Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lorinda......!!!!!!!!!!!
Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2753] Vr, 17 Oktober 2003 19:38 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda
Gaan jy nooit weer met my praat nie?
Brenda wat saam met my werk, sê
somtyds: "Kyk hoe wip ek my nou!"
Moet my nie 'n Brenda speel nie:-)

DD
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2757 is 'n antwoord op boodskap #2753] Sa, 18 Oktober 2003 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

>
> Lorinda
> Gaan jy nooit weer met my praat nie?
> Brenda wat saam met my werk, sê
> somtyds: "Kyk hoe wip ek my nou!"
> Moet my nie 'n Brenda speel nie:-)

Ek mis haar ook, en begin baie bekommerd wonder of sy nie dalk in een
of ander kroeg vassit nie? Het jy gesien hoe baie sy deesdae veral
kroeë daar in Londen besoek?
Dit het alles heel onskuldig begin toe sy 'n resep moes gaan vind vir
poteen, maar die ding het nou 'n verkeerde draai gaan maak. DD, jy of
Andries of Roely of sommer almal saam sal net eenvoudig moet Londen
toe gaan en gaan kyk wat daar aangaan. Dit kan ook nie so aangaan
nie...
Dit kan natuurlik ook wees dat sy gevang is, en as medepligtige
aangehou word deur die CIA toe sy na jou en Andries gaan soek het?

:-)))
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2758 is 'n antwoord op boodskap #2757] Sa, 18 Oktober 2003 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 Oct 2003 11:50:27 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>>
>> Lorinda
>> Gaan jy nooit weer met my praat nie?
>> Brenda wat saam met my werk, sê
>> somtyds: "Kyk hoe wip ek my nou!"
>> Moet my nie 'n Brenda speel nie:-)
>
> Ek mis haar ook, en begin baie bekommerd wonder of sy nie dalk in een
> of ander kroeg vassit nie? Het jy gesien hoe baie sy deesdae veral
> kroeë daar in Londen besoek?
> Dit het alles heel onskuldig begin toe sy 'n resep moes gaan vind vir
> poteen, maar die ding het nou 'n verkeerde draai gaan maak. DD, jy of
> Andries of Roely of sommer almal saam sal net eenvoudig moet Londen
> toe gaan en gaan kyk wat daar aangaan. Dit kan ook nie so aangaan
> nie...
> Dit kan natuurlik ook wees dat sy gevang is, en as medepligtige
> aangehou word deur die CIA toe sy na jou en Andries gaan soek het?
>
> :-)))

'n Mansmens sal altyd iets as rede kry om sy eie beuel te blaas.
Ek dink dat sy begin drink het toe ek so skielik hier van die
groep af weggeraak het:-) Sal maar moet gaan kyk wat aangaan.
En as die bottel nog vol is, sorg dat sy nie meer as die helfte drink
nie:-)

DD
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2760 is 'n antwoord op boodskap #2753] Sa, 18 Oktober 2003 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> Lorinda
> Gaan jy nooit weer met my praat nie?
> Brenda wat saam met my werk, sê
> somtyds: "Kyk hoe wip ek my nou!"
> Moet my nie 'n Brenda speel nie:-)
>
> DD

DD!! Welkom terug! Ek het my nie gewip nie hoor, (hoe lag ek nou oor
daardie woord, ek het dit laaank laas gehoor), ek het maar net baie
laat gewerk die laaste tyd en vandag moes ek dringend allerhande
chores doen voordat ek onder die spreekwoordelike stof verwyn, en daar
was niks kos in die kas nie en so aan... Die stof is spreekwoordelik
omdat dit nie met suid-afrikaanse of griekse stof vergelyk kan word
nie :-)

Weereens welkom terug... Ek moet erken ek het SCSAA al begin dophou
met die doel om te sien of jy permanent van "gedaante" verander het,
jy het mos al op 'n keer gedreig om dit te doen...

