Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor en weer gekruisde pos
Oor en weer gekruisde pos [boodskap #27892] So, 07 November 1999 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
As iemand beide groepe
(afrikaans en south african) dek in n boodskap, waarsku dan asb.
net
vir ons, sodat ons dit kan uitvee voor ons antwoord. Ons kla
as
ander mense oorpos na ons toe met non-spesifieke onderwerpe
(soos die
sot wat wil hê ons moet vrouens van ander kulture ontmoet :-)),
kom ons
doen nie dieselfde nie.

Net n voorstel

Pat
Re: Oor en weer gekruisde pos [boodskap #27901 is 'n antwoord op boodskap #27892] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Ernest Bessinger wrote:

> Pat,
> Die stelling wat jy voortbring klink asof dit die verantwoordlikheid is vir
> iemand om jou te waarsku wat sy/haar bedoelings is. Is dit nie jou
> verantwoordelikheid om voordat jy met satyn skoentjies (of is dit nou boots
> and all) inspring en almal die skuld op laai, eers dink, absorbeer, en dan
> weer lees nie? Dit word tog so op netiquete verlang. Daar word dit baie mooi
> gevra dat jy mooi moet lees oor wat die steller geskryf het (insluitende kruis
> pos of heen en weer pos). En. as jy nie verstaan nie, weer te vra. Of, is jy
> nou besig om die vergestelde te herskryf? Vra net?
>

Wel, Meneer Bessinger, ek het mooi gelees wat Francois de Wet in die
stuk onder bespreking kwyt geraak het. Ek het nie daarvan gehou dat
hy my naam in 'n gekruisposte stuk bo-aan genoem het nie, en ek het
nie daarvan gehou dat die agteraf opmerkings van hom oor Graca Machel
ons Afrikaanse nuusgroep kom bevuil het nie. Ek dink die onus is op
Francois de Wet om op die Afrikaanse nuusgroep ten minste se opinies
in Afrikaans uit te spreek. Anders neem Francois de Wet se (nie vreeslike
goeie Engels) die Afrikaanse nuusgroep in.
Neem ook in ag dat nie alle nuuslesers vir jou wys of die dinge gekruispos
is of nie. My vorige Microsoft produk het dit wel gedoen. Die Netscape een
wat ek nou gebruik, wys nie die verskillende groepe se name bo-aan nie.
En dankie, Meneer Bessinger, dat jy ten minste die ordentlikheid gehad
het om in Afrikaans jou opinie uit te spreek. Dit word gewaardeer.

Gloudina
Re: Oor en weer gekruisde pos [boodskap #27902 is 'n antwoord op boodskap #27892] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Pat,
Die stelling wat jy voortbring klink asof dit die verantwoordlikheid is vir
iemand om jou te waarsku wat sy/haar bedoelings is. Is dit nie jou
verantwoordelikheid om voordat jy met satyn skoentjies (of is dit nou boots
and all) inspring en almal die skuld op laai, eers dink, absorbeer, en dan
weer lees nie? Dit word tog so op netiquete verlang. Daar word dit baie mooi
gevra dat jy mooi moet lees oor wat die steller geskryf het (insluitende kruis
pos of heen en weer pos). En. as jy nie verstaan nie, weer te vra. Of, is jy
nou besig om die vergestelde te herskryf? Vra net?

Ernest.

PAT skryf in boodskap news:01bf28bd$7d14ac20$5394aec7@ms660966.mindspring.com...
> As iemand beide groepe
> (afrikaans en south african) dek in n boodskap, waarsku dan asb.
> net
> vir ons, sodat ons dit kan uitvee voor ons antwoord. Ons kla
> as
> ander mense oorpos na ons toe met non-spesifieke onderwerpe
> (soos die
> sot wat wil hê ons moet vrouens van ander kulture ontmoet :-)),
> kom ons
> doen nie dieselfde nie.
>
> Net n voorstel
>
> Pat
>
Re: Oor en weer gekruisde pos [boodskap #27903 is 'n antwoord op boodskap #27892] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "PAT"
wrote:
> As iemand beide groepe
> (afrikaans en south african) dek in n boodskap, waarsku dan asb.
> net
> vir ons, sodat ons dit kan uitvee voor ons antwoord. Ons kla
> as
> ander mense oorpos na ons toe met non-spesifieke onderwerpe
> (soos die
> sot wat wil hê ons moet vrouens van ander kulture ontmoet :-)),
> kom ons
> doen nie dieselfde nie.
> Net n voorstel
> Pat
>

Pat, 'n mens pos dieselfde artikel na beide ng's toe - die Afrikaanse
een hier, en die Engelse een by south-african. Dit lyk my dit is hoe
die ding gedoen word. Is dit reg so ?

Vorige onderwerp: Staan op, Staan op vir 40 miljoen Pilare se reg om te lewe
Volgende onderwerp: Johannesburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:06:38 MGT 2024