Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal
Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27147] Do, 07 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Politiek het verander na konsultasie politiek. Die beginsel van Pres.
J.F. Kennedy geld hier - Dit is nie wat die land vir ‘n mens kan doen
nie, maar wat ‘n mens vir die land kan doen. M.a.w. dit is nie wat die
ANC vir ‘n mens kan doen nie, maar wat 'n mens vir die ANC kan doen. Om
klagskrifte te skryf, is goed. Maar dit is beter om oplossings te soek,
bestudeer, en evalueer. Wys swak en sterkere aspekte van elke oplossing
uit. Daarvoor is groep bespreking nodig. Bespreek die onderwerp veral
met ander rasse en godsdienste, om hulle opinies te verkry. Heg ten
minste drie oplossings aan, asook evaluasie op skrif van elkeen, en
beveel een aan, met skriftelike redes.

Gebruik Dr. Edward De Bono se Lateral Thinking tegnieke, veral die Six
Thinking Hats metode. Hy het o.a. Singapoer gehelp. Dit is hoe
resultate gelewer word, vir al die mense in SA. D.m.v. betrokkenheid.
Sterkte. Mag God u lei, onderskraag en seen op hierdie heilige taak wat
u voortaan lewer, vir al die mense van SA. 'n Mens sal moet leer om te
gee en gee en gee. Baie pragtige Kerk. Het baie van hulle geleer. Van
nou af sal 'n mens moet leer om nie die man of groep, maar die bal te
speel.

Wat baie belangrik is, is die ANC se standpunt dat daar nie geld is
nie. Daarom moet goedkoop oplossings gevind, evalueer en aangeheg word.
Indien Christus weer kom, wat gaan ons Hom antwoord, op die vraag - Wat
het jy met jou talente gedoen? Indien ons Hom kan wys, kan Hy ons
uitnooi - Kom saam met my Paradys toe. Probleme bestaan nie, net
geleendhede. Wanneer een eers raakgesien en hanteer is, kan daarop
verbeter en verbeter word. Om ‘n beter land vir almal te verseker. U
kan in die media verduidelik van hoe u oplossings in SA in werking
gestel is, om ‘n beter lewe vir almal te verseker. Die publiek kan
uitgenooi word om deel te neem aan hierdie proses, en met goedkoop
oplossings vorendag kom. Vergeet van uself - dink aan u land en al die
mense - die hele SA en Sadec.

Die ANC kan Dr de Bono se tegnieke gebruik om oplossings te evalueer.

Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27212 is 'n antwoord op boodskap #27147] So, 10 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louw  is tans af-lyn  Louw
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ja, ek stem heelhartig saam. Politici bevark net alles - hulleself is van
die grootste skelms wat jy kan kry. Aangesien ek in 'n posisie van
magteloosheid is a.g.v. die meerderheidstem (hulle is mos altyd reg, anders
sou Jesus nie 'n kruisdood gehad het nie) gaan ek nou paraffien by my diesel
voeg. Viva nsa en weg met belaglike belastings!
Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27316 is 'n antwoord op boodskap #27147] Wo, 13 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Louw"
wrote:
> Ja, ek stem heelhartig saam. Politici bevark net alles - hulleself
> is van
> die grootste skelms wat jy kan kry. Aangesien ek in 'n posisie van
> magteloosheid is a.g.v. die meerderheidstem (hulle is mos altyd
> reg, anders
> sou Jesus nie 'n kruisdood gehad het nie) gaan ek nou paraffien by
> my diesel
> voeg. Viva nsa en weg met belaglike belastings!

Louw die stelsel het verander na 'n netwerk stelsel. Almal is politici
deesdae. Die gesags-piramide bly behoue, en word versterk. Slegs as
idees en oplossings daarvoor gegee word. Om advies op hierdie ng te
pos, werk nogal baie lekker. Dit is beter om eers navorsing te doen, en
dan te pos. Sorg dat alle partye betrokke komplementeer word. Dan sal
SA lyk soos 'n kersboom. Wie het ooit gedink die ANC sal na die Asië
insident kyk?