Lorinda
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2762 is 'n antwoord op boodskap #2760] Sa, 18 Oktober 2003 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Oct 2003 11:06:17 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>> Lorinda
>> Gaan jy nooit weer met my praat nie?
>> Brenda wat saam met my werk, sê
>> somtyds: "Kyk hoe wip ek my nou!"
>> Moet my nie 'n Brenda speel nie:-)
>>
>> DD
>
> DD!! Welkom terug! Ek het my nie gewip nie hoor, (hoe lag ek nou oor
> daardie woord, ek het dit laaank laas gehoor), ek het maar net baie
> laat gewerk die laaste tyd en vandag moes ek dringend allerhande
> chores doen voordat ek onder die spreekwoordelike stof verwyn, en daar
> was niks kos in die kas nie en so aan... Die stof is spreekwoordelik
> omdat dit nie met suid-afrikaanse of griekse stof vergelyk kan word
> nie :-)
>
> Weereens welkom terug... Ek moet erken ek het SCSAA al begin dophou
> met die doel om te sien of jy permanent van "gedaante" verander het,
> jy het mos al op 'n keer gedreig om dit te doen...
>
> Lorinda

Lorinda...... hallo vroumens!!! Jy's dan nugter! Katryn het my probeer
oortuig dat jy aan die drink gegaan het en gesê het dat jy eers sal
ophou as ek terugkom. Nee, ek sal weer moet gaan kyk. Miskien
was dit ek wat so vol van myself was:-))))

Sommer lekker om weer by die hus te wees. Huis soos in 'ala, hier's
die huis!' Ek moes 'n paar dinge gaan doen, so ek moes bietjie weg
wees, en het 'n boodskap twee naweke gelede by een van die ander
groep gelaat om julle te laat weet hoekom ek so bietjie weg is.
hy sê 'n straal het sy modem gebliksem (of bliksemstraal of so iets)
en hy kon nie die boodskap oordra nie. EN, as julle lees wat ek sê
vir wie ek almal groete gestuur het, moet dit noooit glo nie... en hy
weet dat ek lieg - want hy het dit neersgeskryf:-) Die groetnis was
net vir jou en Katryn:-) Maar hy het 'n gap gelaat toe hy sê dat hy
vergeet het wie se name ek genoem het.

Ek dink Katryn en jy moet my by die pup op die hoek kry om
lekker weer hallo te sê.

Uit my kinderjare onthou ek 'n comic (nie strokie nie, maar dit was
straight 'n comic) van (as ek reg onthou) die 'Roadrunner'. So
langbeen voël wat so vinnig in die pad afgehardloop het.
Ek hoop nie daai PI wat Andries se IP ontsyfer het, het Andries nou
'n roadrunner gemaak nie. Jare gelede se roadrunner het somtyds so
''iiieeeeeeeegggggggg' ankers gegooi. Ek hoop Andries doen dit
ook:-)))

DD
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2764 is 'n antwoord op boodskap #2762] So, 19 Oktober 2003 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Lorinda...... hallo vroumens!!! Jy's dan nugter! Katryn het my probeer
> oortuig dat jy aan die drink gegaan het en gesê het dat jy eers sal
> ophou as ek terugkom. Nee, ek sal weer moet gaan kyk. Miskien
> was dit ek wat so vol van myself was:-))))

LOL! Nou sê ek NIKS verder nie!!
:-)))

Iets heel anders - toe ek het netnou op SCSAA "Ellie" se trol
geantwoord het, met 'n kowotasie uit hierdie week se "Puns of the
Weak", sien ek toe ook 'n hele paar oulike grappies m.b.t vampiere en
eersdaagse Halloween goeters wat ons mos hier van hou om oor te
gesels. :-)

Dus, verskoon ook nou die engels, ek sallie weerie. En dis
veronderstel om flou FLOU puns (wat is dit in afrikaans?) te wees.
:-)))

HALLOWEEN PUNS

How do you make a milkshake?
You sneak up behind a glass of milk and yell "Boo!" (Chloe, 4)

