Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Selected immigration news
Re: Selected immigration news [boodskap #27885 is 'n antwoord op boodskap #27824] Vr, 05 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil my nie juis inmeng met hierdie onderwerp nie, maar
wil net byvoeg dat ek op n keer vir Graca Machel ontmoet het,
(saam met
haar man, onse Madiba) en ek het net die hoogste lof vir haar.
Sy is n warm,
sjarmante, onopgesmukte intelligente vrou, en sy het met my
gestaan
en gesels asof ons jarelange vriendinne was, en ons het mekaar
glad
nie geken nie. So moenie so gou oordeel nie.

Pat

Francois de Wet wrote in article
...
> Jimmie,
>
> Dit was vir Graca (the eating, drinking, partying wine) Machel wat ek
> "Frankenstein bride" genoem het, nie Gloudina nie. Ek weet nie so mooi wat
> sy is nie.
>
> Ek sal na my "random insult generator " moet gaan kyk .
>
> Francois de Wet
>
> Jimmie wrote in message
...
>> Om jou siek ou opinies in Afrikaans te hoor is nog sieker, huigelaar. Kyk
>> net na jou inflamatoriese woordkeuses. Dis getuig van die swakste smaak
>> denkbaar.
>> Om jou 'n bruid van Frankenstein te noem, was 'n kompliment! nie 'n
>> belediging nie.
>> Get a life!!!!!!!
>>
>> @sympatico.ca wrote:
>>
>>> 'nAfrikaanse nuusgroep 'n nuusgroep vir Afrikaans, of is dit 'n nuusgroep
>>> waarop Afrikaners maar hulle siek ou opinies in Engels kan uitspoeg.
>>> My kinders is Kanadese, tweetalig in die twee amptelike
landstale.
>>
>
Re: Selected immigration news [boodskap #27886 is 'n antwoord op boodskap #27824] Vr, 05 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Inteendeel. Jy preek dat die spoeg spat vir Afrikaners in Suid-Afrika
>> oor "handhawing" van Afrikaans, terwyl jy en jou Afrikaanse man
>> Kanadese kinders voortbring op Frans en Engels.
>
> My man is nie "Afrikaans" nie. Hy is 'n langstaande Kanadese burgeren
> identifiseer hom nie meer met "Afrikaners" nie. Los my kinders
> ook uit. Hulle is ook almal Kanadese burgers. Maar as SA burgers
> sit en die piep kry oor die manier waarop Afrikaans nou skielik nie
> meer die hoofrol speel in 'n land van 40 miljoen, waarvan skaars
> vyf miljoen Afrikaans-sprekend is, dan kan ek die piep kry wanneer
> een van daardie Kanadese burgers op Engels op 'n Afrikaanse nuus-
> groep sy opinies in Engels sit en verkondig. Ek is geinteresseerd in
> Afrikaans en die welsyn van die Afrikaanse nuusgroep, sien. As jy
> en ander soos jy goedpraat wat ons vriend Francois op hierdie
> nuusgroep doen, sal ek moet ophou om hierdie nuusgroep te lees.
> Is dit wat jy probeer bereik?
>
> Gloudina
>

As jy Engels op die nuusgroep praat is dit OK maar ander mag nie? Wie
het afgesterf en jou tot moderator verklaar. Solank mense Engels praat
en met jou saamstem is dit reg maar wee hulle as dit nie met die
amptelike Gloudina beleid saamstem nie.

Ek dink, soos Leendert, charity starts at home. Leer jou kinders
Afrikaans praat voor jy vir ander preek oor watter taal hul mag praat.
Die welsyn van Afrikaans behels ondermeer om die taal tuis te praat met
jou Kandese :) afrikaanse man. As almal soos jy redeneer sal Afrikaans
spoedig vedwyn.
Re: Selected immigration news [boodskap #27887 is 'n antwoord op boodskap #27824] Vr, 05 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Thys de Wet wrote:

> Thys vannie wysie af (klink darem nog nie soos Reisiger mey Pilare van
> WatOokAl nie)

Hoe seker is jy Thys?

