Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n WAT ? foefiebrakkie ?
'n WAT ? foefiebrakkie ? [boodskap #27416] Ma, 18 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Gloudina,

wat in die wereld is 'n foefiebrakkie ? Dit woord slaan my werklik stom, wat is

nou die agtergrond van so'n woord ? Ek is baie benuut na julle uitleg.

groete van patrick van Nederland.
Re: 'n WAT ? foefiebrakkie ? [boodskap #27417 is 'n antwoord op boodskap #27416] Ma, 18 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Loes & Patrick wrote:

> Liewe Gloudina,
>
> wat in die wereld is 'n foefiebrakkie ? Dit woord slaan my werklik stom, wat is
>
> nou die agtergrond van so'n woord ? Ek is baie benuut na julle uitleg.
>
> groete van patrick van Nederland.

Die woord "foefiebrakkie" is geskep deur Leendert self. Hy het dit eenkeergebruik
om iemand te beskryf wat gewoonlik met my saamstem oor die
"toestand" van die huidige SA. ('n Persoon binne SA wat, as joernalis,
baie goed weet wat in SA aangaan. ) Maar Leendert het hom probeer
afmaai deur te verklaar dat hy my napraat, my na-kef. Ek het die woord
nog altyd onthou, deels omdat dit tipies van Leendert is: hy is meedoenloos
in sy aanvalle. En deels omdat die woord so mooi sulke klein ou hondjies
beskryf wat so vreesloos staan en kef. Jy weet natuurlik dat in Afrikaans
die woord "brakkie" die betekenis het van agter iemand aanhardloop,
en ook van 'n rassemengsel.

Gloudina
Re: 'n WAT ? foefiebrakkie ? [boodskap #27442 is 'n antwoord op boodskap #27416] Di, 19 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...
> Loes & Patrick wrote:
>
>> Liewe Gloudina,
>>
>> wat in die wereld is 'n foefiebrakkie ? Dit woord slaan my werklik stom, wat is
>>
>> nou die agtergrond van so'n woord ? Ek is baie benuut na julle uitleg.
>>
>> groete van patrick van Nederland.
>
> Die woord "foefiebrakkie" is geskep deur Leendert self. Hy het dit eenkeergebruik
> om iemand te beskryf wat gewoonlik met my saamstem oor die
> "toestand" van die huidige SA. ('n Persoon binne SA wat, as joernalis,
> baie goed weet wat in SA aangaan. ) Maar Leendert het hom probeer
> afmaai deur te verklaar dat hy my napraat, my na-kef. Ek het die woord
> nog altyd onthou, deels omdat dit tipies van Leendert is: hy is meedoenloos
> in sy aanvalle. En deels omdat die woord so mooi sulke klein ou hondjies
> beskryf wat so vreesloos staan en kef. Jy weet natuurlik dat in Afrikaans
> die woord "brakkie" die betekenis het van agter iemand aanhardloop,
> en ook van 'n rassemengsel.

Gloudina se groot probleem is dat sy, ten spyte van bitter ervaring, nog
nooit geleer het om te onderskei tussen 'n foefiebrakkie en 'n bulhond nie.
(Soos die Habsburgs vergeet sy nooit, en leer sy nooit.)

Dis die dat sy so aanmekaar haar wonde moet loop lek.
Vorige onderwerp: Bantu Education and the Railways
Volgende onderwerp: 100 jaar se pyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 08:49:59 MGT 2024