Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » fiela se kind
fiela se kind [boodskap #27773] So, 31 Oktober 1999 00:00
w.steenkamp  is tans af-lyn  w.steenkamp
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal daar in Suid-Afrika. Ek wil julle om 'n guns vra ! Het
iemand daar die film fiela se kind op video staan of weet van iemand wat
hom het? Ek bly nou in Nederland en ek het die film verloor toe ek hierna
toe getrek het.. ek wil hom so graag weer hê!! Kan iemand hom vir my
stuur als ek jou daar voor betaal of iets anders stuur!
Baie Dankie

Wilma 22 jaar uit Nederland
Vorige onderwerp: Vrystaat?
Volgende onderwerp: Reflectie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 23:50:57 MGT 2024