Gloudina
Re: Selected immigration news [boodskap #27890 is 'n antwoord op boodskap #27824] Sa, 06 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Francois,

Dan het jy mos niks verkeerd gedoen nie. Dit het mos in die groepe beland waar
jy dit wou hê. En, dit nogal in die taal waar dit toelaatbaar is. Naamde -
Engels in die groep "soc.culture.south-africa". Die een wat wel 'n fout (of 'n
moerse blabs) begaan is die wat gekla het omdat jy dit reg gedoen het. Wat sê
Kanadees piep hoor ek
dan van die kantlyn af. Of, kan sy nie lees nie. Miskien is daar 'n paar mense
wat eers op lees lesse moet gaan voor hulle hier mag pos ;-)

Ernest

Francois de Wet skryf in boodskap news:3822ad1f$0$29850@helios.is.co.za...
> Ernest,
>
> Die kruis pos na "soc.culture.south-africa" is seker my fout want ek het dit
> oorspronklik na beide gestuur.
>
> Min mense het seker gekyk na watter groepe ek gepos het voordat hulle
> geantwoord het nie.
Re: Selected immigration news [boodskap #27893 is 'n antwoord op boodskap #27824] So, 07 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LALWANI's  is tans af-lyn  LALWANI's
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On 1999-11-03 @sympatico.ca said:

>Newsgroups: soc.culture.south-africa,soc.culture.south-africa.
^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
>afrikaans

>Ek objekteer teen jou beledigende en agteraf aanmerkings in hierdie
>nuusgroep in Engels. Ons moet tot vervelens hoor van jou griewe teen
>'n staatsdepartement. Maar as ons, in 'n Afrikaanse nuusgroep, ook
>nog jou griewe in Engels moet lees, dan word dit te veel vir ons
>wat hoop dat Afrikaans nog 'n kans het om te lewe in Suid-Afrika,
>ten minste op 'n Afrikaanse nuusgroep. Kom julle almal, wat so
>daagliks rou oor die heengang van Afrikaans, byvoorbeeld in die
>regswese in SA, vertel vir Francois om erens anders te gaan
>droogmaak, of anders in Afrikaans op 'n Afrikaanse nuusgroep te
>skryf.

Gloudina [ enige verband met die handdoekvervaardiger? :-) ]

Jou klae geld ook vir ons lesers van 'n Engelse nuusgroep wat jou
griewe in Afrikaans moet lees. Jou boodskappe verskyn ook in
soc.culture.south-africa soos duidelik aangedui na bowe. Maak asseblief
gebruik van jou redakteur en verseker dat jou boodskappe net aan die
regte groep gestuur is.

Mooi bly
Don

Net-Tamer V 1.12 Beta - Test Drive
Re: Selected immigration news [boodskap #27894 is 'n antwoord op boodskap #27824] So, 07 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LALWANI's  is tans af-lyn  LALWANI's
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On 1999-11-04 gotr...@sprynet.com said:

>Newsgroups: soc.culture.south-africa,soc.culture.south-africa.
^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
>afrikaans

>Alhoewel hierdie 'n Afrikaanse nuusgroep is, beskou ek
>hierdie nuusgroep as 'n plekkie waar ek kan uitvind wat aangaan in
>SA en wat Suid-Afrikaners se houding is - 'n plekkie waar
>Suid-Afrikaners kan gesels. En as 'n stukkie nuus dan in Engels
>gegee word, dan is dit ook reg.

Julie

Asseblief tog! Jy pos wel in 'n Afrikaanse nuusgroep maar kyk bo en
sien dat jou boodskappe verskyn ook in 'n ander groep ..
soc.culture.south-africa .. waar die primere taal Engels is om vir
meeste deelnemers heeltemaal bestaanbaar te wees.