Why do cemeteries have fences around them?
Because people are dying to get in. (C C Jokes)

What's it like to be kissed by a vampire?
It's a pain in the neck. (Trinitty)

Who won the skeleton beauty contest?
No body. (Clynch Varnadore)

Why do mummies make excellent spies?
They're good at keeping things under wraps (Gary Hallock)

Why didn't the skeleton cross the road?
He didn't have the guts. (Jeff P. Symonds)

Why did the stupid witch keep her clothes in the fridge?
She liked to have something cool to slip into in the evenings!
(Bruce)

Why did the Vampire subscribe to the Wall Street Journal?
He heard it had great circulation... (Jackie Holle)

Why did the ghost go into the bar?
For the Boos. (Trinitty)

Why do mummies have trouble keeping friends?
They're too wrapped up in themselves... (Jackie Holle)

If the devil lost his tail, where could he find a new one?
At a store where they retail spirits (Stan Kegel) .

Why did the doctor tell the zombie to get some rest?
He was dead on his feet. (Jokes Central)

What happens when a ghost gets lost in the fog?
He is mist. (Trinitty)

What do you call a ghost in a torn sheet?
A holy terror. (C C Jokes)

Who was the most famous French skeleton?
Napoleon bone-apart (Trinitty)

What do you get when you cross Bambi with a ghost?
Bamboo (Randall Woodman)

Why did the headless horseman go into business?
He wanted to get ahead in life. (Trinitty)

Why did the doctor tell the zombie to get some rest?
He was dead on his feet. (From C C Jokes)

What did the policeman say when a black widow spider ran down his
back?
"You're under a vest!" (Jokes Central)

Do witches stay home on weekends?
No. They go away for a spell. (Bunch o'Jokes Club) :

Why wasn't there any food left after the monster party?
Because everyone was a goblin! (Clynch Varnadore)

What's it called when a vampire has trouble with his home?
A grave problem. (Trinitty)

Why don't witches like to ride their brooms when they're angry?
They're afraid of flying off the handle! (Clynch Varnadore)

How can you tell that Doctor Victor Frankenstein had a good sense of
humor?
Because he kept his monster in stitches. (Archives)

What kind of monster do you have to look out for at the Laundromat?
A washin' werewolf (Richard Lederer and P. C. Swanson)

Whom did the zombie invite to his party?
Anyone he could dig up. (C C Jokes)

Why don't witches like to ride their brooms when they're angry?
They're afraid of flying off the handle! (Norman Gilbert)

Why didn't the skeleton kid want to go to school?
Because his heart wasn't in it. (Kids Jokes)

What kind of test does a vampire take in school?
A blood test. (Joseph Rosenbloom)
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2765 is 'n antwoord op boodskap #2764] So, 19 Oktober 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Oct 2003 13:25:55 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Lorinda...... hallo vroumens!!! Jy's dan nugter! Katryn het my probeer
>> oortuig dat jy aan die drink gegaan het en gesê het dat jy eers sal
>> ophou as ek terugkom. Nee, ek sal weer moet gaan kyk. Miskien
>> was dit ek wat so vol van myself was:-))))
>
> LOL! Nou sê ek NIKS verder nie!!
> :-)))
>
> Iets heel anders - toe ek het netnou op SCSAA "Ellie" se trol
> geantwoord het, met 'n kowotasie uit hierdie week se "Puns of the
> Weak", sien ek toe ook 'n hele paar oulike grappies m.b.t vampiere en
> eersdaagse Halloween goeters wat ons mos hier van hou om oor te
> gesels. :-)
>
> Dus, verskoon ook nou die engels, ek sallie weerie.

Dankie vir die engelse puns. jy mòèt weer:-)
Kom ek gee vir jou iets wat jou 'n hèle (nee héle:-)
rukkie sal besig hou. Dat dit jòu sal besig hou vir laaank
weet ek. Ek dìnk dat dit Lorinda ook sal interesseer.
http://www.r3mteam.tk/

ns.
Het Andries nou nog nie soos die Roadrunner
so'iiieeeeeggggggg' ankers gegooi op die pad en
omgedraai nie?
Andries, dit wassie 'n regtige cop nie. Net 'n speel ene!
Stròé...!!!

