Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geveg half gewonne !
Geveg half gewonne ! [boodskap #27941] Do, 11 November 1999 00:00 na volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wel ek is nie een om my eie beuel te blaas nie, maar lyk my ek het al iets
uitgerig met Binnelandse Sake.
Was eergister by Pretoria kantoor om Mev. se visa te hernu toe hulle vra
wanneer ons die versoek vir permanente verblyf gaan plaas.

Ek seg toe "Sodra as wat die koste van R 10 020.00 verdwyn." Uit die bloete
sê hulle daar is 'n interne opdrag wat sê die koste is vrygeskeld vir die
wat met SA burgers getroud is.

Ek vertrou hulle so ver as wat ek hulle kan sien, so ek sal sien wat gebeur
die 19de.

Ta

Francois
Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #27952 is 'n antwoord op boodskap #27941] Vr, 12 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> Dries Venter wrote:
>> En verwyder
>> jouself ook sommer uit Kanada uit, jy is nie 'n "first nation" persoon nie,
>> erger nog, hy is nie eens daar gebore nie, so eintlik behoort jy geen sê
>> daar te hê nie. Jy roem mos so dat julle Duitsers as voorouers het, hoekom
>> gaan julle nie terug Duitsland toe nie?
>
> Verkeerd Dries - har man het eintlik Joodse voorsate - dus moet sy
> Israel toe gaan. Oeps - dis mos die hoof muishond vvan die wêreld op
> die oomblik dan nie - hulle onderdruk mos die Palestyne en Arabiere en
> steel hulle grond! Maar dan was Jacob mos eintlik van een van die
> eerste nasies van daar waar die Arabiere nou hulle olie uit die grond
> uittap en die wêreld besoedel. So eintlik - as ons nou mooi kyk is
> Gloudina eintlik 'n Petroleum Sheik!

Dit verbaas my altyd hoe baie s****t Afrikanermans kan kwytraak,veral as hulle
dit in die middel van die dag op company time doen.
Geen wonder dit was die Voortrekkervroue wat die waens stuk stuk
oor die Drakensberge moes dra nie. Die manne was te besig met hulle
kwinkslae langs die vuur laat in die oggend nog. Ongelukkig is hulle
nasate nou in die oostelike deel van die land - dis daar waar die
tradisie voortgesit word.

Gloudina
Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #27953 is 'n antwoord op boodskap #27941] Vr, 12 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dries Venter wrote:
> En verwyder
> jouself ook sommer uit Kanada uit, jy is nie 'n "first nation" persoon nie,
> erger nog, hy is nie eens daar gebore nie, so eintlik behoort jy geen sê
> daar te hê nie. Jy roem mos so dat julle Duitsers as voorouers het, hoekom
> gaan julle nie terug Duitsland toe nie?

Verkeerd Dries - har man het eintlik Joodse voorsate - dus moet sy
Israel toe gaan. Oeps - dis mos die hoof muishond vvan die wêreld op
die oomblik dan nie - hulle onderdruk mos die Palestyne en Arabiere en
steel hulle grond! Maar dan was Jacob mos eintlik van een van die
eerste nasies van daar waar die Arabiere nou hulle olie uit die grond
uittap en die wêreld besoedel. So eintlik - as ons nou mooi kyk is
Gloudina eintlik 'n Petroleum Sheik!
Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #27954 is 'n antwoord op boodskap #27941] Vr, 12 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Wat kan ons sê?
>
>> ons sal almal op die
>> Johannesburg lughawe wees om jou met 'n toi toi en boerewors roll te
>> verwelkom! Alles is vergewe!
>
>> Vriendelike groete en felisitasies
>> Jou goeie en ewigdurende vriend en kameraad
>> Lou
>
> My dierbare Lou, vanwaar die skielike toegeneentheid.Skuldige gewete?
>
> Gloudina

Jy is al weer reg Gloudina - soos gewoonlik weet jy heelwat beter wat
ins SA aangaan as ons wat hier bly. Niks soos afstand om mens te laat
beter sien nie! Maar dan is jy natuurlik die uitsondering - Francois het
duidelik nie die insig in Kanadese sake wat jy in SA sake het nie -
duidelik is sy visie versteur deur die feit dat hy onlangs daar was!

Voor jy kom oefen jou Toi Toi - spring op die linker voet, regter been
opgetrek, een twee drie. Nou verander bene - 1 2 3 op die regter - nou
verander bene. Ok nou stap twee - se HOES elke keer as jy bene verander-
HOES! 123 HOES 123 HOES!

O ja wanneer gaan julle bleddie Kanadese om verkoning vra vir julle rol
in die Anglo Boere oorlog? Liesbet het so pas 'n half gemompelde PC 'Ek
is jammer' laat hoor. So julle vooruitstrewende Kanades sal sekere nie
te ver agter julle Queen wees nie of wat sê ek alles?

