Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Behuising vir lae inkomste groep - advies vir die pad vorentoe
Behuising vir lae inkomste groep - advies vir die pad vorentoe [boodskap #27829] Do, 04 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag aan die getroue en hardwerkende Pilare van ons Paradys
drievoudig gelukwens vir die super diens wat hulle lewer aan alle
Pilare van ons Paradys - d.m.v. voltydse en deeltydse werk, deur
probeer kop bo water hou. Hiermee word daar drievoudig komplimenteer
vir die super diens wat gelewer word aan al die Pilare van ons Paradys.
:) Hierdie super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika 'n plesier om
in te leef. :) Veral U rustige gemoed, uithouvermoee, super
vriendelikheid ongeag omstandighede, en 'n wonder bo wonder vergewings
gesindheid teenoor alle Pilare van ons Paradys. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word inniglik waardeer. :)

Wil graag ook die Regering drievoudig super gelukwens vir die
onbaatsugtige diens wat aan Pilare verskaf word, deur na hulle
lewensomstandighede om te sien. Asook super gelukwens en bedank vir die
daarstelling van huidige geriewe, behuisings projekte, toekomstige
behuisings projekte, asook super navorsing in lae koste behuising wat
gedoen is, en die daarstelling van basiese benodigdhede, water,
elektrisiteit en kommunikasie dienste. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. :) Dit word inniglik waardeer. Die Regering bewys hiermee
hulle gee om. :)

'n Saak wat na aan die hart raak, en pynigend is, is die behuising en
fasiliteite waarin party Pilare van ons Paradys lewe - plakkers kampe,
self geboude sinkdak huisies, ens. Hulle moet water aandra, en afstande
loop om gemeenskaplike toilet geriewe te gebruik. Party bly op die
middel mannetjie van snelwee, wat uiters gevaarlik is. Dit maak
geweldig seer om daarvan te lees.

'n Apologie so groot soos die planeet self word aan hierdie Pilare
aangeteken vir enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat hulle
seergemaak is, asook enige reaksie daarop. Vergewe my asb. That was
then. This is now.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om
lewenskwaliteit in die Nuwe Suid Afrika eksponensieel te kan geniet.

Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Stel voor dat daar lae koste behuising aan hulle verskaf word, nl. 'n
twee slaapkamer huis, met kombuis, toilet asook water en elektrisiteits
geriewe. Stel voor die geriewe word die eerste jaar gratis verskaf.
Daarna kan diegene wat permanente werk het, en dit kan bekostig, vir
die fasiliteite betaal. Miskien kan lae huur en elektrisiteits
betalings later gehef word. Die feit is van die Pilare is hoogs
geskoold, maar a.g.v. ekonomiese redes is daar is min permanente werk
vir hulle beskikbaar. Van hulle het Permenente werk. Party doen
deeltydse werk.

Hulle wend hulself aan, deur sekuriteits werk te doen, langs die pad te
wag vir los werkies, loop rond en soek werk, verkoop handelsware langs
die pad, koerante, vrugte, ens. en keer weer later terug huis toe. More
is nog 'n dag. Indien enige iemand Pilare wil ontmoet wat geloof het,
is dit by hulle te vinde. Die punt is hierdie Pilare poog hard om op
die been te kom, en het ondersteuning nodig. Baie potensiaal is by
hulle te vinde. 'n Klein hupstoot en resultate sal gesien word wat nog
geglo gaan word. Tuis besighede kan begin word.

Die behuising moet streng kontroleer word, om onmin uit te skakel. Stel
voor die stelsel word rekenariseer, d.m.v. ID dokumente per woon
eenheid. Daar moet verstaan word dat hulle gehelp het om van apartheid
ontslae te raak. En hulle het die volslae reg om hulle gedeelte van die
koek te ontvang, noudat sosiale integrasie daar gestel is, indien dit
moontlik is om daaraan te voorsien. Lae koste skole naby hulle woon
eenhede sal ook waardeer word. Dit is belangrik in hulle geval om die
sosiale eenheid bymekaar te hou, a.g.v. lae inkomste redes.