Vanaf Junie 1999 tot Junie 2002 is baie belangrik. Hierdie drie jaar is
dit uiters noodsaaklik om d.m.v. betrokkenheid die finansiële stryd te
oorleef. Daar sal baie pragtige geskenke agterna kom.

God sal diegene help wat hulleself help.

Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27393 is 'n antwoord op boodskap #27147] Vr, 15 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Politieke partye is opsioneel - pos die idees op die 'net.

Wil graag vasn hieride geleendheid gebruik maak om alle politieke
partye geluk te wens vir hulle aanstelling na die stemmery, en te
bedank vir al die pragtige werk.

U bestaan bewys demokrasie.

Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27394 is 'n antwoord op boodskap #27147] Vr, 15 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Louw"
wrote:
> Ja, ek stem heelhartig saam. Politici bevark net alles - hulleself
> is van
> die grootste skelms wat jy kan kry. Aangesien ek in 'n posisie van
> magteloosheid is a.g.v. die meerderheidstem (hulle is mos altyd
> reg, anders
> sou Jesus nie 'n kruisdood gehad het nie) gaan ek nou paraffien by
> my diesel
> voeg. Viva nsa en weg met belaglike belastings!

Die geheim is uit! :)))

Van accountability to co-accountability, d.m.v. 'n paar eenvoudige
stappe.

Adverteer dit gerus media.

Die pad is verlig. Nou weet 'n mens hoe om saam te werk vir 'n beter
toekoms.

Politieke partye is opsioneel - pos die idees op die 'net. En neem die
groeiproses na 'n beter land waar. Kyk na soc.culture.sa en bekyk die
effekte beurs. :)))

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Love all serve all.

Pilare, Preserveer na 'n Pragtiger Paradys, en Presteer na 'n Pragtige
Planeet.

Eers SA, dan Sadec, dan die Planeet. Indien julle op ander plekke bly,
daar die land ook. Saam kan 'n mens bo uitkom.

Die piramide stelsel en netwerk en co-accountability stelsels werk in
alle lande. U kan 'n verskil maak.

Rashneeshpuram, here we come!!! :)))

USA: United States of the Adam Kadmon - die herlewing na oorlewing wat
in alle alle lande gaan plaasvind, vir 'n beter toekoms. Saam vir 'n
beter toekoms, 'n beter land, 'n beter planeet.

Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27815 is 'n antwoord op boodskap #27147] Di, 02 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger wrote:
> Die advies: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms
> vir
> almal, is die kaartjie vir die uitnodiging vir die lekkerste
> partytjie
> wat U nog gesien het. Moet dit in Engles pos, op die ander ng. ,
> vir
> alle godsdienste.
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Lief vir almal hier.

Wanneer 'n mens 'n fout begaan, moet dit gebruik word as 'n middel om
nuwe idees te ontdek, wat andersinds 'n mens verby sou gaan. Hierdie
bydrae gaan voort met addisionele inligting, benodig om suksesvolle
betrokkenheid by alle Pilare van ons Paradys te kweek.

Die advies om met die ANC saam te werk, word hier gegee as genesings
advies, dieselfde as die Voorbeeld 2000 jaar gelede aan Sy Apostels.
Hulle vra vir hom oor geld, klere en voedsel. Sy antwoord is dat dit
aan hulle voorsien sal word. Diegene wat genesing ontvang, en dit
sien, will graag vriende wees met die Apostels, hulle uitnooi vir ete,
na hulle omsien, en sal hulle met die nodige daaglikse behoeftes
voorsien. Genesing werk so. Sonder om te vra daarvoor. Pilare wat
resultate sien, se geloof sal versterk word, en 'n groter deelname aan
die besluit nemings proses sal gekweek word. Aan die einde bly geloof
hoop en liefde oor. En die belangrikste is die liefde.

