Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wit en swart onderwysers
Re: Wit en swart onderwysers [boodskap #27282] Di, 12 Oktober 1999 00:00
Jimmie  is tans af-lyn  Jimmie
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
en toe jy nie eers by 'n swart skool kon hoof word nie, toe pak jy maar op en
trek soos 'n sleg ene en nou sit jy en verkondig aan almal hoe stupid jy is en
hoe onkundig jy is daar in Kanada en watter weird mense jy ken wat vir jou
vertel alles gaan nog goed in 'n land wat jy nie eers sal erken as mens jou daar
vir vyf jaar loslaat nie.

Hoes jy so onnosel om vir almal te vertel jys te sleg om by 'n swart skool hoof
te word, nadat jy jouself hier voor almal as tweederangs beskryf. Ek hoop nie
jy het met studente omgegaan nie - toe jy is suidafrika was was dit onwettig om
met anderskleuriges om te gaan. Het jy kinders by hulle gehad?

Aijaijaijaiaaaai, dis maar jammer om iemand soos jy te sien daar in die verte so
verbitterd en blind doodgaan van skaamte omdat hulle weggehol het en nie help om
dinge te verander nie. En dan val jy onskuldige mense aan net om jou skuld en
domgeid weg te steek. Ook maar tipies vroumens! As die internet dit toegelaat
het sou jy seker vir ons nog krokodiltrane ook kon vorendag bring!

@sympatico.ca wrote:

> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Hmmmmm....... Die swart onderwys moes inderdaad aantreklik gewees het vir
>> gekwalisfiseerde wit onderwysers.
>
> Nee, ongelukkig Leendert, was die wit onderwysers (gewoonlik Transvalers)wat
> afgesit het na swart onderwys toe Bantoe-Onderwys begin posvat het,
> meestal tweederangse mense wat ambisie gehad het om skoolhoofde te word.
> (Daar is niks meer naar as onderwysers wat met die leer wil opklim nie. Dis
> gewoonlik mense wat nie daarvan hou om met studente om te gaan nie en dan
> in 'n kantoor wil sit, gewoonlik met meer geld.)
>
>> Gloudina
Re: Wit en swart onderwysers [boodskap #27283 is 'n antwoord op boodskap #27282] Di, 12 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum heeft geschreven in bericht

> Hmmmmm....... Die swart onderwys moes inderdaad aantreklik gewees het vir
> gekwalisfiseerde wit onderwysers. Ek onthou dat ek (in wit skole) onderwys
> gekry het van verskeie mense wat geen onderwyserkwalifikasies gehad het nie.
> (My ma, 'n mediese dokter, het byvoorbeeld op 'n tyd onderwys gegee in 'n
> Engelse laerskool.) Enkele van my onderwysers het, om die waarheid te sê,
> geen voltooide naskoolse kwalifikasies gehad nie. Ek neem aan die
> gekwalifiseerdes het almal afgesit na swart onderwys toe.
>
> Benewens die baie wittes "met minimale onderwyseropleiding" waarvan Gloudina
> praat, en wat in swart onderwys aangewend is, was daar nog boonop nie genoeg
> swartmense met die nodige kwalifikasies nie. Volgens die 1954-toespraak van
> Verwoerd, wat Simon aangehaal het, kon die "voor-apartheid" onderwys vir
> swartmense nie te wonderlik gewees het nie. Slegs 40% van swart kinders het
> onderwys ontvang. Amper die helfte van die swart kinders in skole was in Sub
> A of Sub B. 10% het Standerd 2 bereik, 3.5% het Standerd 6 bereik, 0.5%
> Standerd 8 en "'n baie klein getal" Standerd 10.
>
Zuid-Afrika werd in de economische literatuur voor de jaren negentig wel
aangeduid
als "the most undermanaged economy" (in de wereld). Dit duidt op snelle
economische
ontwikkeling en een onderwijsstelsel dat die economische ontwikkeling niet
kan bijhouden.

In Thailand en Indonesië zag je begin jaren negentig hetzelfde. Iedereen die
Engels sprak
kon daar aan kolleges en zelfs aan universiteiten leraar worden. Voornaamste
kwalificatie:
een blanke huid. Nu, na de crisis, zijn de eisen aan leraren hoger geworden.
Dit verklaart
misschien ook de uittocht uit het "zwarte onderwijs" na het aantreden van de
Nieuwe Orde
in Zuid-Afrika. De (economische) vooruitzichten waren minder geworden.
Re: Wit en swart onderwysers [boodskap #27284 is 'n antwoord op boodskap #27282] Di, 12 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Leendert van Oostrum wrote:

> Hmmmmm....... Die swart onderwys moes inderdaad aantreklik gewees het vir
> gekwalisfiseerde wit onderwysers.

Nee, ongelukkig Leendert, was die wit onderwysers (gewoonlik Transvalers)wat
afgesit het na swart onderwys toe Bantoe-Onderwys begin posvat het,
meestal tweederangse mense wat ambisie gehad het om skoolhoofde te word.
(Daar is niks meer naar as onderwysers wat met die leer wil opklim nie. Dis
gewoonlik mense wat nie daarvan hou om met studente om te gaan nie en dan
in 'n kantoor wil sit, gewoonlik met meer geld.)

> Gloudina
Vorige onderwerp: good
Volgende onderwerp: Urine en Koue
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 03:54:54 MGT 2024