Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » psst..
psst.. [boodskap #2731] Wo, 15 Oktober 2003 18:29 na volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
:-))
Re: psst.. [boodskap #2733 is 'n antwoord op boodskap #2731] Wo, 15 Oktober 2003 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> :-))

Hi Andries. Jou "parole hearing" het dus goed afgeloop, en nou kan
jy weer hier kom kuier? :-)))
Welkom terug!
Hoe lank moet DD nog sit?
Re: psst.. [boodskap #2735 is 'n antwoord op boodskap #2733] Do, 16 Oktober 2003 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Was ek dan weg gewees?
lol

Nee, ek weet nie waar DD is nie. Robin eiland?
Dis lekker om weer terug te wees.

"Katryn" skryf in boodskap news:h2arovs49itkim8m2n6ob5bhk0i1h4scg2@4ax.com...
> "Andries" wrote:
>
>> :-))
>
> Hi Andries. Jou "parole hearing" het dus goed afgeloop, en nou kan
> jy weer hier kom kuier? :-)))
> Welkom terug!
> Hoe lank moet DD nog sit?
>
Re: psst.. [boodskap #2736 is 'n antwoord op boodskap #2735] Do, 16 Oktober 2003 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bmmjf9$g0p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Was ek dan weg gewees?
> lol
>
> Nee, ek weet nie waar DD is nie. Robin eiland?
> Dis lekker om weer terug te wees.
>

Welkom terug Andries! En hou jou modem weg van die weerlig! Hoe gaan dit met
die werk en die troeteldiere?

Lorinda
Re: psst.. [boodskap #2738 is 'n antwoord op boodskap #2733] Do, 16 Oktober 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:h2arovs49itkim8m2n6ob5bhk0i1h4scg2@4ax.com...
> "Andries" wrote:
>
>> :-))
>
> Hi Andries. Jou "parole hearing" het dus goed afgeloop, en nou kan
> jy weer hier kom kuier? :-)))
> Welkom terug!
> Hoe lank moet DD nog sit?


LOL! Toemaar Katryn, eendag sal ons agter die waarheid kom!

Lorinda
Re: psst.. [boodskap #2739 is 'n antwoord op boodskap #2736] Do, 16 Oktober 2003 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
By die werk gaan dit goed.

Fleur het al mooi groot geword. Dis nou een hond waarmee ek nie sal skoor
soek as ek 'n skelm is nie, hoor! :-)

Ek en 3 vriende het een nag gaan springhase jag op die plaas..hy het 'n
dooie een "gevang" en wou hom nie los nie. Bullterriers se bytkrag is mos
iets vreesliks, hoor ek. Ek kon nie die dooie haas uit sy bek kry nie. Hy
het die lyk saamgebring dorp toe as 'n troefee of iets. Die volgende dag
toe hy nie kyk nie het van die ding ontslae geraak..so stilletjies. Dit was
iets om te beleef....Ek los maar die nare detail..

Hy het ook al vasgesit met die ander honde hier. Ek moet hom gereeld dophou.
Die ander honde mag nie naby my woonstel kom nie...snaaks as ek nie by die
huis is nie, dan speel hy saam met hulle.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f8eda20$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bmmjf9$g0p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Was ek dan weg gewees?
>> lol
>>
>> Nee, ek weet nie waar DD is nie. Robin eiland?
>> Dis lekker om weer terug te wees.
>>
>
> Welkom terug Andries! En hou jou modem weg van die weerlig! Hoe gaan dit met
> die werk en die troeteldiere?
>
> Lorinda
>
Re: psst.. [boodskap #2740 is 'n antwoord op boodskap #2739] Do, 16 Oktober 2003 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bmmn3n$hu9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> By die werk gaan dit goed.
>
> Fleur het al mooi groot geword. Dis nou een hond waarmee ek nie sal skoor
> soek as ek 'n skelm is nie, hoor! :-)
>
> Ek en 3 vriende het een nag gaan springhase jag op die plaas..hy het 'n
> dooie een "gevang" en wou hom nie los nie. Bullterriers se bytkrag is mos
> iets vreesliks, hoor ek. Ek kon nie die dooie haas uit sy bek kry nie. Hy
> het die lyk saamgebring dorp toe as 'n troefee of iets. Die volgende dag
> toe hy nie kyk nie het van die ding ontslae geraak..so stilletjies. Dit was
> iets om te beleef....Ek los maar die nare detail..
>
> Hy het ook al vasgesit met die ander honde hier. Ek moet hom gereeld dophou.
> Die ander honde mag nie naby my woonstel kom nie...snaaks as ek nie by die
> huis is nie, dan speel hy saam met hulle.
>

Hoe kom Fleur nou oor die weg met die honde op die plaas?