Samel inligting in - situasies asook oplossings - en die Nuwe Suid
Afrika sal gelukkig 73 jaar oud word - deur nuuskierig te wees. :)))
Pilare wat sien dit werk, se geloof sal versterk word aan die
besluitnemings proses, en donasies sal outomaties gegee word. Soek
situasies wat genesing nodig het, heg priorititeite, en maak dit in die
media beskikbaar. Dit sal inniglik wardeer word. D.m.v. hierdie advies
sal die NSA Kersboom liggies aangesit word wat nog geglo moet word. :)
Voorkom stakings, deur genesings tegnieke voor die tyd toe te pas. :)))

Aan die Radiostasie wat dit uitgewys het, inniglike dank. :)))

Wil graag van hierdie geleendheid gebruik maak om dank te bring aan
Madiba, sy Vrou, die ANC en die President van die Nuwe Suid Afrika,
Thabo Mbeki, vir gratis hiv+ / vigs medisyne aan pasiente in hospitale.
:))) Baie dankie, Here, and Dames, dit word inniglik wardeer. 'n
Politieke Party wat Internet TV belowe in Oktober 1998, verdien om al
die pad ondersteun te word. :)))))

Die lewe kan slegs bestaan om wat onvervolmaak is, te vervolmaak. Die
lewe is die proses om die onderperfekte te perfek. Die lewe is die
ambisie om dit wat lelik is, mooi te maak. Die onvervolmaakte is nodig
vir die lewe om te bestaan, sodat die lewe aanhou kan groei en vloei.

Diegene wat wil lewe sal moet groei - diegene wat groei sal lewe -
Groei is lewe! :)))

Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27826 is 'n antwoord op boodskap #27147] Wo, 03 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Francois de Wet skryf in boodskap news:38201f18$0$2140@helios.is.co.za...
> Reisiger,
>
> Jy maak my bang. Ek kan nie verstaan hoekom ons dankbaar moet wees vir Graca
> Machel nie.
>
> Francois

Francois,

Reisiger maak my bang. Fullstop.

Al;wyn - Perth se wêreld
Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27827 is 'n antwoord op boodskap #27147] Wo, 03 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger val al weer uit die bus uit met:
>>
>> Wil graag van hierdie geleendheid gebruik maak om dank te bring aan
>> Madiba, sy Vrou, die ANC en die President van die Nuwe Suid Afrika,
>> Thabo Mbeki, vir gratis hiv+ / vigs medisyne aan pasiente in hospitale.

Wat jy waar kry gehasie?

Vrouens wat verkrag word moet of AZT self ten duurste aankoop (DR.
Mbekie reken dit het vele neweeffekte) of duim vashou Verkragting in SA
is nou so erg dat daar nou selfs 'n polis teen Verkragting te koop is.

Reisiger, oppas vir te veel van daai groen koekies!!!
Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27828 is 'n antwoord op boodskap #27147] Wo, 03 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger,

Jy maak my bang. Ek kan nie verstaan hoekom ons dankbaar moet wees vir Graca
Machel nie.