DD
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2767 is 'n antwoord op boodskap #2762] So, 19 Oktober 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>> Uit my kinderjare onthou ek 'n comic (nie strokie nie, maar dit was
> straight 'n comic) van (as ek reg onthou) die 'Roadrunner'. So
> langbeen voël wat so vinnig in die pad afgehardloop het.
> Ek hoop nie daai PI wat Andries se IP ontsyfer het, het Andries nou
> 'n roadrunner gemaak nie. Jare gelede se roadrunner het somtyds so
> ''iiieeeeeeeegggggggg' ankers gegooi. Ek hoop Andries doen dit
> ook:-)))
>

Ek onthou daai roadrunner! Hy was altyd gejaag deur 'n coyote.... Ek
het altyd vreeslike gehoop dat die coyote hom eendag sal vang; die
voel het op my senuwees gewerk met met sy ge "beep beep"!
So ek hoop werklik Andries het nie in 'n roadrunner verander nie!

Lorinda
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2768 is 'n antwoord op boodskap #2757] So, 19 Oktober 2003 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Ek mis haar ook, en begin baie bekommerd wonder of sy nie dalk in een
> of ander kroeg vassit nie? Het jy gesien hoe baie sy deesdae veral
> kroeë daar in Londen besoek?
> Dit het alles heel onskuldig begin toe sy 'n resep moes gaan vind vir
> poteen, maar die ding het nou 'n verkeerde draai gaan maak. DD, jy of
> Andries of Roely of sommer almal saam sal net eenvoudig moet Londen
> toe gaan en gaan kyk wat daar aangaan. Dit kan ook nie so aangaan
> nie...
> Dit kan natuurlik ook wees dat sy gevang is, en as medepligtige
> aangehou word deur die CIA toe sy na jou en Andries gaan soek het?
>
> :-)))


LOL!! Vir iemand wat nie juis drink nie spandeer ek nogal baie tyd in
pubs... DIs mos maar waar mense hier met vriende saamkom en gesels en
so aan, veral na werk. Die meeste pubs bedien deesdae redelike goeie
koffie ook....
Maar daai poteen resep gaan ek beslis nog in die hande kry! :-)

Lorinda
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2775 is 'n antwoord op boodskap #2765] Di, 21 Oktober 2003 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:sdk5pvg793pek0ks4iimsjst5d743lks6f@4ax.com...
> Het Andries nou nog nie soos die Roadrunner
> so'iiieeeeeggggggg' ankers gegooi op die pad en
> omgedraai nie?
> Andries, dit wassie 'n regtige cop nie. Net 'n speel ene!
> Str��...!!!
>
> DD

LOL... Mens sou dink jy het hom al teen hierdie tyd geleer om te
onderskei........
Dink julle hy het alweer sy modem aan die weer en bliksem blootgestel?


Lorinda
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2776 is 'n antwoord op boodskap #2764] Di, 21 Oktober 2003 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:jbh5pv4sv9bifsp99fsrtldstrvfqulc0e@4ax.com...

> sien ek toe ook 'n hele paar oulike grappies m.b.t vampiere en
> eersdaagse Halloween goeters wat ons mos hier van hou om oor te
> gesels. :-)

Ek wonder waarom dit is?..... Dalk omdat ons tyd op SCSAA spandeer:-)

Ek hou baie van die puns! my gunsteling is die eerste een

>
> How do you make a milkshake?
> You sneak up behind a glass of milk and yell "Boo!" (Chloe, 4)