Klein gunsie asseblief ( jy en ander mense ook ) .. verseker dat
julle Afrikaanse boodskappe is net aan die een groep gestuur. Maak
kennis met jou redakteur. :-)

Don

Net-Tamer V 1.12 Beta - Test Drive
Re: Selected immigration news [boodskap #27895 is 'n antwoord op boodskap #27824] So, 07 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ed...@mweb.co.za wrote:
>
>
> On 1999-11-03 @sympatico.ca said:
>
>> Newsgroups: soc.culture.south-africa,soc.culture.south-africa.
> ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
>> afrikaans
>
>> Ek objekteer teen jou beledigende en agteraf aanmerkings in hierdie
>> nuusgroep in Engels. Ons moet tot vervelens hoor van jou griewe teen
>> 'n staatsdepartement. Maar as ons, in 'n Afrikaanse nuusgroep, ook
>> nog jou griewe in Engels moet lees, dan word dit te veel vir ons
>> wat hoop dat Afrikaans nog 'n kans het om te lewe in Suid-Afrika,
>> ten minste op 'n Afrikaanse nuusgroep. Kom julle almal, wat so
>> daagliks rou oor die heengang van Afrikaans, byvoorbeeld in die
>> regswese in SA, vertel vir Francois om erens anders te gaan
>> droogmaak, of anders in Afrikaans op 'n Afrikaanse nuusgroep te
>> skryf.
>
> Gloudina [ enige verband met die handdoekvervaardiger? :-) ]
>
> Jou klae geld ook vir ons lesers van 'n Engelse nuusgroep wat jou
> griewe in Afrikaans moet lees. Jou boodskappe verskyn ook in
> soc.culture.south-africa soos duidelik aangedui na bowe. Maak asseblief
> gebruik van jou redakteur en verseker dat jou boodskappe net aan die
> regte groep gestuur is.
>
> Mooi bly
> Don
>

Liewe Don,

Gestel nou ek aanvaar nie dat Engels die enigste taal is wat tuishoort
in soc.culture.south-africa nie?

Gestel ek dink dat Afrikaans (en Xhosa, wat ook al in daardie nuusgroep
gebruik is) ewe veel reg het om daar te verskyn - diende dat albei van
hulle ook ampstale in Suid-Afrika is?

Ek dink egter dat jou besware (en die van ander mense) teen die plasing
van Afrikaans in soc.culture.south-africa nogal 'n nuttige klein
demonstrasie is van die onverdraagsaamheid wat daar teenoor Afrikaans
bestaan.

Vriendelike groete, Leendert

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Selected immigration news [boodskap #27904 is 'n antwoord op boodskap #27824] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Francois de Wet wrote:

> Gloudina ,
>
> So jy reken daar is nie 'n drank en selfmoord probleem in die Kanadese
> reservate nie, volgende sal jy seker sê dat SA deesdae 'n veilige plek is
> om te bly.

So ek reken jy moet jou neus uit die sake van Kanadese hou, tot tyd enwyl jy 'n
Kanadese burger is. En dis net Kanadese whiteys wat rondloop
en praat oor die "selfmoord- en drankprobleem" op ALLE reservate. Net
soos die Kanadese whiteys ook moet kennis neem dat 'n Britse groep
vir die whitey regerings van Kanada beskuldig dat die besetting van Labrador
deur "Kanadese" soortgelyk is aan die besetting van Tibet deur die Chinese.

> Wat moet ek vir jou bring vir Kersfees, soek jy 'n bietjie appelkoos
> konfeit?
>

Nee, ek eet nie appelkooskonfeit nie. Wel appelkooskonfyt.

Gloudina
Re: Selected immigration news [boodskap #27905 is 'n antwoord op boodskap #27824] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina ,

So jy reken daar is nie 'n drank en selfmoord probleem in die Kanadese
reservate nie, volgende sal jy seker sê dat SA deesdae 'n veilige plek is
om te bly.

Wat moet ek vir jou bring vir Kersfees, soek jy 'n bietjie appelkoos
konfeit?

