Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 666 en 999 - Sien julle wat ek sien?
666 en 999 - Sien julle wat ek sien? [boodskap #27751] Do, 28 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag almal wat hier lees, bydrae, asook die anoniemes gelukwens
vir die drievoudige super super ondersteuning aan ons Paradys. :)))
Veral wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar
drievoudig komplimenteer vir die super diens wat gelewer word aan al
die Pilare van ons Paradys. :) Hierdie super bydrae maak lewe in die
Nuwe Suid Afrika 'n plesier om in te leef. :) Veral die ondersteuning
tydens die Urine Terapie bespreking - dit was voor 6 September gepos.
En nog baie meer. :) Byvoortbaat baie dankie. Dit word inniglik wardeer.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om
eksponensieel te groei. Verstaan enige advies hier word gegee in die
gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor U kyk na die volgende Numerologiese Berekenings. En kyk of U
sien wat ek sien.

6/9/1966 - 666 - Verwoerd se moord
9/9/1999 - 999 - Urine Terapie is bekend in die Nuwe Suid Afrika.

666 is 999 omgekeer. Sien dit nou eers raak. Die HNP het laat weet voor
die Eerste Demokratiese Verkiesing die situasie kan omgekeer word. Dit
is d.m.v. 'n New Ager - wil dit dubbeld weer beklemtoon - d.m.v. 'n
New Ager - gedoen.

Die feit van die saak is, hy aanbid God in enige plek van aanbidding -
Tempel, Kerk, Meditasie groep, saam met Hindoes, Boeddhiste, in 'n
Moskee, ens. Enige plek. Een God, enige godsdiens. Word ook deur Spirit
Guides ondersteun.

Wat vandag aanskou word, is die resultaat van 'n besluit wat geneem is
toe hy 21 jaar oud was. Om die Nuwe Suid Afrika vandag te help na 'n
beter toekoms. Het dit stilgehou al die tyd. En het die politiek
dopgehou terwyl hy in die New Age ontwikkel het. Die New Age pad is
begin toe hy 20 jaar oud was. Wat julle vandag aanskou, is die
resultaat daarvan. Die HNP het net die fondament gebou. Die New Age die
mure en vensters, en Shri Sathya Sai Baba het die dak opgesit. Wie dink
nou nog hy is regs?

Die Academy of Future Science, het 'n slagspreuk:

Kodoish Kodoish Kodoish Adonai 'Tsebayoth. Dit moet 12, 24 of 36 keer
herhaal word.
Bg. vers se begin letters is KKKAT. Die vers is die drie Heilige Name
van God - Kodoish, Kodoish, Kodoish.

In Numerologie is die K se waarde 11. KKK = 11 + 11 + 11 = 33. 3+3 = 6.
6 omgekeer is 9.

KKK is 6 of 9.

KKK A-T: Sien julle wat ek sien?

Doelgerigte persone kan enigiets bereik. :)

Word ‘n magiese pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Een vir almal en Almal vir een. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Onbaatsugtige
diens waarborg die beste geluk. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)))

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: 666 en 999 - Sien julle wat ek sien? [boodskap #27811 is 'n antwoord op boodskap #27751] Di, 02 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

reisiger wrote:

> In Numerologie is die K se waarde 11. KKK = 11 + 11 + 11 = 33. 3+3 = 6.
> 6 omgekeer is 9.
>
> KKK is 6 of 9.
>
> KKK A-T: Sien julle wat ek sien?

Verduidelik, asseblief.
Re: 666 en 999 - Sien julle wat ek sien? [boodskap #27812 is 'n antwoord op boodskap #27751] Di, 02 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SPECTROLAB[1]  is tans af-lyn  SPECTROLAB[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Nee ! Wat sien jy ??

@sympatico.ca wrote in article ...
> reisiger wrote:
>
>> In Numerologie is die K se waarde 11. KKK = 11 + 11 + 11 = 33. 3+3 = 6.
>> 6 omgekeer is 9.
>>
>> KKK is 6 of 9.
>>
>> KKK A-T: Sien julle wat ek sien?
>
> Verduidelik, asseblief.
>
Re: 666 en 999 - Sien julle wat ek sien? [boodskap #27813 is 'n antwoord op boodskap #27751] Di, 02 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> In article , @sympatico.ca wrote:
>> reisiger wrote:
>>> In Numerologie is die K se waarde 11. KKK = 11 + 11 + 11 = 33.
>> 3+3 = 6.
>>> 6 omgekeer is 9.
>>>
>>> KKK is 6 of 9.
>>>
>>> KKK A-T: Sien julle wat ek sien?
>> Verduidelik, asseblief.
> Jammer, Gloudina - speel met groot vuur as ek dit doen.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Miskien, miskien nie.

Re: 666 en 999 - Sien julle wat ek sien? [boodskap #27814 is 'n antwoord op boodskap #27751] Di, 02 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca wrote:
> reisiger wrote:
>> In Numerologie is die K se waarde 11. KKK = 11 + 11 + 11 = 33.
> 3+3 = 6.
>> 6 omgekeer is 9.
>>
>> KKK is 6 of 9.
>>
>> KKK A-T: Sien julle wat ek sien?
> Verduidelik, asseblief.

Jammer, Gloudina - speel met groot vuur as ek dit doen.

Re: 666 en 999 - Sien julle wat ek sien? [boodskap #27914 is 'n antwoord op boodskap #27751] Di, 09 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Spectro"
wrote:
> Nee ! Wat sien jy ??
> @sympatico.ca wrote in article ...
>> reisiger wrote:
>>
>>> In Numerologie is die K se waarde 11. KKK = 11 + 11 + 11 = 33.
> 3+3 = 6.
>>> 6 omgekeer is 9.
>>>
>>> KKK is 6 of 9.
>>>
>>> KKK A-T: Sien julle wat ek sien?
>>
>> Verduidelik, asseblief.
>>
>>

As jy dit sien, sien jy dit.

Wat baie meer saak maak:

'n New Age voëltjie het met 'n groen takkie in sy bek by die "Ark"
aangekom, en "Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms"
hier gepos. Bestudeer die hele artikel. Dit is baie belangrik om dit te
verstaan, en uit te voer. Dit is hoe die Nuwe SA in 'n kersboom kan
verander word.

Die New Age het toe David Icke uitoorlê. :)

In die spel tussen die Leuen en die Waarheid wen die Waarheid altyd die
Laaste rondte. Onthou dit. :)))

Re: 666 en 999 - Sien julle wat ek sien? [boodskap #27915 is 'n antwoord op boodskap #27751] Di, 09 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Die New Age het toe David Icke uitoorlê. :)

Bg. stelling is verkeerd. Icke verduidelik die stelsel. Maar die punt
is die piramide moet behoue bly. En d.m.v. die advies hoe om met die
ANC saam te werk, is daar baie voordele. Ondersteun die stelsel, en die
stelsel sal na 'n mens se belange omsien.

> In die spel tussen die Leuen en die Waarheid wen die Waarheid
> altyd die
> Laaste rondte. Onthou dit. :)))

Skrap asb. bg. stelling. Dit is vals. Niemand lieg hier nie. Vra groot
onverskoning.

Die formule om met die ANC saam te werk, is 'n verlengstuk van JFK se
Politieke Filosofie, aangepas in die Nuwe SA samelewing.

Vorige onderwerp: Johannesburg
Volgende onderwerp: Re: Selected immigration news
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:14:18 MGT 2024