Lorinda
RHPS - alweer [boodskap #2778 is 'n antwoord op boodskap #2764] Di, 21 Oktober 2003 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:jbh5pv4sv9bifsp99fsrtldstrvfqulc0e@4ax.com...
>
> Iets heel anders - toe ek het netnou op SCSAA "Ellie" se trol
> geantwoord het, met 'n kowotasie uit hierdie week se "Puns of the
> Weak", sien ek toe ook 'n hele paar oulike grappies m.b.t vampiere en
> eersdaagse Halloween goeters wat ons mos hier van hou om oor te
> gesels. :-)
>

Nog iets waaroor ons gereeld gesels is die Rocky Horror Picture Show;
hierdie naweek word die film se dertigste verjaardag gevier met 'n vertoning
in Docklands hier in Londen waar hulle duisende mense verwag, almal in
"costume"... Ek dink nogal daaraan om dit by te woon.

Lorinda
Re: RHPS - alweer [boodskap #2788 is 'n antwoord op boodskap #2778] Wo, 22 Oktober 2003 01:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Nog iets waaroor ons gereeld gesels is die Rocky Horror Picture Show;
> hierdie naweek word die film se dertigste verjaardag gevier met 'n vertoning
> in Docklands hier in Londen waar hulle duisende mense verwag, almal in
> "costume"... Ek dink nogal daaraan om dit by te woon.

Ag, jy MOET gaan!! Maar vertel as wie!! :-)
En sal jy nog al die lyne kan onthou wat jy sal moet opsê?
Nee, jy moet net gaan. Jy moet net!! :-)
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2789 is 'n antwoord op boodskap #2776] Wo, 22 Oktober 2003 01:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ek wonder waarom dit is?..... Dalk omdat ons tyd op SCSAA spandeer:-)

LOL! Dis nogal 'n goeie verklaring!! :-))
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2791 is 'n antwoord op boodskap #2765] Wo, 22 Oktober 2003 01:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Dankie vir die engelse puns. jy mòèt weer:-)
> Kom ek gee vir jou iets wat jou 'n hèle (nee héle:-)

ROTFL!! Ek hou my oë tog styf toegeknyp, so ek sien gladnie daar
aspris aksente nie - gladnie hoor - gladnie!!
:-))

> rukkie sal besig hou. Dat dit jòu sal besig hou vir laaank
> weet ek. Ek dìnk dat dit Lorinda ook sal interesseer.
> http://www.r3mteam.tk/

Dankie, DD. Ek sal gaan loer. Dit was baie lanklaas wat ek sulke
skelm stout dinge gedoen het. So, ek is nogal heeltemal uit voeling
met die nuuste pirate scene. Stroe...

:-)))
Daai saait...DD [boodskap #2792 is 'n antwoord op boodskap #2765] Wo, 22 Oktober 2003 01:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toe gaan kyk ek weer daar...maar watse gevloek is dit dan? Hoe moet
ek dit dan nou lees?
Ek kon nog nooit daai spykerskrif verstaan nie!! Dt lyk na 'n
vreeslik gevloekery en geskellery - sien selfs daai vreeslike lelike 3
letter afrikaanse woord wat met 'n "k" begin en eindig daar tussen die
geskribbel. Dis 'n vreeslikheid...uit die bose, seg ek jou nou. Uit
die bose!!
Spoke, en geeste en klone en "liberty or death" My hart....amper het
ek nou ook soos daai penkop skapie 3 harde halleluja's uitgeroep, want
ek vloek mos nie, jy sien?
Maar halleluja broer - watse saait is daai?

(Danielle - die preutse en onskuldige koekie vanaand)
:-))))
Re: Daai saait...DD [boodskap #2793 is 'n antwoord op boodskap #2792] Wo, 22 Oktober 2003 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Oct 2003 21:32:21 -0400, Katryn wrote:

> Maar halleluja broer - watse saait is daai?
>
> (Danielle - die preutse en onskuldige koekie vanaand)
> :-))))

Koekie.... wat 'n saait né!!!