Francois

@sympatico.ca wrote in message
...
> Francois de Wet wrote:
>
>> reservate waar hulle die
>> benewelde inboorlinge van Kanada hou.
>>
>> Niks sleg gesê van hulle nie.
>>
>
> Francois, ek hoop jy kom nooit weer terug Kanadatoe nie. Ons kan sonder jou
> soort klaarkom.Jy was
> 'n gas hier in Kanada. Hoe durf jy die bevolking
> van Kanada so beswadder.
>
> Gloudina
>
Re: Selected immigration news [boodskap #27906 is 'n antwoord op boodskap #27824] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Let's Go Travel  is tans af-lyn  Let's Go Travel
Boodskappe: 27
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Francois de Wet skryf in boodskap news:3826e915$0$17984@helios.is.co.za...

Francois

Wil net vir jou sê n.a.v. van vorige korrespondensie, dat ek vanoggend 'n
faks ontvang het vanaf die Departement van Binnelandse Sake waarin ek
meegedeel is dat my kinders se paspoorte wel uitgereik gaan word. Dit is 'n
oneindige verligting ... dit lyk my dit het wel gehelp om orals geraas te
maak.

Julie
Re: Selected immigration news [boodskap #27907 is 'n antwoord op boodskap #27824] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die oorspronklike pos was geldig vir beide nuusgroepe, maar het gekies om
eerder oor die taal kwessie te praat as oor wat ek geplaas het.

Mens kan plaas wat jy wil, maar dit beteken nie dat jy 'n intelligente
antwoord sal kry nie.

Francois

>> Jou klae geld ook vir ons lesers van 'n Engelse nuusgroep wat jou
>> griewe in Afrikaans moet lees. Jou boodskappe verskyn ook in
>> soc.culture.south-africa soos duidelik aangedui na bowe. Maak
> asseblief
>> gebruik van jou redakteur en verseker dat jou boodskappe net aan die
>> regte groep gestuur is.
>>
>> Mooi bly
>> Don
>>
>
> Liewe Don,
>
> Gestel nou ek aanvaar nie dat Engels die enigste taal is wat tuishoort
> in soc.culture.south-africa nie?
>
> Gestel ek dink dat Afrikaans (en Xhosa, wat ook al in daardie nuusgroep
> gebruik is) ewe veel reg het om daar te verskyn - diende dat albei van
> hulle ook ampstale in Suid-Afrika is?
>
> Ek dink egter dat jou besware (en die van ander mense) teen die plasing
> van Afrikaans in soc.culture.south-africa nogal 'n nuttige klein
> demonstrasie is van die onverdraagsaamheid wat daar teenoor Afrikaans
> bestaan.
>
> Vriendelike groete, Leendert
>
.
Re: Selected immigration news [boodskap #27911 is 'n antwoord op boodskap #27824] Di, 09 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LALWANI's  is tans af-lyn  LALWANI's
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On 1999-11-07 oos...@geocities.com said:

>afrikaans:23442 In article , edbl@mweb.
>co.za wrote: >
>> On 1999-11-03 @sympatico.ca said:
>> >Newsgroups: soc.culture.south-africa,soc.culture.south-africa.
>> ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
>> >afrikaans
>>>Ek objekteer teen jou beledigende en agteraf aanmerkings in
>>>hierdie nuusgroep in Engels. Ons moet tot vervelens hoor
>>>van jou griewe teen n staatsdepartement. Maar as ons, in
>>>'n Afrikaanse nuusgroep, ook nog jou griewe in Engels moet
>>>lees, dan word dit te veel vir ons wat hoop dat Afrikaans
>>>nog 'n kans het om te lewe in Suid-Afrika, ten minste op 'n
>>>Afrikaanse nuusgroep. Kom julle almal, wat so daagliks rou
>>>oor die heengang van Afrikaans, byvoorbeeld in die regswese
>>>in SA, vertel vir Francois om erens anders te gaan droogmaak,
>>>of anders in Afrikaans op 'n Afrikaanse nuusgroep te skryf.