Cheers
Lou
Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #27968 is 'n antwoord op boodskap #27941] Sa, 13 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Francois de Wet"
wrote:
> Wel ek is nie een om my eie beul te blaas nie, maar lyk my ek het
> al iets
> uitgerig met Binnelandse Sake.
> Was eergister by Pretoria kantoor om Mev. se visa te hernu toe
> hulle vra
> wanneer ons die versoek vir permanente verblyf gaan plaas.
> Ek seg toe "Sodra as wat die koste van R 10 020.00 verdwyn." Uit
> die bloete
> sê hulle daar is 'n interne opdrag wat sê die koste is
> vrygeskeld vir die
> wat met SA burgers getroud is.
> Ek vertrou hulle so ver as wat ek hulle kan sien, so ek sal sien
> wat gebeur
> die 19de.
> Ta
> Francois

Half gewonne voor die helfte van November. :) Met geluk is die aansoek
voldoen voor die einde van November. :)

Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #27976 is 'n antwoord op boodskap #27941] Ma, 15 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Dries Venter wrote:
>>> En verwyder
>>> jouself ook sommer uit Kanada uit, jy is nie 'n "first nation" persoon nie,
>>> erger nog, hy is nie eens daar gebore nie, so eintlik behoort jy geen sê
>>> daar te hê nie. Jy roem mos so dat julle Duitsers as voorouers het, hoekom
>>> gaan julle nie terug Duitsland toe nie?
>>
>> Verkeerd Dries - har man het eintlik Joodse voorsate - dus moet sy
>> Israel toe gaan. Oeps - dis mos die hoof muishond vvan die wêreld op
>> die oomblik dan nie - hulle onderdruk mos die Palestyne en Arabiere en
>> steel hulle grond! Maar dan was Jacob mos eintlik van een van die
>> eerste nasies van daar waar die Arabiere nou hulle olie uit die grond
>> uittap en die wêreld besoedel. So eintlik - as ons nou mooi kyk is
>> Gloudina eintlik 'n Petroleum Sheik!
>
> Dit verbaas my altyd hoe baie s****t Afrikanermans kan kwytraak,veral as hulle
> dit in die middel van die dag op company time doen.
> Geen wonder dit was die Voortrekkervroue wat die waens stuk stuk
> oor die Drakensberge moes dra nie. Die manne was te besig met hulle
> kwinkslae langs die vuur laat in die oggend nog. Ongelukkig is hulle
> nasate nou in die oostelike deel van die land - dis daar waar die
> tradisie voortgesit word.
>

Weereens hang jou onderrok uit Gloudina - jy mag seksisties wees maar
ander nie? Lighten up - kry 'n lewe - kom bietjie uit!

So gaan julle Kanada om verskoning vra vir julle deel aan die Anglo
Boere Oorlog of nie?
Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #27977 is 'n antwoord op boodskap #27941] Ma, 15 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> So gaan julle Kanada om verskoning vra vir julle deel aan die Anglo
> Boere Oorlog of nie?

Laat ek nou mooi verstaan. Moet ons vir Kanada om verskoning vra
vir ons deel in die Anglo-Boere Oorlog? Jy bedoel ek moet vir die
Kanadese oudsoldate om verskoning vra dat Suid-Afrikaners op hulle
geskiet het? My liewe Lou, ek dink nie dis nodig nie. (Daar is nou 'n
uitstalling in die Oorlogsmuseum in Ottawa oor die Anglo-Boereoorlog.)

Miskien bedoel jy of Kanada om verskoning gaan vra vir hulle aandeel
aan die gevegte in die Anglo-Boereoorlog? Nee, Kanada het genoeg
griewe van hulle eie teen die koloniale setlaars wat die wereld hier van
talle Kanadese kom afvat het. Het jou voorvaders al verskoning gevra
vir die grond wat hulle vir eeue van die eerste nasies van Suid-Afrika
afgevat het? Jy moet oppas whitey/setlaar uit Europa/oorspronklikes
sitter om die vleespotte, dat jy nie jou mond teveel rek oor die kwessie
van "om verskoning vra" nie. In die lang lyn van mense wat om verskoning
moet vra vir alles en nog wat, staan die wit europese setlaars in SA taamlik
voor in die ry.

Amakeia
Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #27992 is 'n antwoord op boodskap #27941] Di, 16 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> So gaan julle Kanada om verskoning vra vir julle deel aan die Anglo
>> Boere Oorlog of nie?
>
> Laat ek nou mooi verstaan. Moet ons vir Kanada om verskoning vra
> vir ons deel in die Anglo-Boere Oorlog? Jy bedoel ek moet vir die
> Kanadese oudsoldate om verskoning vra dat Suid-Afrikaners op hulle
> geskiet het? My liewe Lou, ek dink nie dis nodig nie. (Daar is nou 'n
> uitstalling in die Oorlogsmuseum in Ottawa oor die Anglo-Boereoorlog.)

