Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - Siener
Re - Siener [boodskap #27816] Di, 02 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hou die Pers dop vir verdere besonderhede.

Die Regering bly behoue - dit moet net.

Ondersteun Vrymesselaars en die Regering en kry 'n beter Siener - vir
almal.

Re: Re - Siener [boodskap #27854 is 'n antwoord op boodskap #27816] Do, 04 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Hou die Pers dop vir verdere besonderhede.
> Die Regering bly behoue - dit moet net.
> Ondersteun Vrymesselaars en die Regering en kry 'n beter Siener -
> vir
> almal.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Die doel van hierdie bydrae is 'n poging om die aantal Politieke Partye
binne in die Parlement van die Nuwe Suid Afrika te verminder na omtrent
vier. :)

Eendrag maak mag. :)

Sien is glo. :)))

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Goddelike handelinge bewys die
bestaan van God. :)

Staan op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe, asof dit U
laaste geleendheid sal wees. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Onbaatsugtige diens
waarborg die beste geluk. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche benodig
Perfeksie. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Afrikaans Dictionary
Volgende onderwerp: Adriaen Brouwer - Dagboek van Vier Slordige Zielen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 02:35:28 MGT 2024