>> Gloudina [ enige verband met die handdoekvervaardiger? :-) ]
>> Jou klae geld ook vir ons lesers van 'n Engelse nuusgroep wat jou
>> griewe in Afrikaans moet lees. Jou boodskappe verskyn ook in
>> soc.culture.south-africa soos duidelik aangedui na bowe. Maak
>> asseblief gebruik van jou redakteur en verseker dat jou
>> boodskappe net aan die regte groep gestuur is.
>> Mooi bly
>> Don

>Liewe Don,

>Gestel nou ek aanvaar nie dat Engels die enigste taal is wat
>tuishoort in soc.culture.south-africa nie?

>Gestel ek dink dat Afrikaans (en Xhosa, wat ook al in daardie
>nuusgroep gebruik is) ewe veel reg het om daar te verskyn - diende
>dat albei van hulle ook ampstale in Suid-Afrika is?

Liewe Leendert ( 'n mens wie vir my baie bekend is ),

Ek het geen probleem met daardie stelling oor taalgebruik, mits die
inhoud van die boodskappe konsekwent met die groep se doeleindes is. Wat
my pla ( eerder irriteer ) is diegene wie te lui is om ng addresse te
redigeer as dit duidelik is dat die pos behoort nie in enige spesifieke
pos nie. En op daardie manier die slordigheid van onbeperkte " cross
posting " te vergroot.

In hierdie geval die woorde " in 'n Afrikaanse nuusgroep ",
" Afrikaanse nuusgroep " ens. is orals deur verskeie deelnemers
gebruik. Soc.culture.south-africa is nie " 'n Afrikaanse nuusgroep " nie
( nie spesifiek nie ) en al wat ek vra is dat mense sulke spesifieke
Afrikaanse boodskappe tot die Afrikaanse groep beperk.

Gebruik maar enige taal in soc.culture.south-africa .. ek het geen
beswaar daarteen. Maar met 'n onbeperkte wereldwyd lesenskap maak dit
nie meer sin nie om 'n gemene taal soos Engels te gebruik om heeltemaal
verstaanbaar te wees?

>Ek dink egter dat jou besware (en die van ander mense) teen die
>plasing van Afrikaans in soc.culture.south-africa nogal 'n nuttige
>klein demonstrasie is van die onverdraagsaamheid wat daar teenoor
>Afrikaans bestaan.

Ek moet maar meer gebruik maak van " smileys ".:-) Jy lees te veel
agter my woorde. Onverdraagsaam teenoor Afrikaans is ek nie ..
eerder teenoor slordige " cross posting " en gebrek aan net etiket.

Groete
Don

Net-Tamer V 1.12 Beta - Test Drive
Re: Selected immigration news [boodskap #27912 is 'n antwoord op boodskap #27824] Di, 09 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> So ek reken jy moet jou neus uit die sake van Kanadese hou, tot tyd enwyl jy 'n
> Kanadese burger is.

My liewe Gloudina

Lees jy ooit wat jy skryf so tussen die skuim bolle deur? Francois moet
as SA burger sy neus uit Kanda se sake hou ... wat is verkeerd met die
prentjie?
Re: Selected immigration news [boodskap #27919 is 'n antwoord op boodskap #27824] Wo, 10 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Francois de Wet wrote:

> Gloudina,
>
> Waar val jy nou weer uit die bus uit ? Ek het 'n belang in die welvaart van
> beide Kanada en SA, net soos jy, maar somtyds wonder ek oor jou
> belangstelling in SA. So wie gee jou die reg om te se ek moet my neus uit
> Kanada se sake hou ? Aangesien jy jouself die reg toegeken het sê ek nou jy
> moet jou neus uit SA se sake hou.
>

Sit en vertel ek vir jou hoe dronk die mense in SA is? Sit ek en sonder
een groep van die bevolking op 'n rassistiese manier uit en vertel hoe
besope hulle altyd is? Sien jy die prentjie - jy kom kuier in 'n ander
mens se land en bevuil die nuusgroep met rassistiese opmerkings oor
Kanada. Dan gaan jy terug na jou eie land en sit en bevuil die nuusgroep
met opmerkings oor die regering daar (wat ook gekritiseer word omdat
hulle nou nie die regte kleur meer het nie.) Het jy geprotesteer voor 1990
oor die kondisies waarin die toentertydse regering mense gelaat het? Kom,
wees eerlik, jy was toe al 'n groot seun.