DD

ns.
Maar van die paar krake wat ek gepoog het,
het die helfte nie gewerk nie; maar steeds 'n
lekker windowsshopping site. Ek het oor die
naweek tot by bladsy 70 gekuier. Sal een
een of ander tyd daarvandaan voortgaan:-)
Re: RHPS - alweer [boodskap #2795 is 'n antwoord op boodskap #2788] Wo, 22 Oktober 2003 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Ag, jy MOET gaan!! Maar vertel as wie!! :-)

Voorstelle? Moet net nie sê "Meatloaf" nie...:-)

Lorinda
Re: Daai saait...DD [boodskap #2797 is 'n antwoord op boodskap #2793] Wo, 22 Oktober 2003 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> Maar van die paar krake wat ek gepoog het,
> het die helfte nie gewerk nie; maar steeds 'n
> lekker windowsshopping site. Ek het oor die
> naweek tot by bladsy 70 gekuier. Sal een
> een of ander tyd daarvandaan voortgaan:-)

Is jy besig om een of ander alibi te skep? :-)

Lorinda
Re: RHPS - alweer [boodskap #2798 is 'n antwoord op boodskap #2795] Wo, 22 Oktober 2003 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> Ag, jy MOET gaan!! Maar vertel as wie!! :-)
>
> Voorstelle? Moet net nie sê "Meatloaf" nie...:-)

LOL! Nee, nooit! Wat van Magenta?
Ek het mos al gesê dat ek as Janet gegaan het. So, jy kan nou nie
Janet wees nie - buitendien is jy nie so onskuldig soos ek nie! :-))))
Gaan kyk gou hier:
http://dentonvale.zombiegirls.net/test/rockytest.html

Moenie vra nie. Just don't!! :-)))
Ek het iewers op 'n stadium 'n briljante vraelys gesien, maar kry dit
nou gladnie. Bogenoemde was een wat uitgeval het toe ek weer 'n
soektog netnou gedoen het.
Re: RHPS - alweer [boodskap #2799 is 'n antwoord op boodskap #2798] Wo, 22 Oktober 2003 23:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog so paar "tips".
Moenie vergeet om rys, koerante, 'n water pistooltjie, flits, rubber
handskoene, lawaaimaker (daai ding wat mens blaas op partytjies),
toiletpapier, confetti, roosterbrood, party hat, klokkie, en kaarte
saam te vat nie.
Het ek iets vergeet?
:-)
Re: RHPS - alweer [boodskap #2803 is 'n antwoord op boodskap #2798] Do, 23 Oktober 2003 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

> LOL! Nee, nooit! Wat van Magenta?

Dis 'n BAIE goeie voorstel, veral deesdae; ek is besig om my hare te
laat lank groei (omdat ek nie 'n kans kry om dit te laat sny nie, toe
gee ek maar op) en ek het sulke wilde krullerige hare wat vir 'n laang
tyd sideways staan voordat gravity intree.....:-))so ek sal nie eers
'n pruik nodig hê nie..


> Ek het mos al gesê dat ek as Janet gegaan het. So, jy kan nou nie
> Janet wees nie - buitendien is jy nie so onskuldig soos ek nie! :-))))
> Gaan kyk gou hier:
> http://dentonvale.zombiegirls.net/test/rockytest.html

LOL!! Dit het my nou lekker laat lag, ek sal maar ook nie oor my
antwoorde praat nie


Lorinda
Re: RHPS - alweer [boodskap #2804 is 'n antwoord op boodskap #2803] Vr, 24 Oktober 2003 02:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> LOL! Nee, nooit! Wat van Magenta?
>
> Dis 'n BAIE goeie voorstel, veral deesdae; ek is besig om my hare te
> laat lank groei (omdat ek nie 'n kans kry om dit te laat sny nie, toe
> gee ek maar op) en ek het sulke wilde krullerige hare wat vir 'n laang
> tyd sideways staan voordat gravity intree.....:-))so ek sal nie eers
> 'n pruik nodig hê nie..