Die resultate kan asemrowend wees. :) Regerings ondersteuning sal
eksponensieel groei. :) Hulle geloof sal versterk word. :) Hulle sal
baie meer in Demokrasie glo. :) 'n Kerksgeskenk sal dit beslis vir van
hulle wees. :) En hulle geluk in die Nuwe Suid Afrika sal verhoog word.
:) Hulle verdien dit. :) Demokrasie het die reg om alle Pilare in die
NSA dieselfde geleendheid te bied, indien finansieel moontlik. :)
Behuising verskaf addresses en rekenarisasie, wat kan inskakel by die
groter samelewing. :)

Wanneer 'n gedeelte van plaaslike hulp bronne wat oorsee uitgevoer
word, plaaslik verwerk word, sal hulle vinning voet in die ekonomie
vind. Meeste van hulle is alreeds self motiverend ingestel. :) Pilare
sal diegene wat na hulle belange omsien, op die hande dra, en onthou,
vir die res van hulle lewe. :)))))

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Goddelike handelinge bewys die
bestaan van God. :)

Staan op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe, asof dit U
laaste geleendheid sal wees. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Onbaatsugtige diens
waarborg die beste geluk. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Pumas en Leeus is ook Pilare. :)

Pilare wat Presteer en Preserveer deur te oorleef in vrede en harmonie
is ons Prinse en Prinsesse, hulle behuising behoort ge-Promoveer word,
want hulle is die Prag en Praal van ons Paradys, en hulle voorbeeld
geld vir andere van ons Paradys, asook elders op die Planeet. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Behuising vir lae inkomste groep - advies vir die pad vorentoe [boodskap #27856 is 'n antwoord op boodskap #27829] Vr, 05 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hy praat van die Uni Gebou in Pta.

Alwyn Nel wrote in message ...
>
> reisiger skryf onder andere ...
>
>> Wil graag aan die getroue en hardwerkende Pilare van ons Paradys
>> drievoudig gelukwens vir die super diens wat hulle lewer aan alle
>> Pilare van ons Paradys -
>
> Nou is ek nie net meer bang nie. Nou sidder ek ...
>
Re: Behuising vir lae inkomste groep - advies vir die pad vorentoe [boodskap #27857 is 'n antwoord op boodskap #27829] Vr, 05 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger se hy het 'n Porche, hy hang uit !

lou wrote in message ...
> reisiger babbel:
>>
>> Wil graag aan die getroue en hardwerkende Pilare van ons Paradys
>> drievoudig gelukwens vir die super diens wat hulle lewer aan alle
>> Pilare van ons Paradys - d.m.v. voltydse en deeltydse werk, deur
>> probeer kop bo water hou. Hiermee word daar drievoudig komplimenteer
>> vir die super diens wat gelewer word aan al die Pilare van ons Paradys.
>> :) Hierdie super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika 'n plesier om
>> in te leef. :) Veral U rustige gemoed, uithouvermoee, super
>> vriendelikheid ongeag omstandighede, en 'n wonder bo wonder vergewings
>> gesindheid teenoor alle Pilare van ons Paradys. En nog baie meer. :)
>> Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word inniglik waardeer. :)
>>
>
> Al weer nie jou pille gedrink nie, Reisiger? Jy moet luister wat die
> dokter sê - hy weet van beter!!!
Re: Behuising vir lae inkomste groep - advies vir die pad vorentoe [boodskap #27858 is 'n antwoord op boodskap #27829] Vr, 05 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
reisiger skryf onder andere ...

> Wil graag aan die getroue en hardwerkende Pilare van ons Paradys
> drievoudig gelukwens vir die super diens wat hulle lewer aan alle
> Pilare van ons Paradys -

Nou is ek nie net meer bang nie. Nou sidder ek ...
Re: Behuising vir lae inkomste groep - advies vir die pad vorentoe [boodskap #27859 is 'n antwoord op boodskap #27829] Vr, 05 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger babbel:
>
> Wil graag aan die getroue en hardwerkende Pilare van ons Paradys
> drievoudig gelukwens vir die super diens wat hulle lewer aan alle
> Pilare van ons Paradys - d.m.v. voltydse en deeltydse werk, deur
> probeer kop bo water hou. Hiermee word daar drievoudig komplimenteer
> vir die super diens wat gelewer word aan al die Pilare van ons Paradys.
> :) Hierdie super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika 'n plesier om
> in te leef. :) Veral U rustige gemoed, uithouvermoee, super
> vriendelikheid ongeag omstandighede, en 'n wonder bo wonder vergewings
> gesindheid teenoor alle Pilare van ons Paradys. En nog baie meer. :)
> Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word inniglik waardeer. :)
>

Al weer nie jou pille gedrink nie, Reisiger? Jy moet luister wat die
dokter sê - hy weet van beter!!!
Re: Behuising vir lae inkomste groep - advies vir die pad vorentoe [boodskap #27896 is 'n antwoord op boodskap #27829] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Alwyn Nel"
wrote:
> reisiger skryf onder andere ...
>> Wil graag aan die getroue en hardwerkende Pilare van ons Paradys
>> drievoudig gelukwens vir die super diens wat hulle lewer aan alle
>> Pilare van ons Paradys -
> Nou is ek nie net meer bang nie. Nou sidder ek ...

