Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "landskap" van GERT VLOK NEL
"landskap" van GERT VLOK NEL [boodskap #27924] Wo, 10 November 1999 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

landskap
Gert Vlok Nel

o Here wolkies die maan
ons huis kerk paul sauerstraat die pad na die dam
skool poskantoor pad
mm daai huis pad
pad
spoorwegwerf motorhek
pad
pad
dam: die dun lyk
van Kosie April
Re: "landskap" van GERT VLOK NEL [boodskap #27929 is 'n antwoord op boodskap #27924] Do, 11 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca wrote:
> landskap
> Gert Vlok Nel
> o Here wolkies die maan
> ons huis kerk paul sauerstraat die pad na die dam
> skool poskantoor pad
> mm daai huis pad
> pad
> spoorwegwerf motorhek
> pad
> pad
> dam: die dun lyk
> van Kosie April

Wanneer is die gedig geskrywe, Gloudina? Het 'n kultus laat onstaan met
die gebruik van al die P's. Van Presteer tot by Pie-Pie.

Die media hou nogal van Prag en Praal. :) En die lae inkomste groep kry
hulle huise - 2 tot 4 slaapkamers nogal. Baie dankie. :) Onthou asb.
Tembisa ook. Sal dit inniglik waardeer.

Moet sê ek het 'n ordentlike woordeboek - dit bevat nie lelike woorde
wat met 'n P begin van die Afrikaanse kant nie. :) Nou toe nou. :)

Re: "landskap" van GERT VLOK NEL [boodskap #27946 is 'n antwoord op boodskap #27924] Vr, 12 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

reisiger wrote:

> Wanneer is die gedig geskrywe

Dis uit "om te lewe is onnatuurlik" wat in 1993 gepubliseeris. Ek wonder of hy
al 'n tweede bundel gepubliseer het?

Gloudina
Re: "landskap" van GERT VLOK NEL [boodskap #27947 is 'n antwoord op boodskap #27924] Vr, 12 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Nov 1999 02:57:29 GMT, @sympatico.ca wrote:
Vorige onderwerp: Re: Geveg half gewonne !
Volgende onderwerp: Re: Delportshoop se dinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 13:04:46 MGT 2024