Francois

reisiger wrote in message ...
> In article , reisiger
> wrote:
>> Die advies: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms
>> vir
>> almal, is die kaartjie vir die uitnodiging vir die lekkerste
>> partytjie
>> wat U nog gesien het. Moet dit in Engles pos, op die ander ng. ,
>> vir
>> alle godsdienste.
>> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Lief vir almal hier.
>
>
> Wanneer 'n mens 'n fout begaan, moet dit gebruik word as 'n middel om
> nuwe idees te ontdek, wat andersinds 'n mens verby sou gaan. Hierdie
> bydrae gaan voort met addisionele inligting, benodig om suksesvolle
> betrokkenheid by alle Pilare van ons Paradys te kweek.
>
> Die advies om met die ANC saam te werk, word hier gegee as genesings
> advies, dieselfde as die Voorbeeld 2000 jaar gelede aan Sy Apostels.
> Hulle vra vir hom oor geld, klere en voedsel. Sy antwoord is dat dit
> aan hulle voorsien sal word. Diegene wat genesing ontvang, en dit
> sien, will graag vriende wees met die Apostels, hulle uitnooi vir ete,
> na hulle omsien, en sal hulle met die nodige daaglikse behoeftes
> voorsien. Genesing werk so. Sonder om te vra daarvoor. Pilare wat
> resultate sien, se geloof sal versterk word, en 'n groter deelname aan
> die besluit nemings proses sal gekweek word. Aan die einde bly geloof
> hoop en liefde oor. En die belangrikste is die liefde.
>
> Samel inligting in - situasies asook oplossings - en die Nuwe Suid
> Afrika sal gelukkig 73 jaar oud word - deur nuuskierig te wees. :)))
> Pilare wat sien dit werk, se geloof sal versterk word aan die
> besluitnemings proses, en donasies sal outomaties gegee word. Soek
> situasies wat genesing nodig het, heg priorititeite, en maak dit in die
> media beskikbaar. Dit sal inniglik wardeer word. D.m.v. hierdie advies
> sal die NSA Kersboom liggies aangesit word wat nog geglo moet word. :)
> Voorkom stakings, deur genesings tegnieke voor die tyd toe te pas. :)))
>
> Aan die Radiostasie wat dit uitgewys het, inniglike dank. :)))
>
> Wil graag van hierdie geleendheid gebruik maak om dank te bring aan
> Madiba, sy Vrou, die ANC en die President van die Nuwe Suid Afrika,
> Thabo Mbeki, vir gratis hiv+ / vigs medisyne aan pasiente in hospitale.
> :))) Baie dankie, Here, and Dames, dit word inniglik wardeer. 'n
> Politieke Party wat Internet TV belowe in Oktober 1998, verdien om al
> die pad ondersteun te word. :)))))
>
> Die lewe kan slegs bestaan om wat onvervolmaak is, te vervolmaak. Die
> lewe is die proses om die onderperfekte te perfek. Die lewe is die
> ambisie om dit wat lelik is, mooi te maak. Die onvervolmaakte is nodig
> vir die lewe om te bestaan, sodat die lewe aanhou kan groei en vloei.
>
> Diegene wat wil lewe sal moet groei - diegene wat groei sal lewe -
> Groei is lewe! :)))
>
Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27853 is 'n antwoord op boodskap #27147] Do, 04 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hallo almal binne en buite reisiger se 'parradays'

Reisiger is juis dit: Hy reis. weet nie waarheen nie en ook nie waarvandaan
nie. "'n Dwaling des geestes, kind!" sou Ouma gesê het.

En kom on almal sê nou mooi hardop saam:

"Ek moet leer om onnodige boodskappe uit my antwoorde uit te knip"
En weer 'n keer!

Dankie klas! Ons sal môre weer aandag aan ons les gee!

Thys weer terug op die ng ...
Francois de Wet wrote in message ...
> Reisiger,
>
> Jy maak my bang.
Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27916 is 'n antwoord op boodskap #27147] Di, 09 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Thys de Wet"
wrote:
> Hallo almal binne en buite reisiger se 'parradays'
> Reisiger is juis dit: Hy reis. weet nie waarheen nie en ook nie
> waarvandaan
> nie. "'n Dwaling des geestes, kind!" sou Ouma gesê het.
> En kom on almal sê nou mooi hardop saam:
> "Ek moet leer om onnodige boodskappe uit my antwoorde uit te knip"
> En weer 'n keer!
> Dankie klas! Ons sal môre weer aandag aan ons les gee!
> Thys weer terug op die ng ...
> Francois de Wet wrote in message
> ...
>> Reisiger,
>>
>> Jy maak my bang.

Werk op die oomblik aan 'n artikel om navorsing d.m.v. Urine Terapie te
begin.

Kom ons ontmoet, en 'n mens sal alles verduidelik. Maar hoe? Wil nie
epos stuur nie.

Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27925 is 'n antwoord op boodskap #27147] Wo, 10 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> Reisiger val al weer uit die bus uit met:
>>>
>>> Wil graag van hierdie geleendheid gebruik maak om dank te bring aan
>>> Madiba, sy Vrou, die ANC en die President van die Nuwe Suid Afrika,
>>> Thabo Mbeki, vir gratis hiv+ / vigs medisyne aan pasiente in
> hospitale.
> Wat jy waar kry gehasie?
> Vrouens wat verkrag word moet of AZT self ten duurste aankoop (DR.
> Mbekie reken dit het vele neweeffekte) of duim vashou Verkragting
> in SA
> is nou so erg dat daar nou selfs 'n polis teen Verkragting te koop
> is.
> Reisiger, oppas vir te veel van daai groen koekies!!!