Ok, ok. :) Sal dit vir verander na:

.. drievoudig gelukwens vir die super diens wat hulle lewer aan baie
Pilare van ons Paradys ...

Re: Behuising vir lae inkomste groep - advies vir die pad vorentoe [boodskap #27897 is 'n antwoord op boodskap #27829] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Wil graag aan die getroue en hardwerkende Pilare van ons Paradys

Jammer dit is nie duidelik genoeg gestel nie. Voeg die volgende by:

.... hardwerkende Pilare van ons Paradys, wat in plakkers kampe, en
andere lae koste behuising bly, drievoudig gelukwens .....

> Pumas en Leeus is ook Pilare. :)

Hierdie sin moet as volg lees: Om aan Pumas en Leeus, ons ekonomie se
broodnodige pilare, behuising te verskaf, indien moontlik, sal hulle
selfbeeld en status verhoog.

Re: Behuising vir lae inkomste groep - advies vir die pad vorentoe [boodskap #27898 is 'n antwoord op boodskap #27829] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Francois de Wet"
wrote:
> Reisiger se hy het 'n Porche, hy hang uit !

As 'n mens maar een gehad het! Dit is slegs 'n figuurlike uitdrukking.
Klink beter as - My Land is my Volkstaat. :)

Re: Behuising vir lae inkomste groep - advies vir die pad vorentoe [boodskap #27955 is 'n antwoord op boodskap #27829] Sa, 13 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Wil graag aan die getroue en hardwerkende Pilare van ons Paradys
> drievoudig gelukwens vir die super diens wat hulle lewer aan alle
> Pilare van ons Paradys - d.m.v. voltydse en deeltydse werk, deur
> probeer kop bo water hou. Hiermee word daar drievoudig
> komplimenteer
> vir die super diens wat gelewer word aan al die Pilare van ons
> Paradys.
> :) Hierdie super bydrae maak lewe in die Nuwe Suid Afrika 'n
> plesier om
> in te leef. :) Veral U rustige gemoed, uithouvermoee, super
> vriendelikheid ongeag omstandighede, en 'n wonder bo wonder
> vergewings
> gesindheid teenoor alle Pilare van ons Paradys. En nog baie meer.
> :)
> Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word inniglik waardeer. :)
> Wil graag ook die Regering drievoudig super gelukwens vir die
> onbaatsugtige diens wat aan Pilare verskaf word, deur na hulle
> lewensomstandighede om te sien. Asook super gelukwens en bedank
> vir die
> daarstelling van huidige geriewe, behuisings projekte, toekomstige
> behuisings projekte, asook super navorsing in lae koste behuising
> wat
> gedoen is, en die daarstelling van basiese benodigdhede, water,
> elektrisiteit en kommunikasie dienste. En nog baie meer. :)
> Byvoorbaat
> baie dankie. :) Dit word inniglik waardeer. Die Regering bewys
> hiermee
> hulle gee om. :)
> 'n Saak wat na aan die hart raak, en pynigend is, is die behuising
> en
> fasiliteite waarin party Pilare van ons Paradys lewe - plakkers
> kampe,
> self geboude sinkdak huisies, ens. Hulle moet water aandra, en
> afstande
> loop om gemeenskaplike toilet geriewe te gebruik. Party bly op die
> middel mannetjie van snelwee, wat uiters gevaarlik is. Dit maak
> geweldig seer om daarvan te lees.
> 'n Apologie so groot soos die planeet self word aan hierdie Pilare
> aangeteken vir enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat
> hulle
> seergemaak is, asook enige reaksie daarop. Vergewe my asb. That was
> then. This is now.
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou U oomblik het aangebreek om
> lewenskwaliteit in die Nuwe Suid Afrika eksponensieel te kan
> geniet.
> Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
> Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit
> is, en
> / of te verander na vrye wil.
> Stel voor dat daar lae koste behuising aan hulle verskaf word, nl.
> 'n
> twee slaapkamer huis, met kombuis, toilet asook water en
> elektrisiteits
> geriewe. Stel voor die geriewe word die eerste jaar gratis verskaf.
> Daarna kan diegene wat permanente werk het, en dit kan bekostig,
> vir
> die fasiliteite betaal. Miskien kan lae huur en elektrisiteits
> betalings later gehef word. Die feit is van die Pilare is hoogs
> geskoold, maar a.g.v. ekonomiese redes is daar is min permanente