Oor die dooie haas storie is ek maar bly jy het die detail uitgelaat, hy was
seker baie vies toe hy agterkom jy het van die ding ontslae geraak...Pasop
of hy sal begin om vir jou goed aan te dra, soos dooie voels, rotte en
erger...

Lorinda
Re: psst.. [boodskap #2741 is 'n antwoord op boodskap #2740] Do, 16 Oktober 2003 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" wrote in message


> Hoe kom Fleur nou oor die weg met die honde op die plaas?
Met hulle het hy maats gemaak. Hulle knor nie meer vir mekaar nie. Ek dink
hulle het gewoond geraak aan mekaar.

> Oor die dooie haas storie is ek maar bly jy het die detail uitgelaat, hy was
> seker baie vies toe hy agterkom jy het van die ding ontslae geraak...


> Pasop
> of hy sal begin om vir jou goed aan te dra, soos dooie voels, rotte en
> erger...
hy het nog nie dooie goed aangedra nie...hy het wel 'n soettand vir
skoensole..ek wil nie daaroor praat nie...as my skoene nie aan my voete is
nie..is dit bo-op my kas. Ek moes ander werkskoene koop. Die mense by die
werk het gedink ek is snaaks toe ek met my netjiese uniform en tekkies gaan
werk. Dit was of my tekkies of pantoffels. Toe kies ek maar om my tekkies te
dra......

> Lorinda
>
Re: psst.. [boodskap #2744 is 'n antwoord op boodskap #2735] Do, 16 Oktober 2003 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> Was ek dan weg gewees?
> lol

Um Ek dink so....
:-))

> Nee, ek weet nie waar DD is nie. Robin eiland?

Jy meen Victor Verster het hom alweer uitgeskop? :-))

> Dis lekker om weer terug te wees.

En dis lekker om jou weer te sien ook. Die plek was heel stil sonder
julle almal.
Re: psst.. [boodskap #2746 is 'n antwoord op boodskap #2738] Do, 16 Oktober 2003 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

>> Hoe lank moet DD nog sit?
>
>
> LOL! Toemaar Katryn, eendag sal ons agter die waarheid kom!

Hehehehe....ek wonder soms. Dalk sal een van ons alweer undercover
moet gaan om agter die waarheid te kom? Het jy nog daai serp en bril
en lang jas? :-)))
Re: psst.. [boodskap #2747 is 'n antwoord op boodskap #2746] Do, 16 Oktober 2003 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Private Investigator  is tans af-lyn  Private Investigator
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 16 Oct 2003 16:51:54 -0400, Katryn wrote:

> "Lorinda" wrote:
>
>>> Hoe lank moet DD nog sit?
>>
>>
>> LOL! Toemaar Katryn, eendag sal ons agter die waarheid kom!
>
> Hehehehe....ek wonder soms. Dalk sal een van ons alweer undercover
> moet gaan om agter die waarheid te kom? Het jy nog daai serp en bril
> en lang jas? :-)))


Dames, dit lyk asof julle iemand soos ek nodig het.
Vergrootglas, bril, aktetas, serp, die tuti het ek.
Sal ek die man gaan opspoor?
Hang natuurlik waarvoor julle hom soek.
Onderhoud of verlang julle net?

Soek en Vind en Kie
Jo'burg
Re: psst.. [boodskap #2748 is 'n antwoord op boodskap #2747] Do, 16 Oktober 2003 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Private Investigator wrote:

> Dames, dit lyk asof julle iemand soos ek nodig het.
> Vergrootglas, bril, aktetas, serp, die tuti het ek.

LOL!!
Dis net dat die "tuti" ding laar my nou so effe onkant gevang het en
laat wonder.....
Lorinda, dink jy ons kan 'n PI wat tuti's dra, vertrou? (Ek neem aan
'n tuti is die meervoud van 'n tutu - daai ballet rokkie?)

> Sal ek die man gaan opspoor?

