring."

Ek is gefassineer deur hierdie pos. Die "Voesek"laat my dink aan iemand wat nie die
afrikaanse
woord "voertsek" goed bemagtig nie. En dan kom
hy/sy skielik met die aanhaling uit Raka!
Die tweede vraag is natuurlik - hoe sluit hierdie
aanhaling aan by die begin van die draad wat
handel oor die sogenaamde kultuurloosheid
van Afrikaners. NP setel die spanning tussen
Raka en die stam juis in 'n "swart" agtergrond.
NP sien dit nie as 'n spanning tussen "wit"
en "swart" nie, maar tussen die apolliaanse
maatskappy en die dionysiese Raka.
Miskien wou "Voesek Skollie" maar net
gewys het dat 'n Afrikaanse kultuur wat soiets
soos Raka kan voortbring, nie beskuldig kan
word van kultuurloosheid nie.

Gloudina
Re: New Oxymoron - Afrikaans Culture [boodskap #27988 is 'n antwoord op boodskap #27928] Di, 16 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Juis Gloudina!

Dis presies wat ek ook in sy boodskap gelees het!
Menende: Seg nou weer ons is kultuurlose oksimorone!
Baie meer kulturele kleur in Afrikaans as die Ingels wat die oorspronkilke
beroerder van hierdie nuusgroep probeer besig het!

"Voesek skollie" is natuurlik Kaaps vir "Voertsek skollie!"

Maar'it het djy sieka' al da' in'ie Canada ve'loo'! Of kan djy nog soes
'ie kypies praat?

seitaM po syhT Lekka agte'stevoor ve'dag

> Ek is gefassineer deur hierdie pos. Die "Voesek"laat my dink aan iemand wat nie die
> afrikaanse
> woord "voertsek" goed bemagtig nie. En dan kom
> hy/sy skielik met die aanhaling uit Raka!
> Die tweede vraag is natuurlik - hoe sluit hierdie
> aanhaling aan by die begin van die draad wat
> handel oor die sogenaamde kultuurloosheid
> van Afrikaners. NP setel die spanning tussen
> Raka en die stam juis in 'n "swart" agtergrond.
> NP sien dit nie as 'n spanning tussen "wit"
> en "swart" nie, maar tussen die apolliaanse
> maatskappy en die dionysiese Raka.
> Miskien wou "Voesek Skollie" maar net
> gewys het dat 'n Afrikaanse kultuur wat soiets
> soos Raka kan voortbring, nie beskuldig kan
> word van kultuurloosheid nie.
Re: New Oxymoron - Afrikaans Culture [boodskap #27989 is 'n antwoord op boodskap #27928] Di, 16 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Thys de Wet wrote:

> "Voesek skollie" is natuurlik Kaaps vir "Voertsek skollie!"
>
> Maar'it het djy sieka' al da' in'ie Canada ve'loo'! Of kan djy nog soes
> 'ie kypies praat?
>
> seitaM po syhT Lekka agte'stevoor ve'dag
>

Thys, ek het net vier van my lewensjare in die Boland
deurgebring daar tussen die loekwarte en die akkers,
so ek praat nie DIE TAAL nie. Ek kom uit die Noord-
Kaap. Daar praat ons anders.

Is die loekwarte al af?

Gloudina
Re: New Oxymoron - Afrikaans Culture [boodskap #28015 is 'n antwoord op boodskap #27928] Wo, 17 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...
> Is die loekwarte al af?
>

Ja, lankal. Dis nou die wat die goggas, motte, torre en ander lukwart
bedreigende insekspesies nie gevreet, gesteek of sommer plein vrot gemaak
het nie.
Re: New Oxymoron - Afrikaans Culture [boodskap #28016 is 'n antwoord op boodskap #27928] Wo, 17 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Thys de Wet wrote:

> @sympatico.ca wrote in message
>
>> Is die loekwarte al af?
>>
>
> Ja, lankal. Dis nou die wat die goggas, motte, torre en ander lukwart
> bedreigende insekspesies nie gevreet, gesteek of sommer plein vrot gemaak
> het nie.

Al wat ek kan se, is: die insekte het smaak.

Gloudina
Vorige onderwerp: Struwwelpeter en Uroloog se drankie
Volgende onderwerp: Punt gesels met Prins - agnostiese benadering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 21:24:03 MGT 2024