> werk
> vir hulle beskikbaar. Van hulle het Permenente werk. Party doen
> deeltydse werk.
> Hulle wend hulself aan, deur sekuriteits werk te doen, langs die
> pad te
> wag vir los werkies, loop rond en soek werk, verkoop handelsware
> langs
> die pad, koerante, vrugte, ens. en keer weer later terug huis toe.
> More
> is nog 'n dag. Indien enige iemand Pilare wil ontmoet wat geloof
> het,
> is dit by hulle te vinde. Die punt is hierdie Pilare poog hard om
> op
> die been te kom, en het ondersteuning nodig. Baie potensiaal is by
> hulle te vinde. 'n Klein hupstoot en resultate sal gesien word wat
> nog
> geglo gaan word. Tuis besighede kan begin word.
> Die behuising moet streng kontroleer word, om onmin uit te skakel.
> Stel
> voor die stelsel word rekenariseer, d.m.v. ID dokumente per woon
> eenheid. Daar moet verstaan word dat hulle gehelp het om van
> apartheid
> ontslae te raak. En hulle het die volslae reg om hulle gedeelte
> van die
> koek te ontvang, noudat sosiale integrasie daar gestel is, indien
> dit
> moontlik is om daaraan te voorsien. Lae koste skole naby hulle woon
> eenhede sal ook waardeer word. Dit is belangrik in hulle geval om
> die
> sosiale eenheid bymekaar te hou, a.g.v. lae inkomste redes.
> Die resultate kan asemrowend wees. :) Regerings ondersteuning sal
> eksponensieel groei. :) Hulle geloof sal versterk word. :) Hulle
> sal
> baie meer in Demokrasie glo. :) 'n Kerksgeskenk sal dit beslis vir
> van
> hulle wees. :) En hulle geluk in die Nuwe Suid Afrika sal verhoog
> word.
> :) Hulle verdien dit. :) Demokrasie het die reg om alle Pilare in
> die
> NSA dieselfde geleendheid te bied, indien finansieel moontlik. :)
> Behuising verskaf addresses en rekenarisasie, wat kan inskakel by
> die
> groter samelewing. :)
> Wanneer 'n gedeelte van plaaslike hulp bronne wat oorsee uitgevoer
> word, plaaslik verwerk word, sal hulle vinning voet in die ekonomie
> vind. Meeste van hulle is alreeds self motiverend ingestel. :)
> Pilare
> sal diegene wat na hulle belange omsien, op die hande dra, en
> onthou,
> vir die res van hulle lewe. :)))))
> Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle
> wil. :)
> Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te
> skep waar
> almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
> Een vir almal en Almal vir een. :) Goddelike handelinge bewys die
> bestaan van God. :)
> Staan op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe, asof
> dit U
> laaste geleendheid sal wees. :)
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Onbaatsugtige
> diens
> waarborg die beste geluk. :)
> Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
> van
> 'n veranderende situasie kan maak. :)
> Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
> Planeet,
> en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
> My Paradys asook my Planeet is my Porsche :) En my Porsche het
> Perfeksie nodig. :)
> Pumas en Leeus is ook Pilare. :)
> Pilare wat Presteer en Preserveer deur te oorleef in vrede en
> harmonie
> is ons Prinse en Prinsesse, hulle behuising behoort ge-Promoveer
> word,
> want hulle is die Prag en Praal van ons Paradys, en hulle voorbeeld
> geld vir andere van ons Paradys, asook elders op die Planeet. :)
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word
> wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor.
> Vergewe asb.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Wil graag hiermee inniglike dank en hoogs waardering betuig aan
Beleggers wat in hierdie Pilare van ons Paradys glo. U belegging sal
besliste opbrengste lewer.

Dit sal inniglik waardeer word indien Pilare in die Kaapse Vlakte,
asook Khayelitsha en Guguletu ingesluit word, in behuisings projekte.
Volgens Clem Sunter, in sy boek "The New Century" (1992 uitgawe) het
Khayelitsha, buite Kaapstad, wat 3000 hektaar beslaan - meestal
sandduine - 'n opbrengste van R 74 miljoen, van goedere en dienste. Dit
is alreeds 'n bewys.

Vorige onderwerp: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:54:55 MGT 2024