Het in die koerante gelees Graca Machel stem saam met 'n paar van my
idees.

> Vrouens wat verkrag word moet of AZT self ten duurste aankoop (DR.
> Mbekie reken dit het vele neweeffekte) of duim vashou Verkragting

Is dit Dr. Mbeki? Het dit nie geweet nie.

Wat is die newe effekte? Verduidelik asb. Wat stel julle voor. Dankie
vir die ondersteuning. :)
Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27930 is 'n antwoord op boodskap #27147] Do, 11 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> In article , lou
> wrote:
>> Reisiger val al weer uit die bus uit met:
>>>>
>> Reisiger, oppas vir te veel van daai groen koekies!!!
>
> Het in die koerante gelees Graca Machel stem saam met 'n paar van my
> idees.

Um sy stem saam met jou of jy stem saam met haar?

>
>> Vrouens wat verkrag word moet of AZT self ten duurste aankoop (DR.
>> Mbekie reken dit het vele neweeffekte) of duim vashou Verkragting
>
> Is dit Dr. Mbeki? Het dit nie geweet nie.

Oeps jammer - my swak poging tot sarkasme. Ek teken verskonigng aan (Dit
is ook sarkasme!)

>
> Wat is die newe effekte? Verduidelik asb. Wat stel julle voor. Dankie
> vir die ondersteuning. :)

Dit moet jy vir die President en sy raadgewers vra.
Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27931 is 'n antwoord op boodskap #27147] Do, 11 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> reisiger wrote:
>>
>> In article , lou
>> wrote:
>>> Reisiger val al weer uit die bus uit met:
>>>> >
>>> Reisiger, oppas vir te veel van daai groen koekies!!!
>>
>> Het in die koerante gelees Graca Machel stem saam met 'n paar van my
>> idees.
> Um sy stem saam met jou of jy stem saam met haar?

Sy stem saam met my ! :)))

Newe-effekte: Dan kan daar dan met Urine Terapie navorsing begin word.
:)))
Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27948 is 'n antwoord op boodskap #27147] Vr, 12 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> In article , lou
> wrote:
>> reisiger wrote:
>>>
>>> In article , lou
>>> wrote:
>>>> Reisiger val al weer uit die bus uit met:
>>>> > >
>>>> Reisiger, oppas vir te veel van daai groen koekies!!!
>>>
>>> Het in die koerante gelees Graca Machel stem saam met 'n paar van my
>>> idees.
>> Um sy stem saam met jou of jy stem saam met haar?
>
> Sy stem saam met my ! :)))
>
> Newe-effekte: Dan kan daar dan met Urine Terapie navorsing begin word.
> :)))
>

So jy gaan nou op die spul"Uitvoerende Pilare van ons Paradys" pie pie?
Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27962 is 'n antwoord op boodskap #27147] Sa, 13 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> reisiger wrote:
>>
>> In article , lou
>> wrote:
>>> reisiger wrote:
>>>>
>>>> In article , lou
>>>> wrote:
>>>> > Reisiger val al weer uit die bus uit met:
>>>> > > >
>>>> > Reisiger, oppas vir te veel van daai groen koekies!!!
>>>>
>>>> Het in die koerante gelees Graca Machel stem saam met 'n paar van my
>>>> idees.
>>> Um sy stem saam met jou of jy stem saam met haar?
>>
>> Sy stem saam met my ! :)))
>>
>> Newe-effekte: Dan kan daar dan met Urine Terapie navorsing begin word.
>> :)))
>>
> So jy gaan nou op die spul"Uitvoerende Pilare van ons Paradys" pie
> pie?
>

SABC 2 het verlede Saterdag aand gevra - Vigs: Aksie asb. Lesers van
hieride ng, veral die Uitvoerende Pilare van ons Paradys, het nou die
Uitgewers se name van die boeke, asook die datum wanneer die
geneesmiddel uitgevind kan word. :)

Saam vir 'n beter toekoms. :)
Vorige onderwerp: Delportshoop se dinge
Volgende onderwerp: Behuising vir lae inkomste groep - advies vir die pad vorentoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:04:41 MGT 2024