Met of sonder jou tutu? En sluit jou fooi foto's in? Foto's van ons
minlike speurder in sy tutu?
:-)))

> Hang natuurlik waarvoor julle hom soek.
> Onderhoud of verlang julle net?

Of dalk beide? .:-))))
Re: psst.. [boodskap #2749 is 'n antwoord op boodskap #2748] Do, 16 Oktober 2003 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Private Investigator  is tans af-lyn  Private Investigator
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 16 Oct 2003 17:24:59 -0400, Katryn wrote:

> Private Investigator wrote:
>
>> Dames, dit lyk asof julle iemand soos ek nodig het.
>> Vergrootglas, bril, aktetas, serp, die tuti het ek.
>
> LOL!!
> Dis net dat die "tuti" ding laar my nou so effe onkant gevang het en
> laat wonder..... oor my tuti?
>
>> Sal ek die man gaan opspoor?
>
> Met of sonder jou tutu? En sluit jou fooi foto's in? Foto's van ons
> minlike speurder in sy tutu?
> :-)))
>
uh uh, foto's van my kliënte. Sonder hul tutu's.

>> Hang natuurlik waarvoor julle hom soek.
>> Onderhoud of verlang julle net?
>
> Of dalk beide? .:-))))
Dit klin so belowend. Miskien, net miskien... kan dit
lonend wees om voor te gee dat ek hy is. Klink of dìt
net 'n scor ekan wees. Lucky fella!

PI
Re: psst.. [boodskap #2750 is 'n antwoord op boodskap #2749] Do, 16 Oktober 2003 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Private Investigator  is tans af-lyn  Private Investigator
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 16 Oct 2003 23:45:59 +0200, Private Investigator
wrote:

> On Thu, 16 Oct 2003 17:24:59 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> Private Investigator wrote:
>>
>>> Dames, dit lyk asof julle iemand soos ek nodig het.
>>> Vergrootglas, bril, aktetas, serp, die tuti het ek.
>>
>> LOL!!
>> Dis net dat die "tuti" ding laar my nou so effe onkant gevang het en
>> laat wonder.....
> oor my tuti?
>>
>>> Sal ek die man gaan opspoor?
>>
>> Met of sonder jou tutu? En sluit jou fooi foto's in? Foto's van ons
>> minlike speurder in sy tutu?
>> :-)))
>>
> uh uh, foto's van my kliënte. Sonder hul tutu's.
>
>>> Hang natuurlik waarvoor julle hom soek.
>>> Onderhoud of verlang julle net?
>>
>> Of dalk beide? .:-))))
> Dit klin so belowend. Miskien, net miskien... kan dit
> lonend wees om voor te gee dat ek hy is. Klink of dìt
> net 'n scor ekan wees. Lucky fella!
>
> PI

score soos in die Afrikaanse scôr.
Du Plessis en Du Plessis (Uitgawe 19 van 2003)
Tuti's [boodskap #2751 is 'n antwoord op boodskap #2749] Do, 16 Oktober 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Private Investigator wrote:

>> Dis net dat die "tuti" ding laar my nou so effe onkant gevang het en
>> laat wonder.....
> oor my tuti?

ROTFL!! Um...ja...:-)))

> uh uh, foto's van my kliënte. Sonder hul tutu's.

LOL!

> Dit klin so belowend. Miskien, net miskien... kan dit
> lonend wees om voor te gee dat ek hy is. Klink of dìt
> net 'n scor ekan wees. Lucky fella!

Lonend? Hoe seker is jy? :-))))

Lekker slaap meneer. Dis lekker om jou ook weer te "sien" - rerig!
:-)
Re: Tuti's [boodskap #2752 is 'n antwoord op boodskap #2751] Do, 16 Oktober 2003 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Oct 2003 18:03:32 -0400, Katryn wrote:

> Private Investigator wrote:
>
>>> Dis net dat die "tuti" ding laar my nou so effe onkant gevang het en
>>> laat wonder.....
>> oor my tuti?
>
> ROTFL!! Um...ja...:-)))
>
>> uh uh, foto's van my kliënte. Sonder hul tutu's.
>
> LOL!
>
>> Dit klin so belowend. Miskien, net miskien... kan dit
>> lonend wees om voor te gee dat ek hy is. Klink of dìt
>> net 'n scor ekan wees. Lucky fella!
>
> Lonend? Hoe seker is jy? :-))))
>
> Lekker slaap meneer. Dis lekker om jou ook weer te "sien" - rerig!
> :-)