Haai Gloudina - jy het toe 'n sin vir humor!

>
> Miskien bedoel jy of Kanada om verskoning gaan vra vir hulle aandeel
> aan die gevegte in die Anglo-Boereoorlog? Nee, Kanada het genoeg
> griewe van hulle eie teen die koloniale setlaars wat die wereld hier van
> talle Kanadese kom afvat het.

Umm - het hulle al vir die indiane om verkoning gevra vir die misdrywe
teen hulle? Wat nog steeds voortgaan?

> Het jou voorvaders al verskoning gevra
> vir die grond wat hulle vir eeue van die eerste nasies van Suid-Afrika
> afgevat het? Jy moet oppas whitey/setlaar uit Europa/oorspronklikes
> sitter om die vleespotte, dat jy nie jou mond teveel rek oor die kwessie
> van "om verskoning vra" nie. In die lang lyn van mense wat om verskoning
> moet vra vir alles en nog wat, staan die wit europese setlaars in SA taamlik
> voor in die ry.
>

Wel Gloudina as iemand wat reeds op twee vastelande setlaar gespeel het
staan jy seker byna heel eerste om verskoning te vra?

Persoonlik dink ek die om verskoning vraery is sommer 'n klomp PC tjol -
maar ek sien ander dag dat die Canadian Mounted rifles lekker op hulle
moer gekry het by Spioekop! TOe dag ek maar net ek sal sien of jy PC
genoeg is om verskoning te vra. Blykbaar nie?
Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #28039 is 'n antwoord op boodskap #27941] Do, 18 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger,

Glad nie so maklik nie, ek reken dit sal nog ses maande vat voor hulle 'n
antwoorde kan gee. Die aansoek moet eers van bakboord na stuurboord gestuur
word.

Hulle behoort eintlik 'n antwoord te kan gee op die volume papier wat hulle
voor vra, sal maar sien wat mo^re gebeur.

Dit was 'n jaar en 6 dae vandat sy hier geland het , so dit was glad nie
spoedig nie.

Francois

reisiger wrote in message ...
> In article , "Francois de Wet"
> wrote:
>> Wel ek is nie een om my eie beul te blaas nie, maar lyk my ek het
>> al iets
>> uitgerig met Binnelandse Sake.
>> Was eergister by Pretoria kantoor om Mev. se visa te hernu toe
>> hulle vra
>> wanneer ons die versoek vir permanente verblyf gaan plaas.
>> Ek seg toe "Sodra as wat die koste van R 10 020.00 verdwyn." Uit
>> die bloete
>> sê hulle daar is 'n interne opdrag wat sê die koste is
>> vrygeskeld vir die
>> wat met SA burgers getroud is.
>> Ek vertrou hulle so ver as wat ek hulle kan sien, so ek sal sien
>> wat gebeur
>> die 19de.
>> Ta
>> Francois
>
>
> Half gewonne voor die helfte van November. :) Met geluk is die aansoek
> voldoen voor die einde van November. :)
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Geveg half gewonne ! [boodskap #28040 is 'n antwoord op boodskap #27941] Do, 18 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger,

Glad nie so maklik nie, ek reken dit sal nog ses maande vat voor hulle 'n
antwoorde kan gee. Die aansoek moet eers van bakboord na stuurboord gestuur
word.

Hulle behoort eintlik 'n antwoord te kan gee op die volume papier wat hulle
voor vra, sal maar sien wat mo^re gebeur.

Dit was 'n jaar en 6 dae vandat sy hier geland het , so dit was glad nie
spoedig nie.

Francois

reisiger wrote in message ...
> In article , "Francois de Wet"
> wrote:
>> Wel ek is nie een om my eie beul te blaas nie, maar lyk my ek het
>> al iets
>> uitgerig met Binnelandse Sake.
>> Was eergister by Pretoria kantoor om Mev. se visa te hernu toe
>> hulle vra
>> wanneer ons die versoek vir permanente verblyf gaan plaas.
>> Ek seg toe "Sodra as wat die koste van R 10 020.00 verdwyn." Uit
>> die bloete
>> sê hulle daar is 'n interne opdrag wat sê die koste is
>> vrygeskeld vir die
>> wat met SA burgers getroud is.
>> Ek vertrou hulle so ver as wat ek hulle kan sien, so ek sal sien
>> wat gebeur
>> die 19de.
>> Ta
>> Francois
>
>
> Half gewonne voor die helfte van November. :) Met geluk is die aansoek
> voldoen voor die einde van November. :)
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Vorige onderwerp: EO or Ibis AIr
Volgende onderwerp: B & B Muizenberg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 19:50:42 MGT 2024