Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dobbelary - enige idees ?
Re: Dobbelary - enige idees ? [boodskap #27446] Di, 19 Oktober 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> 'n Projek benodig sekere inligting. Enige advies en hulp sal
> inniglik
> wardeer word. Byvoorbaat baie dankie.
> Intimidasie, ergonomics, geweld, spieëls, observasie kameras -
> watter
> organisasies bestaan wat mense kan help? Kommissie vir arbitrasie?
> Hit
> squad? Tolvrye nommer om individue te beskerm van moontlike
> ontslaan?
> Invoer beleid - hoekom is die gras aan die ander kant altyd
> groener?
> Industriële spioenasie - wie kan help ?
> Betaling van rekenings - Munisipaliteit, Telkom, besigheids
> belasting?
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Apologie oor krasheid word aangeteken. Party mense dobbel werklik met
hulle lewens. Terug in hoek een.

Kan 'n mens hierdie ng gebruik om vir hulp te vra vir projekte?

Vorige onderwerp: Re: nieuw boek van Lettie Viljoen?
Volgende onderwerp: Zojuist verschenen.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:48:26 MGT 2024