Dankie... en dis lekker om terug te wees en so drukkie te kry:-)
Tot môre

DD
Re: psst.. [boodskap #2754 is 'n antwoord op boodskap #2747] Sa, 18 Oktober 2003 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
En wie's jy as jy gaar is?
LOL
<andries met 'n baie agterdogtige en sadistiese kyk in sy oë>
Re: psst.. [boodskap #2755 is 'n antwoord op boodskap #2754] Sa, 18 Oktober 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PI  is tans af-lyn  PI
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 18 Oct 2003 16:20:53 +0200, "Andries" wrote:
> En wie's jy as jy gaar is?
> LOL
><andries met 'n baie agterdogtige en sadistiese kyk in sy oë>
>

Nou net vinnig jou IP adres vergelyk met 'n paar lêers op rekenaar,
en as ek reg is met wat ek sien, is dit van minder belang oor wie ek
is, maar eerder oor wie jy is. Volgens wat ek kon opspoor is jy een
van die mense wat ons ondersoek het vir John Deere sake wat
snaaks gelyk het. En sê nou maar vir my dat jy 'n poskantoorwerker
is wat nie weet wat 'n John Deere trekker is nie. Ek dink tog dat dit
jy is, deere Andries.

PI omdat ek IP gecheck het.
Re: psst..(vir DD) [boodskap #2756 is 'n antwoord op boodskap #2755] Sa, 18 Oktober 2003 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Pssst....djy moet ophou ommy so sleg te sê daar oppie anner groep, nè?


Katryn
:-))
Re: psst..(vir DD) [boodskap #2759 is 'n antwoord op boodskap #2756] Sa, 18 Oktober 2003 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 Oct 2003 11:41:55 -0400, Katryn wrote:

>
> Pssst....djy moet ophou ommy so sleg te sê daar oppie anner groep, nè?
>
>
> Katryn sy afgeval het of iemand haar afgestamp het>
> :-))

Soos gewoonlik het jy as die wenner daar uitgestap; en dis altyd
lekker om te sien hoe jy dit doen:-)

DD
Re: psst.. [boodskap #2761 is 'n antwoord op boodskap #2747] Sa, 18 Oktober 2003 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Private Investigator skryf in boodskap news:...
>
> Dames, dit lyk asof julle iemand soos ek nodig het.
> Vergrootglas, bril, aktetas, serp, die tuti het ek.
> Sal ek die man gaan opspoor?
> Hang natuurlik waarvoor julle hom soek.
> Onderhoud of verlang julle net?
>
> Soek en Vind en Kie
> Jo'burg

LOL Ek is baie jammer ek het hierdie verskyning gemis! En ons het ons
net begin voorberei om die waarheid oor DD se doen en late uit Andries
te martel!
Re: psst.. [boodskap #2763 is 'n antwoord op boodskap #2761] Sa, 18 Oktober 2003 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Oct 2003 11:18:09 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Private Investigator skryf in boodskap news:...
>>
>> Dames, dit lyk asof julle iemand soos ek nodig het.
>> Vergrootglas, bril, aktetas, serp, die tuti het ek.
>> Sal ek die man gaan opspoor?
>> Hang natuurlik waarvoor julle hom soek.
>> Onderhoud of verlang julle net?
>>
>> Soek en Vind en Kie
>> Jo'burg
>
> LOL Ek is baie jammer ek het hierdie verskyning gemis! En ons het ons
> net begin voorberei om die waarheid oor DD se doen en late uit Andries
> te martel!

Afpersers!!!

Die weervoorspelling is 80% kans op reën vir vannag en môre. Met 'n
maksimum van 12 grade Celcius maksimum môre! (met 'n 6 vir vannag:-)
Ons het nie eens in die winter sulke koue gehad nie. Die voorspelling
was 60% vir vandag maar hier was nie reën nie. Die 40% het
geseëvier:-)

Ewenwel, die reënwolke pak saam, en netnou het die weer gedreun.
So, as ek skielik bietjie afskakel, is dit omdat die donderweer dreun.
Dit is egter nou stil.

DD
Re: psst.. [boodskap #2766 is 'n antwoord op boodskap #2755] So, 19 Oktober 2003 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wie is John Deere?

