Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pateties
Pateties [boodskap #27500] Wo, 20 Oktober 1999 00:00
Colin McElroy  is tans af-lyn  Colin McElroy
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Julle ou groepie is nog steeds so pateties as altyd. God, Frikkie
Potgieter sit nog steeds en kla oor almal wat sy bleekskoon ras skade
aan doen (Kry 'n bottel Gripewater Frikkie. Dit is spesifiek vir
babatjies gemaak...) Die res van julle suig. Die selle ou verkrampte
siele wat bitter hard probeer liberaal wees terwyl julle nog nooit in
jul lewe kwaliteit tyd in 'n plakkerskamp deurgebring het nie. Fok
man, word wakker! Here jissis, daar's 'n regte lewe daar buite!

Sas

PS - leer 'n bietjie Netiket, en maak jul boodskappe skoon. Formaat
die goed behoorlik.

PPS - Hello Teresa
Vorige onderwerp: Orde! Orde!
Volgende onderwerp: Re: Die Nuwe Suid-Afrikaanse Taalbeleid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 07:12:13 MGT 2024