LOL! Ek kan dit nou net sien! Maar afgesien van die gravity probleem
wat jy nou het , beny ek nog altyd mense met dik en krullerige
hare. Myne is glad en reguit, en bittermin wat mens daarmee kan doen.
Dit laat my nou half dink aan daardie een "Friends" episode waar
Monica se hare ook so erge probleem was terwyl hulle in Barbados was
om Ross te ondersteun by 'n konferensie. Ek glo nie jy is iemand wat
na Friends sal kyk nie, maar glo my maar net dat dit snaaks was. :-))

> LOL!! Dit het my nou lekker laat lag, ek sal maar ook nie oor my
> antwoorde praat nie

LOL! Exactly!!
:-))))
Re: RHPS - alweer [boodskap #2806 is 'n antwoord op boodskap #2804] Vr, 24 Oktober 2003 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar woon ik???? Ik heb nog nooit (nooit!) van deze cult-movie gehoord! Ik
heb net even een site bekeken van deze RHPS, en het enige waar het me aan
doet denken is een modetrend hier in Nederland: Gothic.

Er is een prijsvraag in het Utrechts Universiteitsblad over de RHPS,
misschien weten jullie het antwoord wel, hier komt de vraag:
Welke dikke rock-ster speelt een rolletje in de verfilming van de Rocky
Horror Picture Show?

prijs: vrijkaartjes voor Halloween 2003 met de RHPS-film.



Roely
Re: RHPS - alweer [boodskap #2808 is 'n antwoord op boodskap #2806] Vr, 24 Oktober 2003 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bnaolo$us7b7$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...

>> Welke dikke rock-ster speelt een rolletje in de verfilming van de Rocky
> Horror Picture Show?
>

Was dit misschien Meatloaf? antwoordde de vraagstelster, op het spoor gezet
door Holmes en Watson ....

Roely
Re: RHPS - alweer [boodskap #2810 is 'n antwoord op boodskap #2808] Vr, 24 Oktober 2003 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

>>> Welke dikke rock-ster speelt een rolletje in de verfilming van de Rocky
>> Horror Picture Show?
>>
>
> Was dit misschien Meatloaf? antwoordde de vraagstelster, op het spoor gezet
> door Holmes en Watson ....

Gie gie....dit was inderdaad Meatloaf, Roely!.
Sy regte naam is Michael Lee Aday, né Marvin Lee Aday.
:-)
Re: RHPS - alweer [boodskap #2814 is 'n antwoord op boodskap #2810] Ma, 27 Oktober 2003 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:8mfipv0b71p4so1i22kub6a000ska7nkak@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
>>>> Welke dikke rock-ster speelt een rolletje in de verfilming van de
Rocky
>>> Horror Picture Show?
>>>
>>
>> Was dit misschien Meatloaf? antwoordde de vraagstelster, op het spoor gezet
>> door Holmes en Watson ....
>
> Gie gie....dit was inderdaad Meatloaf, Roely!.
> Sy regte naam is Michael Lee Aday, ná Marvin Lee Aday.
> :-)

Ek het toe gegaan.... as Magenta Die local "goth shop" het heelwat
gehelp:-). Dit was nogal 'n ondervinding hoor! Die interessante ding was dat
daar mense van alle ouderdomme was, so dit bewys seker dat dit 'n ware cult
fliek is... Ek het dit baie geniet, en die trip down memory lane was net een
van die redes, dit was baie pret.

Lorinda
Re: RHPS - alweer [boodskap #2816 is 'n antwoord op boodskap #2804] Ma, 27 Oktober 2003 22:46 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:e03hpvs95ke86njegkpvj1shchlug6mbq7@4ax.com...
> LOL! Ek kan dit nou net sien! Maar afgesien van die gravity probleem
> wat jy nou het , beny ek nog altyd mense met dik en krullerige
> hare. Myne is glad en reguit, en bittermin wat mens daarmee kan doen.

Katryn, my hele lewe lank wou ek gladde en reguit hare hê... Mens wil seker
maar altyd hê wat mens nie kan kry nie.

Lorinda
Vorige onderwerp: Die meeste is verouderd
Volgende onderwerp: Waardering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 18:29:01 MGT 2024