"PI" skryf in boodskap news:m6j2pvcr4blenrpj7otnn67kiogjmsmtie@4ax.com...
> On Sat, 18 Oct 2003 16:20:53 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> En wie's jy as jy gaar is?
>> LOL
>> en as ek reg is met wat ek sien, is dit van minder belang oor wie ek
> is, maar eerder oor wie jy is. Volgens wat ek kon opspoor is jy een
> van die mense wat ons ondersoek het vir John Deere sake wat
> snaaks gelyk het. En sê nou maar vir my dat jy 'n poskantoorwerker
> is wat nie weet wat 'n John Deere trekker is nie. Ek dink tog dat dit
> jy is, deere Andries.
>
> PI omdat ek IP gecheck het.
>
Re: psst.. [boodskap #2769 is 'n antwoord op boodskap #2766] So, 19 Oktober 2003 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Oct 2003 20:45:01 +0200, "Andries" wrote:

> Wie is John Deere?
>

Skuilnaam vir Deere John:-)
Re: psst..(vir DD) [boodskap #2770 is 'n antwoord op boodskap #2756] So, 19 Oktober 2003 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Pssst....djy moet ophou ommy so sleg te sê daar oppie anner groep, nè?
>
>
> Katryn sy afgeval het of iemand haar afgestamp het>
> :-))

Wat??!! Waar?? Ek het duidelik iets gemis. Ek dink ek kry nie al die
boodskappe nie...

DD dis nie 'n goeie idee om Katryn van haar besemstok te stamp nie,
ons ry altyd in driee :-)

Lorinda
Re: psst.. [boodskap #2771 is 'n antwoord op boodskap #2769] So, 19 Oktober 2003 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Oct 2003 21:01:00 +0200, DD wrote:

> On Sun, 19 Oct 2003 20:45:01 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Wie is John Deere?
>>
>
> Skuilnaam vir Deere John:-)

Hoe skryf mens daai tractor se naam?
Re: psst.. [boodskap #2772 is 'n antwoord op boodskap #2771] So, 19 Oktober 2003 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Watter een?

"DD" skryf in boodskap news:tsn5pvsmi6dbj1mc1smia3bgrlggc5ub0o@4ax.com...
> On Sun, 19 Oct 2003 21:01:00 +0200, DD wrote:
>
>> On Sun, 19 Oct 2003 20:45:01 +0200, "Andries"
>> wrote:
>>
>>> Wie is John Deere?
>>>
>>
>> Skuilnaam vir Deere John:-)
>
> Hoe skryf mens daai tractor se naam?
Re: psst..(vir DD) [boodskap #2773 is 'n antwoord op boodskap #2770] So, 19 Oktober 2003 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 19 Oct 2003 12:01:19 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Katryn skryf in boodskap news:...
>> Pssst....djy moet ophou ommy so sleg te sê daar oppie anner groep, nè?
>>
>>
>> Katryn > sy afgeval het of iemand haar afgestamp het>
>> :-))
>
> Wat??!! Waar?? Ek het duidelik iets gemis. Ek dink ek kry nie al die
> boodskappe nie...
>
> DD dis nie 'n goeie idee om Katryn van haar besemstok te stamp nie,
> ons ry altyd in driee :-)
>
> Lorinda

Weet Lorinda, ek weet. Maar sy't altyd so lekker manier om te duck:-)

DD
Re: psst..(vir DD) [boodskap #2790 is 'n antwoord op boodskap #2773] Wo, 22 Oktober 2003 01:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Weet Lorinda, ek weet. Maar sy't altyd so lekker manier om te duck:-)

Jaaaaaaa boet...maar oppas vir jou - oppas!!
:-)))
Re: psst..(vir DD) [boodskap #2794 is 'n antwoord op boodskap #2790] Wo, 22 Oktober 2003 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> DD wrote:
>
>> Weet Lorinda, ek weet. Maar sy't altyd so lekker manier om te duck:-)
>
> Jaaaaaaa boet...maar oppas vir jou - oppas!!
> :-)))

Dis reg, 'n besemstok is 'n wapen van formaat...

Lorinda
Re: psst..(vir DD) [boodskap #2801 is 'n antwoord op boodskap #2794] Wo, 22 Oktober 2003 23:39 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Dis reg, 'n besemstok is 'n wapen van formaat...

LOL!
Nou weet ek Macbeth se hekse was definitief Irish!! :-))
Vorige onderwerp: Netjies Francois:-)
Volgende onderwerp: Stakings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:28:30 MGT 2024