Gloudina
Re: Selected immigration news [boodskap #27920 is 'n antwoord op boodskap #27824] Wo, 10 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Waar val jy nou weer uit die bus uit ? Ek het 'n belang in die welvaart van
beide Kanada en SA, net soos jy, maar somtyds wonder ek oor jou
belangstelling in SA. So wie gee jou die reg om te se ek moet my neus uit
Kanada se sake hou ? Aangesien jy jouself die reg toegeken het sê ek nou jy
moet jou neus uit SA se sake hou.

Francois

@sympatico.ca wrote in message
...
> Francois de Wet wrote:
>
>> Gloudina ,
>>
>> So jy reken daar is nie 'n drank en selfmoord probleem in die Kanadese
>> reservate nie, volgende sal jy seker sê dat SA deesdae 'n veilige plek is
>> om te bly.
>
> So ek reken jy moet jou neus uit die sake van Kanadese hou, tot tyd enwyl jy 'n
> Kanadese burger is. En dis net Kanadese whiteys wat rondloop
> en praat oor die "selfmoord- en drankprobleem" op ALLE reservate. Net
> soos die Kanadese whiteys ook moet kennis neem dat 'n Britse groep
> vir die whitey regerings van Kanada beskuldig dat die besetting van Labrador
> deur "Kanadese" soortgelyk is aan die besetting van Tibet deur die Chinese.
>
>> Wat moet ek vir jou bring vir Kersfees, soek jy 'n bietjie appelkoos
>> konfeit?
>>
>
> Nee, ek eet nie appelkooskonfeit nie. Wel appelkooskonfyt.
>
> Gloudina
>
Re: Selected immigration news [boodskap #27921 is 'n antwoord op boodskap #27824] Wo, 10 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
@sympatico.ca wrote:
> Francois de Wet wrote:
>
>> Gloudina,
>>
>> Waar val jy nou weer uit die bus uit ? Ek het 'n belang in die welvaart van
>> beide Kanada en SA, net soos jy, maar somtyds wonder ek oor jou
>> belangstelling in SA. So wie gee jou die reg om te se ek moet my neus uit
>> Kanada se sake hou ? Aangesien jy jouself die reg toegeken het sê ek nou jy
>> moet jou neus uit SA se sake hou.
>>
>
> Sit en vertel ek vir jou hoe dronk die mense in SA is?

Erger: jy skel hulle uit vir varke.

> Sit ek en sonder
> een groep van die bevolking op 'n rassistiese manier uit en vertel hoe
> besope hulle altyd is?

Erger: jy vertel aanmekaar hoe naief hulle is en hoe hulle deur
buitelanders aan die neus gelei word.

> Sien jy die prentjie - jy kom kuier in 'n ander
> mens se land en bevuil die nuusgroep met rassistiese opmerkings oor
> Kanada. Dan gaan jy terug na jou eie land en sit en bevuil die nuusgroep
> met opmerkings oor die regering daar (wat ook gekritiseer word omdat
> hulle nou nie die regte kleur meer het nie.) Het jy geprotesteer voor 1990
> oor die kondisies waarin die toentertydse regering mense gelaat het? Kom,
> wees eerlik, jy was toe al 'n groot seun.

Het _jy_ geprotesteer voor 1990, Gloudina? Nee. Jy het nog voor 1969
lekker jou salarissie getrek en geskinder oor die skoolhoof se vrou.

Sies, man!

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: 666 en 999 - Sien julle wat ek sien?
Volgende onderwerp: Aan Gloudina: Re opstanding van die vlees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 04:09:19 MGT 2024